Podcasts · Arts

Slaapstories Vir Grootmense

Slaapstories Vir Grootmense

265 episodes

Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.

More about the show

Nuwe episode elke Sondag.

https://linktr.ee/slaapstoriesvirgrootmense

Episodes page 1 of 6

  1. Die Gerieflike Moord | 'n Kortverhaal deur Lourens Joubert

    · 27 min · Episode 255

    'n Man verdwyn tydens die pouse van ’n teatervertoning. Geen bloed nie. Geen liggaam nie. Geen antwoorde nie. Agt-en-twintig jaar later word ’n versteekte kamer in dieselfde ou teater ontdek. Binne lê ’n geraamte.…

  2. Die Vier Osse | Oom Eldee se Wêreld - S2 Ep. 4

    · 6:46 · Episode 254

    Vier osse. Twee plase. Een grens. Vir jare het almal geweet waar die grens tussen Vaalbank en Doornhoek loop. Totdat die families begin stry het. Maar die grens was nooit die werklike probleem nie. Kom luister saam…

  3. Die Skêrmoord | Onder die Lamplig - Ep. 20

    · 25 min · Episode 253

    VIDEO IS BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE BEELDMATERIAAL IS BESKIKBAAR OP ONS INSTAGRAM LINKS ONDER IN DIE INFORMASIE ⬇️ Sy was jonk. Hy was getroud. En sy wou hom hê. Maar daar was iemand in die pad. Sy vrou. Wat begin…

  4. Die Skadu by die Bloekomboom | Oom Eldee se Wêreld - S2 Ep. 3

    · 7:41 · Episode 252

    Stoffel het beweer sy eie skaduwee het een oggend voor hom uitgeloop. Nie ’n gewone skaduwee nie. Hierdie een het ver voor hom geloop, tot by ’n ou bloekomboom. Toe verdwyn dit. Jare later het ek self daar gestaan.…

  5. Anika Smit Moord | Onder die Lamplig - Ep. 19

    · 22 min · Episode 251

    - VIDEO IS BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE - BEELDMATERIAAL IS BESKIKBAAR OP ONS INSTAGRAM LINKS ONDER IN DIE INFORMASIE ⬇️ Sy was 17 jaar oud. Siek by die huis. Alleen. Toe haar pa daardie middag terugkom, staan die hek…

  6. Iets Nuuts Onder die Son | Oom Eldee se Wêreld - S2 Ep. 2

    · 9:39 · Episode 250

    Piet het sy hoenders geken. Attie het geweet hoe om te bou. Die probleem was: albei het altyd geweet hulle is reg. Toe hulle saam ’n nuwe stelsel vir die hoenderhokke bou, het dit drie ure gehou. Daar was rook.…

  7. RAU TEM Moorde | Onder die Lamplig - Ep. 18

    · 22 min · Episode 249

    - VIDEO IS BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE - BEELDMATERIAAL IS BESKIKBAAR OP ONS INSTAGRAM LINKS ONDER IN DIE INFORMASIE ⬇️ Twee woorde in rooi verf teen ’n kombuismuur. 22 November 1977. Robert Smit en sy vrou…

  8. Die Vrou in die Spieëlkas | Oom Eldee se Wêreld - S2 Ep. 1

    · 7:34 · Episode 247

    Hulle sê 'n spieël wys net wat voor hom staan. Maar Anna Venter het begin sien wat ágter haar staan. Elke aand dieselfde vrou. Elke aand 'n klein treetjie nader. Tot Frikkie een nag wakker word en Anna voor die…

  9. Die Ford met die Blou Deur | 'n Kort verhaal deur Maggie Cloete

    · 22 min · Episode 246

    'n Wit Ford Cortina. Net één deur is blou. Vars geverf. Maar toe hulle die deur oopmaak, is daar krapmerke aan die binnekant. Bloed in die rubber. En iets versteek agter die paneel wat nooit gevind moes word nie.…

  10. Ekurhuleni-Moorde - Wat weet ons?

    · 12 min · Episode 248

    VOLLE VIDEO NOU BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE KANAAL! LINKS VERDER ONDER TOE Norkem Park CPF - NPCPF.info@gmail.com CrimeSTOP - 0860010111 MySAPS APP - Android -…

  11. Die Parow Reeks-Moorde | Onder die Lamplig - Ep. 17

    · 24 min · Episode 245

    - VIDEO IS BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE - BEELDMATERIAAL IS BESKIKBAAR OP ONS INSTAGRAM LINKS ONDER IN DIE INFORMASIE ⬇️ Kaapstad, 1992. Langs Voortrekkerweg wag vroue vir motors om stadiger te ry. Party klim in.…

  12. The Basilisk | Voltaire

    · 22 min · Episode 244

    ’n Koningin wat vermom tussen slavinne leef. ’n Man wat onverwags die vrou vind wat hy gedink het hy vir altyd verloor het. ’n Ryk heer wat glo net een vreemde ding kan hom genees: ’n basilisk wat in rooswater gekook…

  13. Die Van Breda Moorde | Onder die Lamplig - Ep. 16

    · 18 min · Episode 243

    Op 27 Januarie 2015, word die stilte op die luukse De Zalze-landgoed buite Stellenbosch deur ’n ontdekking verbreek. Martin van Breda. Teresa van Breda. Rudi van Breda. Drie lede van dieselfde gesin is met ’n byl…

  14. Van Breda M*rders Full Emergency Call

    · 10 min · Bonus

    Ons het ook 'n video aanmekaar gesit van die volle noodoproep wat Henri van Breda gemaak het die oggend van die moorde. Dit is 'n belangrike deel van die saak en ons voel dit gee baie duidelikheid aan die…

  15. Hoekom? | 'n Kortverhaal deur Madelein Schoombee

    · 13 min · Episode 242

    HOEKOM? Die maan hang rooi oor die see. Binne ’n donker vertrek vra iemand dieselfde vraag oor en oor: Hoekom is die mens so wreed? Is dit in die brein? In die oë? Of lê die antwoord dalk in die hart? Maar hoe…

  16. Die Griekwastad Moorde | Onder die Lamplig - Ep. 15

    · 23 min · Episode 241

    Op Goeie Vrydag, 6 April 2012, word die stilte op die plaas Naauwhoek buite Griekwastad deur geweerskote verbreek. Deon Steenkamp, sy vrou Christel en hul 14-jarige dogter, Marthella, word in hul eie huis vermoor.…

  17. Onder die Lamplig Kompilasie (Deel 2) - Ep. 8 - 13

    · 1 h 51 min · Episode 240

    Aangesien ons al die storms regoor Suid-Afrika gehad het die week kon ons ongelukkig nie vir julle 'n nuwe episode opneem nie. Ons het wel vir julle 2 episodes (Deel 1 en 2) gemaak van 'n kompilasie van al die vorige…

  18. Onder die Lamplig Kompilasie (Deel 1) - Ep. 1 - 7

    · 1 h 44 min · Episode 239

    Aangesien ons al die storms regoor Suid-Afrika gehad het die week kon ons ongelukkig nie vir julle 'n nuwe episode opneem nie. Ons het wel vir julle 2 episodes (Deel 1 en 2) gemaak van 'n kompilasie van al die vorige…

  19. 'n Enkele Rooi Skoen | Lourens Joubert

    · 12 min · Episode 238

    ’n Enkele rooi skoen. ’n Meisie wat in 1987 spoorloos verdwyn het. En ’n geheim wat vir byna veertig jaar in ’n ou kartondoos gelê en wag het. Toe Rina die skoen in haar ma se huis ontdek, begin die verlede stadig…

  20. La Bestia | Onder die Lamplig - Ep. 14

    · 23 min · Episode 237

    Nie vir die sensitiewe luisteraar nie. Hy het deur die skaduwees beweeg. Onopvallend. Berekenend. Dodelik. Agter ’n vriendelike gesig en valse beloftes het Luis Alfredo Garavito ’n spoor van verdwynings, vrees en…

  21. Die Avontuur van die Blou Karbonkel | Sir Arthur Conan Doyle

    · 23 min · Episode 236

    n Verlore hoed. ’n Kersfeesgans. En ’n kosbare blou juweel wat glad nie dáár moes wees nie… Wanneer Sherlock Holmes ’n ou, verslete hoed ondersoek, lyk dit eers soos niks. Tot die spoor hom lei na ’n gans. En…

  22. Boetie Boer | Onder die Lamplig - Ep. 13

    · 24 min · Episode 235

    Nie vir die sensitiewe luisteraar nie. Hy het normaal gelyk. Hy het tussen gewone mense geloop. Hy het ’n vrou, kinders en ’n bynaam gehad wat amper vriendelik geklink het: Boetie Boer. Maar agter die naam was…

  23. Die Meisie met die Pienk Crocs | Maggie Cloete

    · 18 min · Episode 234

    Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe…

  24. Die Wemmer Pan Moorde | Onder die Lamplig - Ep. 12

    · 24 min · Episode 233

    In Johannesburg in die 1990's, het polisie gedink hulle soek twee verskillende moordenaars. Een by Wemmer Pan, en een wat kleremakers met 'n hammer aanval. Maar toe kom die skok, dit was dieselfde man, Cedric Maake,…

  25. Die Avontuur van die gevlekte band | Sir Arthur Conan Doyle

    · 27 min · Episode 232

    Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe…

  26. Inge Lotz - 'n Moord Sonder 'n Moordenaar | Onder die Lamplig - Ep. 11

    · 24 min · Episode 231

    Sy't 'n DVD gehuur, 'n tydskrif gekoop, en huis toe gegaan vir 'n gewone middag. 'n Paar uur later is Inge Lotz dood in haar woonstel gevind, en meer as 20 jaar later bly een vraag steeds onbeantwoord. Wie het daardie…

  27. Blou Merkies | Lourens Joubert

    · 8:46 · Episode 230

    Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe…

  28. Die Storie van Die Lykswa | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 31

    · 7:41 · Episode 229

    Ou Kallie Ferreira koop ’n lykswa vir goedkoop en dink hy’t gewen. Maar in Oudefontein begin mense iets raaksien in die agterste plek waar die kis normaalweg is… iets wat “dood” lyk. Tot sy vrou eendag in ’n rooi rok…

  29. Die vermiste meisies van Gert van Rooyen en Joey Haarhoff | Onder die Lamplig - Ep. 10

    · 17 min · Episode 228

    Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe…

  30. Die Spook in die Kerktoring (Soos vertel deur Burg. Gerrie de Wet) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 30

    · 13 min · Episode 227

    'n Grys winternag, 'n stil dorp, en 'n kerkklok wat presies om twee-uur uit die bloute begin lui. Spook dit in die toring, of loop 'n ou wag nog net sy rondtes? Skakel in vir hierdie episode van Oom Eldee se Wêreld en…

  31. Moord in die Klein Karoo | Maggie Cloete

    · 13 min · Episode 226

    Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe…

  32. Die Inkommers (Soos vertel deur Wimpie van die koöperasie) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 29

    · 9:23 · Episode 225

    "Ek tel van die dag af wat hulle besluit om op te gee, nie van die dag wat die 'Te Koop' bord opgaan nie," het Oom Eldee gesê. Wanneer stadsmense met groot planne en ‘n blinknuwe bakkie platteland toe trek, begin die…

  33. Die Vlinder-mense van Joplin | Onder die Lamplig - Ep. 9

    · 15 min · Episode 224

    Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe…

  34. Die Man met die Rooi Hand (Soos vertel deur Dominee Visser) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 28

    · 7:52 · Episode 223

    Was hy die duiwel… of net 'n man met 'n gebrande hand? Die dorp het hom lewendig begrawe. Nou fluister hulle sy naam by elke begrafnis. Dominee Visser vertel ons van Die Man met die Rooi Hand. Welkom terug by,…

  35. Drie Lepels Suiker | Lourens Joubert

    · 15 min · Episode 222

    Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe…

  36. Hallusinasies (vertel deur Tannie Lenie van die Telefoonsentrale) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 27

    · 13 min · Episode 221

    Tannie Lenie vertel hoe Gwynnie Thunberg Oom Eldee by die kerkraad aangekla het omdat sy “Elikser” mense laat hallusineer en selfs ’n bok die Ou Transvaalse Volkslied laat sing en wegvlieg! Maar soos altyd....die een…

  37. Die Krugersdorp Kult-Moorde | Onder die Lamplig - Ep. 8

    · 18 min · Episode 220

    Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe…

  38. Die Vrye Uur (soos vertel deur Mr. Sybrand Botha, Oudefontein Laerskool) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 26

    · 13 min · Episode 219

    Hoekom groei onkruid beter as tamaties? Omdat niemand dit meet nie... Maar toe die stilste seun in die klas met 'n stuk tou en 'n swartbordjie die hoof se tuin binnegaan, begin dinge skeefloop. Een vrye uur. Een…

  39. Ep. 1 - 10 (Samestelling) | Oom Eldee se Wêreld (Bonus)

    · 1 h 29 min · Bonus

    Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe…

  40. Die Merk in die Sand | Die Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak - Ep. 4

    · 16 min · Episode 217

    Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe…

  41. Lem Coetzer se Les (Soos vertel deur Oom Eldee) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 25

    · 20 min · Episode 216

    Die groot vleiskenner van Riversdal het gedink hy weet alles van kos… Tot die aand by die vuur op die plaas. Lem Coetzer vat 'n hap en sê trots: "Dít… dít is hoe spek moet smaak!" Die res van ons kon net stilbly……

  42. Die verdwyning van die Beaumont-kinders | Onder die Lamplig - Ep. 7

    · 21 min · Episode 215

    Onder ’n helder somerson het drie kinders verdwyn. Geen antwoord. Geen einde. Net dekades se stilte. Onder die Lamplig Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en…

  43. Idiome en Onreg ( Soos vertel deur Juf. Ingrid Venter) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 24

    · 14 min · Episode 214

    Klein Eldee het sy juffrou se vae opdrag gebruik om die hele skoolstelsel op sy kop te draai. ’n Storie oor vindingrykheid, ’n kwaai juffrou, en die dag toe die skoolinspekteur moes ingryp. Oom Eldee se Wêreld is…

  44. Die Seinwagter | Charles Dickens

    · 35 min · Episode 213

    Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe…

  45. Die Urukonde (Soos vertel deur Juf. Sannie Kleynhans) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 23

    · 12 min · Episode 212

    Juffrou Sannie Kleynhans was Eldee Jaubert se Graad Een juffrou en vertel ons die verhaal van die Urukonde. Sy het Eldee net een jaar geleer. Maar sy het iets gesien wat niemand anders gesien het nie - en een…

  46. Die Jogurtwinkelmoorde | Onder die Lamplig - Ep. 6

    · 20 min · Episode 211

    Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe…

  47. Die Verdeelde Dorp (Soos vertel deur Jong Dominee Weyers) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 22

    · 8:24 · Episode 210

    Oom Eldee droom van ’n dorp met twee kerke… Niemand vra vrae nie. Almal kies net kant. Selfs Ta’ Mientjie en Ta’ Katrientjie stap in by twee verskillende deure. Een prediker. Twee waarhede. Luister na die episode…

  48. Die Ding Agter die Chips | Die Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak - Ep. 3

    · 38 min · Episode 209

    Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee se wêreld episode, gelees deur Lourens, elke Donderdag, en…

  49. Kerklike Sensuur (Soos vertel deur Mr Sybrand Retief, dorpsprokureur) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 21

    · 11 min · Episode 208

    Oom Eldee se Wêreld – Episode 21: Kerklike sensuur. Soos vertel deur Meneer Sybrand Retief, die dorpsprokureur. 1959, Oudefontein. Oom Eldee sit voor die kerkraad. Hy het ‘n buurman se draad oopgesny en dit met die…

  50. Die Moord op David Olyne | Onder die Lamplig - Ep. 5

    · 17 min · Episode 207

    Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee se wêreld episode, gelees deur Lourens, elke Donderdag, en…

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them. Explicit shows are for adult profiles only, and children’s profiles hear only children’s shows. More about this list.