Podcasts · Slaapstories Vir Grootmense
Die Skêrmoord | Onder die Lamplig - Ep. 20
· 25 min · Episode 253
Episode Die Skêrmoord | Onder die Lamplig - Ep. 20
VIDEO IS BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE
BEELDMATERIAAL IS BESKIKBAAR OP ONS INSTAGRAM
LINKS ONDER IN DIE INFORMASIE ⬇️
Sy was jonk. Hy was getroud. En sy wou hom hê.
Maar daar was iemand in die pad. Sy vrou.
Wat begin het as ’n geheime verhouding, het stadig verander in iets baie donkerder.
Daar was waarskuwings. Kanse om terug te draai. Kanse om alles te stop.
Maar op 4 November 1974 eindig dit in ’n huis in Bellville... met bloed, en ’n skêr.
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.
Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels.
Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms:
Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube
As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee
As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie!
Hoop jy geniet die episode.
Lekker slaap.
#Podcast #AfrikaansPodcast #Afrikaans #Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker #OnderDieLamplig #MarietjieKoekemoer #TrueCrime #DetectiveStories #MarleneLehnberg #TheScissorMurderess #Bellville #CapeTown #SouthAfricanTrueCrime
Links in the notes 4
Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them. Explicit shows are for adult profiles only, and children’s profiles hear only children’s shows. More about this list.