Podcasts · Slaapstories Vir Grootmense
Die Avontuur van die Blou Karbonkel | Sir Arthur Conan Doyle
· 23 min · Episode 236
Episode Die Avontuur van die Blou Karbonkel | Sir Arthur Conan Doyle
n Verlore hoed.
’n Kersfeesgans.
En ’n kosbare blou juweel wat glad nie dáár moes wees nie…
Wanneer Sherlock Holmes ’n ou, verslete hoed ondersoek, lyk dit eers soos niks.
Tot die spoor hom lei na ’n gans.
En binne daardie gans?
’n Geheim wat ’n onskuldige man tronk toe kan stuur.
Wie het die Blou Karbonkel gesteel?
Hoe het dit in ’n Kersfeesgans beland?
En hoekom is iemand bereid om alles te waag om dit terug te kry?
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.
Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels.
Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms:
Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube
As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee
As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie!
Hoop jy geniet die episode.
Lekker slaap.
#Afrikaans #Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker #SirArthurConanDoyle #TheAdventureoftheBlueCarbuncle
Links in the notes 4
Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them. Explicit shows are for adult profiles only, and children’s profiles hear only children’s shows. More about this list.