Podcasts · Slaapstories Vir Grootmense

Boetie Boer | Onder die Lamplig - Ep. 13

· 24 min · Episode 235

Episode Boetie Boer | Onder die Lamplig - Ep. 13

0:00 23:30

Nie vir die sensitiewe luisteraar nie.

Hy het normaal gelyk.

Hy het tussen gewone mense geloop.

Hy het ’n vrou, kinders en ’n bynaam gehad wat amper vriendelik geklink het:

Boetie Boer.

Maar agter die naam was Stewart Wilken — een van Suid-Afrika se donkerste reeksmoordenaars.

In hierdie episode kyk ons na die man agter die bynaam, die slagoffers wat nooit vergeet moet word nie, en die skrikwekkende vraag:

Word monsters gebore… of gemaak?

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.

Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels.

Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms:

Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube

As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee

As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie!

Hoop jy geniet die episode.

Lekker slaap.

#Podcast #AfrikaansPodcast #Afrikaans #Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker #OnderDieLamplig #MarietjieKoekemoer #TrueCrime #DetectiveStories #BoetieBoer #StewartWilken #Johannesburg #CapeTown #Durban #SouthAfricanTrueCrime

The episode on the publisher’s site (opens in a new tab)

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them. Explicit shows are for adult profiles only, and children’s profiles hear only children’s shows. More about this list.