Podcasts · Slaapstories Vir Grootmense
Ekurhuleni-Moorde - Wat weet ons?
· 12 min · Episode 248
Episode Ekurhuleni-Moorde - Wat weet ons?
VOLLE VIDEO NOU BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE KANAAL!
LINKS VERDER ONDER TOE
Norkem Park CPF - NPCPF.info@gmail.com
CrimeSTOP - 0860010111
MySAPS APP -
Android - https://play.google.com/store/apps/details?id=co.za.vodacom.boxfusion.saps
Apple - https://apps.apple.com/za/app/my-saps/id1478487910JY KAN
ANONIEM BLY!
'n Spesiale dankie aan Terry de Klerk van die Norkem Park CPF vir sy tyd en aan die Norkem Park CPF self dat hulle die nut gevoel het om iets aan die probleem te begin doen in plaas van om net terug te sit en te kyk hoe vroue en kinders daagliks in ons land aangerand en vermoor word.
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.
Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels.
Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms:
Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube
As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee
As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie!
Hoop jy geniet die episode.
Lekker slaap.
#Podcast #AfrikaansPodcast #Afrikaans #Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker #OnderDieLamplig #MarietjieKoekemoer #TrueCrime #DetectiveStories #ParowReeksMoorde #CapeTown #SouthAfricanTrueCrime #EkurhuleniSerialMurders #Ekurhuleni #DawnPark #KemptonPark #BreakingNews
Links in the notes 4
Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them. Explicit shows are for adult profiles only, and children’s profiles hear only children’s shows. More about this list.