Podcasts · Slaapstories Vir Grootmense

Die Ford met die Blou Deur | 'n Kort verhaal deur Maggie Cloete

· 22 min · Episode 246

Episode Die Ford met die Blou Deur | 'n Kort verhaal deur Maggie Cloete

0:00 22:20

'n Wit Ford Cortina. Net één deur is blou. Vars geverf.

Maar toe hulle die deur oopmaak, is daar krapmerke aan die binnekant.

Bloed in die rubber. En iets versteek agter die paneel wat nooit gevind moes word nie.

Hoe dieper hulle krap, hoe meer lae verf kom af.

En met elke laag… nog ’n geheim.

In hierdie familie word geheime nie begrawe nie.

Hulle word blou geverf.

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.

Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels.

Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms:

Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube • Tiktok

As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee

As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie!

Hoop jy geniet die episode.

Lekker slaap.

#Afrikaans #Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #SouthAfricanExpats # Expats #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker #MaggieCloete #Shortstory #Kortverhaal

The episode on the publisher’s site (opens in a new tab)

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them. Explicit shows are for adult profiles only, and children’s profiles hear only children’s shows. More about this list.