Podcasts · Slaapstories Vir Grootmense
RAU TEM Moorde | Onder die Lamplig - Ep. 18
· 22 min · Episode 249
Episode RAU TEM Moorde | Onder die Lamplig - Ep. 18
- VIDEO IS BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE
- BEELDMATERIAAL IS BESKIKBAAR OP ONS INSTAGRAM
LINKS ONDER IN DIE INFORMASIE ⬇️
Twee woorde in rooi verf teen ’n kombuismuur.
22 November 1977.
Robert Smit en sy vrou Jean-Cora word in hul huurhuis in Springs vermoor.
Robert het daardie aand ’n geheimsinnige afspraak gehad.
En kort voor die moorde het Jean-Cora sy kantoor gebel met ’n boodskap: “Sy gaste wag vir hom.”
Die volgende oggend word hulle liggame gevind.
Op die muur en yskas staan: RAU TEM.
Wie het Robert en Jean-Cora Smit vermoor?
Wie het die bevel gegee?
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.
Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels.
Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms:
Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube
As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee
As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie!
Hoop jy geniet die episode.
Lekker slaap.
#Podcast #AfrikaansPodcast #Afrikaans #Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker #OnderDieLamplig #MarietjieKoekemoer #TrueCrime #DetectiveStories #RAUTEMMoorde #RAUTEMMurders #CapeTown #SouthAfricanTrueCrime
Links in the notes 4
Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them. Explicit shows are for adult profiles only, and children’s profiles hear only children’s shows. More about this list.