# 102 Dalmasiërs - Afrikaanse Dinsey Kinderstories

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 13 May 2025, 16 min.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/102561840/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-4-12%2F78984b80-7233-089c-eeaf-5e4ca93e7500.mp3

Kom luister saam na die vrolike Disney-avontuur "102 Dalmasiërs", perfek vir kinders en hul ouers! In hierdie storie is die Dalmatiese hondjies terug met nog meer pret en opwinding, terwyl Cruella de Vil weer probeer om die hondjies te vang. Kinders leer van vriendskap, slim planne en die belangrikheid van omgee vir mekaar. Met oulike hondjies, humor en hartroerende oomblikke is "102 Dalmasiërs" ideaal vir slaaptyd, gesinstyd of enige tyd wat julle saam wil lag en leer. Moet dit nie misloop nie!Subscribe tot ons kanaal vir nog meer Afrikaanse Disney-stories en inspirerende vertellings wat jou gesin se harte sal aanraak! #Storiebeer #Slaaptydstories #AfrikaanseKinderstories #102Dalmatiërs #DisneyStories #AfrikaanseStories #KindersStories #GesinsTyd #SlaaptydStories #CruellaDeVil #Hondjies #Vriendskap #PretEnAvontuur #LuisterEnLeer #SubscribeNou

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. 102 delmas eers.
[0:18] Nadat sy jare in die tronk deurgebring het, verwonderd
[0:21] diefstal is cruella de vil vry. Sy is nou 'n nuwe vrou.
[0:26] Deur spesiale behandeling te ondergaan, het sy geleer om
[0:30] honde lief te kry en hul pelse te haat.
[0:34] Met haar hond faffie onder die arm, beveel crew hulle haar
[0:38] assistent alon soek. Om haar pelse en haar ontwerp
[0:43] vir 'n jas van delmas eer fil te kry.
[0:46] Hy moet dit in 'n geheime vertrek in haar herehuis barre.
[0:50] Sluit dit weg. By dat dit buite sig en geheue
[0:54] skree krotoa veral ons o. Maar het cro hulle regtig
[1:00] verander. Haar paroolbeampte.
[1:05] Klou hie dink nie so nie. Dit is klou is 'n werk om 'n
[1:10] ogie oor kroate hou. Klou is sit daar masseer soos
[1:14] ook ontsteld toe hulle hoor cro hulle as vry.
[1:18] Per slot van rekening het hulle pa's 3 vrae 'n hondjie in die
[1:22] wereld verwelkom. Klou u belowe haar honde dip
[1:26] stock kind dottie dat sy vir krotoa sal dophou.
[1:32] Klim u in haar honde is nie die enigstes wat bekommerd is nie.
[1:36] Kevin 'n jong man in beheer van die tweede kans honde hawe het
[1:41] ook sy kwellinge. Die hawe moet sluit omdat daar
[1:45] geen geld meer is nie. Keep en het verskeie honde van
[1:48] sy eie en 'n papegaai genaamd. Wip lawaai.
[1:53] Die fool wil nie vlieg nie, want hy dink hy is 'n hond.
[1:58] Toemaar wat alles salregkom.se kevin vir sy vriende.
[2:02] Maar hy weet nie hoe om die hawe te red nie.
[2:05] Stel joucabin.se verbasing voor toe crew hulle op 'n dag by die
[2:09] hawe opdaag. Ek en hierdie plek is vir mekaar
[2:13] gemaak. Seker hoe hulle al aan kevin.
[2:17] En sy koop die hawe daar en dan. Binne dae laat krotoa die hawe
[2:22] opknap en herversier. Sy kom selfs elke dag om die
[2:27] honde te borsel. Cabin is in ekstase maar klou.
[2:31] Hie is agterdogtig en besoek die hawe gereeld om 'n ogie oor
[2:36] kroate hou. Mense soos kreli verander nie sy
[2:41] kloue vir kevin. Die tydverloop in klou is 'n
[2:46] baba hondjies groei en kry hulle kolle.
[2:50] Dis nou almal behalwe klein anderson wat spierwit bly.
[2:55] Maar anders in probeer aanhoudend om kolle te kry.
[2:59] Eendag neem klou hy die hondjies saam kantoor toe.
[3:02] Terwyl sy probeer om met 'n kopieer masjien kolle te kry,
[3:07] val anderson by die venster uit. Op daardie oomblik het kloue
[3:11] juis 'n afspraak met krotoa. Skielik kyk glorie op en sien
[3:16] vir anderson buite. Klim u hartklop haastig na die
[3:21] venster en trek die hondjie veilig na binne.
[3:25] Net toe begin londense reuse klok bied pen te lui.
[3:30] Dit weergalm deur die oop venster bang bang bang.
[3:37] Ongelukkig keer bied pense klokkespel die behandeling wat
[3:41] kroo le aan die tronk ondergaan het om.
[3:45] Eienaardige dinge gebeur haar mond vertrek in 'n vreemde
[3:50] glimlag. Haar hare staan orent.
[3:53] Kolle dans voor haar o die bose pell smal krotoa is terug.
[4:00] Cro hulle haas haar huis toe. Sy ruk die geheime kamer oop en
[4:04] gryp haar dalmasie haar jas ontwerp.
[4:07] My dell masseer jas, die droom jas, die pelse as dorp elsie as
[4:12] 'n skree kroo le. Hallo ons soek.
[4:16] Hulle gaan metaal. Uiteindelik gaan sy haar jas kry
[4:20] en diegene straf wat haar so lank in die tronk gehou het.
[4:25] Kroaties sit af om die bekende pels modeontwerper jan peer
[4:29] lepel. Te gaan sien.
[4:32] Sy wys haar jas ontwerp vir hom. Hulle stem saam dat 102 hondjies
[4:37] net die regte aantal sal wees vir haar pragtige dalmasie.
[4:41] Haar jas met 'n kappie. Kroaties stel dadelik haar bose
[4:47] planne in werking. Eerstens moet al ons hondjies
[4:51] regdeur die dorp steel. Sy.se hy moet sommige van die
[4:54] gesteelde delmas eers by die tweede kans honde hawe wegsteek.
[4:59] Toelaat kroo le die polisie kom om kevin vir honde diefstal te
[5:02] arresteer. Terwyl klou hy geskok toekyk
[5:06] protesteer kevin dis belaglik c hy.
[5:09] Waarom sal ek dan masseer steel? Maar die polisie sluit kevin en
[5:14] sy troeteldiere in die tronk toe.
[5:17] Toe sy ecru af hulle pel om klou is 'n hondjies te steel.
[5:21] Sy nooi vir kloue en dip stok uit na 'n partytjie om hulle uit
[5:25] die pad te hou. Kloue en haar hond daag by kroee
[5:29] as 'n herehuis op ander gaste bring ook honde saam en aandete
[5:34] ruk gou hande uit honde klim op tafels, trap op borde en spat
[5:40] almal vol kos. En te midde van dit alles
[5:44] blafkoala.se hondjie faffie floutjies.
[5:48] Hy wil vir dip stocking klou nie, waarsku oorkroates.se
[5:51] planne. Die 2 volg hom na die geheime
[5:54] pels vertrek. Kloue loer by die vertrek in en
[5:58] snak na haar asem toe sy die pelse as ontwerp sien.
[6:03] Die hondjie jas skree kloue. Haar hondjies is in gevaar.
[6:08] En net toe verskyn. Cro hulle.
[6:11] Totsiens my hartjie sis sy. Sy stoot kloutjie by die vertrek
[6:16] in en sluit die deur. Dip stock slaag daarin om weg te
[6:20] kom terwyl faffie probeer om kloue te bevry.
[6:23] H stip sukkel om huis toe om sy familie te red.
[6:27] By klou is 'n huis jaag le pil intussen vir dottie en die
[6:30] hondjies van vertrek tot vertrek rond.
[6:33] Hy gooi stoele stukkend verstrooi boeke inbreuk lampe.
[6:37] Toe die ontwerper vir andersom probeer gryp.
[6:41] Stil sy na venster en blaf om hulp.
[6:44] Uiteindelik gryp huppel die hondjie en prop haar in sy sak.
[6:48] Maar 'n ander, hondjie in die nabyheid, het haar getjank
[6:51] gehoor. Blaf vir blaf word die andersom
[6:55] geroep van hondjie na hondjie aangestuur.
[6:59] En die skemer geblaf weergalm oor londen.
[7:03] Kevin.se papegaai wip lawaai hoor dit in die tronk hy begryp
[7:08] dit klou is 'n hondjies hulp nodig het.
[7:11] Hy, neem dus die sleutels by 'n slapende bewaarder af en bevry
[7:15] vir kevin en die honde. En saam jaag hulle na klou is 'n
[7:19] huis. Dip stok het ook die skemer
[7:22] geblaf gehoor, daarom hardloop hy nog vinniger.
[7:27] Kloue en kevin kom saam by haar huis aan.
[7:30] Alles is in 'n warboel, maar die ergste van alles is dat dottie
[7:35] en die hondjies gesteel is. Hoe sal ons hulle ooit vind?
[7:40] Wonder kloue. Kevin.se honde krap met hulle
[7:43] pote in die gemors rond. Eintlik met 'n opgewonde blaf.
[7:48] Ontdek hulle treinkaartjie. Dit is lepels in parys die
[7:54] orient express om tienuur skree kloue toe sy na die kaartjie
[7:58] kyk. Ons behoort dit net net te maak.
[8:03] Intussen is dit stok al amper tuis toe hy 'n bekende geblaf
[8:07] vanuit 'n trok hoor. Dip stock weet dis sy familie.
[8:11] Hy spring vinnig in die trok. Die trok stop binne stegie buite
[8:15] die stasie. Toe die deur oopgemaak word,
[8:18] spring dip stock. Hy beland al ons o se arms hulle
[8:24] worstel, maar dan slaag alonso daarin om dipstof bekrap in te
[8:28] stamp. Cro hulle neem die hondjies per
[8:32] trein hulle pelse werkswinkel in parys.
[8:35] Maar toe sy vir andersom uit die sak uit trek.
[8:38] Laat val sy die wit hondjie rat skrik krotoa.
[8:43] Ek het gevra vir hondjies met kolle.
[8:46] Andersom vlug weg na die stasie soek daardie hond en raak
[8:50] ontslae van hom. Skrik crew hulle veral ons o.
[8:54] Andersom spring. Oor reistasse en glip verby
[8:57] voete. Alonso hyg soos hy agter na
[9:00] hardloop. Eintlik gee hy moed op en klim
[9:03] op die trein. Sy trok kroon as 'n kar en al
[9:07] die honde is reeds gelaai. Het jy van die rot ontslae
[9:11] geraak? Vra krotoa.
[9:13] Jy sal hom nooit weer sien nie, antwoord al ons o.
[9:18] Die trein begin beweeg andersom hardloop agterna om probeer by
[9:23] die trein en spring. Net toe arriveer kloue, kevin en
[9:27] sy troeteldiere en sien vir andersom op die treinspoor.
[9:32] Sy soek haar dood roep klou u uit.
[9:35] Dis toe dat wit lawaai vir die eerste keer in sy lewe vlieg.
[9:39] Die fool raap vir andersom op en land tov in die trein.
[9:44] Wip lawaai en andersom vind kroon as 'n kar op die trein
[9:48] albei kruip daarin weg. Want hulle weet nie wat om te
[9:52] doen nie. Die trein rammel deur die nag.
[9:55] Sodra hulle in parys aankom. Ryk rowwe liane lapel met haar
[10:00] kar na sy werkswinkel. Al ons o vervoer die honde
[10:03] daarheen in sy trok. Terwyl hulle ry, blaf die
[10:08] hondjies die skemer geblaf van die honde in parys.
[10:11] Spoedig kom kloue kevin en sy troeteldier ook in parys aan.
[10:16] Die paryse honde lei hulle reguit in hul pelse werkswinkel
[10:20] toe. Intussen glip wip lawaai in
[10:25] andersom by die werkswinkel in sonder dat die werkers hulle
[10:28] raaksien. Die geraas van die werkers.se
[10:31] naaimasjiene vul die vertrek. Gelukkig hoor anders om die
[10:36] ander honde in die kelder, maar hoe gaan hulle die honde ooit
[10:40] daar uitkry? Wip lawaai sien 'n gat in die
[10:43] vloer. As hy dit kan groter maak, kan
[10:47] die hondjies daardeur ontsnap. Die papegaai begin met sy skerp
[10:51] bek aan die sagte hout knaag. En toe kevin klouelapel.se
[10:55] werkswinkel bereik, kruip hulle deur die vaal deur na die
[10:58] kelder. Hulle troeteldiere groet hulle
[11:01] uitbundig. Maar toe steek hoe hulle haar
[11:04] kop deur die valdeur. Nou sal hy in die knyp kekkel sy
[11:09] toe sy die deur toe klap. Die slot draai en nou is almal
[11:14] gevang. Well.
[11:16] Amper almal. Op daardieoomblik.
[11:20] Steek wip lawaai sy kop deur die gat wat hy geknaag het.
[11:23] Stem hierbo. Fluister die papegaai.
[11:28] Baie flink gee kevin en klou hy die hondjies deur die gat in die
[11:32] vloer aan. Op die boonste verdieping lei
[11:36] anders om die hondjies na die deur.
[11:38] Dis gesluit desperaat op soek na ander uitgang sluip sy teen die
[11:43] trappe op 1 vir 1 klim die hondjies die trappe uit.
[11:46] Dit lyk net asof hulle gaan wegkom.
[11:48] Toe crew hulle hulle sien. Dis die klein rot skrik hoe
[11:52] hulle toe sy vir andersom sien. Sy draai na al onse toe jy't vir
[11:58] my gelieg jou wurms. Sy storm agter hondjies aan.
[12:04] Jy is 'n laat tipe stem lapel saam.
[12:08] Alonso het genoeg verduur. Hy gaan nou die honde help.
[12:13] Alonso takel die modeontwerper toe.
[12:16] Die 2 mans stoei heen en weer totdat wamp.
[12:21] Al om so laat hulle pelse jas moue deur 1 van sy werkers aan
[12:25] mekaar vasstik. Terwyl appel die jas aanhet.
[12:31] Die ontwerpers, struikel en val in die gat wat wip lawaai gemaak
[12:35] het. 'n pel sit in die gat vas.
[12:38] Alonso haas na die valdeur. Hy maak dit oop en laat cabin in
[12:42] kloue en die res van die honde vry.
[12:45] Intussen jaag relaas steeds die hondjies rond.
[12:50] Sy volg hulle by die trappe op deur die solder en by die
[12:53] venster uit. Andersom por die hondjies aan
[12:57] oor 'n smal brug na die bakkery langsaan.
[13:00] Kroaties storm agter hulle aan. Hierdie keer raak dit my skree
[13:05] sy. Binne in die bakkery snel die
[13:08] hondjies na veiligheid terwyl andersom probeer om krotoa weg
[13:12] te hou, maar kreli later nie keer nie.
[13:15] Sy gryp 'n kabel swaai deur die lug en stamp met haar voet teen
[13:19] 'n knoppie. Klink klink.
[13:23] Die bakkery masjinerie kom aan die gang.
[13:27] Kroaties.se greep op die kabel verslap in sy val en 'n reuse
[13:30] mengbak vol koekdeeg. Die reus in mengbak beweeg op 'n
[13:35] vervoerband 8. Skrik.ro lae toe 'n klomp eiers
[13:41] op haar kop spat. Gloed gloed.
[13:46] Spitter krotoa toe sy met meel en melk bedek word die mengbak
[13:51] draai al in die rondte. Dit verander cro liani hoop
[13:55] drillerige klouerige deeg. Toe kantel die bak en giet
[14:00] kroonglas slop in 'n reuse koekpan.
[14:04] Die koek is reg om gebak te word.
[14:08] Kloue en kevin daag op. Met 'n vrolike gek f word die
[14:13] honde in hul vriende herenig. Nie lank daarna nie.
[14:17] Bring trein. Gaan die oonddeur oop en die
[14:22] koek kom uit met 'n koste gekroon hulle aan die middel.
[14:26] Die hondjies versier die koek deur op die versiersuiker
[14:30] bottels te spring. Wat pruitt.
[14:34] Buite die bakkery is die paryse polisie gereed om die krummel
[14:38] hulle gekroon lae weereens tronk toe te vat.
[14:42] Lapel word uit die gat gewikkel en ook gearresteer.
[14:46] Al die ander is gou terug in londen.
[14:51] 'N paar weke later daag al ons o in faffie met 'n groot
[14:54] verrassing by die tweede kans hawe op.
[14:58] Ek het gevra of ek die plesier kan hy om dit af te lewer, begin
[15:01] al ons soek. Krotoa word verplig om haar hele
[15:05] fortuin aan die honde oor te dra.
[15:08] Die regter.se bevel voeg alonzo by.
[15:11] Almal juig die honde sal nou veilig wees.
[15:16] Maar klein andersom blaf die hardste almal kyk op en sien
[15:20] waar sy vrolik in die beeldhouwerk voor die hawe sit.
[15:24] Dis gou duidelik waarom sy so gelukkig is.
[15:28] Die dapper klein hondjie is nie langer spierwit nie, andersom
[15:32] het uiteindelik haar kolle gekry.
[15:37] Fluit fluit my storie is hy.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
