# Pieter moet opdok - Oom Attie se Slaaptydstories

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 27 Jan 2025, 8:51.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/97557394/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-0-25%2F61803f84-8f62-0c3c-7da0-bc4f307cc7eb.mp3

Luister na die leersame storie van 'n 5-jarige seuntjie wat saam met sy ouma winkel toe gaan. Hierdie Afrikaanse kinderstorie leer jong kinders op 'n liefdevolle manier oor reg en verkeerd, en hoe belangrik dit is om reg te maak as ons 'n fout gemaak het. Perfek vir kleuters en hul ouers om saam te geniet! 🌟Teken in op Storiebeer vir meer Afrikaanse kinderstories vol avontuur en waardevolle lewenslesse! 🍎💛

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Pieter moet opdok.
[0:18] Pieter het beste ouma gewoon. En agtermiddag het sy voorgestel
[0:22] dat hulle saam winkel toe stap. Pieter was in sy noppies en
[0:27] weldra was die 2 op pad dorp toe.
[0:30] Toe hulle by die winkel kom, het hulle in gegaan en die dame
[0:33] agter die toonbank. Mevrou pels het vriendelik gese
[0:37] goeie middag. Terwyl ouma haar bestelling
[0:40] gegee het, het pieter in die winkel rondgestaan en al die
[0:44] goed gekyk. Daar was sulke, mooi en lekker
[0:47] dinge. In die 1 hoek was 'n stapel
[0:51] pragtige bruin brode. En die heerlikste koek en tert.
[0:56] Daar was ook kundig, glaskas, bottels, melk, botter en kaas.
[1:02] Op die rakke was allerhande gekleurde karton bokse vol goed.
[1:07] En op die vloer mandjies, vrugte en groente.
[1:10] Dit was so mooi om al die goed te sien en die heerlike geure
[1:15] daar in die winkel het pieter sommer honger laat voel.
[1:20] Julle sal seker self weet hoe dit voel as mens 'n lang ent
[1:24] gestap het en dan skielik tussen sulke heerlike eetgoed kom.
[1:29] Wel dis hoe pieter gevoel het en omdat hy maar 5 jaar oud was,
[1:34] kan ons hom seker nie kwalik neem vir wat hy toe gedoen het
[1:37] nie. Tussen al die vrugte was 'n
[1:40] mandjie heerlike brame. En pieter was so lief vir brame.
[1:45] Hy kon nooit genoeg daarvan eet nie en hier staan hy sommer 'n
[1:49] hele mandjie vol reg voor hom. Hy het sy hand uitgesteek om 1
[1:54] te neem maar 'n stemmetjie binne in hom.se.
[1:57] Nee, pieter, jy moenie dit doen nie.
[2:00] Dis mos steel. Maar die brame het so lekker
[2:04] gelyk. Hy het gevoel hy moes eenvoudig
[2:07] 1 neem. Daar is so baie, baie bessies en
[2:11] daardie mandjie. Niemand sou dit ooit agterkom as
[2:14] hy net enetjie neem nie. Toe luister pieter nie meer na
[2:19] die stemmetjie nie. Hy het sy vet handjie
[2:22] uitgesteek. Uniek 1 braam geneem.
[2:25] Maar dit was so lekker dat hy nog 1 geneem het.
[2:28] I was hulle in die soet nie. En toe lyk dit asof daar nog net
[2:34] soveel in die mandjie oor was as tevore.
[2:37] Hy het nog 1 geneem en nog 1 en nog 1.
[2:41] Hy het net lekker begin eet toe ouma daarvan oor kan van die
[2:45] winkel af roep. Pieter pieter, waar is jy?
[2:50] Hier is ek ouma dit beter geantwoord en gou sy handjies
[2:54] aan sy broek afgevee toe hy agter die stapel mandjies
[2:57] uitkom. Kom nou het ouma gese ons moet
[3:01] nou huis toe gaan. Gaan jy vir ouma help dra?
[3:05] Mooi so dis 'n soet seun. En jy was soet terwyl ouma besig
[3:10] was om die goedjies te koop. Hieroor het pieter so bietjie
[3:14] gebloos. En die pakkies gevat wat ouma
[3:17] vir hom gegee het? Toe is hulle uit die winkel.
[3:21] Skielik het ouma gaan staan beter.
[3:24] Het sy gese kyk na my. Pieter het opgekyk so onskuldig
[3:30] moontlik. Wat.se swart merke het jy in jou
[3:34] gesig? Wat.se swart merke.
[3:37] Wel pieter weet. Daardie merke om jou mond.
[3:41] Daardie rooi swart merke. Ek weet nie het pieter gese.
[3:47] Maar as hy sy gesig kon gesien het, sou hy dadelik herken het.
[3:53] Pieter het jy brame ge eet, het ouma gese.
[3:58] Pieter het sy kop laat sak net 1 of 2 het hy geantwoord.
[4:04] Waar het jy hulle gekry, wou ma weet.
[4:07] In die winkel waspieter.se antwoord.
[4:10] Het mevrou pels gese. Jy kan daarvan eet.
[4:14] Nee. Het jy hulle gevat sonder om te
[4:18] vra? Ja.
[4:21] Dan was hy baie stout. Pieter het ouma gese.
[4:26] Skaam jou, pieter. Kom laat ons huis toe gaan sodat
[4:31] ons kan gesels. Pieter het begin huil en dit was
[4:35] 'n baie droewige seuntjie wat saam met ouma huis toe gestap
[4:38] het. Dit was so anders as toe hulle
[4:42] 'n rukkie tevore na die winkel toe gestap het.
[4:45] By die huis het ouma vir pieter op haar knie geneem en hom
[4:49] vertel hoe lelik dit is om dinge te vat wat aan ander mense
[4:53] behoort. Hy het ook die gebod
[4:55] gebrekwat.se jy mag gesteel nie. Nou het sy gese.
[5:01] Is daar net 2 dinge wat hy moet doen.
[5:03] Die 1. Is om vir jesus om vergifnis te
[5:07] vra. En die ander om mevrou pels te
[5:10] gaan betaal vir die brame wat hy ge eet het en om te.se dat hy
[5:14] baie spyt is oor wat hy gedoen het.
[5:18] Ek gee nie om om die here om vergifnis te vra nie, het pieter
[5:22] huilend gese. Maar ek wil mevrou pels nie gaan
[5:26] vertel nie. Ek weet dis vir jou swaar dat
[5:29] ouma gese. Maar daar is geen ander raad
[5:32] nie. Waar is jou beursie?
[5:36] Nee nou mag moet self vir die brama betaal.
[5:39] Natuurlik moet jy het ouma gese. Maar dit sal al my geld vat.
[5:44] Het pieter gekla. Maak die sakkie.
[5:49] Al vat dit al jou geld. Jy sal net die saak moet regmaak
[5:53] dat ouma gese. Maar ek dink nie dit sal die al
[5:56] jou geld vat nie. Ek dink 5 sent sal genoeg wees
[6:00] vir die bra ma wat jy op ge eet het.
[6:04] 'N hele 5 sent. Moet ek vir my prof mevrou pels
[6:09] 'n hele 5 sent gee. Ja, het ouma geantwoord.
[6:14] En hoe gouer jy gaan hoe beter kom.
[6:17] V na jou o af en besig grootman. Pieter het sy o afgevee.
[6:25] En is daar weg met die vyfsentstuk in sy hand.
[6:28] I die winkel het tog so ver gelyk en dit het vir pieter
[6:33] gevoel asof hy sy voete daarheen moet sleep.
[6:37] Uiteindelik was hy by die winkel en sy hart baie vinnig geklop
[6:41] toe hy daar instap. Jy is gou weer terug, het my
[6:45] vrou pelse groep. Het jou ouma iets vergeet.
[6:49] Nee het pieter bangerig gese ek het.
[6:54] O jy wat het jy vergeet? Mevrou pels ek ek ek asseblief
[7:01] ek het vergeet om te betaal vir die brande wat ek ge eet het.
[7:04] En ouma.se dit sal omtrent 5 cents in wees.
[7:08] Hier is die geld uit my eie beursie en en.
[7:12] En ek is baie jammer. Ek het eers gevra nie.
[7:18] Toe sit pieter die vyfsentstuk op die toonbank neer, draai om
[7:22] en hardloop by die deur uit huis toe.
[7:24] Hy het nie ver gehardloop nie. Toe hoor hy my mevrou pels roep
[7:29] hom agterna. Pieter het sy geroep wag 'n
[7:33] bietjie kom hier. Lang saam met pieter omgedraai
[7:37] bang dat hy 'n skrobbering gaan kry.
[7:41] Jy het weer iets vergeet, het mevrou pelse laggend gese terwyl
[7:46] sy haar kardoes aan hom oorhandig.
[7:48] Nee, het pieter vir geantwoord. Ek het dit nie vergeet nie.
[7:53] Dis in elk geval vir jou, het sy geantwoord.
[7:56] Dis ietsie vir jou aandete. Toe streel sy sy kop en sy.
[8:00] Hy moet nou gou gou huis toe hardloop.
[8:03] Pieter het hom verbeel hy trane aan haar oog gesien, maar hy was
[8:07] nie seker nie. En kon ek nie verstaan hoekom
[8:10] nie? Hoe vinnig het hy huis toe
[8:13] gehardloop? Dit het vir hom gevoel.
[8:16] Hy is daar nog voor begin hardloop het.
[8:19] Kyk wat sy my gegee het beter uitgeroep.
[8:22] Kyk ouma. Ouma het gekyk.
[8:25] Dit was 'n heerlike groot tert met konfyt binne in.
[8:30] Sien jy nou bly dat jy die ou saaltjie maar liewer gaan
[8:33] regmaak het nie? Wou ma weet.
[8:36] Ek is ek beter uitgeroep. Dis maar altyd die beste ding
[8:41] het ouma gese en. Dit is.
[8:45] Fluit fluit my storie is uit.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
