# Stoffie Skilpad - Stories vir my Vinkgesiggies

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 5 Mar 2025, 13 min.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/99345754/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-2-4%2F22fe3f11-f2f4-2f39-07a8-2ccda112d365.mp3

Ontmoet Stoffie Skilpad in hierdie pragtige Afrikaanse kinderstorie vol avontuur! 🐢✨ Op sy stadige reis deur die droë vlaktes ervaar hy dors, moegheid en selfs 'n reënstorm, maar langs die pad ontmoet hy interessante diere soos Vaal Padda, Sporie Sprinkaan en Hasie Hiep. Wanneer Stoffie uiteindelik 'n vriend in sy eie weerkaatsing ontdek, leer hy dat vriendelikheid en om ander te help 'n mens se ware skoonheid wys. ’n Inspirasie vir kinders om geduld, hulpvaardigheid en dankbaarheid te waardeer!Teken in op Storiebeer YouTube en die Storiebeer Podcast vir meer Afrikaanse kinderstories vol lewenslesse en avontuur! 🌿🐾 #AfrikaanseKinderstories #StoffieSkilpad #Storiebeer #VriendelikheidEnMoed

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Stoffies skilpad.
[0:18] Stadig en langsaam stap stofie skilpad oor die dro vlaktes.
[0:23] Die hele wereld net so ver hy kan sien, is vaal en stowwerig.
[0:29] Dit het so lanklaas gereen dat stoffie dit nie eens meer kan
[0:33] onthou nie. So ver as wat hy met sy mooi
[0:37] voete voortsukkel slaan die stof agter hom op.
[0:41] Sommer van ver af kan 'n mens aan die stoffie sien dat daar
[0:44] iets is wat beweeg. Stoffie skilpad is honger en
[0:49] vreeslik dors. Hy kan baie lank sonder water
[0:53] bly, maar met die son wat sy dop al warmer bak, raak hy al
[0:57] dorser. As ek tog maar net 'n vetplant
[1:01] kan kry om te eet sal dit ook al help dink hy.
[1:05] Stof is sien 'n klomp klippe. Klein droe bossies steek agter
[1:11] en langs aan die klippe uit. Dit lyk amper asof daardie
[1:16] bossies onder die klippe wil wegkruip, dink stofie en stap
[1:20] soontoe. Hy gaan daar onder die bossies
[1:24] probeer wegkruip. So effens you cool tikkie sal
[1:28] ook al help om sy dop te laat afkoel.
[1:31] Stadig kruip stofie so diep soos wat hy maar kan onder die
[1:35] bossies in. Kwaad.
[1:39] Kwaad. C hy hees pada stemmetjie toe hy
[1:43] op iets sags trap. Stof is skrik en ruk sy poot
[1:48] weg, OOC ou paddatjie weer. 8 ekskuustog 6 toffie jy lyk ook
[1:58] net so vaal soos die dro grond. Ek het jou nie eens raakgesien
[2:02] nie. Haak sy val padda weer.
[2:08] Waak. Ek wens dit wil reen waar op
[2:13] aarde kom jy vandaan en dit in die hitte vra stofie verbaas.
[2:19] Hy kan nie onthou dat hy al ooit 'n padda in die droomwereld
[2:23] teegekom het nie. As dit gereen het ja maar nou.
[2:27] In die droogte en hitte nooit. Ek wag op reen see die vaal
[2:33] padda. My padda maats het diep onder
[2:36] die grond in gekruip. Hulle bly daar totdat dit reen.
[2:40] As dit eers gereen het kruip almal weer uit.
[2:43] Stoffie dink dis darem 'n slim plan om diep onder die grond in
[2:47] te kruip terwyl hulle op reen wag, maar hy stofie skilpad sal
[2:53] dit darem nie doen nie. Stoffie stap later weer verder.
[2:58] Sy klein ogies kyk hierdie kant toe en daardie kant toe.
[3:02] Hy bly soek na kos en water. Skielik sien hy 'n vetplant.
[3:08] Hy dit gaan lekker smaak c hy. Gou gou is hy by die vetplant en
[3:13] byt en eet te heerlik. Hy smul sodat van die groenerige
[3:18] sappigheid langs sy mond afloop. Nou het ek weer krag vir 'n lang
[3:24] ruk dink hy. Daardie groen plante stap het
[3:28] sommer my ergste dors ook geles. Nou kan ek nog ver stap om 'n
[3:34] fontein of 'n dam te soek. 'N ent.
[3:37] Verder hoor hy iets. Kits kits.
[3:41] Maak dit daar bo in die doringboom.
[3:44] Stoffie kyk op. Dis moeilik om daar bo in die
[3:48] boom te kan sien. Sy nek kan nie so agteroor rek
[3:51] nie. Wie is daar?
[3:53] Bo vra hy. Kits kits.
[3:58] Disek.se iemand wie is ek vra stofie w.
[4:04] Jy is stofie skilpad c die stem. Nee, wie is jy regtig vra stofie
[4:12] weer en vererg hom vir die 1 wat so slim probeer wees.
[4:16] Ek is sporie sprinkaan ek eet sommer van die blare hier bo in
[4:20] die boom. Wat van die baie dorings daar
[4:24] vra stofie en kyk na die baie wit dorings.
[4:27] Die hele boom is vol daarvan. Geen wonder die boom word
[4:32] doringboom genoem nie. Nee ek is versigtig 6 porie en
[4:38] kou verder. Kits kits kits.
[4:43] Kou hy. Ek sien daar ver kom 'n wolkie
[4:46] aan 6 porie wag. Dit lyk vir my.
[4:50] Daar kom nog 1 van daar ver agter die dro klipperige berg.
[4:55] Stoffie skilpad kan nie van hier onder op die grond af tot by die
[4:59] klipperige vaal karoo berge sien nie.
[5:03] So 'n paar wolke sal darem 'n bietjie koel te maak 6 porie
[5:08] weer. En vlieg skielik met 'n krap
[5:11] geluid verder. Hy soek ook maar altyd na beter
[5:14] kos. Die sporie kan darem raas as hy
[5:18] met sy lang agterpote so teen sy harde vlerke krap.
[5:24] Sy stof is sommer so vir homself.
[5:26] Ek verwonder my altyd dat hy nie met daardie rasper pote van hom
[5:31] sy vlerke stukkend krap nie. Toe stoffies skilpad weer so
[5:35] entjie verder geloop het, voel hy 'n ligte warm wind wat kort
[5:40] kort toe stof opwaai en rondomtalie laat warrel.
[5:45] Hierdie warrelwind bring iets dink hy.
[5:49] Dalk bring dit nog reen. Stoffie sien nou ook wat daar
[5:53] ver van die berg.se kant af al meer en meer wolke begenadig
[5:56] kom. Hulle lyk donker en kort kort is
[6:00] daar 'n blink lig wanneer hulle mekaar raak stamp.
[6:04] Dis mos reenwolke 6 toffie. Net reenwolke kan so blink
[6:09] blits. Stoffie is so bly die reenwolke
[6:13] so vinnig nader kom dat sy hartjie sommer so kardoef
[6:16] kardoef klop. Hy rek sy nek lank uit om beter
[6:20] te kan sien. Die wolke kom vinniger en
[6:23] vinniger nader hulle dreun hard as hulle mekaar so hard raak
[6:28] gestamp het dat die blitse uitslaan.
[6:31] Skielik val 'n paar groot druppels reen.
[6:34] Die stoffies slaan op waar dit neer geplons het.
[6:38] Stof jou sy nek uitgestrek na bo en maak sy bekkie wyd oop
[6:43] heerlike koue reendruppels val in sy mond.
[6:47] Dis so lekker dit smaak eintlik soet.
[6:52] Toe skielik reen dit hard, hard en aaneen.
[6:56] Stoffie kruip haastig onder teenaan 'n klip.
[7:00] Hy sal niks van die reen oorkom as dit op sy harde dop val nie.
[7:04] Maar daar loop meteens so baie waterstrome.
[7:08] Dat hy dalk kan wegspoel. Dit bruis en borrel en raas.
[7:13] Die water spoel die grond weg. Dit loop en bruin strome na die
[7:18] gronddam.se kant toe. Waterplasse staan oral en toe
[7:22] die reen weer net so skielik ophou.
[7:25] Ryk die hele wereld vars en skoon.
[7:29] Haastig loop stofie na die gronddam.se kant toe.
[7:33] Dit gaan maar sukkel sukkel en gly gly in die nat moeder.
[7:37] Maar daaraan steur stofie hom nie.
[7:39] Hy wil gaan kyk hoeveel water daar nou in die dam is.
[7:43] Net duskant die groot dam in die wye waterpan.
[7:46] Staan nou langbeen ryer. Doodstil op sy 1 been staan hy.
[7:52] Kort kort buk hy af na iets in die water.
[7:56] Wat pak jy so vra stoffie? Ek eet paddas antwoord draaier
[8:01] paddas. Waarvandaan kom die paddas of
[8:05] het dit weer paddas gereen? Vra stofie weer nuuskierig?
[8:10] Maar toe onthou hy van die vaal partytjie met die hees stem.
[8:13] Hy het mos gese dat al die paddas op die reen wag en dan
[8:17] sal uit kom van hul skuilplekke onder die grond.
[8:21] Stoffie kry sommer groot lag vir ons self.
[8:24] Hy het altyd gedink dat dit paddas uit die lug reen wanneer
[8:28] daar so baie paddas na 'n reenbui is.
[8:32] Daar kan mos nie paddas uit die lug hy tree nie.
[8:35] Hoekom staan jy op net 1? Been vra stofie vir die ryer. 8
[8:41] moenie so baie praat nie. Seer eier die paddas in uit
[8:44] skrik en wegspring. As jy moet weet ek staan so stil
[8:48] op net 1 been sodat hulle kan dink dis sommer 'n riet of 'n
[8:52] stok en dan kom hulle tot hier by my.
[8:57] Stoffie, voel jammer vir die paddas, maar hy weet dat elke
[9:00] dier of voel maar sy eie manier van kos kry het.
[9:04] As ryer nie van die paddas vang nie.
[9:06] Sal daar later heeltemal te veel van hulle wees.
[9:10] Toe stofie by die dam kom kyk hy in die water.
[9:13] Lelike dier kyk vir hom van onder die water af.
[9:18] Stof is skrik hom byna boeglam en ruk sy kop weg.
[9:22] Hy sit so 'n rukkie stil en loer maar weer versigtig en
[9:27] nuuskierig na die lelike ding toe.
[9:30] Miskien het dit nou weg te gaan of weg geswem, dink hy maar toe
[9:33] hy die water kyk, sien hy weer die duur met die langerige nek
[9:38] en die klein koppie. Klein verbaas te ogies loer vir
[9:43] stoffie. Stoffie, voel jammer vir die
[9:45] lelike dier 8 hy kan darem nie help dat hy so lelik is nie dink
[9:51] hy. Ek sal maar vriendelik wees.
[9:54] Stoffie glimlag vriendelik en groet die dier.
[9:58] Goeie dag c hy en buk laer af. Die dier kom ek nader na die
[10:05] oppervlakte van die water. Stoffie sien dat hyiets.se, maar
[10:09] hy kan hom nie hoor nie. Die water keer seker die geluid
[10:13] van sy stem dink hy. Jy is seker bly oor die reen 6
[10:18] toffie na 'n rukkie weer. Die diertjies sy ook iets terug,
[10:22] maar natuurlik kan stof jong weer nie hoor nie.
[10:25] Ek stap maar eers weer 6 toffie vriendelik en waai vir die dier
[10:29] daar in die water. Die dier waarlik vir stoffie
[10:32] vriendelik totsiens. Watter vriendelike dier is dit
[10:36] tog nie sy stofie skilpad toe hy wegstap.
[10:40] Sy vriendelikheid maak dat hy mooi lyk.
[10:43] Wat praat jy so vra hasie hip skielik langs toffie?
[10:48] Stof is skrik hom gedaan. 8 nee hasie hub jy sal my
[10:52] hartkloppings gee met jou skielike gepraat c hy en vertel
[10:56] vir hasie hub van die lelike tog vriendelike diertjie wat hy in
[11:00] die water gesien het. Verbaas kyk hase hip na stofie.
[11:06] Maar voordat hy vir stofie kan vertel dat dit vir homself is
[11:09] wat hy daar in die water sien weerkaats het, hoor hulle die
[11:13] geroep van mini muis. Help my nes is onderwater, see
[11:19] essay. As ek nie dadelik al my
[11:22] kleintjies daaruit kry nie, gaan hulle verdrink.
[11:25] Ek het al 2 na 'n ander plek geneem, maar dit neem te lank as
[11:29] ek hulle 1 vir 1 moet dra. Ek sal jou help 6 toffie skilpad
[11:35] laai hulle gou almal op my rug. Dan dra ek hulle net waarheen jy
[11:39] wil gaan. Met gou sit mini muis al 4 haar
[11:44] ander baba muise opskilpad.se rug.
[11:47] Stoffie skilpad stap maar stadig maar kom darem almal veilig by
[11:52] die ander 2 baba meisie aan. 8 stofie sy mini hoe kan ek jou
[11:58] ooit genoeg bedank vir jou hulp en vriendelikheid?
[12:02] Baie baie dankie. As dit nie vir jou was nie, sou
[12:06] my kleintjies nou dood gewees het.
[12:08] Dis sommer niks sy stofie. Ek help graag as ek kan.
[12:13] Hy glimlag gelukkig. Hy wens hy kan so vriendelik
[12:16] wees soos die diere in die dam. Asie hub kyk na stofie.
[12:22] Kyk net hoe mooi lyk stofie as hy so gelukkig is, dink hy en
[12:27] spring weg om ook na sy klein hasies en sy vroutjie te gaan.
[12:32] Fluit fluit my storie is uit.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
