# Abraham se Groot Toets - Afrikaanse Bybelstories

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 16 Feb 2025, 5:02.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/98412536/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-1-12%2Fdfd1af56-92dc-4c93-4498-24987cb246bb.mp3

Luister na die inspirerende Bybelverhaal"Abraham se Groot Toets", 'n storie van geloof, vertroue en God se voorsiening. 🙏✨ Toe God vir Abraham vra om 'n groot opoffering te maak, bly Abraham gehoorsaam, selfs sonder om alles te verstaan. Maar op die regte tyd voorsien God vir hom 'n uitkoms! Hierdie Afrikaanse kinderstorie leer kinders dat ons God altyd kan vertrou en dat Hy altyd vir ons sorg. Teken in opStoriebeer YouTube en dieStoriebeer Podcast vir meer Afrikaanse Bybelverhale en kinderstories vol geloof en inspirasie! 🌟📖 #AfrikaanseKinderstories #BybelverhaleVirKinders #AbrahamSeGrootToets #Storiebeer

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Abram.se groot toets.
[0:18] Nadat u sakke groter seuntjie geword het, wou god vir abram
[0:22] vra om te wys hoe hy hom vertrou.
[0:25] God het geweet dat abram hom liefhet, maar hy wou vir abram
[0:29] help om nog sterker in sy geloof te word. 1 nag het god met abram
[0:34] gepraat. Abraham het hy geroep.
[0:38] Hier is ek het abram geantwoord. God het toe vir albei hom gevra
[0:43] om iets baie moeilik te doen. Hy moes sy seun isak van wie hy
[0:48] so baie gehou het saamneem na 'n ver berg toe.
[0:53] Abram het nie presies verstaan hoekom god dit van hom vra nie.
[0:57] Maar hy het geweet dat hy god kan vertrou, want god is altyd
[1:02] goed. Die volgende oggend nog voor die
[1:05] son opgekom het, het abraham vroeg opgestaan.
[1:09] Hy het hout bymekaargemaak en het op sy donkie gelaai.
[1:13] Hy het 2 van sy helpers en sy seun isak saamgeneem.
[1:17] Saam met hulle begin stap na die berg wat god vir hom gewys het.
[1:22] Dit was 'n lang pad. Vir 3 dae het hulle gestap.
[1:27] Kan jy dink hoe ver dit was? Dit was omtrent soos om 3 keer
[1:31] om 'n groot stad te stap. Abram.se hart was swaar, maar hy
[1:36] het bly vertrou dat god 'n plan het.
[1:40] Op die derde dag. Het abraham die berg in die
[1:44] verte gesien. Hy het vir sy helpers gese om by
[1:47] die donkie te wag terwyl hy in u sak verder gaan.
[1:51] Abraham het die hout opisak.se skouers gesit om te dra.
[1:56] Terwyl hulle die berg uit klim het, isak vir sy pa gevra.
[2:00] Pa. Ons het die hout om die vuur te
[2:03] maak. Maar waar is die lam vir die
[2:06] offer? Abraham, het geantwoord, my
[2:09] seun, god sal self sorg vir 'n lam vir die offer.
[2:14] Hawer om het geweet dat god altyd getrou is en dat hy 'n
[2:17] plan het. Toe hulle bo op die berg kom,
[2:21] het abram 'n altaar van klippe gebou.
[2:24] Sy hart was baie seer. Maar hy het steeds geglo dat god
[2:28] wat vir hom en sara is seun gegee het toe hulle al so oud
[2:32] was, ook nou vir hulle sal sorg. Net toeabram.se hand oplig het
[2:39] die engel van die here hard geroep.
[2:41] Abraham abraham. Hier is ek het abraham vinnig
[2:48] geantwoord. Moenie die seun seermaak nie,
[2:51] het die engel gese. Nou weet ek dat jy god werklik
[2:54] vertrou en liefhet, want jy was bereid om selfs jou enigste seun
[2:58] vir hom te gee. Abram het opgekyk en daar in die
[3:03] bos naby hulle het hy ram gesien wat vas was.
[3:07] God het die ram daar gesit. Abram was so dankbaar en bly.
[3:12] Hy het die ram gevat en dit geoffer in plaas van isak.
[3:17] Abram het daardie plek 'n spesiale naam gegee.
[3:20] Hy het dit die here sal voorsien genoem.
[3:24] Want hy het gesien hoe god op die regte tyd gesorg het.
[3:28] Die engel van die here het weer met abram gepraat en vir hom
[3:31] gese het dat god hom baie sal seun omdat hy so getrou was.
[3:36] God het weer. Sy belofte herhaal databram.se
[3:39] familie so baie sal word soos die sterre in die hemel en die
[3:43] sand op die seestrand. Abram en isak het saam van die
[3:47] berg afgestap. Hulle harte vol dankbaarheid vir
[3:50] god.se goedheid. Hulle het teruggegaan na die
[3:54] helpers toe en almal het saam huis toe gegaan.
[3:58] Hierdie storie leer ons. Dat ons god kan vertrou.
[4:03] Selfs wanneer ons nie verstaan wat hy doen nie.
[4:06] God het altyd 'n goeie plan en hy sorg vir ons.
[4:10] Net soos god vir abram en isak aram gegee het op die regte tyd
[4:15] so sorg hy ook vir ons. Die storie wys ook vir ons hoe
[4:19] lief god ons het. Baie jare later het god sy eie
[4:24] seun, jesus gestuur om vir ons sondes te sterf.
[4:28] Omdat hy ons so liefhet? Maar anders as met isak was daar
[4:32] niemand om jesus.se plek te neem nie.
[4:35] Want jesus het gekom om ons almal te red.
[4:40] So terwyl jy nou rustig raak, kan jy dink aan hoe god altyd by
[4:45] ons is en vir ons sorg. Selfs wanneer dinge moeilik lyk,
[4:50] kan ons hom vertrou. Want hy het ons lief en hy weet
[4:54] wat vir ons die beste is. Fluit fluit.
[4:58] My storie is uit.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
