# Noag en die Ark - Afrikaanse Bybelstories

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 26 Jan 2025, 6:37.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/97556644/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-0-25%2Ff6954f17-cf4e-d101-affe-a17ee2f67ff2.mp3

Ontdek die tydlose Bybelverhaal van Noag en die Groot Boot, spesiaal vertel vir kinders! Hierdie Afrikaanse weergawe deel die inspirerende storie van Noag se gehoorsaamheid aan God, die diere wat twee-twee die ark binnekom, en die wonderlike reënboog as teken van God se belofte. Perfek vir kleuters en hul ouers om saam te geniet voor slaaptyd. Laat jou kind leer oor geloof, hoop en die waarde van gehoorsaamheid op 'n maklike en toeganklike manier. Teken in op Storiebeer vir meer hartverwarmende Afrikaanse stories! 🌈🦓

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Noag en die groot boot?
[0:18] Lank lank gelede was daar 'n man met die naam nodig.
[0:22] Anders as die meeste mense van daardie tyd was nog baie lief
[0:26] gewees vir god. En het hy altyd probeer om die
[0:29] regte dinge te doen. Hy het sy vrou en sy 3 seuns sem
[0:34] gam en jafet het ook geleer om vir god lief te wees.
[0:40] In daardie tyd was die wereld baie slegte plek.
[0:44] Die mense het lelike dinge gedoen en was die vriendelik met
[0:47] mekaar nie. Dit hetgod.se hart baie seer
[0:50] gemaak om te sien hoe die mense wat hy gemaak het so sleg
[0:54] optree. Maar noag was anders.
[0:58] God het gesien dat noag 'n goeie hart het en hy het besluit om
[1:02] met noag te praat. Noag.
[1:06] Hy het god gese. Ek gaan groot reen stuur wat die
[1:10] hele aarde sal oorstroom. Maar ek wil hy jy moet 'n
[1:13] spesiale boot bou ark. Om jou en jou familie te red?
[1:19] Ek gaan ook elke soort dier red. Sodat hulle weer kan vermeerder
[1:24] na die vloed. God het vir noag presies vertel
[1:28] hoe om die boot te bou. Dit moes van goferhout gemaak
[1:33] word. Dit is 'n spesiale soort hout
[1:36] wat nie maklik water inlaat nie. En dit moes baie baie groot
[1:41] wees. Omtrent so groot soos 3
[1:43] rugbyvelde langs mekaar. Die boot moes 3 verdiepings.se
[1:48] met baie kamers, veral die diere.
[1:51] En met vensters bo in. En 'n deur aan die kant.
[1:57] Noag het dadelik begin werk. Elke dag het hy en sy seuns
[2:01] gesaag en getimmer en gebou. Die mense rondom hulle het vir
[2:05] hulle gelag. Wat maak julle met hulle gespot?
[2:10] Hoekom bou julle so 'n groot boot hier waar daar nie eens
[2:13] water is nie. Maar noag het aanhou bou.
[2:18] Terwyl hy gebou het, het hy vir die mense vertel dat hulle moet
[2:21] ophou om slegte dinge te doen en eerder vir god moet luister.
[2:26] Maar niemand wou na hom luister nie.
[2:29] Hulle het net aanhou lag. Dit het baie jare geneem om die
[2:33] ark te bou. Toe die boot het eindelik klaar
[2:36] was, het god vir noag gese. Neem jou familie en gaan in die
[2:41] ark in. Van elke soort dier wat op die
[2:44] aarde loop of vlieg. Moet jy 2 2 inneem.
[2:48] Mannetjie en wyfie. En van die rein diere wat
[2:53] gebruik kan word vir offers moet jy 7 pare inneem.
[2:58] Kan jy dink hoe dit moes gelyk het toe al die diere na die ark
[3:01] toe gekom het? Groot olifante wat stadig
[3:05] aangestap kom. Kameel perde met hulle lang
[3:08] nekke leeus en tiere wat trots loop hasies wat hop op.
[3:14] En al die pragtige voels wat aangevlieg kom.
[3:18] God het hulle almal na die ark toe gestuur. 2 2.
[3:23] Noag en sy familie het kos ingepak vir hulle en veral die
[3:27] diere genoeg om 'n baie lang tyd te hou.
[3:32] Toe almal in die ark was het god self die deur toegemaak. 7 dae
[3:38] later het die eerste reendruppels begin val.
[3:41] Die reen aanhou val dag en nag vir 40 dae en 40 nagte.
[3:48] Die water het al hoor en hoor gestyg.
[3:51] Totdat selfs die hoogste berge onder die water was.
[3:54] Maar die ark het veilig op die water gedryf met noag sy familie
[4:00] en al die diere veilig binne in. Vir 'n hele jaar het die ark op
[4:06] die water rondgedryf. Kan jy dink hoe besig noag en sy
[4:10] familie moes gewees het? Om na al die diere te kyk.
[4:15] Hulle moes die diere kos gee hulle hokke skoon maak en seker
[4:19] maak dat almal gelukkig is. Uiteindelik het god 'n wind oor
[4:23] die aarde laat waai om die water te laat opdroog.
[4:27] Die ark het op die ararat berge gaan staan.
[4:31] Noag het 'n kraai uitgestuur om te kyk of daar droog rond was.
[4:35] Maar die kraai het net bly rondvlieg.
[4:38] Toe het hy 'n duif uitgestuur. Die eerste keer het die dui
[4:42] teruggekom omdat sy nerens kon land nie.
[4:46] Week later het noag weer die duif uitgestuur.
[4:49] Hierdie keer het sy teruggekom. Met 'n vars olyfblaar q in haar
[4:53] bek. Nou het noag geweet dat die bome
[4:57] alweer begin groei. Tot die grond heeltemal droog
[5:01] was. Het god vir noag ges e dat hulle
[5:04] nou maar die ark kan verlaat. Kan jy dink hoe bly?
[5:07] Al die diere moes gewees het? Om weer buite te kon rondloop,
[5:12] die voels het vrolik in die lug rondgevlieg en die diere het
[5:15] weggehardloop om nuwe huise te gaan soek.
[5:19] Noag was so dankbaar dat god hulle gered het.
[5:22] Hy het 'n altaar gebou vir god om dankiete.se.
[5:26] God was baie tevrede en het 'n pragtige belofte gemaak.
[5:31] Hy het gese hy sal nooit weer die hele aarde met 'n vloed
[5:35] oorstroom nie. En as teken van hierdie belofte
[5:38] het hy 'n reenboog in die lug gesit.
[5:41] Daarom elke keer as ons 'n reenboog sien nadat dit gereen
[5:45] het, kan ons onthou dat ditgod.se spesiale belofte is.
[5:50] Dit herinner ons dat god altyd sy beloftes hou en dat hy vir
[5:55] ons sorg. Die storie van noag leer ons ook
[5:59] dat dit belangrik is om vir god te luister en te doen wat reg
[6:03] is, selfs al lag ander mense vir ons.
[6:07] God sal ons help en beskerm as ons hom vertrou.
[6:12] En noudat die storie op sy einde is, kan jy dink aan al die
[6:15] pragtige diere wat in die ark was?
[6:18] En dan god.se mooi belofte wat hy met die reenboog gemaak het.
[6:22] Onthou dat god jou ook liefhet en altyd by jou sal wees, net
[6:29] soos hy by noag was. Fluit fluit.
[6:33] My storie is uit.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
