# Die Leeukoning - Afrikaanse Disney Kinderstories

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 11 Apr 2025, 17 min.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/101132936/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-3-10%2F497c06b5-b57f-ad33-194f-dd7632928fb5.mp3

Beleef die magiese Afrika-avontuur van "Die Leeukoning" in Afrikaans! Hierdie tydlose Disney-klassieke verhaal volg die reis van Simba, 'n jong leeuwelpie wat bestem is om koning te word van die Trotse Lande. Wanneer sy jaloerse oom Scar 'n wrede plan beraam om die troon te steel, moet Simba vlug en laat sy koninkryk agter. Saam met sy nuwe vriende, die vrolike Timon en Pumbaa, ontdek Simba die betekenis van "Hakuna Matata" (geen sorge) terwyl hy grootword. Maar wanneer sy kindermaat Nala hom opspoor, word Simba gedwing om sy verlede te konfronteer en sy regmatige plek as koning in te neem. Met hartroerende oomblikke en belangrike lewenslesse oor verantwoordelikheid, moed en familie, is "Die Leeukoning" perfek vir die hele gesin.#Storiebeer #Slaaptydstories #Afrikaans #DieLeeukoning #AfrikaanseDisney #SimbaSeReis #HakunaMatata #AfrikaanseAnimasie #DisneyInAfrikaans #AfrikaanseKlassieke #GesinsFliek #LionKingAfrikaans #AfrikaAvontuur #DisneyKarakters #AfrikaanseVermaak #KoningScar #TiemonEnPumbaa #KoninklikeAvontuur

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Die leeukoning.
[0:18] Die diere kom van heinde en ver oor die stowwerige afrikavlaktes
[0:22] aan. Met pote en hoewe wat dreun en
[0:26] vlerke wat flap. Elke dier van die kleinste muur
[0:31] tot die grootste olifant vind sy weg na leeu rots.
[0:35] Dit is die plek waar die leeukoning woon en vandag is 'n
[0:40] spesiale dag in leeuland. Vandag gaan simba die eersgebore
[0:46] welpie van koning mufasa en koningin.se rabie deel word van
[0:51] die groot lewensiklus. Die diere neem hulle plekke in
[0:56] en buig voor koning moet vashou. Toe gaan staan rafiek ie die
[1:00] wyse bobbejaan op die punt van leeu rots en tel die klein
[1:04] welpie op sodat al die diere hom kan sien.
[1:08] Al die diere juig uitbundig. Die olifante trompetter die
[1:14] zebras runnik en die voels tjirp van blydskap toe hulle vir simba
[1:19] die toekomstige leeu koning sien.
[1:22] Maar daar is 1 dier wat nie deelneem aan die jeuglike
[1:26] seremonie nie. Skaar.
[1:29] Die koning.se jaloerse broer. Bly in sy leplek.
[1:36] Toe die koning.se raadgewer geyser doen nee so ring vol om
[1:41] later kritiseer lag skaar net. Die slegte leeu vang die voels
[1:46] in sy bek. Skaars sou zu opge eet het as
[1:50] mufasa nie betyds daar aangekom het nie.
[1:53] Zoo skud sy vere reg en raas. Jy is die koning.se broer.
[1:58] Jy moes eintlik heel voor gewees het bysimba.se seremonie.
[2:03] Skaar gluur hom aan. Ek was die troonopvolger.
[2:09] Totdat daardie klein pes gebore is.
[2:12] Daardie klein pes is my seun en jou toekomstige koning.
[2:16] Grom mufasa. Skaars sluip sluip stadig weg.
[2:23] Moenie jou rug op my draai nie waarsku moet vashou.
[2:28] Skaar kyk terug oor sy skouer. Sy oe vernou.
[2:32] Miskien is dit jy wat nie jou rug op my moet draai nie.
[2:38] Simba word in groot. 1 oggend neem mufasa sy seun tot bo op
[2:44] leeu rots en sy vir hom. Die lewensiklus hou nooit op
[2:49] nie. Eendag sal die son met my as
[2:51] koning ondergaan en oor jou as die nuwe koning opkom.
[2:56] Dan sal alles waarop die son nou skyn joune wees.
[3:01] Wat van daardie donker plek vol skaduwee vra simba.
[3:06] Mufasa sy dadelik jy moet nooit daarheen gaan nie.
[3:10] Skielik swiep zo af en kruis heen as in die land.
[3:15] Mufasa frons zu vat vision by huis toe. 8 pa.
[3:22] Kan ek u saamkom nie. Kerm simba moet vas haar skud sy
[3:26] maanhare beslis. Hom teen wrede hienas te veg is
[3:30] te gevaarlik vir welpie soos jy. Later vra simba sy oom skaar uit
[3:37] oor die donker plek. 'N bose plan broei in skaars.se
[3:41] gedagtes. Dit is die olifante.se
[3:44] begraafplaas. Net die dapperste leeus gaan
[3:47] soontoe. Vertel skaar vir klein simba.
[3:51] Hy weet die dwase klein welpie sal nou juis soontoe wil gaan om
[3:56] sy dapperheid te bewys. En skaar isreg.se ma kan nie wag
[4:01] om saam met sy maatjie na lae na die olifante.se begraafplaas toe
[4:05] te gaan nie. Maar zazu, hou alles dop wat
[4:08] hulle doen. Ons moet wegkom sonder dat
[4:12] hierdie lastige voel. Ons sien fluister simba.
[4:16] Nala stem giggelend saam. En 1 2 3 ontglip die 2 maats hul
[4:22] gevleuelde babawagter. Die jong leeutjies kom by die
[4:28] donker geheimsinnige plek anderkant die grense van
[4:32] leeuland aan. Reuse olifant bene en tande
[4:37] steek hy die grond. Dit lyk aaklig fluister nala.
[4:42] Kom ons kyk wat hier aangaan sy simba.
[4:45] Ek skrik vir niks nie gagga. Gie gie giggel 3 wrede hienas
[4:55] shenzi banzai en et. Kyk ouens 'n koningsmaal.
[5:02] Grinnik chez. Die welpies hardloop weg, maar
[5:06] hulle word vasgekeer. Simbas staan dapper voor na lae
[5:10] en probeer brul 'n o. Haar pa.
[5:15] Rar. Die he en as lag en koggel hom
[5:20] uit. Simba maak sy bek oop om weer te
[5:23] probeer bril hierdie keer raad tot die olifant bene van 'n
[5:27] donderende middel rol. Die arenas is uit die veld
[5:33] geslaan. Simba ook.
[5:36] Tot moet vashou op hulle afstorm.
[5:38] Die magtige leeu verjaag die hienas sonder moeite.
[5:42] Zazu het gesien die welpies is in die moeilikheid en het gaan
[5:45] hulp soek. Hoe vasgevra viz om na huis toe
[5:50] te neem. Toe hulle alleen is raas sy met
[5:53] simba omdat hy ongehoorsaam was. Jammer pa.
[5:59] Ek wou net probeer dapper wees soos pa.
[6:04] Maak simba verskoning. Mufasa sug.
[6:08] Dit help nie om moeilikheid te soek as jy probeer dapper wees
[6:10] en simba. Goeie koning moet dapper en wys
[6:14] wees. Simba voel skielik baie klein.
[6:19] Ons sal altyd bymekaar wees. Ne pa.
[6:24] Hoe vas ek kyk op na die sterre hemelen.se die groot konings van
[6:28] die verlede. Kyk van die sterre daar bo af na
[6:31] ons. Wanneer jy alleen of eensaam
[6:34] voel. Onthou net die voorvaders sal
[6:37] altyd daar wees om jou te lei. En ek ook.
[6:41] Later ontmoet skaar die hongarye nas.
[6:45] Ek het dan die welpies so this ever julle geskenk gegee en
[6:50] julle kon niks regkry nie. Grom skaar.
[6:54] Hulle was nou nie eintlik alleen nie.
[6:56] Kerm chez. Maar skaars het 'n ander plan om
[6:59] seker te maak dat hy eendag koning sal word.
[7:03] Bly by my kerels dan sal julle nooit weer honger ly nie.
[7:08] En die hyenas juig en dans. Die volgende oggend neem skaar
[7:14] vir simba tot onder in groot diep vallei.
[7:19] Wag nou hier beveel hy jou pa het 'n groot verrassing vir jou.
[7:24] Sal ek van die verrassing hou. Vra simba, nuuskierig?
[7:29] Skaar glimlag skelm o jy sal sterf daaroor.
[7:35] C hy en stap weg. Toe gee hy die teken vir hienas
[7:39] wat bo op die kranse wag. Die hienas weet wat ons doen
[7:44] hulle jaag 'n groot trop wildebeeste in die vallei af.
[7:48] Simba voel hoe die grond begin dreun.
[7:50] Hy hoor derduisende hoewe dreun. Toe sien hy die wildebeeste reg
[7:55] op hom afstorm. Simba klim net betyds teen 'n
[7:59] dooie boomstam op en hang aan 'n tak help.
[8:03] Skree hy. Hulp is op pad van skaar, het sy
[8:07] broer gaan haal. Mufasasimba.se stormloop
[8:11] vasgekeer roep skare. Soos skaar beplan het probeer
[8:17] nog fasa dadelik om simbad te red.
[8:19] Hy tel simba op en bring hom na veiligheid, maar val onder die
[8:23] hoewe van die stormende diere. Pa skree simbad doodbenoud hy
[8:30] kan niks deur die stofwolke sien nie.
[8:32] Mufasa probeer homself teen die steil rotse optrek.
[8:36] Skaar kyk van bo af hoe sy broer sukkel.
[8:39] Help my broer. Help my.
[8:43] Mufasa. Skaars steek sy poot na my
[8:46] vashou toe uit, dan trek hy sy broer nader en fluister.
[8:51] Lank lewe die koning. En toe los skaarmufasa.se poot
[8:56] en kyk hoe hy by die steil kranse aftuimel.
[9:02] Toe die wildebeeste.se stormloop verby is.
[9:05] Ontdek simba sy pa waar hy leweloos in die stof lui.
[9:10] Nee. Huil simba.
[9:14] Skaar kom staan langs die hartseer welpie.
[9:18] Kyk nou wat het jy gedoen? Beskuldig hy vir simba.
[9:22] Daar was oral wille beeste en hy het probeer om my te red.
[9:26] Dit was 'n ongeluk soos simba snikkend.
[9:30] Ek het nie bedoel om. Natuurlik nie, maar as nie vir
[9:34] jou wasnie, sou hy nog gelewe het.
[9:37] Wat sal jou ma tog dink vra skaar.
[9:40] Sim ba vra bevrees, wat moet ek doen?
[9:43] Hardloop stil skaar voor maak dat jy wegkom en sorg dat jy
[9:49] nooit weer terugkom nie. Skaar kyk hoe simba vlug.
[9:55] Toe stuur hy die hyenas agter hom aan.
[9:58] Hulle jaag was simbad tot by die grens van leeuland.
[10:02] En op die rand van 'n groot woestyn duik die welpie onder 'n
[10:05] doringbos in. Die a en as kyk na die skerp
[10:09] dorings en toe na die woestyn. Die welpie sal nie 'n dag hier
[10:13] in die woestyn oorleef nie. 6 seuns beslis.
[10:18] Simba hardloop tot hy nie meer kan nie.
[10:21] Die uitgeputte klein leeutjie val op die warm sand neer.
[10:24] Honger aasvoels draai in die lug ge boom rond.
[10:28] Maar toe kom die meerkat en sy vet frankie pumba die vlakvark
[10:34] jaag die aasvoels weg. Simbaal word die volgende dag
[10:38] inloer wil tuis te wakker. Waar kom jy vandaan?
[10:44] Vra die mond. Simbas sug dit maak nie saak
[10:49] nie. Ek kan nie teruggaan nie.
[10:51] Wat het jy gedoen, terrell? Wonder pumba.
[10:56] Kom ons skud sy kop. Wat maak dit saak?
[10:59] Jy moet van die verlede vergeet haar kuna matata.
[11:04] Wat vra simba. Haar kuna matata herhaal die
[11:10] mond. Dit beteken moet jou oor niks
[11:13] bekommer nie. Dit is ons leuse en dis hoe ons
[11:17] hier lewe nt mond wys vir simba wriemelende gogga.
[11:23] Simbad kyk hoe puma die gogga insluk slymerig, maar heerlik c
[11:29] die vlakvark terwyl hy sy lippe aflek.
[11:32] Simbool frons. Maar hy eet ook groot gogga.
[11:38] Toe glimlag die welpieen.se haar connell mad at a.
[11:44] In die maande wat volg eet sim ba baie, baie goggas en word 'n
[11:49] groot uitgevrete leeu. Hy is die meeste van die tyd
[11:53] gelukkig saam met sy 2 vriende die mon pumba.
[11:56] Maar hy mis sy ma en dink baie aan sy pa. 1 nag toe hulle 3 na
[12:01] die sterrekyk. Onthou simba wat sy pa vir hom
[12:04] gegee het. Hy wonder of die groot konings
[12:07] van die verlede regtig vanaf die sterre op die aarde neerkyk.
[12:13] In simba voel baie eensaam. Die volgende dag hoor simba city
[12:18] mond benoud gil. Die jong leeu hardloop nader om
[12:22] sy vriend te red. Honger leeuwyfie is gereed om
[12:25] pumba te bespring. Pumbas sit onder 'n boomstomp
[12:29] vas in die mond probeer dapper om poem bad te beskerm.
[12:33] Simba bril hard en val die leeuwyfie aan.
[12:38] Net toe hulle begin veg herken simbas sy ou vriendin na hulle.
[12:43] Snak hy verbaas. Die leeuwyfie kyk diep in die
[12:47] aantreklike jongleeumannetjie.se o en fluister.
[12:51] Simba. Skaars het vir ons gese jy is
[12:55] dood. Ina lag vertel verse bou
[12:58] verskriklik hulle lewe geword het vandat skaar en die hienas
[13:02] oorloe land regeer. Daar is nie kos of water nie en
[13:08] baie van die diere het padgegee. Maar jy kan terugkom en koning
[13:13] word. Dan sal alles weer regkom sien
[13:15] na hulle. Xgen koning my 6 simba kwaad.
[13:21] Maar daardie dag kom rafiek hierdie bobbejaan asim butt toe.
[13:25] Hy belowe dat hy hom na sy pa toe sal neem.
[13:29] Toe simba opkyk na die sterre hoor hy 'n bekende stem.
[13:34] Simba. Vra sy pa het jy my vergeet.
[13:39] Simbas skrik en sy nee hoe kon ek?
[13:43] Jy het vergeet wie jy is. Dus sit jy van my vergeet.
[13:48] Gaan die stem voort kyk in jou hart simba.
[13:52] Jy is tot meer instaat. Jy moet jou plek en die
[13:55] lewensiklusse neem. Simbool weet sy pa is reg.
[14:00] Saam met sy vriende gaan hy terug na leeuland toe.
[14:05] Baie loer els is koning skaar kwaad vir syrabie.se ma.se ma
[14:10] omdat sy nie kos in die hande kon kry nie.
[14:13] En skielik hoor hy 'n groot bril.
[14:16] Hy kan sy o nie glo nie. Mufasa.
[14:19] Dit kan nie wees nie. Jy staan dood.
[14:23] Maar sy rabbi herken haar seun, simba c sy sag.
[14:29] Ek het gekom om my plek as koning in te neem.
[14:32] Bril simbad trots. Maar skaar wil jy so maklik
[14:36] terugstaan nie? Simba bespring vir skaar, maar
[14:41] die geslepe skelm glip weg. Die hyenas val simba aan leeu
[14:47] rots weerklink van hulle afskuwelike gelag terwyl hulle
[14:50] simba tot by die rand van die krans dwing.
[14:54] Skaar loop tot by die uitgeputte leeu.
[14:58] Jou pa is nie die keer hier om jou te red nie.
[15:01] Tart hom uit toe stamp hy vir simba oor die land.
[15:05] Simba probeer om aan die rotslys vas te klou.
[15:09] Dit lyk bekend. 6 skaars smalend.
[15:14] O ja ek onthou dis net soos jou pa gelyk het voordat ek hom
[15:18] doodgemaak het. Uiteindelikweet.se ma wat die
[15:22] waarheid is en met 'n magtige bril en al die krag wat hy het
[15:26] spring hy op skaar. En intussen het pumba in 10
[15:30] maande in die leeuwyfies die hienas van leeu rots af verjaag.
[15:35] Toe simba uiteindelik vir skaar van die krans afstamp belang die
[15:39] skurk in die kloue van die trop honger hienas GGGG.
[15:44] Kekkel hulle wreed. Uiteindelik het hulle 'n
[15:47] koningsmaal. Simbool bedank sy vriende toe
[15:52] stap hy na die punt van leeu rots toon brul.
[15:55] Dit weerklink deur die hele leeuland.
[15:58] Die regmatige koning het sy plek op die troon ingeneem.
[16:02] Die vlaktes is gou daarna weer ruig en groen.
[16:05] Die direkteur terug en die jagtyd is weer goed.
[16:09] Simbool weet dat ek koning koningin moet he.
[16:13] Hy kies natuurlik die beeldskone na lae as sy vrou.
[16:19] En kort daarna kom al die diere weer oor die stowwerige afrika
[16:22] vlakte aan om by leeu rots te vergader.
[16:27] Hierdie keer kom hulle om die eersgebore welpie van koning
[16:30] simba en koningin na hulle te verwelkom.
[16:35] Die wyse ou rafiek is staan op die punt van leeu rots en hou
[16:38] die welpie nie lig sodat almal hom kan sien.
[16:42] Die olifante trompetter en die zebras runnik verheug omdat die
[16:46] toekomstige leeu koning nou ook deel is van die groot lewens
[16:51] siklus. Fluit fluit.
[16:55] My storie is uit.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
