# Die Mierestormloop - Stories vir my Tinktinkies

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 16 Jul 2025, 15 min.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/105524447/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-6-15%2F42fa74e3-1df7-273c-40a2-76dd44c9eb2c.mp3

Luister saam na “Die Miere Stormloop” – ’n prettige Afrikaanse storie oor Boetie en Sussie wat per ongeluk miere na die huis toe lok met krummels van Mamma se heerlike basaar-terte! Hierdie storie leer kinders op ’n speelse manier oor netheid, verantwoordelikheid en die waarde van eerlikheid. Perfek vir ouers wat hul kinders wil vermaak én opvoed met Afrikaanse stories vol humor, avontuur en lewenslesse. Moet dit nie misloop nie – subscribe gerus vir nog meer storiepret!#Storiebeer #Slaaptydstories #AfrikaanseStories #Kinders #Storietyd #Basaar #Miere #Lewenslesse #Ouerskap #LuisterStories #StorieKanaal

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Die mure stormloop dit is weer
[0:18] basaartyd. Elke jaar net voor die winter
[0:21] begin houvaaldam.se mense bazaar.
[0:25] Almal bak koek en terte en beskuit hulle maak poedings en
[0:29] lekkers. Hulle maak wors en pasteie.
[0:33] Hulle brei warm winterklere en maak mooi rokkies.
[0:37] Hulle maak speelgoed. Poppe word met mooi rokkies
[0:41] aangetrek. Lappoppe en baie speelgoed karre
[0:45] word gemaak. Haal die goed word op die dag
[0:49] van die basaar in die groot saal verkoop.
[0:53] Vir dae aaneen wens en wens die kinders dat dit bazaar dag moet
[0:57] word o en dan koop en eet hulle en die mense praat en raas.
[1:05] Party van die tannies bak pannekoek en ander maak koffie.
[1:09] Ja bizar dag is 'n lekker dag. Voorwaar ek koop en eet lig ek
[1:16] koop en speel dag. Boetie en sussie sit langs die
[1:20] kombuistafel op hulle hoo stoeltjies.
[1:24] Hulle eet die heerlike room krummel tert dat na vir hulle
[1:28] gegee het. Hulle voel gelukkig in partykeer
[1:33] praat hulle terwyl daar nog kos in hulle monde is.
[1:39] Eet ore libor kies c mamma. As daar krummels op die vloer
[1:44] val, sal daar net nou mure wees. Die kinders eet gesels en lag en
[1:51] is al te bly dat hulle ook na die basaar kan gaan. 8 daar is
[1:56] nog 'n lang nag om te slaap voordat dit bazaar dag is.
[2:01] Sug boetie. As julle vanaand vroeg gaan
[2:04] slaap, is dit sommer gou gou voor al julle mooi drome klaar
[2:08] gedroom is en al weer oggend. Sy mamma en 4 die kinders.se
[2:14] taai hande af toe hulle klaar is.
[2:18] As hulle met daai taai hande oral aan die meubels vat, sal
[2:22] die mure dit ook ryk en kom kyk waar die kos is.
[2:28] Toe mamma klaar is met al die gebak gaan kyk boetie weer na al
[2:32] die goed wat sy gebak het. Daar staan rye en rye terte en
[2:36] koeke op die rak en. Hy kry sommer lus om 'n stuk van
[2:40] die tert waarvan hom afvra die dag voor hulle afgesny het te
[2:43] vat. Lank kyk hy na die eetgoed 8 wat
[2:48] dink hy? Mamma sal die raas as ek vir my
[2:50] en sussie 'n stukkie tert wat nie.
[2:53] Sy het tog vanmiddag ook daarvan vir ons gegee.
[2:57] Toe neem hy vir elkeen 'n stukkie nie in 'n bordjie nie,
[3:02] maar net so in sy hande. Dit mors so bietjie en hy sukkel
[3:06] sukkel om met elke hand 'n stuk te vat.
[3:10] So ver soos hy na sussie in die sitkamer loop val daar krummel
[3:14] kies op die vloer. Kom sussie c hy toe hy vir haar
[3:20] van die tert gee. Kom ons gaan eet op die systoep.
[3:24] Saam saam stap hulle met die tert in die hand toegang af.
[3:29] Hulle stap deur die eetkamer deur die sitkamer.
[3:33] En gaan by die skuifdeur uit. Op die sy stoepie staan hulle en
[3:37] eet oor al val daar klein krummel kies.
[3:41] En toe hulle klaar is veel is sommer hulle vuil hande aan
[3:45] hulle klere af. Dis darem nie so erg taai nie.
[3:49] En na 'n paar vinnige afvee is hulle hande skoon.
[3:53] Intussen is daar 'n belangrike vergadering langs die stoep.
[3:57] Ek klomp miere praat en beduie. Hulle is haastig en ernstig.
[4:04] Die lang koue winter is 1 van die daehier.se 1.
[4:08] Dan moet ons neste klaar vol kos wees.
[4:11] Ja, ons sal moet gou maak. So ander 1.
[4:15] Dis oor die soek en aandra van kos dat hulle vergadering hou.
[4:19] As die koue winter eers begin en dit reen vir dae aaneen of dit
[4:23] ryp en sneeu en die mure kan nie kos aandra nie.
[4:27] Moeder nog altyd genoeg vir almal wees.
[4:30] Hulle besluit om dadelik aan die werk te spring en te gaan kos
[4:34] soek en aan te dra. Hulle praat nog so toe kom 1
[4:39] verkenner muur daaraan. Haai julle kom kyk.
[4:43] Op die stoep le hele klomp heerlike krummels.
[4:46] Kom help dat ons dit kan aandra. Die flukse mure draf haastig en
[4:51] draaie na die stoep om die krummels te gaan haal.
[4:54] 'N paar sien ook krummels in die sitkamer lui.
[4:58] Gou gou vertel hulle dit vir die ander mure en weer draf 'n ry
[5:03] miere soontoe so vinnig soos hulle, maar kan dra hulle die
[5:07] krummels nes toe en hoe meer tert krummels by die nes aankom.
[5:11] Hoe meer mure kom uit die nes om met die draery te help.
[5:15] Rye en rye miere stap later oor die stoep deur die sitkamer deur
[5:21] die eetkamer en deur die gang. As hulle bymekaar verby draf,
[5:26] fluister hulle eers iets aan mekaar.
[5:30] Daar is nog baie krummels in die gang c hulle of.
[5:34] Daar kom nog baie helpers van die nes af.
[5:37] Of hulle vra. Is daar nog baie kos.
[5:41] Hulle draf aaneen dra krummels wat groter as hulleself is by
[5:46] dit in stukkies as hulle dit glad nie kan wegkry nie.
[5:49] Of 'n paar dra sommer gelyk aan 1 stukkie krummel tert.
[5:54] Party verkenners kom van die slaapkamer af en hardloop al
[5:58] langs die rye miere af en syfer nie wat van die nes.se kant af
[6:02] kom. Julle kan maar net al op die
[6:05] reuk van ons spore draf. Daarvoor is nog baie kos.
[6:10] Dan ruik die muur op die vloer langs en vind uit waar langs die
[6:13] verkenners geloop het en net gou is hulle by die krummels in die
[6:17] kamer. Klein krummel kies lei oral rond
[6:20] gesprei. Dit is die wat geval het toe
[6:24] boetie en sussie stukkie tert ge eet het.
[6:28] Ek groterige krummel leigh op die mat voor die bed en 'n hele
[6:33] klomp mure staan in 'n kringetjie rondom sodat almal
[6:36] dit kan help stukkend byt. Dan gryp elkeen 'n stukkie en
[6:41] draf weer al met die ry langs terug tot by die nuus daaronder
[6:45] langs die stoep. Weer kom 'n paar verkenners wat
[6:49] op 'n ander plek in die huis gaan kos soek het by die rye
[6:52] miere in die gang aan NC aan elkeen dat daar in die badkamer
[6:56] ook iets soet is. Nou draf 'n ry miere weer al op
[7:01] die reuk van die laasteverkenner.se spore
[7:03] badkamer toe. In die wasgoed mandjie kry hulle
[7:07] die taai klere van die kinders. Haai dis lekker soet hier waar
[7:13] die kinders hulle taai vuil hande aan hulle klere afgevee
[7:16] het. C hulle vir mekaar en begin met
[7:19] die allerfynste bytjies die soeter terug.
[7:22] Hy't afbyt. Van die mure.se haastige
[7:25] bedrywigheid weet die huismense niks nie.
[7:29] Hulle het lankal gaan slaap. Pappa was so moeg van al die
[7:33] werk die hele dag deur daar by die motorhawe dat hy net na
[7:38] aandete al gaan bad en slaap het.
[7:40] Boetie en sussie was toe alreeds soos alle soet kinders in hul
[7:45] bekkies en besig om van die basaar te droom.
[7:49] Mamma het eers die tafel gedek. Dis vir more.se ontbyt.
[7:53] Sy het alles mooi reg gesit sodat sy die volgende oggend
[7:57] vroeg vroeg gereed kan wees en die eetgoed bazaar toe kan neem.
[8:02] Toe het sy ook moeg en gedaan in die bed geklim.
[8:05] Baie gelukkig dat die rye koeke en tarte klaar regstaan toe die
[8:11] ander muur kolonies van die ander mierneste sien dat die
[8:14] mure van die muur nes langs die stoep so baie kos kry.
[8:18] Gaan kyk hulle of daar in die huis vir hulle ook iets is te
[8:22] ete. Haastig gaan hulle verkenners
[8:25] weer by die kombuis in. Hulle wil nie met die mure wat
[8:28] by die skuifdeur inkom deurmekaar raak nie.
[8:31] Dit kan net 'n ontevrede bakleiery veroorsaak.
[8:35] Dit was ook nie lank nie of die verkenners kom met die goeie
[8:38] nuus. Daar staan borde en borde vol
[8:42] tert en ander lekkergoed c hulle.
[8:45] Toedrag daardienes.se mure ook in rye om vir hulle winter kos
[8:50] te gaan haal. Oor die wasbak loop hulle oor
[8:53] die kombuiskas rakke en binne in die kaste.
[8:56] Hulle verkenners kruip sommer kortpad nes toe bo by die plafon
[9:00] langs en onder die dak bokant die plafon.
[9:04] By die terte proe hulle aan almal en besluit om eers van die
[9:08] konfyt terte stukkies af te byt en nes toe te dra.
[9:13] Dan kan hulle weer die ander takel.
[9:16] O maar ons het lanklaas so baie in sulke lekker kos gekry sy
[9:21] hulle. Ja, hier is genoeg vir die hele
[9:24] winter en ons kan nog 'n partytjie.
[9:27] Hou ook. C ronde, magie.
[9:31] Hy eet tog o so graag. 8 is jy laf c 1 flukse muur?
[9:37] Waar het jy al van die mure partytjie gehoor?
[9:41] Mier is flukse insekte. Jy weet die mense.se altyd gaan
[9:46] na die mure in word slim. Kyk hoe werk hulle?
[9:51] Nee ons eet sommer so 'n stukkie tussen die werkery deur.
[9:55] Daar is die tyd vir partytjies nie. 8 nou ja sy ronde magie
[10:01] weer. Dan eet ek maar 'n happie.
[10:04] Ken hy eet toe so baie dat hy skaars kan loop.
[10:07] Sy magie staan nog ronder as gewoonlik. 8 nee jong jy moenie
[10:13] jou so voel eet nie. Hoe gaan jy nou vinnig werk?
[10:17] Jy kan nie verwag, ons moet alleen werk nie.
[10:20] As dit winter is en daar is nie genoeg kos nie.
[10:23] Kla jy heel eerste. Hou ronde magie die volge eet 'n
[10:28] muurtjie voel skaam oor sy gulsigheid en probeer sy bes om
[10:33] weer fluks te werk. Tog met so 'n vol magie gaan dit
[10:39] maar moeilik en steun steun die volgende oggend staan mamma
[10:42] vroeg op. Toe sy in die badkamer kom, sien
[10:46] sy net mure. Rye miere.
[10:50] In die gang in die kinders.se kamer.
[10:53] Ja oral is net mure. In die gang.
[10:58] Al langs die rye miere stap sy sy moet kyk waarvandaan die mure
[11:02] kom. Rye mure draf deur eetkamer die
[11:07] sitkamer op die systoep. 8 as daar tog net nie meer by die
[11:12] terte is nie. 6 sy en gaan haastig kombuis toe.
[11:17] Daar sien sy ook net mure, mure en nog miere.
[11:23] Oor die wasbak op die tafel in rye op teen die muur en teen die
[11:29] plafon, maar o kyk nie die muur op die kaste in by die terde.
[11:35] Nee, dit kan nie waar wees nie. Dink sy ek droom seker.
[11:40] Boetie en sussie hoor mamma in staan op.
[11:43] Vandag is dit bes haar dag. Vandag is dit bizar dag.
[11:49] Koop en eet dag koop en speel dag.
[11:54] Sing hulle. In die kombuis kry hulle vir
[11:58] mamma. Dit lyk of sy wil huil.
[12:01] Met haar hande in haar gesig staan sy en kyk en staar.
[12:05] Na die terte en koeke. Boetie en sussie kan ook die glo
[12:10] wat hulle met hulle eie o sien nie.
[12:14] Ai ek het dan so mooi al die krummels uit gevee en afgevee sy
[12:19] mamma. Hoe het die mure tog die derde
[12:21] ontdek? Amper al my baie werk is bure
[12:26] verniet haai toggie tog mamma neem van die terte wat swart van
[12:32] die muur is en gooi dit in die asblik.
[12:35] Nou kan julle daarvan eet soveel julle wil sy sy vir die mure wat
[12:40] haar tog nie verstaan nie. Toe begin sy van 'n kant af
[12:43] skoonmaak. Huil het nog nooit vir iemand
[12:47] gehelp nie. Sy sal nie huil nie sy sing,
[12:51] maar liewers. Dit is 'n groot werk om alles
[12:54] skoon te kry en sy kan net 'n paar terte en koeke gebruik.
[12:59] Maar sy is bly dat daar darem iets oor is om basaar te neem.
[13:04] Die mense sal darem baie teleurgestel wees as hy geen
[13:07] terte bazaar toe kan bring. Hulle sien dan so uit daarna om
[13:11] van haar gebak te koop. I die skade tog.
[13:16] Die goed is juis so duur. C sy kort kort so deur die
[13:20] werkery. Boetie en sussie staan skoon,
[13:24] verdwaas en verslae en kyk na die muretutu.se mamma gaan trek
[13:31] solank vir julle aan. Ons sal u nou so gou hier wegkom
[13:34] soos ek gedink het nie. Maar ons moenie onnodig tyd
[13:37] verspil nie. Boetie wonder of hy nie dalk die
[13:40] skrums gemors het toe hy van die vorige dag vir hom en sussie van
[13:45] die tert geneem het nie. Hy bly al die tyd daaraan dink
[13:49] en later sy mamma. As ek.
[13:53] As ek krummels in die huis laat val het, kon dit dalk die mure
[13:57] gelok het. O ja sy mamma.
[14:01] Mure is slim en hulle verkenners vind sommer gou uit waar die
[14:06] eetgoed is. O sy boetie.
[14:10] Lank sit hy nog so doodstil en toe skielik vertel hy vir haar
[14:14] dat hy vir hulle elkeen 'n stukkie van die tert geneem het.
[14:18] En dat hulle daarvan op die stoep ge eet het.
[14:22] Dis seker dat die mure van die terte geweet het, c hy.
[14:26] Ja seker sy mamma. Gelukkig het hulle darem nie
[14:30] alles bestorm nie. Daar is genoeg oor om basaar te
[14:34] neem. Laat dit nou 'n les wees om nie
[14:38] weer sonder 'n bordjie te loop en eet nie.
[14:40] Hoor. Fluit fluit my storie is uit.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
