# Manna en Kwartels in die Woestyn - Afrikaanse Bybelstories

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 13 Apr 2025, 6:05.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/101242681/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-3-13%2F90cf27c3-ed59-8355-a914-0317ffac5cd3.mp3

In hierdie pragtige Afrikaanse kinder-Bybelstorie leer ons hoe God vir die Israeliete in die woestyn gesorg het deur elke dag manna en kwartels te gee. Hierdie storie is perfek vir kleuters en jong kinders en wys hoe ons God elke dag kan vertrou – selfs as dit voel of ons in ’n droë woestyn is.Hierdie kalm, liefdevolle voorleesstorie help kinders om God se sorg en getrouheid te verstaan. Ideaal vir slaaptyd, huisgeloof of Bybeltyd saam as gesin.📖 Tema: God gee kos in die woestyn – Eksodus 16🕯️ Slaaptydstorie met Bybelse waarheid👧👦 Kindervriendelike taal vir ouderdomme 4-8🎧 Luister en leer: Geloof, vertroue en dankbaarheid🌟 Luister elke week vir nog Afrikaanse Bybelstories in chronologiese volgorde – van Skepping tot Jesus! Hierdie reeks is apart van Oom Attie se Slaaptydstories, en fokus net op die Bybel.🔔 Onthou om te FOLLOW vir meer geloofsgebaseerde stories vir kinders.#Storiebeer #SlaaptydStorie #AfrikaanseBybelstories #KindersBybel #MannaEnKwartels #GodSorg #BybelStoriesVirKinders #AfrikaanseStories #Eksodus16 #StorieTyd #ChristelikeStories #AfrikaanseKinderStories #GeloofVirKinders

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Manna en kwartels in die
[0:16] woestyn. Na die wonderlike dag toe die
[0:20] rooi seer oopgegaan het. Het moses en die israeliete
[0:23] verder deur die woestyn gereis. Die woestyn was 'n dro plek met
[0:28] baie sand en min water. Die son was warm gedurende die
[0:33] dag en die nagte was cool. Ma nadat hulle uit die gepf te
[0:39] vertrek het, het die israeliete in die sinwoestyn aangekom.
[0:44] Teen hierdie tyd was al hulle kos op.
[0:47] Hulle ma het begin grom van die honger.
[0:51] Moses. Hy het hulle begin kla.
[0:54] In die geb te het ons darem by potte vleis gesit en soveel
[0:58] brood ge eet as wat ons wou. Nou het jy ons na hierdie
[1:01] woestyn gebring waar ons almal van honger gaan sterf.
[1:05] Moses was hartseer omdat die mense so ongelukkig was.
[1:09] Hy het na 'n stil plekkie gegaan en met god gepraat.
[1:14] Wat moet ek doen? Het hy gevra.
[1:16] Die mense is honger. God het vir moses gese moenie
[1:22] bekommerd wees nie. Ek het die israeliete.se klagtes
[1:25] gehoor. Vertel hulle dat ek vir hulle
[1:28] sal kos gee. In die aand sal hulle vleis gee
[1:31] om te eet en in die oggend sal hulle brood he soveel as wat
[1:36] hulle nodig het. Dan sal hulle weet dat ek die
[1:39] here hulle god is. Moses en sy broer aaron het
[1:44] teruggegaan na die mense toe. God het hulle klagtes gehoor,
[1:48] het moses gese. Vanaand sal hy vir julle vleis
[1:51] gee om te eet en moreoggend sal daar brood wees.
[1:54] Dan sal hulle weet dat die here julle god is wat julle uit
[1:58] egipte gelei het. En daardie aand net toe die son
[2:02] begin sak het 'n vreemde geluid deur die lug gekom.
[2:06] Dit was die geruis van duisende vlerke.
[2:10] Skielik het 'n groot swerm kwartels.
[2:13] Dit is klein voeltjies oor die kamp gevlieg.
[2:16] Hulle was so moeg van 'n lang vlug dat hulle op die grond
[2:20] neergesak het. Die kinders het opgewonde
[2:23] rondgehardloop. Kyk pappa kyk mamma volkies.
[2:28] Die mense kon die kwartels maklik vang en daardie aand het
[2:32] hulle heerlike ete van geroosterde kwartels geniet.
[2:35] Vir die eerste keer in weke het hulle genoeg vleis gehad om te
[2:39] eet. Dankie god.
[2:43] Het hulle gese terwyl hulle die smaaklike kos geniet het.
[2:47] Die volgende oggend toe die son opkom en die dou begin verdwyn
[2:52] het die israeliete iets vreemds op die grond gesien.
[2:55] Oral rondom die kamp was daar klein wit dingetjies wat soos
[2:59] ryp gelyk het. Wat is dit?
[3:03] Het die kinders nuuskierig gevra terwyl hulle dit optel?
[3:06] In die brief het hulle gevra man hoe?
[3:10] Wat beteken wat is dit? Moses het geglimlag.
[3:16] Dit is die brood wat god vir hulle gestuur het.
[3:18] Elkeen moet net genoeg optel vir vandag. 1 gomer.
[3:24] Wat omtrent so 2 liter was vir elke persoon in julle tent.
[3:30] Die mense het begin om die vreemde kos op te tel.
[3:33] Dit was klein en rond. Wit soos koljandersaad en dit
[3:38] het soet soos heuning gesmaak. Hulle het dit manna genoem, wat
[3:43] beteken wat is dit? Sommige mense was gulsig en het
[3:49] meer opgetel as wat hulle nodig gehad het.
[3:52] Maar toe hulle dit meet, het elkeen presies genoeg gehad nie
[3:57] te veel nie en nie te min nie net genoeg.
[4:02] En as hulle van die manne tot die volgende dag gebeur het, het
[4:05] dit wurms gekry en sleg begin ruik.
[4:08] Moses, het verduidelik, god gee elke dag vars kos.
[4:13] Julle moet hom elke dag vertrou vir wat julle nodig het.
[4:16] En op die sesde dag van die week het god 'n spesiale geskenk
[4:20] gegee. Die mense kon dubbeld soveel
[4:23] manne optel genoeg vir 2 dae. Moses het gese more is 'n rustig
[4:30] 'n heilige sabbat vir die here. Bak en kook vandag wat julle wil
[4:36] en barre wat oorbly vir more. En wonderlik genoeg die manne
[4:41] wat hulle vir die sabbatdag gebeur het, het nie sleg geword
[4:44] nie. So kon die mense op die sewende
[4:47] dag rus en steeds genoeg gee om te eet.
[4:50] Elke oggend vir 40 jaar lank het god manna gestuur.
[4:55] Dit wasgod.se spesiale manier om vir sy kinders te sorg terwyl
[4:59] hulle deur die woestyn getrek het.
[5:03] God het ook vir moses gese. Hou 'n gomer manna in 'n kruik
[5:08] en bewaar dit vir die nageslag te.
[5:11] Sodat hulle die brood kan sien wat ek vir julle in die woestyn
[5:14] laat eet het. En daar die aand toe die kinders
[5:18] en latente inkruip om te gaan slaap.
[5:21] Met hulle mamma's in hulle pappas herinner.
[5:24] God sorg vir ons elke dag. Selfs in die woestyn waar niks
[5:29] groei nie, gee hy vir ons kos. Ons hoef nooit bang te wees nie.
[5:35] En terwyl die sterre begin skyn het in die donker lig, het die
[5:39] kinders rustig aan die slaap geraak.
[5:42] Hulle magies vol en hulle harte tevrede.
[5:46] Met die wete dat god vir hulle sou sorg elke dag.
[5:52] So onthou. God sorg vir jou net soos hy vir
[5:57] die israeliete in die woestyn gesorg het.
[6:01] Fluit fluit my storie is uit.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
