# Vlekkie se Nuwe Halsband - Oom Attie se Slaaptydstories

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 24 Feb 2025, 5:42.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/98301503/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-1-10%2F617f51ba-0285-dec1-2cd2-9244e07d032d.mp3

Luister na die hartroerende Afrikaanse kinderstorie"Vlekkie se Nuwe Halsband"! 🐶✨ Wanneer 'n seuntjie se geliefde hondjie,Vlekkie, wegraak, voel dit asof sy wêreld om hom inmekaar tuimel. Maar deur sygeloof in Jesus leer hy om te vertrou, selfs wanneer dinge onseker lyk. Sal Vlekkie uiteindelik sy pad huis toe vind? 'n Pragtige storie oor hoop, gebed en God se liefde, perfek vir kinders en hul ouers om saam na te luister. Teken in opStoriebeer YouTube en dieStoriebeer Podcast vir nog Afrikaanse kinderstories vol inspirasie en geloof! 🙏🐾

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Frikkie.se nuwe halsband.
[0:18] Vlekkie was maar 'n doodgewone steekhaar brakkie, maar bobby
[0:22] het hom baie lief gehad. Vandat pappie hom as klein
[0:25] hondjie huistoe gebring het as verjaarsdag present vir baby was
[0:29] die 2 die grootste vriende. As baby nou 'n boetie of 'n
[0:33] sussie gehad het sou vlekkie miskien nie soveel vir hom
[0:37] beteken het nie, maar hy was die enigste kind en al die liefde
[0:40] wat hy gehad het, het vlekkie gekry.
[0:44] Hulle het tog te lekker saamgespeel en baby het hom
[0:47] allerhande kunsies geleer. En om hom soos 'n volbloed hond
[0:52] te gedra. Hy het homself geleer om vriende
[0:56] met die kat te wees en hom in sy hok toe te laat.
[1:00] Toe eendag raak vlekkie weg. Niemand het geweet waar hy is
[1:05] nie. Toe bobby van die skool af kom
[1:08] en die tyding hoor het angs hom beetgepak.
[1:12] Vlekkie weg. Hy is seker deur 'n motor
[1:17] raakgery. Wat het gebeur deesdae met so
[1:20] baie honde. Sommige bestuurders dink ook
[1:24] niks daarvan om 'n hondjie dood te ry nie.
[1:28] Maar niemand in die omtrek het iets gehoor of gesien van 'n
[1:31] ongeluk nie. Dalk het iemand hom gesteel,
[1:35] maar waar en wanneer? En hoekom sou enigeen so 'n
[1:40] doodgewone steekhaar brakkie soos vlekkie wou steel.
[1:44] Armebobby.se hart wou breek. Hy is op en af langs die straat
[1:49] en oral vra hy die bure of hulle nie sy hond gesien het nie.
[1:53] Maar almal het dieselfde geantwoord.
[1:56] Hulle is baie jammer, maar hulle het hom nie gesien nie.
[2:00] Dit was 'n baie mismoedige baby wat daardie aand by die huis
[2:03] teruggekeer het. Hy het oral gaan soek 'n verneem
[2:07] maar niks gekry nie. Toemaar.
[2:11] En mamma getroos dalk is sy moreoggend hier.
[2:15] Baba het ook so gehoop, maar toe hy vroeg die volgende oggend
[2:18] gaan kyk. Was daar geen teken van fluitjie
[2:21] nie. Waar kan hy wees?
[2:24] Het poppie gewonder. Hy sal doodgaan as ek hom nie
[2:28] kos gee nie. Kyk hier is sy kos nog van
[2:31] gisteraand af. Heeldag lank het bobby hom
[2:34] bekommer en toe die aand kom sonder taal of tyding van
[2:38] vlekkie, het hy lus gehad om te huil.
[2:42] Is daar niks anders wat ons kan doen nie, mamma.
[2:45] Het hy gesnik. Ek is bevrees daar is niks.
[2:50] Het sy moeder gese. Behalwe om jesus te vra om te
[2:53] help vind. Daardie aand het bobby gebid
[2:57] soos nog nooit tevore nie en die volgende dag het 'n snaakse ding
[3:02] gebeur. Sonder om iemand daarvan te
[3:05] vertel, het hy sy spaargeld is almal uit sy spaarbussie geneem.
[3:11] Amper 60 sent en stilletjies daarmee afgesit winkel toe.
[3:16] Toe hy terugkeer en by die agterdeur inkom, het hy mamma
[3:20] vasgeloop. Maar pappie.
[3:23] Het sy uitgeroep. Waar was jy?
[3:26] En wat op aarde het jy daar? So 'n pragtige halsband en
[3:30] ketting. Bobby het gebloos en sy o het
[3:33] vol trane geskiet toe hy na sy moeder opkyk en saggies.se.
[3:37] Ek het dit vir vlekkie gekoop. Vir vlekkie het sy uitgeroep.
[3:43] Maar frikkie is weg en moontlik. Maar mamma, hy het bobby
[3:48] verwytend gese. Ons het jesus mos gevra om hom
[3:51] terug te bring. Ja ek weet ons het maar sy ma.
[3:56] Mamma het bobby geantwoord. Ek glo dat jesus tog my gebed
[4:01] gaan verhoor en hom sal terugstuur.
[4:04] Ek het nou net al my spaargeld gevat.
[4:07] Die laaste druppel in vir hom hierdie halsband en ketting
[4:10] gekoop. Sodat jesus kan sien ek glo
[4:12] regtig. En hy sal vlekkie weet
[4:15] terugstuur. O my skattebol uit mamma,
[4:18] uitgeroep. Haar arms om bobby gesit en 'n
[4:21] paar groot trane in sy nek laat afdrup.
[4:25] Ek is seker jesus sal hom nou terugstuur.
[4:28] Hy sal nou nie anders kan nie. Ek weet hy sal het bobby gese
[4:33] met die geloof van 'n kind. 'N hele week het verbygegaan, 2
[4:39] weke, 3 weke, 4 weke, 5 weke. Ja 5 volle weke.
[4:46] En nog was daar geen spoor van vlekke nie.
[4:49] Mamma het al. Mamma het al hoop opgegee.
[4:54] Pappa het begin praat wanneer aan die hondjie vir baba koop en
[4:57] selfsbabas.se geloof het begin verflou.
[5:01] Toe baie vroeg 1 oggend is baba wakker gemaak.
[5:04] Deur 'n bekende geluid. Dit was die geblaf van 'n hond
[5:08] reg voor sy venster. In 'n kits was sy uit sy bed en
[5:12] het hy dadelik uitgehardloop. Ja waarlik dit was vlekkie.
[5:18] Hoe bly was hy nie? En as julle vlekke in sy nuwe
[5:21] halsband kon sien my daardie blink ketting en kon sien hoe
[5:26] die 2 van hulle saam langs die straat afstap.
[5:30] Ek koning in sy paleis kan nie gelukkiger wees as hulle 2 nie.
[5:37] Fluit fluit my storie is uit.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
