# Die Blink Deurknop - Stories vir my Tinktinkies

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 27 Oct 2025, 12 min.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/110095932/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-9-23%2Fd8370c64-6d72-fa81-05e5-6c36f9d6be2f.mp3

Luister saam na “Die Blink Deurknop” – ’n avontuurlike Afrikaanse storie oor ’n los deurknop wat op ’n ongelooflike reis beland! Wanneer die wind die deurknop laat wegrol, word dit eers ’n speelding vir Kietsie Kat, dan ’n reddingsmiddel vir ’n kabouter in nood, en uiteindelik ’n spesiale deur vir ’n veldmuis se nes. Hierdie storie leer kinders oor vindingrykheid, omgee vir ander, en die belangrikheid van om nie rommel rond te gooi nie. Perfek vir ouers wat hul kinders wil vermaak én opvoed met Afrikaanse stories vol avontuur, humor en lewenslesse. Subscribe gerus vir nog meer storiepret en opvoedkundige avonture! #Storiebeer #AfrikaanseStories #Kinders #Storietyd #Deurknop #Kabouters #Veldmuise #Lewenslesse #Omgee #Herwinning #Ouerskap #LuisterStories #StorieKanaal

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Die blink deurknop elke keer
[0:18] wanneer iemand die sydeur van die groot groen huis langs die
[0:22] park toemaak, glip die mooi ronde blink koper deurknop af.
[0:27] Dit is tyd dat die knop reg vasgesit word.
[0:30] C mamma en telkens as sy rit met die los knop in haar hand staan.
[0:36] Die knop gaan nog wegraak. Al sy sy dit baie keer het
[0:42] niemand dit nog ooit gedoen nie. Eendag toe die wind skielik
[0:46] begin warrel en waai en die wasgoed op die wasgoeddraad ruk
[0:50] en pluk en om en om die drade rol en knoop en die papiere hoog
[0:54] in die lug laat opwaai. Staan die sydeur weer oop.
[0:59] Klap staan die deur toe gryp. 3 en dit nog so 'n rukkie so hard
[1:07] het geslaan. Pienk pienk pienk klink dit as
[1:12] die blink ronde deurknop afval en so 'n entjie weg rol.
[1:17] Die wind waai en blaas en waai en blaas en pienk pienk pienk
[1:21] rol die knop sommer ver ent weg. Later die middag toe die wind
[1:26] klaar gewaai het die wereld deur skoon lyk en almal ly lui 'n
[1:31] bietjie gaan rus het lee kietsiekat voor die huis onder
[1:35] die koelteboom. Hy wens dat die kinders al klaar
[1:40] geslaap en met hom kan kom speel.
[1:43] Hy rol om en om en speel met sy pootjies.
[1:46] Kort kort spring hy op en hardloop al om die groot boom en
[1:51] maak asof hy iemand jaag skielik sien hy iets blink.
[1:56] Wat kan dit wees? Wonder hy.
[1:59] Stadig sluip hy op sy maag nader.
[2:02] Miskien is dit 'n gevaarlike ding wat my kan seermaak of
[2:07] miskien iets wat ek kan vang hy lee plat gestrek op die grond as
[2:12] hy so op die stadigste en versigtigste manier nader
[2:16] beweeg. Hy maak die eerste geluid nie.
[2:20] As die ding wat blink 'n vyand is sal dit hom eens hoor nie.
[2:25] Dan sien hy dat dit 'n deurknop is wat daar le en so blink.
[2:30] Dis 'n lekker speelding. Hy begin die deurknop rond te
[2:34] klap. Dit rol hiernatoe en daarnatoe
[2:39] en kietsie greeff vrolike bokspringe as sy met die
[2:43] deurknop so lekker te kere gaan. Hy speel al verder en verder weg
[2:48] en toe hy later moeg is en omdraai huis toe.
[2:52] Lee die deurknop daar ver anderkant tussen die park.se
[2:56] blomme. Daar sal die huismense dit nie
[2:59] nou gou kry nie. Miskien nooit.
[3:02] Maar iemand het dit tog daar gekry die kabouter.
[3:07] Kierie kip. Kabouter krieket het baie lus
[3:11] vir die donker bessies wat die vorige jaar daar naby die park
[3:15] gegroei het. Toe die ander kabouters 'n
[3:18] bietjie gaan rus besluit hy om gou te gaan kyk of daar weer van
[3:23] die bessies groei. Hy stap haastig en kyk hierdie
[3:26] kant toe en daardie kant toe. Hy moet gou maak wat as die
[3:30] ander kabouters opstaan, moet hy terug wees.
[3:34] Ai sal nie bly wees sy vir hulle ook van die bessies gebring het
[3:38] nie. Hy stap nog so haastig aan toe
[3:41] sy voet aan iets vas hak en hy kaplaks neerslaan.
[3:46] O eina eina. Roep hy hard en wil haastig
[3:49] opspring, maar o wereld hy kan dan nie op sy voet trap nie.
[3:55] Hy probeer weer en weer maar verskriklike pyn skiet deur sy
[3:59] been. Dit voel of sy hele lyf die 1 'n
[4:02] pyn is. Nou maar wat gaan aan wonder
[4:06] kierie kip. Toe sien hy dat hy oor 'n stuk
[4:11] draad wat daar lee geval het en kyk.
[4:15] Hy het eers op 'n klip geval en toe oor 'n skerp stuk glas.
[4:20] Van gebreekte bottel. Maar my alle wereld c hy.
[4:26] Wie is so stout om sulke goed hier rond te gooi.
[4:30] Dis mos veilg vuilgoed blikke en dromme vir die soort afval.
[4:36] Kyk net hoe loop die bloed waar die glas my gesny het.
[4:40] Kierie is kwaad vir die mense wat so om verantwoordelik is en
[4:44] gevaarlike goed so rondgooi. Wat gaan ek nou maak?
[4:48] Wonder hy? Loop kan hy nie.
[4:51] Al is die pyn so verskriklik erg sal dit ook nie help om te huil
[4:55] nie. Nee huil sal niks help nie.
[4:59] Hy moet 'n plan maak om hulp te kry.
[5:02] Ek kan op 'n oop plek waar die plante nie in gevaar is nie 'n
[5:06] klein vuurtjie maak en hoop dat die ander kabouters die rook sal
[5:11] sien en kom kyk wat aangaan. Maar hoe gaan ek die houtjies
[5:15] bymekaar maak? Ek kan nie loop nie.
[5:18] Die pyn is baie erg, maar hy mag nie huil nie.
[5:22] Hy moet dink en dink 'n plan moet hy maak.
[5:27] As ek roep en roep en roep sal my keel baie seer word.
[5:31] Dan onthou hy iets? As iemand in gevaar of nood is.
[5:37] Of hulp nodig het flikker hulle soms speel om ander.se aandag te
[5:43] trek. Miskien sal 'n stuk glas ook die
[5:46] sonstrale so laat weerkaats. As hy dit in die son hou en
[5:51] wikkel wikkel. Hy wil net 'n stuk glas optel so
[5:56] iets so blink flits van onder 'n bossie uit.
[6:00] Hy kruip stadig nader en daar sien hy die blink deurknop.
[6:05] Dis nie die regte ding die ware jacob c hy en begin dadelik die
[6:10] knop in die sonlig weerkaats sodat dit die hele tyd kan bly
[6:14] flits. Kort kort roep hy hard om hulp.
[6:18] Hy glo vas dat iemand hom snou sal kom help.
[6:22] Hou vlekkie veldmuis is ook daar naby besig.
[6:25] Hy maak 'n diep tonnel in die grond.
[6:28] Daar diep binne gaan hy en sy vroutjie is sagte nesie maak.
[6:33] Want as hulle babas kom, moet hulle daaronder in veilig en
[6:37] warm wees. Niemand moet hulle daar kan kry
[6:40] nie. Toe vlekkie weer met 'n bietjie
[6:45] grond na bo kom sien hy 'n blink lig wat al die tyd flits.
[6:51] Wat kan dit tog wees? Wonder hy en gaan kyk gou hoekom
[6:55] iemand so iets flits? Maar.
[6:59] Iemand is mos in die moeilikheid c hy het toe hy naderkom en
[7:03] geroep om hulp hoor hy skarrel ge genader en daar kry hy die
[7:08] arme kierie kiep. My aarde land kierietjie.
[7:13] Kyk, hoe lyk jy van die bloed? Wat het gebeur?
[7:17] Vra vlekkie veldmuis. Dis sommer die mense die goed so
[7:21] rond gooi sy kierie kip en vertel vir vlekkie wat gebeur
[7:24] het. Dis darem goed dat ek my nes nou
[7:28] juis hier naby aan die bou is. C vlekkie.
[7:32] Jy bly nou net so lui en ek gaan gou hulp kry.
[7:36] Ons sal jy sommer gou hier wegneem?
[7:41] Vlekkie veldmuis draf so vinnig soos wat hy maar kan na
[7:44] kabouterland. By die groot hekke kerrie wag
[7:48] dom. O nee, jy kan nie sommerso hier
[7:51] in kabouterland in kom nie. Vlekkie wat soek jy vra die
[7:56] wagte hulp ek soek hulp. Keer equipped vreeslik seergekry
[8:01] en kan nie loop nie. Kabouter dokter moet kom help.
[8:05] Vlekkie is skoon uitasem van die hardloop.
[8:11] Dit was nie lank hierna nie. Of kabouter dokter en van die
[8:15] ander kabouters is met 'n draagbaar na kierie kiep vlekkie
[8:19] veldmuis gaan ook saam. Hy stap vooruit om hulle te gaan
[8:23] wys waar kierie is. Die dokter ondersoek die been.
[8:28] Dis gebreek c hy toe maak hy die snywonde skoon en verbind dit
[8:32] met 'n skoon verband wat hy uit sy medisyne tas uithaal.
[8:36] Daarna spalk hy die been sodat dit reguit moet bly.
[8:41] Nou kan kierietjie. Glad nie op sy stywe gespalkte
[8:45] been trap nie. Vir 'n lang tyd sal hy daarop
[8:48] kan trap nie. Hulle tel hom op die draagbaar
[8:52] en dra hom terug na kabouterland.
[8:54] Vlekkie en vroutjie veldmuis en hulle babas het baie gelukkig
[8:59] kan hulle nessie gebly en niemand het hulle gepla nie.
[9:03] Maar op 'n dag kom daar groot gevaar.
[9:07] Dit begin reen en reen en reen oral loop stroompies water.
[9:12] Naby die tonneltjie waar vlekke en sy familie bly loop.
[9:16] Ook 'n water stroompie verby. As die water te veel word vir
[9:20] die stroompie, kan dit oor die walle stroom en in ons tonnel
[9:24] afloop sy vlekkie. Toe dra hulle baie kos aan en
[9:29] stoot dit onder in die tonnel by hulle.
[9:32] Daarna maak vlekkie die tonnel eers 'n ent van die opening af
[9:37] toe en toe trek hy weer goed bo oor die gat sodat die water nie
[9:42] daar moet inloop nie. Nee, c hy dit help niks.
[9:47] Die water kan nog altyd hier inloop.
[9:50] Hy dink so 'n bietjie en skielik onthou die ronde ding waarmee
[9:54] kierie kiep geflits het en toe seergekry het.
[9:58] Net gou gou gaan haal vlek hierdie ronde deurknop en rol
[10:03] dit tot by die tonnel gat dit pas styf op die gat geen water
[10:08] sonder ooit daar kan inloop nie. Die deurknop is lankal ook nie
[10:13] meer blink nie. Niemand het dit mos blink gemaak
[10:17] nie. Dit lyk byna swart en is vol
[10:20] grond ook. Lank nog uit die veld meisie die
[10:23] deurknop soos sy deur vir die tonnel gebruik.
[10:27] Elke keer wanneer hulle uit of in die tonnel gegaan het, het
[10:31] hulle dit weer oor die opening gesit.
[10:33] En toe die muis babas groot meisie geword het en almal
[10:37] weggetrek het, het die ronde swart deurknop daar bly lui.
[10:43] Eendag speel boetie, sussie en strepie die wit hondjie daar ver
[10:48] aan die kant van die park. Hulle gooi tennis mal en dan
[10:53] hardloop strepie blaffend om dit te gaan haal heen en weer oral
[10:58] rond. Hardloop spring en gooi hulle
[11:01] die bal. Toe gooi boetie die bal baie
[11:04] ver. Strepie, hardloop en soek en
[11:07] soek, maar dis net verniet. Die bal het seker innibos geval.
[11:11] Dink hy en soek staffel snuffel nog daar rond.
[11:15] Dan sien hy 'n swart bal. 8 wat ek vat sommer die bal dink hy
[11:21] inhardloop met die swart bal in sy bek na boetie en sussie toe.
[11:25] Toe strepe die bal voorboetie.se voete laat val en boetie dit
[11:29] optel. Kyk hy verbaas daarna.
[11:32] My tyd sussie. Kyk.
[11:36] Streep hierdie koper deurknop gekry, maar kyk net hoe lyk dit
[11:41] vuil en swart. Kom ons gaan wys vir mamma.
[11:45] Mamma is net so verbaas om die deurknop terug te kry.
[11:49] Sy moet dit baie was en skuur en poleer, maar einde ten laaste is
[11:54] die deurknop weer net so blink soos tevore en hierdie keer is
[11:59] dit deeglik styf aan die deur vas geskroef.
[12:04] Pla my storie is klaar.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
