# Vurige Kole - Oom Attie se Slaaptydstories

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 15 Jul 2025, 5:20.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/105522870/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-6-15%2F05c66789-4557-00f9-dacd-1dcd1a167121.mp3

Luister na “Vurige Kole” – ’n inspirerende Afrikaanse slaaptydstorie oor Donovan, wat leer dat vriendelikheid en vergifnis sterker is as baklei. Hierdie storie help ouers om hul kinders te leer hoe om konflik op ’n liefdevolle manier op te los en wys die krag van omgee, selfs teenoor iemand wat onvriendelik is. Perfek vir jong kinders en ideaal vir slaaptyd of gesinstyd.Sluit aan by die Storiebeer storievertel kanaal vir nog meer Afrikaanse stories wat kinders se harte en waardes vorm. Subscribe vandag en maak storietyd ’n spesiale deel van julle dag! #Storiebeer #Slaaptydstories #AfrikaanseStories #KindersStories #Vriendelikheid #Vergifnis #StorieTyd #OuerEnKind #LuisterStories

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Vuurige kole.
[0:17] Papa roep dan oorwin toe hy van die skool af huis toe hardloop.
[0:22] Daar is 1. Lionel is die gemeenste ou in
[0:24] die hele skool. Papa kyk op van sy koerant wat
[0:29] het nou weer gebeur, vra hy. Hy is altyd lelik met my kla dan
[0:35] hy spot my. En sy ek is sleg of lomp.
[0:39] En jy maak nie ander seuns ook teen my op.
[0:44] Ek kan dit nie meer vat nie. More gaan ek hom uitdaag.
[0:47] Al is hy bietjie groter as ek. Pappa glimlag dis nogal
[0:53] interesant c hy sien net vir my wanneer julle gaan baklei, dan
[0:58] kan ek die stukkies kom optel. Daar gaan die stukkies van my
[1:02] wees. Nie net van hom c donovan nog
[1:06] steeds kwaad. Jy gaan hom tog nie heeltemal
[1:10] insluk nie. Vra pappa met 'n laggie.
[1:13] Wonder when moes toe ook lag, al was hy nog kwaad.
[1:17] Wil jy weet hoe om verlang al terug te kry?
[1:20] Vra pappa. Regtig pappa hoe?
[1:24] Vra dan in nuuskierig. Wil jy vurige kole op sy kop
[1:29] sit? Vra pappa met 'n glimlag.
[1:33] Ek is reg vir enigiets.se donovan.
[1:36] Papa staan op en gaan na sy studeerkamer.
[1:40] Hy haal 'n boek van die rak af en blaai daarin rond.
[1:43] Hier is dit c hy luister mooi dan oorwin.
[1:48] As jou vyand honger is gee hom iets om te eet as hy dors is,
[1:53] gee hom iets om te drink. Want as jy dit doen, hoop jy
[1:57] vurige kole op sy kop. Dit is uit romeine 12 vers 20.
[2:04] Dan wind trek sy neus op. 8 pappa ek dink nie dit gaan werk
[2:09] nie. Ek wil hom liewer met my vuis
[2:11] slaan. Maar hierdie plan is baie beter.
[2:15] Sy pappa. As jy met hom baklei, gaan jou
[2:20] nie regtig seermaak nie. Maar as jy goed is met hom, gaan
[2:24] jy ons sommer heeltemal verras. Dis is om vurige kole op sy kop
[2:28] te sit. Hy sal nie weet wat hom getref
[2:31] het nie. Donovan dink toe daaroor.
[2:34] Ek hou nie baie van daardie plan nie, c hy.
[2:38] Maar ek sal daaroor dink. Die volgende oggend op pad skool
[2:42] toe. Wie kom hy toe t.
[2:45] Dit is natuurlik vir laai nou die seun wat hom altyd terg.
[2:50] Ek is sommer vies vir oggend sy laai en hul toe hy by dawid kom.
[2:55] Ek het te laat geslaap en het nie ontbyt gehad nie.
[2:59] Jy het seker weer te veel ge eet.
[3:01] Het jy nie ontbyt gehad nie? Vra dan vriendelik, jy moet
[3:05] seker baie honger wees hier. Vat my toebroodjies.
[3:10] Ek het goed ge eet jy kan maar myne vat laai.
[3:14] Hul kyk verbaas na donder win en toe na die pakkie toebroodjies.
[3:18] Dit lyk asof iemand hom met 'n vuis tussen die o geslaan het.
[3:22] Hy kyk eers na dolphin en toe weer na die broodjies.
[3:26] Bedoel jy dit regtig? Vra hy ja.
[3:30] Ek bedoel dit c dan vat dit maar.
[3:34] Dit is baie gaaf van jou sy lionel toe hy die pakkie vat en
[3:38] dadelik begin eet. Wil jy nie ook en hy nie?
[3:41] Vra hy toe vir donovan wonder win neem ook 'n toebroodjie en
[3:47] so stap hulle saam skool toe. Albei besig om te eet.
[3:51] Dis warm vanoggend sy lionel toe hulle 'n ent gestap het.
[3:55] Ek is nou sommer baie dors. Ek wens ek kan iets te drinke
[3:59] kry. Ek is ook dors c dan win wag
[4:03] laat ek dink waar kan ons iets kry om te drink.
[4:07] Dis jammer ons kan nie by daardie winkel limonade koop
[4:10] nie. C laai nog ek het 'nplan.se
[4:14] donovan. Ek het 'n 20 rand in my sak.
[4:18] Kom ons koop vir ons elkeen 'n bottel lemonade.
[4:22] Ek kan nie jou geld vat nie sy lionel 8 kom nou dis reg so sit
[4:28] dan oorwin. Ons koop vir ons albei dit sal
[4:31] lekker wees. Hulle gaan toe winkel toe en
[4:34] koop elkeen 'n bottel lemonade. Toe hulle by die skool kom, wag
[4:38] hulle by die hekkie vir die klok om te lui.
[4:41] En daardie aand toe dan op en by die huis kom vra pappa.
[4:45] En toe hoe dit met die geveg afgeloop.
[4:48] Ek hoop jy het gewen. Donovan glimlag breed ek het
[4:54] gewen pappa ek het vir laai na my toebroodjies gegee.
[4:58] En ek het vir hom 'n drankie gekoop.
[5:00] Hy was sommer heeltemal anders met my.
[5:03] Die hele dag was hy vriendelik en ons het soos ou vriende
[5:06] gevoel. Mooi so donovan c pappa.
[5:11] Ek hoop jy wen al jou gevegte op daardie manier in die toekoms.
[5:16] Fluit fluit. My storie is uit.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
