# Jona en Nineve - Afrikaanse Bybelstories

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 8 Jun 2025, 8:58.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/103804969/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-5-7%2F9480c00f-716c-8119-0e85-d11c1e78596b.mp3

Kom luister saam na die wonderlike Bybelstorie van "Jona en Nineve" soos vertel in Jona hoofstuk 1–4, spesiaal aangepas vir kleuters en hul ouers. In hierdie storie hoor kinders hoe Jona probeer wegkruip het toe God hom gestuur het om die mense van Nineve te waarsku, en hoe hy in die maag van 'n groot vis beland het. Kinders leer van gehoorsaamheid, vergifnis en dat God altyd vir ons 'n tweede kans gee. Hierdie storie is perfek vir slaaptyd, gesinstyd of Sondagskool, en help ouers om hul kinders te leer van God se liefde en genade. Subscribe tot ons kanaal vir nog meer Afrikaanse Bybelstories en inspirerende vertellings wat jou gesin se harte sal aanraak! #JonaEnNineve #BybelStoriesVirKinders #AfrikaanseBybelverhale #KleuterStories #GodSeGenade #Vergifnis #Gehoorsaamheid #KinderGeloof #SlaaptydStories #GesinsLeestyd #SondagskoolStories #AfrikaanseStories #LuisterEnLeer #SubscribeNou

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Jona en die nefie.
[0:17] Lank lank gelede was daar 'n man met die naam met jona.
[0:21] Jona was 'n profeet van god, wat beteken dat god met hom gepraat
[0:26] het en hom gestuur het om boodskappe aan mense te gee.
[0:31] Eendag het god vir jona 'n baie spesiale opdrag gegee.
[0:35] Staan op jona het god gese gaan na die groot stad nineve toe en
[0:40] waarsku die mense daar dat ek hulle gaan straf vir al die
[0:44] slegte dinge wat hulle gedoen het?
[0:47] Nefie was 'n baie groot stad, die hoofstad van assirie e.
[0:52] 'N land wat die vyand van israel was.
[0:55] Die mense van nineve was bekend vir hul wreedheid en slegte
[0:59] dade. Hulle het nie vir god geken of
[1:01] hom aanbid nie. Toe jona hierdie opdrag hoor het
[1:06] hy baie bang geword. Hy wou nie na nineve toe gaan
[1:09] nie. Wat is hulle?
[1:11] My seermaak? Het hy gedink.
[1:14] En wat is hulle luister en god vergewe hulle.
[1:18] Hulle verdien om gestraf te word vir al die slegte dinge wat
[1:21] hulle gedoen het. So in plaas van om na nineve te
[1:26] gaan soos god gese het, het jona besluit om weg te hardloop.
[1:30] Hy het na die hawe van joppe gegaan.
[1:33] En 'n skip gevind wat na tarsis toe sou vaar in die
[1:37] teenoorgestelde rigting van 'n nefie.
[1:40] Hy het vir sy kaartjie betaal en op die skip geklim in die hoop
[1:43] dat hy van god kon wegkom. Maar niemand kan ooit van god af
[1:48] wegkom nie. Toe die skip ver in die see uit
[1:52] was, het god 'n geweldige storm gestuur.
[1:55] Die wind het gewaai en die golwe het so hoog geslaan dat dit
[1:59] gelyk het asof die skip in stukke sou breek.
[2:02] Die matrose was baie bang hulle het elkeen tot hul eie gode
[2:06] begin bid en goedere van die skip begin afgooi om dit ligter
[2:10] te maak. Maar jona.
[2:12] Hy het onder in die skip gelei. En slaap.
[2:16] Vas aan die slaap. Die kaptein het vir jona gevind
[2:20] en was verbaas. Hoe kan jy slaap in hierdie
[2:24] verskriklike storm? Het hy gevra.
[2:27] Staan op en roep tot jou god. Miskien sal hy ons help sodat
[2:31] ons nie vergaan nie. Die matrose het begin wonder of
[2:35] iemand op die skip iets verkeerd gedoen het wat hierdie storm
[2:39] veroorsaak het. Hulle het besluit om lootjies te
[2:42] trek om uit te vind wie dit was en raai wat.
[2:45] Die lot het op jona geval. Vertel ons het hulle vir jona
[2:50] gevra, wie is jy en wat het jy gedoen?
[2:54] Hoekom het hierdie ramp ons getref?
[2:57] Jona het diep gesug en toe die waarheid vertel.
[3:00] Ek is die breer, het hy gese, en ek dien die here die god van die
[3:05] hemel wat die see en die droog grond gemaak het.
[3:08] Ek hardloop weg van hom af en dit is my skuld dat hierdie
[3:11] storm hulle getref het. Die matrose was nou nog banger.
[3:16] Wat moet ons met jou doen sodat die seer rondom ons kalm kan
[3:20] word? Het hulle gevra.
[3:23] Gooi my in die see het jona geantwoord.
[3:26] Dan sal die see rondom julle kalm word.
[3:29] Ek weet dat dit my skuld is dat hierdie storm julle getref het.
[3:33] Die matrose wou dit nie doen nie.
[3:34] Hulle het harder begin roei om die skip terug land toe te kry,
[3:38] maar die storm het net erger geword.
[3:41] Uiteindelik het hulle besef dat hulle geen keuse het nie.
[3:45] Oo jere het hulle gebed. Moenie dat ons vergaan omdat ons
[3:49] hierdieman.se lewe neem nie. En moenie ons verantwoordelik
[3:52] hou vir sy dood nie, want UO here het gedoen soos u dit
[3:57] behaag het. Toe het hulle vir juni opgetel
[4:01] en hom in die see gegooi. En dadelik het die storm bedaar
[4:05] en die see het kalm geword. Die matrose was so be indruk dat
[4:11] hulle offers aan god gebring het en beloftes aan hom gemaak het.
[4:15] Maar wat van jona? God het 'n groot vis gestuur om
[4:19] hom in te sluk en jona was 3 dae en 3 nagte in die maag van die
[4:24] vis. Daar in die donker maag van die
[4:28] vis, het jona tot god gebid. Hy het erken dat hy verkeerd was
[4:32] om weg te hardloop. En hy het god gedank dat hy sy
[4:36] lewe gered het. Wat ek beloof het sal ek nakom
[4:40] het jona gese. Verlossing kom van die here.
[4:45] Toe het god na die vis gepraat en die vis het vir jona opdroog
[4:48] grond uitgespoeg. God het weer met jona gepraat?
[4:53] Staan op gaan na die groot stad nineve toe en verkondig daar die
[4:58] boodskap wat ek vir jou gee. Hierdie keer het jona geluister.
[5:03] Hy het na nineve toe gegaan. Wat so groot was dat 3 dae
[5:07] geneem het om deur die hele stad te stap.
[5:10] Toe hy in die stad kom, het hy begin uitroep.
[5:13] Nog net 40 dae, dan word nineve verwoes.
[5:18] 'N wonderlike ding het gebeur. Die mense van nineve het na jona
[5:22] geluister. Hulle het geglo wat hy gese het
[5:26] en het besluit om te wys dat hulle jammer was vir hulle
[5:28] slegte dade. Van die koning tot die armste
[5:32] persoon het almal sakke aangetrek.
[5:35] Growwe klere wat wys dat hulle jammer is.
[5:39] En het opgehou eet om te wys hoe ernstig hulle was.
[5:44] Die koning het selfs aankondiging gemaak.
[5:46] Laat niemand mens of dier iets eet of drink nie.
[5:51] Laat almal hulself met sakke bedek en ernstig tot god roep.
[5:56] Laat elkeen hom bekeer van sy bose weg en van die geweld wat
[6:00] hy aan sy hande kleef. Miskien sal god van plan
[6:04] verander en sy gloeiende toorn laat vaar sodat ons nie vergaan
[6:09] nie. En, dit is presies wat gebeur
[6:11] het. Toe god sien dat die mense van
[6:13] nineve hulle bekeer het van hul bose wee het hy besluit om hulle
[6:17] nie te straf nie. Hy het medelye met hulle gehad.
[6:21] Maar jona was nie bly hieroor nie.
[6:24] Hy was eintlik baie kwaad. Dit is hoekom ek nie wou kom
[6:27] nie, het hy vir god gese. Ek het geweet dat u genadig en
[6:31] barmhartig is, lankmoedig en vol liefde.
[6:35] En dat u bereid is om van plan te verander oor die onheil?
[6:39] Neem nou maar my lewe here, maar dit is vir my beter om te sterwe
[6:43] as om te lewe. En god het vir jona gevra.
[6:47] Jona. Het jy rede om kwaad te wees.
[6:51] Jona die stad verlaat en aan die oostekant gaan sit.
[6:56] Hy het vir homself 'n skuilplek gemaak en daaronder in die
[6:58] skaduwee gaan sit om te sien wat met die stad sou gebeur.
[7:03] Toe het die here god 'n wonderlike ding gedoen.
[7:07] Hy het 'n komkommer plantjie laat groei wat vinnig groot
[7:10] geword het en vir jona skaduwee gegee het om hom van sy ongemak
[7:15] te verlos. Jona was baie bly oor die
[7:18] plantjie. Maar die volgende oggend het god
[7:21] 'n wurm gestuur wat die plant aangeval het.
[7:24] En dit het verdroog. Toe die son opkom, het god 'n
[7:27] skroeiende oostewind gestuur en die son het opjona.se kop geskyn
[7:32] sodat hy amper flou geword het. Hy het gewens hy kon maar sterwe
[7:36] en het gese. Dit is vir my beter om te sterf
[7:39] as om te lewe. Toe het god vir jona gese.
[7:44] Het jy rede om kwaad te wees oor die komkommer plantjie.
[7:48] Ja het jona geantwoord. Ek het rede om dodelik kwaad te
[7:52] wees. Maar die here het gese jy is
[7:56] besorg oor die komkommerplant waaroor jy nie gewerk het en wat
[8:01] jy nie gekweek het nie. Wat in 1 nag opgekom het in 1
[8:04] nag vergaan het. Moet ek dan nie besorg wees oor
[8:08] nefie die groot stad waarin daar meer as 120 000 mense is wat nie
[8:14] weet wat links of reg is nie? En die baie diere nie.
[8:19] So het god vir jona 'n belangrike les geleer.
[8:22] God.se liefde en genade is vir alle mense.
[8:26] Selfs vir die wat ons dink dit nie verdien nie.
[8:29] God gee om vir almal. En hy wil hedat almal tot hom
[8:34] moet draai en gered moet word. Onthou dat god lief is vir alle
[8:39] mense, net soos hy lief was vir die mense van nineve.
[8:42] En net soos god vir jona vergewe het toe hy weggehardloop het.
[8:46] So vergewe hy ook vir ons wanneer ons verkeerde dinge
[8:50] doen. As ons jammer is en na hom
[8:53] terugkeer. Fluit fluit my storie is uit.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
