# Die Naald - Stories vir my Tinktinkies

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 22 Oct 2025, 13 min.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/110044906/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-9-22%2F30f825c7-ee9d-c496-2b15-dab91d28637e.mp3

Luister saam na “Die Naald” – ’n betowerende Afrikaanse storie oor Ouma, haar kleinkinders, en ’n verlore naald wat op ’n wonderlike avontuur beland! Hierdie storie neem kinders op ’n reis van verbeelding, waar kabouters, muise en selfs ’n vlermuis deel is van ’n nagtelike konsert en ’n les oor versigtigheid, dapperheid en die waarde van omgee. Perfek vir ouers wat hul kinders wil vermaak én opvoed met Afrikaanse stories vol warmte, humor en lewenslesse. Subscribe gerus vir nog meer storiepret en opvoedkundige avonture! #Storiebeer #AfrikaanseStories #Kinders #Storietyd #Naaldwerk #Kabouters #Vlermuis #Lewenslesse #Ouerskap #LuisterStories #StorieKanaal

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Die naald.
[0:17] Naby die hoek van die. Stoep sit ouma en naaldwerk
[0:21] doen. Sy maak 'n rokkie vir haar
[0:23] kleinkind. 2 van haar kleinkinders sit daar by haar en
[0:28] speel. Eers het hulle karretjie
[0:31] karretjie gespeel. Maar toe nelita die mooi knopies
[0:36] daar in die knope blik sien roep sy vir bernard.
[0:40] En toe begin die 2. Om trein trein te speel.
[0:44] Hulle pak die knope in lang rye om 'n trein te maak.
[0:48] Die mooi gekleurde knope word oral langs die kama treinspoor.
[0:52] Gepak. Dit is veldblomme.
[0:56] Julle moet versigtig met die knope.
[0:59] As daar van hulle wegrol het ek anderdag nie genoeg van 'n soort
[1:04] om aan 'n rok of baadjie te werknie.se ouma.
[1:08] Daardie speldekussing moet julle liewers los.
[1:13] Die spel de en naalde sal julle net steek.
[1:16] Nelita sit met die speldekussing in haar hand.
[1:20] Die knoppie spel de het verskillende klere koppe en as
[1:24] dit so al om die speldekussing gesteek is, lyk dit soos 'n
[1:28] bossie blomme. Sy sit ook eenkant langs 'n
[1:32] treinspoor tussen die ander kamma blomme neer.
[1:36] Soek. Dis darem skerp naalde wat
[1:39] tussen die spel de in gesteek is.
[1:41] Sy sy. Ouma.
[1:44] Hoekom is die nael so? Groot vra sy en trek 'n dik
[1:48] blink naald uit die speldekussing.
[1:51] Dis my. Stopnaald c ouma daarmee stop ek
[1:56] oupa.se kouse. Kyk.
[1:58] Sy oog is groot sodat die. Wol maklik daardeur kan gaan.
[2:04] Steek dit weer stewig vas en gee die speldekussing.
[2:08] Dit ouma dit can be re. As 1 van die naalde val en.
[2:11] Wegrol. Moet ons dit soek totdat ons dit
[2:14] kry, want dit kan diep in iemand.se voet steek of iemand
[2:18] kan op die skerp punt. Gaan sit.
[2:21] Dit sal darem seer wees. Nelita druk die naald versigtig
[2:26] tussen die spel de en ander naalde in, maar.
[2:31] O wereld. Die naald glip en. 10.
[2:36] Toe hoor sy hoe dit val. Sy skrik groot.
[2:42] Sy kyk gou waar die naat val. Maar sy sien dit nerens.
[2:48] Wat nou? Bernard kyk, ook van sy knope
[2:52] trein af op, maar sien ook hierdie naald erns lei nie.
[2:56] Hy sien in die ta byt haar lip vas.
[2:59] Sy wil huil. Hou ma c hy.
[3:04] Ouma die naald het geval. Ons moet dit soek.
[3:09] Dit kan in ons kaal voete steek. Ouma staan op en sit haar werk
[3:14] goed eenkant neer. Sy kyk op die stoep rond sy kyk
[3:18] in die klein openinge tussen die randstene.
[3:20] Sy kyk onder die 2 plante bakke en sy kyk langs die stoep
[3:24] tralies. Ouma soek in sy soek.
[3:28] Bernard soek en soek en ilita soek en soek.
[3:34] Miskien het dit van die stoep af gerol sy ouma en saam soek al 3
[3:38] onder die stoep en tussen die naaste gras.
[3:42] Partykeer val en rol 'n naald verder as wat 'n mens dink sy
[3:46] ouma weer. Julle moet julle skoene gaan
[3:48] aantrek en moenie met kaalvoete hier rondloop nie.
[3:52] Lank soek hulle. Toe sy ouma nee nou weet ek
[3:57] darem ook nie so mooi nie. Waar?
[4:00] Kan die. Nael tog.
[4:00] Wees. Julle moet maar nog kyk of julle
[4:03] dit nie kry nie, maar ek moet nou met my werk aangaan.
[4:07] Ek hoop tog net dit van niemand seermaak nie.
[4:12] Julle moenie weer. Hier naby met.
[4:13] Kaalvoete. Loop nie.
[4:15] Niemand kry die nael die middag nie.
[4:19] Daardie nag kom die maand groot en rond en blink geel agter die
[4:22] berg uit. Dis so helder en maak die wereld
[4:26] so lig. Dat 'n mens amper alles buite in
[4:29] die nag gaan sien. Dis mos volmaan en met volmaan
[4:34] is dit altyd konsert tyd. Die kabouters hou konsert die
[4:39] klein nagdiertjies hou konsert en partykeer hou almal sommer
[4:44] saam konsert die kabouters. En die diertjies.
[4:49] Omdat die meisie ook graag saam wil konsert hou en snags deur
[4:53] oupa uil gevang word, het oupa uil belowe.
[4:57] Dat hy nie. Met volmaan dag vir hulle sal
[4:59] vang nie. Vanaand.se samekoms gaan nie net
[5:03] 'n konsert wees nie dit. Gaan ook nie net.
[5:06] 'N partytjie wees nie. Dis die kabouterkoning.se
[5:10] verjaardag. En die kabouters en die
[5:12] diertjies gaan elkeen iets anders as gewoonlik aantrek.
[5:17] Net om snaaks te lyk en om vir mekaar te laat lag.
[5:22] Streep die veldmuis gaan 1 van die snaakse trompet blomme wat
[5:26] onderouma.se stoep groei afpluk en vir 'n lang punt hoed op sy
[5:30] kop sit. Versigtig stap hy langs die
[5:34] stoep verby kort kort gaan staan en luister y of hy nie vir
[5:39] kietsie kat daar naby hoor nie. Kietsiekat sal hom vang en
[5:43] doodbyt as hy maar net kan. Van die blomme plant pluk hy 'n
[5:49] pragtige lang trompetblom af en sit dit op sy kop.
[5:53] Dit lyk nogal snaaks en hy is seker niemand anders gaan so
[5:57] hoed. Op het nie.
[5:59] Hy wil net weer wegstap toe hy iets blinks onder die plant sien
[6:03] lui. Wat is dit?
[6:05] Wonder hy en tel die lang blink ding met die skerp punt op.
[6:10] Dis 'n mooi ding. Dis mos 'n naald.
[6:15] Ek gaan dit vir 'n. Kierie gebruik.
[6:17] En sommer vir 'n swaard ook. Met so 'n skerp punt swaard sal
[6:22] niemand my maklik aanval nie. Hulle sal te bang wees.
[6:28] Vrolik stap strepe veldmuis verder.
[6:31] Gelukkig en sing in stap hy na die plek van die partytjie op
[6:34] die gras onder die groot ou boom.
[6:39] Dis lekker noudat hy nie soos ander nagte vir oupa uil bang te
[6:42] wees nie. Hartlik sing hy.
[6:46] Ek is. Vrolik en bly en ek gaan nou
[6:48] party waar paddas kwaak inspring en ander lag en sing.
[6:54] Die krieke mag musiek en die meisies sing piep piep.
[6:59] Niemand is bang oupa uil sal hul vang.
[7:03] Kabouters blaas in fluit wat 'n. Vrolike jul.
[7:07] Uit. Hy is nog ver van die groot boom
[7:10] af of hy hoor al hoe almal daar lag gesels amper almal het
[7:16] snaakse blom hoede op. Of het ronde en langwerpige
[7:20] blaar sambrele sambrele in die nag.
[7:24] Met geen son of reen nie. Dis baie snaaks en almal lag
[7:29] daaroor. Party diertjies het blomblaar.
[7:32] Klere aan ander het stringe en. Stringe krale van bessies gemaak
[7:37] en om hulle nekke gehang. Strepieveldmuis.se blink kierie
[7:42] swaard geniet baie aandag. Almal.
[7:46] Bekyk en bewonder dit. Kort na strepie veldmuise
[7:50] aankoms klap die kabouter koning sy hande en die konsert begin.
[7:55] Hulle maak musiek met krieke, viool 'n en kabouter fluite.
[7:59] Dit kwaak en sing in paddakore en muskiete liedjies.
[8:03] Die muise piep en dans. Oupa uil hoe hoe ook saam die
[8:10] vuurvliegies sit met hulle brandende liggies in 'n kring
[8:14] sodat almal beter kan sien. Toe die konsert.
[8:18] Klaar is en almal besig is met die eet van heuning koekies en
[8:22] die drink van. Blomme sap.
[8:23] Word die presente aan die koning gegee.
[8:26] Die viertjies. Het die.
[8:28] Allerpragtigste blomblare kombers gemaak en saarie
[8:32] spinnekop het al die blomblaartjies met spin drade
[8:35] styf aan mekaar vasgeweef. Die kabouters het 'n nuwe fluit
[8:41] van bamboesriet gemaak. Hulle het ook net soos die 4
[8:44] kies die diertjies.se hulp nodig gehad.
[8:48] Sprinkane, die riet gesaag, die muskiete het die gaatjies daarin
[8:52] geboor en die mure het dit blink gevryf.
[8:55] Die kabouters het dit gestem en. Getoets sodat.
[8:58] Dit baie mooi musiek kan maak. En toe het hulle dit in 'n houer
[9:02] gemaak van uitgeholde boom tak gesit.
[9:07] So het almal bygedra tot die koning.se geskenke.
[9:12] Terwyl die kabouter koning besig is om almal te bedank vir die
[9:15] mooi konsert en die geskenke. Sit.
[9:18] Strepie veldmuis ook daar naby die koning.
[9:21] Hy sien iets so entjie agter die koning op die grond roer en kyk
[9:26] mooi wat dit is. Dis so waar die stoute vlermuis
[9:30] wat stadig naderkom om die koning.se presente te vat.
[9:35] Alles wat vlermuis in die hande kry, verniel en breek hy.
[9:40] Niemand is lief vir hom nie. Net oor die nare gewoonte van
[9:44] vernielsug. Net toe ou flerrie vlermuis aan
[9:47] die kabouterkoning.se goed wil vat.
[9:50] Springs treppie veldmuis op en steek sy blink skerp swaard
[9:53] langs flerrie in die grond. Los die kabouterkoning.se goed
[9:58] skree hy hard. Fluit die.
[10:00] Vlermuis skrik so groot dat hy bollemakiesie agteroor val en
[10:05] net so bly lui. Die kabouter koning skrik en hou
[10:09] op met praat. Almal kyk verskrik na strepie
[10:12] veldmuis en flerrie vlermuis. Hulle is verbaas en ook bly dat
[10:17] strep die veldmuis gekeer het. Dat flerrie.
[10:20] Die geskenke verniel die kabouter koning straf vir
[10:23] flerrie vlermuis flerrie c hy omdat jy altyd probeer om
[10:28] almal.se goed te breek en te verniel, sal jy van nou af altyd
[10:32] bo in die paleis reg onder die dak in die donker solder bly
[10:36] bedags sal jy wanneer jy slaap aan jou voete hang en snags sal
[10:42] jy net gaan eet. En weer terugvlieg na die donker
[10:46] solder. Strepie veldmuis is skaam toe
[10:50] die kabouter koning hom bedank en prys 8 dis sommer niks koning
[10:55] majesteit c hy en laat sy kop van pure skaamte sak.
[11:00] Dis die blink swaard waarvoor? Flerrie.
[11:03] So geskrik het. Nietemin sit die kabouter
[11:06] koning. Ek bedank jou vir jou vinnige
[11:09] optrede. Toe die samekoms verby is en
[11:12] almal huis toe stap, stap strepie veldmuis weer byouma.se
[11:16] stoep verby. Hy dink aan die konsert in die
[11:18] partytjie aan die snaakse hoede en die presente.
[11:22] Hy dink aan flerrie en hy dink aan sy blink swaard so
[11:26] ingedagte. Is hy dat hy?
[11:28] Skoon van kietsiekat vergeet. Kietsie kat skrik wakker.
[11:33] Hy het iets van die muis gedroom en nou ruik en hoor hy ook
[11:37] sommer 'n muis. Versigtig klim hy deur die
[11:40] venster na buite. En wat sal?
[11:42] Hy sien streep die veld my stap ewe rustig.
[11:46] Oor die stoep verby. Kietsiekat.
[11:48] Kruip stadig nader. Waar skuur teen 'n los blaar
[11:53] streep die veldmuis hoor dit. En kyk hom o piep.
[11:58] Skree hy en gee 'n sprong in hardloop hy skrik so groot dat
[12:02] hy sommer die swaard in die lug gooi en dii val 10 op die
[12:08] stoeptrappie. Om die hoek van die stoep
[12:12] hardloop hulle die muis piep en die kat gee 'n lang uitgerekte
[12:16] mee. Gelukkig gaan streep die
[12:19] veldmuis in 'n gat in die grond en glip voordat ou kietsiekat
[12:23] hom kan vang. Die volgende oggend soek bernard
[12:26] en ilita eers weer na die verlore naald voordat hulle gaan
[12:30] modderkoekies bak. Haai en raai net wat daar op die
[12:35] stoeptrappie. Daar kry hulle die ou naald.
[12:40] Die nael het darem ver gerol toe het dit gister laat val, het c
[12:44] bernard vir nelita. Maar niemand het.
[12:48] Geweet. Dat dit strepe veldmuis was wat
[12:51] dit daar. Laat val het nie.
[12:53] En weet jy wat? Tot vandag toe en tot in alle
[12:57] tye hang vlermuise onder dakke en in die donker aan hul voete
[13:02] en so sal dit vir. Altyd.
[13:04] Bly. Fluit fluit.
[13:07] My storie is hy.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
