# Moeilikheid in Duiwelsbaai - Afrikaanse Disney Kinderstories

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 15 Aug 2025, 8:51.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/106579986/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-7-7%2Fa7e36518-0295-354b-c622-1d60c6307403.mp3

Kom luister saam na die opwindende Disney-storie "Moeilikheid in Duiwelsbaai", perfek vir kinders en hul ouers! In hierdie avontuur moet die dapper muise Bernard en Bianca die bose planne van twee skurke stuit wat op soek is na verborge seerowerskat in die geheimsinnige moerasse van Duiwelsbaai. Kinders leer van moed, vriendskap en om nooit moed op te gee nie, selfs wanneer dinge gevaarlik raak. Met kleurvolle karakters, opwinding en 'n tikkie misterie is "Moeilikheid in Duiwelsbaai" ideaal vir slaaptyd, gesinstyd of enige tyd wat julle saam wil droom en leer. Moet dit nie misloop nie! Subscribe tot ons kanaal vir nog meer Afrikaanse Disney-stories en inspirerende vertellings wat jou gesin se harte sal aanraak! #Storiebeer #AfrikaanseKinderstories #MoeilikheidInDuiwelsbaai #TroubleInDevilsBayou #DisneyStories #AfrikaanseStories #KindersStories #BernardEnBianca #DieRescueMuise #GesinsTyd #SlaaptydStories #Avontuur #Moed #LuisterEnLeer #SubscribeNou

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Moeilikheid in duiwels baai.
[0:18] Duiwels baai was 'n moeras. In die middel van hierdie moeras
[0:23] was daar 'n lelike ou houthuis. Daar het 2 aaklige mense in die
[0:28] huis gewoon. Hulle was meneer snuffels en sy
[0:33] vennoot madam medusa. Hulle het nie daarvan gehou om
[0:38] in die moeras te woon nie, maar hulle het geweet dat daar 'n
[0:42] seerowerskat in die moeras begrawe is.
[0:46] En medusa wou dit gehad het elke oggend het sy geskree, snuf als.
[0:52] Gaan soek die skat dan het sy op haar troetel.
[0:55] Krokodille, brutus en neuro gespring en blitsvinnig deur die
[1:00] moeras gejaag. Sy was so besig om die skat te
[1:03] soek en het so daar rond gejaag dat sy nie agtergekom het wat sy
[1:09] aan haar arme bure die moeras bewoners doen nie.
[1:13] Die moerasbewoners.se huise het elke keer oorstroom snags, het
[1:19] snuffels in medusa hul bure uit die slaap gehou.
[1:22] Snuffels het vuurwerke geskiet om genoeg lig te maak sodat
[1:26] medusa na haar skat kon soek. 1 aand ruime doe saam met haar
[1:33] moeras mobiel tot by hol boomstomp sy steek haar hand in
[1:38] die boomstomp en voel iets daarbinne.
[1:41] Dis 'n kaart seerower kaart. Daar is 'n groot x op die plek
[1:47] waar die skat begrawe is. Wonderlik ek gaan ryk wees.
[1:53] Roep medusa. Sy jaag huis toe om vir snuffels
[1:57] die kaarte wys. Hulle begin dadelik na die skat
[2:02] te soek. Hulle stap en stap en stap en
[2:07] uiteindelik kom hulle by die plek waar die kaart c die groot
[2:10] skat begrawe is. Maak tog gou snuffels.
[2:14] Skree medusa. Begin grawe hier.
[2:20] Beveel sy. Sy sien nie die
[2:22] moerasbewoners.se klein huisie net daar by hulle nie.
[2:27] Snuffels grawe vir baie baie ure.
[2:31] Medusa ek moet nou eers rus asseblief 6 snuffels geen rus
[2:37] nie skree medusa ons moet daardie skat kry.
[2:44] Snuffels grawe maar weer verder. Die hoop grond word hoor en
[2:48] hoor. Hy gooi al die grond op arme
[2:51] Lukas en nelliemuis.se huise. Help skreelucas.nl 'n muis.
[3:02] Die grond val in die skoorsteen af.
[3:05] Hulle sal ons nog lewendig begrawe in ons eie huis.
[3:09] Meneer waterskilpad hoor hoe Lukas en nellie muis omhulp
[3:13] roep. Hy vertel vir meneer uil
[3:15] daarvan, meneer uil vlieg daar weg en vertel vir meneer haas.
[3:20] Meneer haas vertel vir nardus die naaldekoker datlukas.nl 'n
[3:25] muis hulp nodig het. Wel bewus.
[3:33] Ek sal vir luca.se vele muis help sien nardus.
[3:37] Wat ek is hulle beste vriend en hy vlieg daar weg.
[3:41] Maar nardus kom nie baie ver nie.
[3:44] Die vlermuise hetnardus.se bela geluide gehoor en vlermuise hou
[3:49] daarvan om naaldekokers te eet. Die vir my.se jaag vir nardus,
[3:57] want hulle wil hom vang. Net toe die vlermuis hom amper
[4:04] beethet vlieg nardus by Lukas en nellie.se skoorsteen in sjoe dit
[4:10] was amper. O nardus ons is bly om jou te
[4:14] sien. Wat kan ons doen, roep ellie?
[4:18] As ons nie vandaar die 2 skelms ontslae raak nie, sal ons
[4:22] lewendig begrawe word. Sy lucas.
[4:25] Toemaar vriende stel nardus hulle gerus ek het 'n plan daar
[4:31] is pak sy tasse en vlieg daar weg.
[4:34] Ek gaan die redders soek c hy. Bernard nbi jangka weet wat om
[4:39] te doen. Nardus vlieg vir 'n hele dag en
[4:43] die hele nag. Hy vlieg deur wind en weer.
[4:47] Toe hy by die stad kom, begin dit sneeu.
[4:51] Nardus kry uiteindelik bernard en bianca.se huis.
[4:56] Hy klop aan die venster. Hulle sit in die sitkamer en
[4:59] drink warm sjokolade. Bernard my skat c bianca wie
[5:05] klop daar. My maggies dis nardus sy
[5:10] bernard. Hy moes seker al die pad van
[5:12] duiwels baie af gevlieg het. Nardus skep vir 'n oomblik eers
[5:17] asem in. Toe vertel hy vir bernard en
[5:19] bianca van die moeilikheid in duiwels baai.
[5:24] Ons help mos enigiemand op enige plek c die redders.
[5:29] Hulle pak hulle tasse vinnig en toe klim hulle in die bus en ry
[5:33] na die albatros lughawe toe. Die lughawe is bo op 'n dak.
[5:38] Weer, moeilikheid en duiwels baai vra kaptein olly die
[5:42] albatros. Gaan asseblief aan boord.
[5:46] Nardus en die redders klimop kapteinolly.se rug en daar vlieg
[5:51] hulle. Kaptein olie vlieg oor die stad
[5:55] en bianca begin glimlag. Ek is mal oor vlieg 6 sy
[6:00] opgewonde. Bernard en nardus hou maar net
[6:04] styf vas. Hulle hou nou nie eintlik so
[6:07] baie van vlieg soos bianca nie. Sommer gou kom hulle by die
[6:11] moeras aan. Kaptein olie soek 'n plek om te
[6:14] land. Hou pa baas skree hy.
[6:19] Die kaptein land met groot gespat in die water.
[6:25] Die redders gaan dadelik na Lukas en nelliemuis.se huis toe.
[6:29] Nardus en bernard help verby jangka om by die skoorsteen af
[6:33] te klim. Ons het gekom om julle te help c
[6:37] bianca. Moenie vir snuffel sy doel sal
[6:39] bang wees nie CSY. Ons sal hulle reg sien.
[6:44] Ek dink ek het 'n plan om vir eens en vir altyd van hulle
[6:48] ontslae te raak. Lukas en bernard skep al die
[6:54] grond voor die deur weg. Toe stuur bianca vir Lukas en
[6:58] nellie muis om al die goed te kry wat hulle nodig het om hul
[7:02] plan uit te voer. Ellie kry ou lakens lucas gaan
[7:08] soek 'n paar sterk stokke. Al die ander moeras bewoners
[7:12] staan nader om vir Lukas hulle te help.
[7:16] Ons moet vandag gereed wees. Sy lucas vir die moeras
[7:20] bewoners. Hulle bind die stokke in 'n
[7:23] bondel vas hulle sit handskoene aan die punte en gooi 'n laken
[7:28] daaroor sommer gou het hulle 'n regte seerowers spook.
[7:33] Meneer haas kruip onder die lakens in en begin die vreeslike
[7:37] spook ronddra. Laat daardie nag kry hulle van
[7:43] my does aan snuffels in die moeras.
[7:46] Die spook.se o. O.
[7:51] Wie soek na my versteekte skal. Snuffel.se medusa wag nie om die
[7:58] skrikwekkende spook te antwoord nie.
[8:01] Hulle spring opmedusa.se troetel, krokodille en jaag weg
[8:05] weg van duiwels baai met sy duiwelse seerowers spoke.
[8:09] Al die moeras bewoners lee van die lag.
[8:13] Nou is hulle vir altyd ontslae van medusa en snuffels.
[8:20] Kaptein olie maak gereed om te vertrek.
[8:23] Bernard en bianca groet die moeras bewoners en moenie
[8:27] vergeet nie. C bianca en bernard ons help
[8:31] enigiemand op enige plek. Die moeilikheid in duiwels baai
[8:36] is iets van die verlede. Bernard en bianca en captain
[8:40] olly vlieg oor die moeras. Hulle is gelukkig dat hulle
[8:44] hulle maats kon help. Fluit fluit my storie is uit.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
