# Die Leeuwag - Afrikaanse Disney Kinderstories

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 11 Jul 2025, 9:17.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/105316003/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-6-10%2F009ee582-7c1b-63df-a755-cd3fc76a7c10.mp3

Kom luister saam na die avontuurlike Disney-storie "Die Leeuwag", perfek vir kinders en hul ouers! Hierdie verhaal volg Kion, die seun van Simba, terwyl hy die Leeuwag lei om die trotslande te beskerm en die sirkel van die lewe in stand te hou. Kinders leer van verantwoordelikheid, spanwerk en die belangrikheid van balans in die natuur. Met opwindende aksie, onvergeetlike liedjies en 'n boodskap van omgee is "Die Leeuwag" ideaal vir slaaptyd, gesinstyd of enige tyd wat julle saam wil droom en leer. Moet dit nie misloop nie!Subscribe tot ons kanaal vir nog meer Afrikaanse Disney-stories en inspirerende vertellings wat jou gesin se harte sal aanraak! #Storiebeer #DieLeeuwag #DisneyStories #AfrikaanseStories #KindersStories #GesinsTyd #SlaaptydStories #Kion #Simba #SirkelVanDieLewe #Verantwoordelikheid #LuisterEnLeer #SubscribeNou

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Die leeuwag.
[0:18] Simba en sy dogter tjie haar af. Bewonder die sonopkoms.
[0:24] Van leeu rots af kan hulle die hele afrika grasvlakte sien.
[0:30] Alles wil die son verlig is deel van ons koninkryk 6 simba
[0:35] verkeer hare. Eendag wanneer jy koninging is.
[0:40] Pasop skree iemand doef vrug trek deur die lug en tref simba
[0:47] op die neus. Jammer pa roep q on in die
[0:51] verbygaan. Die leeu wil pen sy maats bunga
[0:56] ratel speel kremetart bal seuns. Ra simba jare as vies oor die
[1:05] onderbreking. Sy herinner q on daaraan dat sy
[1:09] opgelei word om eendag die leeukoning te wees.
[1:13] En wat gaan jy eendag wees wanneer jy groot is?
[1:16] Kleinboet terg sy gelukkig antwoord kon en kies die hasepad
[1:23] die 2 beste maats jaag mekaar deur die grasvlakte.
[1:28] Die kremetart vrug rol oor 'n krans en beland in die ander
[1:32] land waar die gevaarlike heue hienas woon verby is.
[1:37] Die speletjie.se keep on vir bonga en hy loer oor die
[1:41] afgrond. Ek is die bang net antwoord
[1:44] bonga. Hy spring vreesloos in die kloof
[1:48] onmiddellik gryp die 2 hyenas die ratel los my skree bonga en
[1:53] veg terug. Gee, ons sien alles van bo af.
[1:57] Los hom beveel hy. Diana slag bangbroek leeuwelpie
[2:03] excel los hom. En daarmee gee cion magtige
[2:09] brul. Bo in die wolke bril die magtige
[2:12] leeus van oud saam met hom. Merk gloei opkeon.se skouer.
[2:19] Die hein as los bang aan net daar en hy klim die krans rats
[2:24] uit. Die bril ego tot by leeu rots.
[2:28] Rafiek ie die wyse ou bobbejaan glimlag vir simbaen.se dis tyd.
[2:36] Toe keer om tuis kom verwelkom rafiek jy hom.
[2:39] Ons het jou oorbrel.se hy. Dit is die bril van die
[2:43] voorvaders. Wanneer jy dit gebruik, brul
[2:47] leeuland.se magtige leeus van oud saam met jou.
[2:52] Nou moet jy leer van die leeuwag, vertel rafiek ie.
[2:56] Die ou bobbejaan lei hom na 'n geheime plek onderaan leeu rots.
[3:02] Daar vertel rots teken. Die verhaal van 'n span in diere
[3:07] wat leeuland beskerm het. Hulle was bekend as die leeuwag.
[3:13] Jou grootoom skaar het ook die bril gawe gehad, verduidelik
[3:17] simba. Maar hy wou van sy broer en
[3:20] vashou ontslae raak sodat hy self die koning kon wees.
[3:24] Maar die leeuwag het geweier om vir skaar te ondersteun en toe
[3:28] gebruik hy die bril of om hulle te vernietig.
[3:32] Hom laat skaar die bril vir kwaad gebruik het, het hy sy
[3:35] gawe vir ewig verloor. Die bril is 'n baie magtige gawe
[3:40] voeg grafieke by wil ek sal nooit so skaar wees nie.
[3:45] Verseker keer in hulle. Simbas bly om dit te hoor.
[3:50] Gee hom is nou die leier van die nuwe leeuwag en ook die vurigste
[3:53] dier in leeuland. Maar hy het hulp nodig.
[3:58] Jy moet 'n span saamstel met die dapperste vinnigste sterkste en
[4:04] skerp sienste.se simba verkeer. Ek sal pa trots maak belowe die
[4:10] welpie sy pa Jon is opgewonde en senuweeagtig oor sy nuwe
[4:16] verantwoordelik heid. Hy besluit om sy ma te bonga die
[4:20] dapperste dier wat hy ken toernooi om by die leeuwag aan
[4:24] te sluit. Bonga is in ekstase.
[4:28] Ek kan nie wag om vir oom team aunt en oom poem wag te vertel
[4:32] nie. Aasvoel hoor toevallig hoe hulle
[4:36] praat bang as verbaas toe sy aangename ooms nie in hul skik
[4:42] is dat hy deel van die lewe gaan wees nie.
[4:45] Dit klink maar gevaarlik. Sy poem wat bekommerd.
[4:50] Nog erger pumba wys die mon uit dit klink na werk.
[4:55] Bonga oortuig sy ooms dat die leeuwag pret en opwindend sal
[4:59] wees en hy haal hulle oor. Intussen het die aasvoel die
[5:04] nuus met die hyenas gedeel. Die hiena leier weet, die
[5:09] leeuwag sal dit vir die ander landers moeilik maak om kos by
[5:13] leeu land te steel. Hy beraam gou 'n plan.
[5:18] Ons val nou dadelik aan nog voordat die leeuwag gereed is.
[5:23] En ons stroop soveel diere as moontlik.
[5:26] Die ander landers stem saam gee, on vra sy ander vriende om ook
[5:31] by die leeuwag aan te sluit. Elkeen het 'n spesiale talent.
[5:35] Onthou, die wit reier het die beste sug.
[5:40] Beste die seekoei is die sterkste.
[5:44] Die vinnigste is natuurlik foelie die jagluiperd.
[5:50] En daarom wil ek julle vra om die nuwe leeuwag te wees.
[5:54] Saam kan ons leeuland beskerm. En die lewe sirkel bewaar
[5:59] verduidelik q on foelie is onseker.
[6:03] En is jy veronderstel om die dapperste te wees?
[6:06] Vra sy verkeer. Wys hulle die bril q on.
[6:11] Por bome aan. Gee om wel sy vriende be'indruk
[6:16] hy asem diep in, maak sy mond oop en bied.
[6:22] Q on is verward is die bril weg simba arriveer om kry ons 'n
[6:27] nuwe span te ontmoet. Hy is om tevrede.
[6:32] Daar is goeie leeus wat vir die leeuwag bekwaam is.
[6:36] Spreek hy die welpie aan. Dit is nie 'n speletjie vir jou
[6:40] en jou maats nie. Ek wil he jy moet jou nuwe
[6:44] verantwoordelik heid baie meer ernstig opneem.
[6:48] Ek neem dit baie ernstig op keertjie on.
[6:52] Jon is ontsteld dalk is hy nie gereed om die nuwe leeuwag te
[6:56] lei nie? Wie ons wil nie soos sy groot
[6:59] hom skaar wees nie. Die bedrukte welpie stap alleen
[7:04] daar weg al praat sy papa metaal ja en dissimba.se pappa malvas
[7:11] sug terwyl hy deur leeuland stap.
[7:14] Roep 'n stem hom. Die welpie kyk op en sien sy
[7:18] oupa moet vashou aan die wolke verskyn.
[7:22] Die magtige leeu van ouds gee hom raad.
[7:26] Ek weet nie of pa my gaan toelaat om die leeuwag te lei
[7:30] nie. Herken q on.
[7:32] Simba's bekommerd maar net omdat hy vir jou lief is verduidelik,
[7:37] moet vashou. Vertrou jouself kon.
[7:41] Die bril sal daar wees wanneer jy dit nodig het en ek sal ook
[7:46] so ver as leeuland strek. Net toemufasa.se beeld verdwyn
[7:51] hoor q onverbloem kas skree. Die hienas hulle val die mocke
[7:56] aan q on roep sy vriende by 1 wat daarvan as ons nie almal
[8:01] leeus is nie c hy hy sit sy poot op elke nuwe spanlid.
[8:05] Ons is die leeu wag skree hy. Leon verduidelik vinnig sy plan
[8:10] so ver as leeuland strek, sal die leeuwag wagstaan.
[8:13] Skree ek Jon. Die leeuwag storm na die
[8:16] grasvlakte om die bokke te gaan beskerm.
[8:19] Almal kan van leeu rots af sien hoe die leeuwag diana's verjaag.
[8:25] Sommer gou kan onthou rapporteer dat die bokke veilig is
[8:29] wonderlik roep keon uit. Hy wil die hein as 'n les leer
[8:34] ons bewaar die lewe sirkel kondig keon aan julle en julle
[8:39] soort is nie in liewe land welkom nie, nooit nie.
[8:43] Dit is die bril. Juig bunga in ou bang ja simba
[8:51] is baie trots op keel en sy maats.
[8:54] Ek het jou gese simba. Hy is gereed cera fiekie dit is
[8:59] tyd. Simba en keon weet rafiek ie is
[9:02] reg. Dit is tyd vir die leeuwag hulle
[9:07] avonture saam het jou pas begin. Fluit fluit.
[9:14] My storie is uit.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
