# Die Vleismeul - Stories vir my Vinkgesiggies

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 16 Apr 2025, 6:06.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/101341154/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-3-15%2F4c440875-a9a2-5745-0cbf-c98b7267b082.mp3

In die Afrikaanse kinderstorie "Die Vleismeul" leer ons saam met Kleinboet ’n belangrike les oor veiligheid, gehoorsaamheid en verbeelding. 🧼🍴 Wanneer Kleinboet vir sy ma help om vleis te maal, wens hy hy kan meer doen as net die slinger draai. Maar ’n dromerige middagslapie neem hom op ’n vreemde avontuur waar ’n praatwolk in die vorm van ’n vleismeul hom probeer oorreed om die reëls te breek. Sal Kleinboet luister? ’n Pretvolle storie met ’n goeie boodskap – perfek vir kinders én ouers om saam te geniet!Teken in op Storiebeer YouTube en die Storiebeer Podcast vir meer Afrikaanse kinderstories vol avontuur en wysheid! 🎙🌤️#Storiebeer #Slaaptydstories #AfrikaanseKinderstories #DieVleismeul #Afrikaans #KindersEnVerbeelding #LewenslesseVirKleingoed #VeiligheidEerste

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Die vleismeel.
[0:17] Nadat kleinboet weer 1 oggend vir mamma gehelphet om sy kamer
[0:22] netjies aan die kant te maak. Gaan sit hy buite op die
[0:25] agterste by vlekkie. Na 'n rukkie net toe hy wil
[0:29] opstaan om 'n entjie te gaan stap.
[0:31] Hoor hymamma.se ek gaan nou maar eers die vleis maal en gaarmaak.
[0:36] Anders sal dit nie betyds vir middagete klaar wees nie.
[0:39] Kleinboet spring sommer dadelik op om met die maal van die vleis
[0:43] te gaan help. Hy weet hoe mamma dit doen.
[0:46] Sy neem die blink yster masjientjie die vleismeul uit
[0:49] die kas en vee dit skoon af. Dan skroef sy dit aan die
[0:53] kombuistafel vas en sit 'n lee bak voor onder die deel van die
[0:58] ronde gaatjies. Sodra daar in die groot gat van
[1:02] die meel is stukkie vleis ingesit is kan 'n mens, maar die
[1:05] slinger draai. Met 'n gekreun en gesteun maal
[1:09] die meel die vleis binne in sy maag fyn.
[1:12] Dis vir kleinboet mooi as die fyn gemaalde vleis voor die
[1:16] gaatjies uitpeul en die bak val. Dit lyk net soos 'n klomp
[1:20] krimpies wat daar uitkruip. Hy draai ook graag is slinger.
[1:25] Hy moet net eers sy hande skoon was.
[1:28] Ek wil ook van die vleis bo insit mamma c hy.
[1:32] Nee ou grootman jy moet liewers net die draaiwerk doen jou
[1:36] vingers kan seerkry as jy die vleis te diep in sit.
[1:40] Jou vingers kan nog saam met die vleis fyn gemaal word. 8 maar ek
[1:45] sal dit mos nie so diep indruk nie.
[1:46] Mamma. Ek sal die vleis net bo op sit.
[1:50] Maar as sy net weer. Nee jy mag net die slinger
[1:54] draai. Hoor gesels die meel terwyl jy
[1:57] die slinger so draai. Dit sy aan 1 draai mooi stadig
[2:02] draai mooi stadig. Moenie jou vingers insteek nie,
[2:07] jy sal seerkry. Kleinboet luister ook na die
[2:11] geselsery van die meel. Dit klink so snaaks amper asof
[2:15] die meel kreun en kerm. Hy kan nie die woorde van die
[2:19] meel verstaan nie, maar hy weet dat mamma nie vir ons sal jok
[2:22] nie. As sy sy dat die meel c hy
[2:26] moenie sy vingers insteek nie, dan sal hy dit maar liewers nie
[2:29] doen nie. Nadat die vleis gemaal is en hy
[2:32] gekyk het hoe mamma die meel weer skoongemaak en weggepak
[2:35] het, gaan sit hy buite onder die groot akkerboom.
[2:38] Hy ly agteroor teen die boomstam en kyk na die wolke daar bo in
[2:42] die lug. Party lyk soos bolle roomys en
[2:45] ander soos hondjies of strepies en krulletjies.
[2:50] Dis vir hom so pragtig as die wolke so stadig verbysweef en
[2:54] soos allerhande goed lyk. Hy sien daar ver groot wit
[3:00] wollerige wolk stadig nader kom. Eers lyk dit net soos 'n klomp
[3:05] sagte wit wol en wens hy kan daarop lui en ook so stadig in
[3:09] die lug rondsweef. Kort kort maak die wolk sulke
[3:13] ronde balke en dan lyk dit deur anders.
[3:16] Hy kyk en hy kyk. En kan eers nie mooi sien wat
[3:20] die wolk nou weer begin lyk nie. Wanneer wolke wat so stadig
[3:24] beweeg, maak hom vaak. Dan sien hy meteens dat dit net
[3:28] soos 'n groot vleismeel lyk. Die wolk om stadig af na hom
[3:33] toe. En toe dit naby is, hoor hy dat
[3:36] die wolkiets.se. Dit praat so stadig en kerm
[3:39] soosmamma.se vleismeel. Ek wil maal ek wil maal draai my
[3:47] slinger kleinboet draai my slinger.
[3:50] Kleinboet vat die slinger en begin dit stadig om en om draai.
[3:55] Nee draai vinniger baie vinniger sedert deur so stadig.
[4:00] Neem meel mamma sy dat ek dit nie so vinnig moet draai nie.
[4:04] Ek sal moeg word c kleinboet. Die meel lag net weer in sy 8
[4:10] draai vinnig en gooi groot stukke by my ronde mond in gooi
[4:14] diep in. Kleinboet kan amper nie sy ore
[4:18] glo dat hy ook die meel kan oor praat nie.
[4:21] Net nou in die kombuis kon hy glad met die taal van die
[4:24] vleismeul verstaan nie en nou kan hy die vleismeul.se stem
[4:28] duidelik hoor en verstaan. Hy kleinboet praat selfs met die
[4:32] meel. Haai.
[4:35] Die meel sou ek moet self die stukke vleis en gooi sommer diep
[4:38] ingooi. Ek het geweet ek is groot genoeg
[4:41] om dit self te doen. Dink kleinboet.
[4:44] Gooi in gooi in sit die meel weer en kleinboet druk groot
[4:49] stuk sommer diep in die meel.se wye mond in.
[4:52] Haai dit moes hy nie gedoen het nie.
[4:55] Die meel druk sy vingers styf en sy mond vas en dit voel asof sy
[4:59] vingers afgebyt gaan word na skree hard.
[5:04] Hy wil opspring, maar vlekkie het sommer bo op hom geklim en
[5:08] is besig om sy vingers so te byt byt soos hy altyd maak as hy wil
[5:12] gaan speel. Kleinboet kyk rond om te sien
[5:16] waar in die wolk meel gegaan het toe hy so hard geskree het.
[5:20] Hy sien en daar bo in die lug ronds weeg.
[5:23] Dit trek vir hom 'n lelike skewe mond.
[5:26] So stoute meel. Dink kleinboet.
[5:29] Hy wil my net laat seerkry. Ek sal tog nooit self die vleis
[5:34] in mamma.se meel sit as hy weer die vleis daarin maal nie.
[5:38] Ek wil nie seerkry nie. Haai vlekkie hou op om my vinger
[5:43] so te buit roep kleinboet uit. Toe sy hondjie om weer so hap
[5:48] hap roep om te gaan speel. Kom ons gaan jou alreeds is daar
[5:52] by die sloot in die tuin. En daar hardloop die 2 maats
[5:56] kleinboet in vlekkie tot by die sloot waar hulle in die water
[6:00] spring. Fluit fluit.
[6:03] Ons storie is uit.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
