# Padda koning kry 'n vroutjie - Stories vir my Vinkgesiggies

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 9 Apr 2025, 8:34.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/100702780/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-3-1%2F98e3168b-c335-b04c-5c9a-6a8e0e7af9b7.mp3

'n Betowerende Afrikaanse kinderverhaal oor 'n padda-koning se soektog na die perfekte koningin. Volg die koning se avontuur in Paddaland waar hy tussen mooi padda-meisies moet kies wat hom met lekker kos bederf en vir hom sing. Tydens 'n magiese fees met vuurvliegies, kabouters en feetjies, ontdek hy die eerlike en vrolike Pennie Padda. Hierdie hartroerende verhaal leer kinders oor eerlikheid, vriendelikheid en die waarde van 'n goeie lag – perfek vir voorlees-tyd of jong lesers se eerste Afrikaanse stories. #AfrikaanseKinderverhale #PaddaKoning #KinderStories #VoorleesStories #AfrikaanseLiteratuur #KinderboekinAfrikaans #PaddaVerhaal #FeeVerhale #LeesmetKinders #AfrikaanseBoeke #Storiebeer

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister. Lekker saam.
[0:15] Paddakoning. Kry 'n vroutjie.
[0:19] In padda land is daar nie 'n koning in nie en daarom moet die
[0:23] paddakoning 'n. Vrou kry.
[0:26] Daar is baie. Mooi en gesonde padda meisies in
[0:30] padda land. Maar die 1 wat met die koning
[0:33] trou moenie net mooi gesond en vriendelik wees nie.
[0:37] Sy moet ook. Vir al.
[0:39] Die ander paddas lief en goed wees.
[0:42] Hierdie ander paddas is die koning.se werkers en hulle woon
[0:46] ook in padda land. As.
[0:50] Die koning. Se vrou, die koningin lief goed
[0:54] en vriendelik teenoor die werkers is.
[0:56] Werk hulle baie beter. Dit is nie lekker om vir 'n
[0:59] onvriendelike koning en koningin te werk nie.
[1:03] Almal help dus. Om 'n liewe koningin vir die
[1:06] koning te soek. Paddakoning is groot en vet.
[1:11] Hy eet baie graag. Wanneer hy op die rivierwal of?
[1:16] Op die visdam.se wal sit en oor. Die hele.
[1:18] Water land van padda land kyk kom die padda meisies ook daar
[1:23] rondswem. Hulle kyk.
[1:26] Wie vir die koning, die vetste en lekkerste naaldekoker of.
[1:29] Muskiet. Of enige ander goggatjie.
[1:32] Vir ete kan bring. Hulle neem.
[1:34] Dan 'n waterlelie blaar waarop die goggatjies.
[1:37] Sit en stoot. Dit versigtig oor die water.
[1:40] Voor die koning verby. Met die 1 pad 'n hand.
[1:44] Hou hulle die blaar onder die water vas.
[1:46] Terwyl hulle met die ander arm saggies en stadig verbyswem.
[1:52] Sodra die blaar met die kos verbydryf.
[1:54] Vang die koning die goggatjie daarop en eet dit.
[1:59] Somtyds sien hy die padda beentjies onder die.
[2:02] Blaar uitsteek as hulle so versigtig.
[2:04] Verbyswem maar hy maak asof hy dit nie sien nie.
[2:08] Paddakoning. Kan ook hard sing.
[2:12] Wanneer die paddakoor saans laat langs die damwal.
[2:15] Die kwaak kwaak. Lied sing.
[2:18] Sit hy soms daar en luister. Na.
[2:21] Al die. Gekwaak.
[2:23] Die meisies met die fyn skril stemmetjies kwaak die hoo note
[2:28] wanneer die koning daar naby is, dis nou sodat hy kan hoor hoe
[2:32] mooi hulle sing. Hy kry dan ook sommer lus om
[2:35] saam te sing. Hy kwaak harder as almal.
[2:40] Hy kwaak so hard dat die. Bossies bewe en die my.se.
[2:43] Verskrik uit hul skuilplekke uitspring.
[2:46] Oupa uil is. Altyd bly wanneer die koning so
[2:49] hard. Kwaak want.
[2:51] As die meisies skrik en weghardloop sonder om eers te
[2:53] kyk waarheen hulle gaan. Hou hulle dop en partykeer vang
[2:57] hy 'n lekker. Vet muis.
[3:00] So 'n vet muis. Is sy lekkerste kos.
[3:04] Toe die maan weer groot rond en blink skyn kom al die viertjies
[3:08] van fairland, die kabouters van kabouterland en die
[3:12] nagdiertjies. Soos die.
[3:14] Krieke. En die muise.
[3:15] Almal saam om fees te. 4 op die groot grasperk langs.
[3:19] Die dam in padda land. Natuurlik.
[3:22] Is al. Die paddas en, die paddakoning
[3:24] ook daar. Oral aan die takke van die
[3:27] bossies en bome hang die. Vuurvliegies.
[3:30] Hulle land erens op. Sodat dit heelnag.
[3:32] Helder. Lig kan wees.
[3:35] Al raak die maand partykeer. Vir 'n rukkie agter 'n wolk weg
[3:38] is dit. Nog steeds.
[3:39] Lig genoeg. So baie lang.
[3:42] Terence is daar. Op 'nuil.se bone.
[3:45] Boom hy bekyk die. Feesvierings daaronder op die
[3:48] gras. Hy.
[3:49] Belowe om nie van die diertjies te vang nie, want vanaand is
[3:53] dit. Darem 'n baie spesiale.
[3:54] Fees die meisies sing met hulle fyn piep stemmetjies.
[3:59] As hulle vir oupa. Uil sou moes vlug.
[4:01] Kon hulle nie aan die fees deelgeneem het nie.
[4:05] Terwyl die kabouters op hul rietfluite blaas dans die.
[4:07] Viertjies vrolik in die rondte. Hulle het hul.
[4:11] Mooiste rokkies met die klokkies vir die geleentheid aangetrek.
[4:15] Die paddas houe. Swemwedstryd en kyk wie die
[4:17] vinnigste kan swem en die verste kan spring.
[4:21] Paddakoning sit op die damwal en kyk na al die vrolike
[4:24] speletjies, danse sang en wedstryde.
[4:29] Die padda meisies kom staan en 'n.
[4:30] Groepie om die padda. Feeslied saam te kwaak.
[4:34] Die krieket speel vir hulle op die viool 'n sodat hulle nie die
[4:38] wysies verkeerd moet. Kwaak nie.
[4:41] Op en neer op en neer. Beweeg die krieke.
[4:45] Hulle arms as hulle. Die strykstok is oor hulle viool
[4:48] 'n trek. Om die regte musiek te maak.
[4:52] Kwaak kwaak kwaak. Sing die paddas.
[4:57] Die growwe kwake harde kwaak 'n lang uitgerekte kwake.
[5:01] Veins krul kwaak is n sagte. Kwaak kwaak.
[5:06] Is. Die hele wereld.
[5:09] Dreun soos hulle sin. Paddakoning sien die gawe
[5:13] meisies. Wat altyd so.
[5:14] Goed vir ons sorg en baie kos vir hom bring.
[5:18] Hy sit en wonder watter 1 die beste vrou sal wees.
[5:22] So lekker sing hulle saam na die koning ook begin saam kwaak.
[5:26] Partykeer kwaak hy sommer heeltemal verkeerd en dan wil
[5:30] die meisies lag. Hulle.
[5:31] Wil die heer die koning moet sien dat hulle vir hom lag nie.
[5:35] Kort kort kusile so effens agter die ander paddas.
[5:39] As hulle. Die lag nie meer kan keer nie.
[5:43] Penny padda staan heel voor in die koor.
[5:46] Sy kan nie agter iemand wegkoes nie. 1 keer.
[5:50] Lag sy hart. So tussen die sagte fyn
[5:53] kwaaltjies wat sy moet sing. Para.
[5:55] Koning kyk lank na die vrolike klein gesiggie van penny padda.
[6:01] Sy is mooi en so vriendelik en sy lag kort kort dink hy.
[6:06] Hoor net, hoe mooi kan sy kwaak? Toe die koor klaar.
[6:10] Gekwaak is roep die koning haar nader en.
[6:14] Waarom het? Jy so.
[6:15] Gelag, vra hy? Almal skrik en kyk bang weg.
[6:19] Penny padda bly glimlag vir die koning.
[6:22] Want sy kan sien dat hy nie kwaad is nie.
[6:25] Nouja penny 8 koning ons is vanaand so vrolik en bly en toe
[6:31] toe. Sy weet nie hoe om vir die
[6:33] koningte.se dat hy snaaks gesing het nie.
[6:37] Ja, penny. Vra die koning weer.
[6:40] Wat woujy.se. Koning.
[6:43] U het die lied verkeerd gekwaak. En ons vra omverskoning dat ons.
[6:46] Gelag het. Asseblief koning seep en is
[6:49] skaam. Opinie.
[6:52] Jy weet ek. Soek na 'n vrou.
[6:54] Die 1 wat? Met my trou sal natuurlik die
[6:57] koningin wees en sy mag nie vir my bang wees nie.
[7:01] Jy was nie bang om vir myte.se sy.
[7:03] Dat ek. Verkeerd gesing het nie en
[7:06] daarom. Vra ek jou nou.
[7:07] Om my vrou te word. Sal jy met my trou?
[7:11] Penny buig. Baie laag.
[7:13] Voor die koning. Ja u majesteit.
[7:17] Dit sal vir. My 'n.
[7:18] Groot eer en 'n plesier wees om u.
[7:21] Vrou te word. Die koning vat haar aan haar
[7:24] hand en gee vir haar 'n pragtige ring.
[7:27] Toe kwaak hy baie hard sodat almal wat daar.
[7:30] Rond dans kan luister. Na wat hy vir hullewil.se.
[7:35] Vriende, vriende. C hy en hou sy hand omhoog
[7:40] vriende vanaand is 'n vrolike aand en nou voordat die maan
[7:45] gaan slaap. En almal weer huis toe gaan, wil
[7:48] ek net. Vir julle.
[7:49] Almal. Sy dat ek vir pennie gevra het
[7:51] om sy. Vrou te word.
[7:53] Om klap hande en wens die koningin penny.
[7:56] Geluk en. Daarna sing hulle weer en maak
[7:59] musiek en dans. Oupa uil is.
[8:02] Skoon drink. So baie het.
[8:04] Sy kop in die rondte. Gedraai.
[8:06] Terwyl hy na die viertjies. Gekyk het.
[8:08] Wat so onmin omdraai en dans. Dis al.
[8:12] Vroegoggend net voordat die hoenders begin kraai en die son
[8:16] opkom wanneer almal weer begin huis toe gaan.
[8:20] Bennie en die koning swem saam saam na die.
[8:22] Pragtige paleis. Onder die dam.
[8:24] Daar. Sal hulle.
[8:26] Gelukkig saamwoon. Fluit fluit.
[8:30] Ons storie. Is uit.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
