# Gulliver Mickey - Afrikaanse Disney Kinderstories

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 2 May 2025, 6:58.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/101958210/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-3-29%2F189348cf-7249-4ff8-171a-e60833a91206.mp3

Kom luister saam na die Afrikaanse weergawe van "Gulliver Mickey", waar Mickey Mouse op 'n ongelooflike avontuur beland! In hierdie prettige Disney-storie word Mickey deur reuse golwe na 'n geheimsinnige eiland gespoel, waar hy homself tussen piepklein mense bevind. Met sy vriendelike geaardheid en slim planne help Mickey die eilandbewoners om hul dorpie teen gevaar te beskerm. Hierdie storie is vol humor, opwinding en waardevolle lewenslesse oor vriendskap, moed en om ander te help. Perfek vir 6-jariges en hul ouers wat hou van Afrikaanse Disney-stories wat inspireer en vermaak.Subscribe gerus tot ons kanaal vir nog meer Afrikaanse kinderstories en Disney-avonture wat jou gesin sal laat glimlag! #Storiebeer #AfrikaanseKinderstories #Slaaptydstories #GulliverMickey #AfrikaanseDisney #MickeyMouseStories #KinderStories #AfrikaanseKinderverhale #DisneyAvontuur #LuisterStories #GesinsVermaak #AfrikaanseStories #SubscribeNou

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Gulliver, mickey. 1 nag is
[0:18] gulliver mickey op die oop see in sy klein seilbootjie.
[0:22] Meteens begin daar 'n vreeslike storm woed reuse golwe spoel oor
[0:27] die boot. Die weerlig blits deur die lug
[0:30] die donderweer raas bum kraak. Ewe skielik spoel daar 'n groot
[0:37] golf oor die bootjie. Dit gooi bietjie hoog in die lug
[0:40] en oor die golwe toe hy hom weer kom kry, kom hy kop eerste op
[0:45] die strand te lande. Teen hierdie tyd is niekie so
[0:48] uitgeput dat hy vas aan die slaap raak op die nat sand.
[0:54] Toe hy die volgende oggend wakker word, weet hy nie waar hy
[0:57] is nie. Hy probeer opstaan, maar hy kan
[0:59] nie beweeg nie. Ek droom seker dink bietjie.
[1:04] Hy probeer sy arms beweeg. Hulle is met klein toutjies in
[1:07] die grond vasgepen. Hy wikkel sy bene.
[1:10] Hulle is ook vasgepen. Bietjie lig sy kop effens op om
[1:15] te kyk wat aangaan 'n hele leer klein soldaatjies marsjeer op
[1:19] hom af. Sommige van hulle ry op klein
[1:21] perdjies en dra klein swaar kies.
[1:25] Ander trek klein kanonnetjies oor die sand.
[1:28] 'N paar soldate klim bo op miekie.
[1:31] Hulle kruip in sy sakke in en haal sy horlosie uit.
[1:34] Hulle trek sy knipmes ook uit. Toe maak hulle die horlosie oop.
[1:39] Help. Skree ou mannetjie sy baard sit
[1:42] in die wieletjies vas. Die soldate moet sy lang baard
[1:47] afsny. Nou wikkel en wriemel niekie so
[1:50] hard soos hy kan en die klein toutjies breed en hy sit regop.
[1:55] 100 klein kanon balletjies tref hom gelyktydig op sy bors pienk
[2:00] bang. Maar hulle is te klein om
[2:03] bietjie seer te maak. Hulle spring van sy bors af en
[2:06] rol terug na die soldate toe. 'N vet klein mannetjie op 'n
[2:10] pragtige bruin perd is skree die bevel.
[2:13] Laai die kanonne en vuur. Hy moet die leier wees.
[2:18] Dink niekie. Hy tel hom perd en al van die
[2:21] grond af op. Die kwaai mannetjie trek sy
[2:24] swaard uit. Sit my onmiddellik neer.
[2:27] Roep hy. Ek is die koning van lillie put.
[2:31] Bietjie glimlag vir die klein koninkie.
[2:33] Moenie vir my bang wees nie u hoogheid.se mietjie.
[2:37] Ek sal u nie seermaak nie. Toe vertel hy vir die koning van
[2:41] die storm en hoe hy op lillieput.se strand beland het.
[2:45] Al wat ek nou graag wil hy see hy is kos.
[2:48] Ek is baie honger. Mickey sit die klein mannetjie
[2:52] weer op die grond neer. Bring kos, bring kos vir die
[2:55] reus. Skree die koning.
[2:57] Hy sal ons nie seermaak nie. Hy is 'n vriend.
[3:01] Die klein soldaatjies skarrel daar weg om kos te gaan soek.
[3:05] Hulle klop aan elke deur en lillie put.
[3:07] Daar het 'n reus op die strand uitgespoel, vertel hulle bring
[3:11] al die kos wat julle het. Sommer gou kom die mense van lee
[3:15] put met baie kos by mickey aan. Hulle bring waens vol kaas en
[3:20] mandjies vol brood. Hulle het sakke vol vrugte in
[3:23] emmers vol melk. Bietjie raap al die kos op soos
[3:28] die mense verby kom. Hy is rasend van die honger.
[3:31] En hy eet alles op. Die kinders is eers bang vir
[3:37] miekie, maar hulle kom gou agter hy is 'n vriend.
[3:40] Bietjie speel elke dag met die kinders.
[3:43] Hy maak wipplanke oor sy skoene en speel hasie oor op sy
[3:47] vingers. Hulle speel wegkruipertjie in sy
[3:49] sakke. Hulle klim tot bo by sy kniee en
[3:54] gly af by sy bene. 1 oggend gaan bietjie strand toe om alleen te
[4:00] wees. Hy wil dink.
[4:03] Hy is nou al vir weke en lillie put en die mense van lillie put
[4:06] is baie goed vir hom. Maar bietjie is eensaam.
[4:10] Hy verlang na sy eie huis ver oor die see.
[4:13] Hy dink aan al sy ou vriende. Ek wens ek kan hulle weer sien c
[4:18] hy. Skielik skree die wag op die
[4:22] toring. Haai vyand skepe op pad
[4:26] hiernatoe. Die koning.se soldate spring
[4:29] dadelik aan die werk 'n paar van hulle klem op hul perde en trek
[4:33] hulle swaarde uit. Ander rol die kanonne uit en
[4:36] begin hulle laai bietjie hoor die wag.se noodwet.
[4:40] Ek sal julle help roep hy. Hy loop deur die water om die
[4:43] vyand skepe te ontmoet. Die klein bootjies kom nader en
[4:47] nader en hulle begin hulle kanonne afvuur pienk bang.
[4:52] Die klein balletjies spring van mickey.se bors af.
[4:54] Hy voel niks nie. Bietjie trek sy asem baie baie
[4:59] diep in. Toe begin hy blaas en blaas en
[5:04] hy blaas met al sy mag wil. Hy blaas die vyand skepe terug
[5:09] in die diepsee in. Niemand het hulle ooit weer
[5:12] gesien nie. Toe mickey terugkom juig al die
[5:17] mense van jelliepit. Jy het ons land gered c die
[5:20] koning dankbaar. Nou moet ons iets vir jou doen.
[5:24] Wat wil jy die graagste in die wereld he?
[5:26] Wat is jou grootste wens? Julle was almal baie goed vir my
[5:30] seuntjie. Maar ek verlang na my eie land.
[5:34] My grootste wens is om huis toe te gaan.
[5:37] Miskien kan ons jou help om dit te doen.
[5:40] C die koning. Die mense van hulle bewerk vir 2
[5:43] volle dae aaneen hulle kap bome af vind sleep hulle na die
[5:47] strand toe. Hulle maak lang toue.
[5:51] Hulle kap boomstompe middeldeur hulle kap en saag en meet.
[5:57] Hulle werk meters en meters lakens om mekaar vas sommer
[6:00] reuse seil te maak. Toe maak hulle die styl in 'n
[6:03] lang paal vas en huis dit in die lug op.
[6:07] Toe hulle kant en klaar is, wys hulle vir miekie wat hulle vir
[6:10] hom gebou het. Dit is 'n vlot.
[6:13] Nou kan hy weer huis toe gaan. O baie dankie c micky verlee.
[6:20] Die mense van lillie put laai hulle roeibootjies vol met
[6:23] balies kos en water. Hulle laai alles op die vlot en
[6:29] mickey klim aan boord. Die klein koninkie staan aan bal
[6:33] en groet vir miekie. Ons sal familie mis dink hy
[6:37] treurig. Bietjie waai vir die mense van
[6:40] daardie put totsiens terwyl hy op die see uitvaar.
[6:44] Hy is hartseer om sy nuwe vriende agter te laat.
[6:47] Maar hy is baie bly dat hy uiteindelik op pad huis toe is.
[6:53] Fluit fluit my storie is uit.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
