# Abraham en Sara se Wonderlike Geskenk - Afrikaanse Bybelstories

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 9 Feb 2025, 5:03.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/98208913/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-1-8%2F73811ac3-6084-3019-c49f-4ce3d932999d.mp3

Luister na die inspirerende Bybelverhaal "Abraham en Sara se Wonderlike Geskenk", 'n pragtige storie oor geduld, geloof en God se beloftes. ✨👶 Abraham en Sara was baie oud en het gedink hulle sou nooit 'n baba hê nie, maar God het belowe dat hulle 'n seuntjie sou kry. En raai wat? God het Sy belofte gehou! Hierdie Afrikaanse Bybelstorie leer kinders dat niks vir God onmoontlik is nie en dat Sy planne altyd goed is. Teken in op Storiebeer YouTube en die Storiebeer Podcast vir meer Afrikaanse Bybelverhale en kinderstories vol inspirasie en geloof! 🌟🙏

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Abraham en sara.se wonderlike
[0:17] geskenk. Lank lank gelede was daar 'n man
[0:22] met die naam abraham wat baie lief was vir god.
[0:26] Abram was getroud met 'n pragtige vrou met die naam sara.
[0:30] Hulle het in 'n tent gewoon en baie skape en bokke gehad.
[0:34] Maar daar was 1 ding wat abram en sara nie gehad het nie.
[0:38] En dit was iets waarna hulle al baie jare lank gewens het.
[0:43] Hulle wou graag 'n babatjie hier.
[0:46] Abraham en sara was al baie oud. Sara.se hare was al grys in
[0:52] abram.se gesig vol plooie. Hulle was so oud soos 'n oupa en
[0:57] 'n ouma. Maar god het vir abraham 'n
[1:00] spesiale belofte gemaak. Hy het ges e dat abram en sara
[1:05] is seuntjie sou kry. En dat hulle familie so groot
[1:08] sou word soos die sterre in die hemel.
[1:13] Op 'n warm somersdag het abram by sytent.se ingang gesit.
[1:17] Om 'n bietjie skaduwee te kry. Skielik sien hy 3 mans wat daar
[1:22] naby staan. Adam het geweet dat hierdie 3
[1:25] besoekers spesiaal was. Hulle was engele wat god gestuur
[1:29] het. Abram was so opgewonde dat hy
[1:32] regop gespring het en dat hulle toe gehardloop het.
[1:36] Asseblief kom rus 'n bietjie hier by my het abram gese.
[1:41] Ek sal water bring dat julle julle voete kan was en kos dat
[1:45] julle kan eet. Sara was in die tenk besig om
[1:48] brood te bak. Abram het gou na sy diensknegte
[1:52] toe gehardloop en gevra dat hulle die lekkerste kos
[1:55] voorberei vir hulle spesiale gaste.
[1:59] Gou gou was haar vars brood heerlike vleis en koue melk vir
[2:04] besoekers om te geniet. Terwyl die besoekers ge eet het,
[2:09] het 1 van hulle vir abraham gevra, waar is jou vrou, sara?
[2:14] Sy is daar in die tent, het abraham geantwoord.
[2:17] Toe sy die besoeker iets watabram.se hart vinnig laat
[2:20] klop het. Oor 'n jaar van nou af sal ek
[2:24] weer hier wees. Dan sal jou vrou, sara 'n
[2:27] seuntjie. Sara was in die tent en het
[2:30] alles gehoor. Sy kon nie help om saggies te
[2:33] lag nie. Ek en abram is al so oud het sy
[2:38] by haarself gedink. Hoe kan ons nog 'n babatjie kry?
[2:42] Maar die here het geweet dat sara gelag het en hy het vir
[2:45] abram gevra, hoekom lag sara? Is daar enigiets wat vir die
[2:50] here te moeilik is. Sodat 'n bietjie skaam gevoel.
[2:55] En wou sy sy het nie gelag nie, maar die here het geweet sy het.
[3:01] Die besoekers het vertrek en abraham en sara het gewag en
[3:06] raai wat. God het sy belofte gehou.
[3:11] Net soos hy gese het presies 'n jaar later het sara 'n pragtige
[3:15] baba seuntjie gekry. Hulle het hom isak genoem.
[3:20] Wat beteken hy lag? Want god het hulle hartseer in
[3:24] blydskap verander. Sara was so gelukkig.
[3:29] God het my laat lag het sy gese. En almal wat hoor dat ek op my
[3:34] ouderdom 'n babatjie gekry het, sal saam met my lag.
[3:38] Maar hierdie keer van pure blydskap.
[3:42] Klein u sak het gegroei en gegroei.
[3:44] Abram en sara het hom so liefgehad en elke dag vir god
[3:48] dankie gese vir hulle spesiale geskenk.
[3:52] Hulle het geweet dat niks vir god onmoontlik is nie.
[3:56] En weet jy wat is die wonderlikste?
[3:58] God het sy belofte gehou databram.se familie so groot
[4:02] soos die sterre sou word. Vandag is daar miljoene en
[4:06] miljoene mense wat van abraham en sara.se familie afkom.
[4:11] Hierdie storie leer ons dat ons god kan vertrou selfs wanneer
[4:15] dinge onmoontlik lyk. God.se beloftes kon altyd waar.
[4:20] Om moet ons bid y keer 'n lang tyd wag.
[4:24] En wanneer god sy beloftes hou, is dit nog beter as wat ons ooit
[4:29] kon droom. Dit leer ons ook dat ons nooit
[4:32] te oud is vir god om wonderlike dinge in ons lewens te doen nie.
[4:36] God het 'n plan vir elkeen van ons en sy planne is altyd goed.
[4:43] So terwyl jy in jou rustig raak, kan jy dink aan hoe bly abram en
[4:47] sara moes gewees het toe hulle vir isak gekry het en onthou dat
[4:52] god ook vir jou lief is en spesiale planne vir jou lewe
[4:56] het. Fluit fluit.
[4:59] My storie is uit.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
