# Sinbad, die Pêrel Duiker - Afrikaanse Disney Kinderstories

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 9 May 2025, 6:55.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/102337225/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-4-7%2F91240f33-4b27-bd50-4519-7e1cbec06971.mp3

Kom luister saam na die betowerende Disney-storie "Sinbad, die Pêrel Duiker", perfek vir kinders en hul ouers! In hierdie opwindende avontuur duik Sinbad diep in die oseaan op soek na die mooiste pêrels, en ontdek hy wonderlike onderwater wêrelde en geheime. Kinders leer van dapperheid, die skoonheid van die natuur en die waarde van harde werk terwyl Sinbad nuwe uitdagings aanpak. Met kleurvolle karakters, avontuur en 'n tikkie misterie is "Sinbad, die Pêrel Duiker" ideaal vir slaaptyd, gesinstyd of enige tyd wat julle saam wil droom en leer. Moet dit nie misloop nie!Subscribe tot ons kanaal vir nog meer Afrikaanse Disney-stories en inspirerende vertellings wat jou gesin se harte sal aanraak!#Storiebeer #AfrikaanseKinderstories #Slaaptydstories #Sinbad #PêrelDuiker #DisneyStories #AfrikaanseStories #KindersStories #GesinsTyd #SlaaptydStories #Avontuur #Dapperheid #Oseaan #LuisterEnLeer #SubscribeNou

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Sin werk die paarl duiker.
[0:18] Sin by die seeman is weer tuis na 'n lang seereis.
[0:22] Hy wil graag sy vriendin mine sien.
[0:25] Haar pa is 'n ryk skeepseienaar. Simbad stap sommer dadelik na
[0:33] munisi huis toe. Op pad ontmoet hy 2 vreemde
[0:36] mans. Ons wil met jou praat.
[0:39] Sit die mans. Sin bird wonder wat die mans wil
[0:43] he. Kom eet saam met ons middagete.
[0:46] Dan sal ons jou verduidelik c hulle.
[0:49] Toedoen sin berge baie dom ding en hy gaan saam met die
[0:52] vreemdelinge. Die man stap saam met sin bird
[0:56] by 'n restaurant in kom ons eet iets hier c 1 van die mans.
[1:02] Kelner. Maar die kelner bring nie die
[1:05] spyskaart nie. In plaas daarvan blinddoek hy
[1:09] vir armes in bed. Sin bird kan nie eens om hulp
[1:13] skree nie. Daar is iets in die doek wat sin
[1:16] bird binne sekondes aan die slaap laat raak.
[1:20] Toe dit nag word dra die 2 vreemde mans versin berk na 'n
[1:23] skip toe. Die skip.se naam is mine.
[1:28] Die mans neem sin bird ondertoe na die skeepsruim en los hom
[1:32] daar. Toe die mans weer bo op die dek
[1:35] staan, lag hulle tog te lekker. Nou het ons genoeg duikers c die
[1:41] kaptein van die skip. Ons vertrek vroeg moreoggend.
[1:46] Almal gereed. Roep die kaptein vroeg die
[1:50] volgende dag hoop. Kom ons seil.
[1:54] Die bemanning kry ek die toue. Die seile word opgehys.
[1:58] Die skip seil by die hawe uit die skip.
[2:02] Die mini is natuurlikmunisipa.se skip.
[2:06] Maar dit weet sin behoort nie. Sinbad slaap nogsteeds onder in
[2:12] die skeepsruim. 1 van die bemanningslede maak hom wakker.
[2:16] Dis tyd om te begin werk. Skree die man.
[2:20] Daar was nog ander arme drommels saam met sin beide in die
[2:23] skeepsruim. Die matroos roep hulle almal
[2:27] boontoe roer julle litte skree die man op hulle.
[2:32] Maak gereed om te duik beveel die kaptein.
[2:36] Klim in die boot 'n. Sin bird en nog 'n gevangene
[2:40] word in 'n klein bootjie in geboender saam met 1 van die
[2:44] matrose. Hulle laat die bootjie in die
[2:47] water sak en toe begin die matroos oor die golwe roei.
[2:53] Die matroos hou na 'n rukkie op met roei.
[2:56] Nie ver daarvandaan nie, is die gevangenes besig om oesters uit
[3:00] te duik? Toe inis julle skree die
[3:03] matroos. En maak seker dat julle oesters
[3:07] met perls uitduik. Sinbad haal toe maar diep asem
[3:12] en duik in die see in. Sin bed swem diep af tot op die
[3:17] bodem van die see. Hy maak sy net vol oesters.
[3:22] Hy moet weer en weer afduik. Teen sononder is al die klein
[3:27] bootjies vol oesters gelaai. Die bootjies vaar terug na die
[3:30] skip. Die mini toe die kaptein en sy
[3:34] stuur man kyk na die skulpe nie sleg vir beginners nie.
[3:38] C die kaptein. Maar die werk is nog nie klaar
[3:41] nie. Daardie nag moet daar nog hard
[3:43] gewerk word. Die gevangenes moet al die skuld
[3:47] be oopmaak in die paarl suid haal.
[3:49] Al die paarl sword in die stuurman.se sak gegooi.
[3:54] Uiteindelik kom die son op sin. Beide die ander gevangenes gaan
[3:58] na die skeepsruim toe om 'n bietjie te gaan slaap.
[4:01] Ons gaan ryk wees na hierdie reis c die kaptein vir sy
[4:05] stuurman. Ons sien net vir die mini.se
[4:08] eienaar daar. Was 'n vreeslike storm op die
[4:10] see. Ons bly tjoepstil oor die paarls
[4:14] en hou alles vir ons. Toe stuur hulle die skip terug
[4:19] in die rigting van die hawe by die huis in die hawestad is
[4:23] sinbid.se vriendin mine baie bekommerd oor hom.
[4:27] Sinbad.se skip het lankal in die hawe aangekom, maar sin bird het
[4:31] verdwyn. Munisipaal is op bekommerd 1 van
[4:35] sy skepe. Die mini is ook skoonveld.
[4:39] Die skip is nog steeds op die see en dit is laat.
[4:43] En hy is tot sy ore toe in die skuld.
[4:46] Skielik is daar 'n harde klop aan die deur.
[4:49] Miskien is dit sin bird sy moenie daar is 3 mans by die
[4:53] voordeur. Dis aan hulle wat die arme
[4:56] munisipa so baie geld skuld. Ons kan nie vir ewig wag nie.
[5:01] C die 3 skuldeisers vir municipa.
[5:04] Ons wil nou die geld he anders, vat ons jou huis.
[5:09] Maar my huis is al wat ek oorhet smeek municipa.
[5:13] Die volgende oomblik hoor almal die kreet skap o haai.
[5:19] Hulle hardloop almal na die hawe toe die skip die mini is terug
[5:23] in die hawe. Mine haar pa en die 3 mans gaan
[5:28] aan boord van die skip. Die gevangenes loer by die
[5:31] skeepsruim uit om te sien wat aangaan, is daar goeie nuus?
[5:36] Vra municipa. Ongelukkig nie.
[5:39] Ons het teenspoed gehad. Job die kaptein.
[5:42] Ons het geen paarl oosters gekry en die meneer.
[5:45] Dis klaar met my c die skeepseienaar.
[5:49] Die gevangenes onder in die skeepsruim hoor alles.
[5:53] Hulle breek uit die skeepsruim en hardloop na die dek toe.
[5:56] Ons sal vrede vertel wat regtig gebeur het sy sin bird vir
[6:00] municipa. Die skeepsruim en eienaar hoor
[6:04] die ware verhaal. Die skelm kaptein en sy stuurman
[6:08] is onmiddellik gevang en tronk toe gevat.
[6:12] Ek weet waar die paarl sies sies in bedfamilie.se pa.
[6:16] Ek is so bly jy is veilig. Sin bid sy myne.
[6:20] Sender oorhandig die sak perls aan die regte eienaar.
[6:24] Jy het my en my huis gered sinbad c munisipa dankbaar.
[6:29] Nou kan ek uiteindelik my skuld betaal.
[6:31] C die gelukkige skeepseienaar. Hy gee die paarl vir die 3 mans
[6:36] aan wie hy die geld skuld. Jy's 'n held sin bird c mini
[6:41] trots. Kort daarna as die skip die mini
[6:44] weer gereed om te seil en die nuwe kaptein in bevel is.
[6:49] Wie anders. Sin dit fluit fluit, my storie
[6:54] is uit.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
