# Mickey en Goofy red die Koalas, ñ Avontuur in Australië - Afrikaanse Disney Kinderstories

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 14 Mar 2025, 13 min.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/99451357/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-2-6%2Fe9589b5f-2ea9-30ba-e264-f9b451ce866f.mp3

Sluit aan by Mickey en Goofy op ’n opwindende avontuur in Australië! 🇦🇺🐨 In "Mickey en Goofy red die Koalas" gaan hulle op ’n speurtocht om uit te vind waar die dieretuin se spesiale koala-blare verdwyn het. Terwyl hulle die raaisel oplos, ontdek hulle wonderlike feite oor Australië, van sy unieke diere tot sy pragtige natuur. Sal hulle die blare betyds kry om die koalas te red? ’n Lekker luisterstorie vol avontuur, vriendskap en nuwe ontdekkings! Teken in op Storiebeer YouTube en die Storiebeer Podcast vir nog Afrikaanse kinderstories propvol pret en leer! 🎙✨ #AfrikaanseKinderstories #MickeyEnGoofy #KoalaAvontuur #Storiebeer

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Miekie en koffie rek die koalas
[0:18] avontuur in australie e. Eendag gaan mickey muis en
[0:25] koffie dieretuin toe om na die oulike koala bere van australie
[0:29] e te gaan kyk. Dis my gunsteling diere in die
[0:33] dieretuin c hoefie. Geniet die koalas terwyl julle
[0:38] kan sien. Meneer hoon sit die dieretuin
[0:42] bewaarder. As ons nie binnekort meer blare
[0:45] vir hulle in die hande kry om te eet nie sal ons hulle moet terug
[0:48] stuur australie toe. Dit kan mos nie wees nie.
[0:53] Daar is baie bome hier. Siek oe vie.
[0:57] Hierdie koala bere eet net 'n sekere soort bloekom blaar van
[1:01] australie e verduidelik die bewaarder.
[1:05] Hoekom kan hulle nie meer van die blare vir die bure kry nie?
[1:08] Vra mickey. Meneer hond sit sug ek verstaan
[1:12] dit nie. Ons kry al vir jare lank ons
[1:15] blare van dieselfde maatskappy en die aflewering was nog altyd
[1:19] betyds. Maar skielik het iets verkeerd
[1:21] geloop en ek het geen idee wat die probleem is nie.
[1:26] Mickey kyk vlugtig van die bekommerde dieretuin bewaarder
[1:30] na die kinders wat na die koala staan en kyk.
[1:33] Ons kan nie die kinders teleurstel nie, c hy?
[1:37] Ek en gholf is al australie toe gaan.
[1:40] Om uit te vind wat gebeur het? Dit sal wonderlik wees c meer
[1:45] wins sit. Maar dit sal nie maklik wees
[1:47] nie. Ek is nie eens seker waar in
[1:50] australie 'n mens die blare kry nie.
[1:52] Al wat ek weet is die naam van die maatskappy wat die blare van
[1:56] sit nie af verskeep. Wie is sit nie vra hoefie.
[2:01] Sit nie is nie 'n persoon nie goofy help bietjie om reg dis 'n
[2:05] groot stad in australie e. Meer wind sit nooi vir mickey en
[2:11] goofy na sy kantoor toe. Hy verduidelik vir hulle dat
[2:14] koalas net 24 van die 603 soorte bloekomblare wat in australie
[2:20] voorkom, eet. Ongelukkig is die blare wat ons
[2:23] koalas eet moeilik om in die hande te kry.
[2:26] Sien meneer oond sit ons verskaffer help ek en pots.
[2:31] Sal julle kan help ek sal reel dat 'n gids julle ontmoet
[2:35] wanneer julle insit nie aankom. Na baie ure in die lug klim
[2:42] miekie en gholf ie insit nie uit die vliegtuig.
[2:45] Ek wonder waar is ons gids? Vra mickey.
[2:50] Dis seker daardie kernel c hoefie en wys na 'n jong man met
[2:54] 'n plakkaat met die woorde welkom mickey muis en goofy.
[2:59] Bietjie staan nader en skud hande met hul gids.
[3:03] Die jong man stel homself as saam voor.
[3:07] Saam weet alles van die probleem met die koala.se bloekomblare.
[3:11] Hy stem met mickey saam dat hulle heel eerste na 11 pik en
[3:15] pots toe moet gaan en probeer uitvind wat die maatskappy van
[3:19] die blare af weet. Die man wat vir ons die blare
[3:23] verskaf, is 'n oukerel met die naam dingo.
[3:25] Dan verduidelik, meneer kreun. Die bestuurder van die
[3:29] maatskappy. Ons is bekommerd oor dan hy was
[3:33] nog nooit voorheen laat met 'n besending nie.
[3:36] Maar niemand het vir meer as 'n week van hom gehoor nie.
[3:43] Dink jy hy is weg? Vra hoefie.
[3:46] Het hy verdwaal? Meneer green skud sy kop ding
[3:50] hou dan ken die bos soos die palm van sy hand.
[3:55] Ek begin dink iets het skeefgeloop.
[3:58] Ons sal ons bes doen om hom op te spoor.se mietjie.
[4:02] Meneer greenways na kaart van australie e.
[4:05] Ding hou dan werk in die omgewing van alice springs in
[4:10] die noordelike gebied, verduidelik hy.
[4:13] Begin by jam pg hotel dan bly daar wanneer hy in die bossies.
[4:20] Toe mickey cuvier en saam by die dam pg hotel aankom ontmoet die
[4:26] eienares van die hotel hulle haar naam is Matilda.
[4:30] Sy is ook baie bekommerd oor die nou dan.
[4:34] Ek dink die spesiale blare wat dan bymekaarmaak.
[4:38] Kry 'n mens langs die tot rivier see essay.
[4:42] Dis nie 'n probleem nie c hoefie.
[4:45] Ons sal net langs die rivier af ry tot ons vir dinge dan kry.
[4:49] Dis nie so maklik nie sy saam. Die tot riviervloei ondergronds.
[4:54] En die gebied bokant die rivier is wild en woes.
[4:59] Dan moet ons seker dadelik in die pad val c micky vasberade.
[5:04] Bietjie en saam laai hulle voorraad in die voer veg.
[5:07] Hulle maak ekstra houers vol brandstof en ander houers vol
[5:11] drinkwater. Hulle pak ook tente en
[5:14] muskietnette vir die nagte buite in die bos.
[5:18] Intussen het gholf ie vir hom 'n bome ry by 'n winkel gekoop sjoe
[5:23] c hy terwyl hy sonder sukses probeer oefen.
[5:26] As ek leer hoe om hierdie ding te gooi.
[5:29] Kan ek vang hom heeltemal op my eie speel.
[5:33] Jy speel nou gaan haal terg miekie.
[5:39] Na 'n rukkie is die 3 reisigers op pad tot rivier toe.
[5:43] Gholf is stop die motor om na 'n klomp kangeroe is te kyk wat oor
[5:46] die pad spring kangeroes roep bietjie sjoe.
[5:51] Hoekom dra die mama kangeroes hulle baba so vra koffie.
[5:56] Kangaroes en baie ander diere in australie e is bedoel.
[6:00] Diere verduidelik saam hulle babas is baie klein wanneer
[6:04] hulle gebore word. Daarom word hulle in hullema.se
[6:07] buidel sakkie gedra. Tot hulle groot genoeg is om hul
[6:11] eie kos in die hande te kry. Koalas is kook buideldiere.
[6:17] Skielik swaai die groefie die motor uit die pad haai roep hy
[6:23] en wys na haar eienaardige dier wat bo opper groot rot sit.
[6:28] Wat is dit? Groefie kyk so rond dat hy
[6:31] vergeet om te kyk waar hy ry. Kraak.
[6:35] Die motor ry tennis stuk metaal vas wat langs die pad le en gaan
[6:40] staan. Bietjie en saam klim hy die
[6:43] motor uit. Dit was maar net 'n gevleuelde
[6:46] salamander groefie. Verduidelik saam maar lyk is
[6:51] snaaks is hy onskadelik. Hy wil ons net bangmaakwil.se ek
[6:57] hoefie dit het gewerk hoor. En kyk net hoe lyk die motor is
[7:02] daar 'n motorhawe hier rond? Omtrent 'n 100 kilometer
[7:07] hiervandaan lag saam. Maar moet jy nie verder oor die
[7:10] motor bekommer nie? Ek kan omtrent enigiets regmaak.
[7:15] Intussen bekyk bietjie die stuk metaal waarteen die motor
[7:18] vasgery het. Wat kan dit wees?
[7:21] Wonder hy. Dis 'n vreemde plek om 'n stuk
[7:24] metaal te kry. Bietjie kyk op toe hy saam hoor
[7:28] roep haai miekie. Kom ons slaan ons tent hierop
[7:32] vir die nag. Goeie plan c micky terwyl hy
[7:36] terug motor toe draf. Ek sal hout vir die vuur
[7:40] bymekaarmaak. Ek sal rivier toe stap om vis te
[7:43] vang vir aandete. Voeg koffie by.
[7:47] En ek sal die motor regmaak. Dit sal sommer in 'n japtrap
[7:50] klaar wees sy saam. Bietjie kom terug met die hout
[7:56] en begin om die tent op te slaan.
[7:58] Saam is gou klaar met die motor hy sy trots.
[8:01] Alles is weer piekfyn. Hoekom bly gholf is so lank weg.
[8:06] Wonder mickey. Ek's honger.
[8:09] Ek ook stem saam saam kom ons gaan af rivier toe om te kyk of
[8:14] hulle iets gevang het. Hulle gryp hulle visstokke om
[8:17] begin stap. Haaikoffie.se mietjie.
[8:22] Ons het jou kom help visvang. Haai c hoefie.
[8:27] Ek het nog nie eers begin nie. Ek wil nie hierdie snaakse 1 met
[8:32] die vishoek seermaak nie, maar die ding moenie beweeg nie.
[8:35] Semen mickey lag dis nie jou eend niegoofy.se saam.
[8:40] Dis 'n 1 bek duur wat vra hoefie verbaas 'n
[8:46] eendbekdierherhaal.se. 1 pet diere is soogdiere, maar hulle
[8:52] le eiers en het dokter soos die van eende.
[8:56] Ons is seker naby haar nes. Dis hoekom sy nie wil weggaan.
[9:02] Miekie saam en gholf ie gaan 'n entjie langs die rivier af en na
[9:07] 'n rukkie vang hulle 'n hele klomp visse.
[9:10] Toe hulle weer by die kampus, kyk hulle na die sonsondergang.
[9:14] Saam sal hulle moet na eers rok kyk.
[9:18] Dis 'n pragtige sandsteen berg in die verte.
[9:22] Skielik hoor jykampeerder.se harde getjank.
[9:26] Wat is dit? Vra ek hoefie.
[9:28] Dit klink soos dingo's sy saam. Hulle is wille honde.
[9:33] Leun vir my jou boemerang asseblief.
[9:36] Dan jaag ek hulle weg. Saam gooi die boemerang wat die
[9:41] duo.se koppe en dit vlieg reguit terug na hom toe.
[9:46] Die volgende oggend word almal vroeg wakker net toe sy motor
[9:50] klaar gelaai het, kom hy agter dat dewey besig is om met 'n
[9:53] klein bruin gee hondjie te speel.
[9:57] Koffie roep saam kom weg daar dis 'n wille dingo.
[10:02] Haai nee. Dit kan nie wees nie.
[10:05] Is ek hoefie. Ek het nog nooit 'n wille hond
[10:07] met 'n halsbandjie gesien nie. Semen mickey stap versigtig
[10:12] nader om na die hond te kyk. Hy het regtig 'n halsbandjie om
[10:16] sy nek. Die hond swaai sy stert.
[10:19] Hierdie 1 is die wild nie. 6 saam.
[10:22] Hy behoort aan die gou dan roep bietjie uit toe hy die etiket op
[10:27] die halsband lees. Toe die hond dink hou dans naam
[10:31] hoor begin hy in die pad afhardloop bietjie goofy en saam
[10:35] ry agter hom aan. Hulle volg die hond tot by ook
[10:40] plek waar 'n ou man by 'n vliegtuig sit.
[10:44] Jy is seker ding ou dan c micky terwyl hy homself koffie en saam
[10:49] voorstel. Haai julle seding hou dan.
[10:53] En skudmickey.se hand ek is bly om julle te sien.
[10:57] Wat het met jou vliegtuig gebeur, vra saam.
[11:00] Ek kan nie uitvind wat verkeerd is nie.
[11:03] C dan. 'N paar weke gelede was daar 'n
[11:05] fout met die vliegtuig en ek moes 'n noodlanding doen van toe
[11:09] af is ek en my hond die ger hier gestrand.
[11:14] Laat ek 'n bietjie na die vliegtuig.
[11:16] Kyk sy saam. Miskien kan ek dit regmaak.
[11:20] Saamloop om die vliegtuig to see hy.
[11:23] Hier is 'n stuk weg. Ons sal sit nie toe moet gaan
[11:26] vir 'n nuwe 1. O nee sy dan ek het al 2 weke
[11:31] gelede vir die dieretuin 'n besending van bloekomblare
[11:34] belowe. Hoe gaan hulle die arme koalas
[11:37] voer. Bietjie dink 'n oomblik na.
[11:42] Toe klap hy sy vingers. Ek dink ek kan help c opgewonde
[11:47] wag net 'n oomblik. Binne minute is niekie terug met
[11:50] die stuk metaal waarin hulle vroeer vasgery het, is dit dalk
[11:54] die stuk wat weg is? Ja dit is sy saam.
[11:59] Mag ek vra u verdien jou dan en maak gou die vliegtuig reg.
[12:04] Jy is 'n doring met vliegtuie sy dan vir saam.
[12:07] Wil jy nie dalk my vennoot wees nie?
[12:10] Hierdie vliegtuig is amper so oud soos ek en ons is al by elke
[12:14] nou en dan kapot. Saam neem die uitnodiging met
[12:18] graagte aan. En hy en dink hou dan skud
[12:21] hande. Nou kan jy seker wees.
[12:24] Die koalas gaan hul blare betyds kry.
[12:27] Roep hy vir goofy uit. Terug in die dieretuin small die
[12:32] koalas heerlik aan die vars aflewering van hul gunsteling
[12:36] blare. Ek is seker dinge hou dan en
[12:39] saam gaan van nou af al julle besef besendings betyds aflewer.
[12:44] C micky vir meneer woon sit. Ek kan julle nooit genoeg bedank
[12:50] nie. Sy meneer hoon sit jy en woefie
[12:53] het alles gered. Ons moet vir joudankie.se sy
[12:57] miekie ons het 'n wonderlike reis in australie gehad nie
[13:01] waarin die gholf ie. Goofy.
[13:04] Miekie kyk om. Gholf eli op die grond voor die
[13:08] koalas. Koffie wat doen jy daar vra
[13:11] miekie. Raai wat?
[13:14] Sylvie in sy noppies. Ek het dit uiteindelik reggekry.
[13:18] Die boemerang kom terug na my toe.
[13:22] Fluit fluit my storie is gat.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
