# Josef en die Farao se Droom - Afrikaanse Bybelstories

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 9 Mar 2025, 4:08.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/99565253/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-2-8%2F6387b6d7-25f8-cd20-a6a2-970cf1e575ff.mp3

Luister na die inspirerende Bybelverhaal "Josef en die Farao se Droom", 'n storie oor wysheid, geloof en hoe God ons talente gebruik om ander te help. 🌾👑 Wanneer die Farao vreemde drome het oor sewe vet en sewe maer koeie, en oor koringare wat verdwyn, is niemand in Egipte slim genoeg om dit te verstaan nie – behalwe Josef! God wys vir hom die betekenis van die drome, en met 'n slim plan help Josef om Egipte en die omliggende lande van hongersnood te red. 'n Pragtige storie oor hoe God Sy planne deur ons lewens laat ontvou. Teken in op Storiebeer YouTube en die Storiebeer Podcast vir meer Afrikaanse Bybelverhale en kinderstories vol geloof en inspirasie! 🎙📖 #AfrikaanseKinderstories #JosefEnDieFarao #BybelverhaleVirKinders #Storiebeer

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Josef en die farise droom.
[0:19] Onthou jy nog vir josef met sy pragtige jas?
[0:22] Wel nadat hy nie geb te aangekom het, het daar baie dinge met hom
[0:27] gebeur. Uiteindelik het hy in die koning
[0:30] van die geb te die vaalroux.se paleis beland.
[0:33] En dit is waar ons wonderlike storie vandag begin. 1 nag het
[0:39] die magtige vaar hoe baie snaakse droom gehad.
[0:43] In sy droom het hy langs die groot nylrivier gestaan.
[0:47] En skielik het 7 vet gesonde koeie uit die water gekom en
[0:52] begin gras. Eet.
[0:53] Maar toe gebeur iets vreemd 7, maar siek koeie het ook uit die
[0:58] water gekom en raai wat die maer koeie het die vet koeie opge
[1:04] eet. Die farao het wakker geskrik.
[1:08] Maar toe aan die slaap geraak en nog 'n droom gehad.
[1:12] Hierdie keer het hy 7 pragtige vol are koring gesien.
[1:17] Groei op 1 stingel. Maar net daarna het 7 din dro
[1:23] are opgekom en die dun are het die mooi vol are ingesluk.
[1:30] Toe die son opkom, was die vari baie bekommerd.
[1:33] Wat beteken hierdie drome? Het hy gewonder.
[1:37] Hy het al sy slim manne laat roep, maar niemand kon hom help
[1:41] nie. Toe onthou 1 van sy helpers van
[1:44] 'n jong man wat goed was met drome.
[1:47] Josef. Hulle het vinnig vir josef uit
[1:51] die tronk gehaal. Josef het mooi geluister na die
[1:54] vader.se drome. En god het hom gewys wat dit
[1:58] beteken. Fare het josef gese.
[2:04] God wil vir u belangrike boodskap gee.
[2:07] Die 7 vet koeie en die 7 vol are beteken dat daar 7 jare gaan kom
[2:13] waarin daar baie kos sal wees in die geb te.
[2:17] Maar die 7 maer koeie en die dun are waarsku dat daar daarna 7
[2:23] jaar gaan kom waarin daar amper geen kos sal wees nie.
[2:27] Groot hongersnood. Maar josef het nie net die
[2:32] slegte nuus vertel nie. Hy het ook 'n slim plan gehad.
[2:36] Fare moet iemand aanstel om te help.
[2:39] In die 7 goeie jare moet julle ekstra kosbare sodat daar genoeg
[2:44] sal wees vir die 7 slegte jare. Die vari was so be indruk
[2:49] metjosef.se wysheid dat hy gese het.
[2:52] Josef, jy moet daardie persoon wees van vandag af is jy in
[2:57] beheer van die hele egipte. Net ek is belangriker as jy.
[3:02] Die vader het sy eie ring van sy vinger af gehaal en dit vir
[3:06] josef gegee. Hy het vir josef pragtige klere
[3:09] laat aantrek. En 'n goue ketting om sy nek
[3:12] gehang. Josef het dadelik begin werk.
[3:16] Hy het groot pakhuise laat bou en in die 7 goeie jare het hy
[3:20] soveel graan gebere dat dit amper soos die sand van die see
[3:23] was, te veel om te tel. En toe die hongersnood begin,
[3:28] was die geb tereg. Mense van oral het na egipte toe
[3:32] gekom om kos te koop en daar was genoeg vir almal.
[3:36] God hetjosef.se gawe om drome te verstaan gebruik om die hele
[3:40] land te red en weet jy wat is die beste?
[3:44] Later soujosef.se eie familie ook na egipte toe kom vir kos
[3:50] en. Maar dit is 'n storie vir 'n
[3:53] ander aand. Onthou dat god ons talente kan
[3:57] gebruik om ander mense te help, net soos hy josef sin gebruik
[4:02] het. Fluit fluit ons storie is uit.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
