# Juffrou Brompot - Oom Attie se Slaaptydstories

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 31 Mar 2025, 6:20.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/99653918/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-2-10%2Fd1741135-e09d-721b-eed0-656b24913a8a.mp3

Ontmoet Juffrou Brompot, 'n dogtertjie wat altyd kla – oor alles! Hierdie oulike storie leer kleuters en hul ouers 'n belangrike les oor dankbaarheid en tevredenheid. Saam met haar gesin ontdek Juffrou Brompot dat kla nie altyd die beste oplossing is nie, en dat 'n bietjie waardering vir wat jy het, jou baie gelukkiger kan maak. Luister na hierdie prettige en leersame storie op ons Storiebeer YouTube-kanaal en Podcast-kanaal, perfek vir kleuters en hul ouers om saam te geniet. Teken in vir meer Afrikaanse stories vol avontuur, humor en waardevolle lewenslesse. Moenie die kans mis om deel te wees van ons storie-gemeenskap nie. #AfrikaanseStories #KindersStories #JuffrouBrompot #Storiebeer #AfrikaanseYouTubeKanaal #AfrikaansePodcast #KindersVermaak #LewenslesseVirKinders #Dankbaarheid #AfrikaanseKleuterStories #AfrikaanseKindersBoeke

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Die juffrou brompot.
[0:18] Dit is natuurlik nie haar regte naam nie.
[0:21] Ek sal julle maar liewer nie. Sy wat haar regte naam is nie,
[0:24] want dit sal haar baie ontstel. Dit was haar pappie wat haar die
[0:28] naam gegee het. En julle kan seker raai waarom?
[0:33] Juffrou brompot was altyd net die 1 'n klagte.
[0:36] Sy moes eintlik 'n brom stad gewoon het, maar sy het nie.
[0:40] Sy het saam met haar mamma en pappa en boetie in 'n mooi huis
[0:44] gewoon. Daar was regtig niks om oor te
[0:46] kla nie, want sy het mooi klere en genoeg kos en 'n lekker lewe
[0:51] gehad. Wat meer kon 'n dogtertjie na
[0:54] verlang. Koppe sy het sommer baie gehad
[0:58] en ook 'n popwaentjie en popbedjie lekkers.
[1:03] Sy het elke week 'n kardoes vol gekry.
[1:07] Sakgeld. Sy het soveel gekry dat sy
[1:10] gespaar het om 'n fiets te koop. Nou sal julle wel vra waarom het
[1:15] sy dan altyd gekla? Ek weet nie, maar sommige
[1:19] dogtertjies is baie snaaks nie waar nie.
[1:22] Hulle doen net altyd wat 'n mens nie verwag nie.
[1:25] En dit was die moeilikheid met juffrou brompot.
[1:28] Sy was nooit tevrede nie. Kla o liewe.
[1:34] Dit het sommer in die oggend al begin voor sy nog opstaan.
[1:37] Gewoonlik het dit begin met 8. Hou op jannie.
[1:42] Dan salmammie.se moenieaanhou.se hou op nie wat makeer jou.
[1:48] Dan kla juffrou brompot jannie sing.
[1:51] En ek wil stil in die bed lui of jannie het my met 'n kussing
[1:55] gegooi of jannie trek vir my skewe bek.
[2:00] Met ontbyt was dit 'n gewone ding vir juffrou brompot om
[2:03] te.se ek hou nie van hierdie soort pap nie of as ek u graan
[2:08] vlokke kan kry nie, wil ek niks anders hy nie.
[2:12] Maar die middagete was gewoonlik die ergste byna elke dag het sy
[2:17] omtrent alles wat mammie gekook het, nare ou kos genoem word.
[2:22] Haar bord kos voor haar neergesit, sal sy so onderlangs
[2:26] mompel al weer die ou nare goed. Af en toe het haar pappie haar
[2:32] uit die eetkamer gestuur oor haar stoutigheid.
[2:35] Maar dit het nie veel gehelp nie.
[2:37] Hy het gese dat as sy nie ophou brom nie.
[2:40] Hy haar swaer sal moet straf. Eendag met die middagete het
[2:45] juffrou brompot weer begin 8 ek kan niks van hierdie kos nie,
[2:49] het sy begin. Ma het vir my soveel van die
[2:52] nare ou kool opgeskep. My kind.
[2:56] Het pappie gese. Onthou jy wat ek jou gese het?
[3:00] Daar is duisende kindertjies wat maar te bly sal wees om so 'n
[3:04] goeie ete soos hierdie te kry. Jy sal elke brokkie moet eet
[3:09] voor jy vanmiddag terugkeer skool toe.
[3:13] Juffrou brompot het geweet sy moet haar pappie gehoorsaam.
[3:16] Enmaak toe maar of sy eet. Sy het omtrent soos 'n kanarie
[3:21] daaraan gepik. Toe al die ander klaar ge eet
[3:24] het, het juffrou brompot nog maar skaars begin.
[3:27] Pappie het opgestaan en moeder het in die kombuis gaan werk net
[3:32] sy het aan tafel bly sit om klaar te eet.
[3:36] Skielik hoor sy die skoolklok lui en sy het geweet wat vir
[3:40] haar wag as sy laat kom. Sy het dadelik opgestaan haar
[3:44] jassie aangetrek en skool toe gehardloop sonder om eers vir
[3:46] mammie of pappie te groet. Toe moeder later in die eetkamer
[3:50] kom, is jy vir 'n brompot weg, maar daar staan haar bord kos
[3:55] nog net so. Juffroutjie.
[3:58] Het moeder haarself gese. Vandag sal ons 'n ding sien.
[4:04] Toe die skool uitkom, is jy vir 'n brompot soos gewoonlik huis
[4:07] toe. Sy het natuurlik skoon van haar
[4:10] bord kos vergeet, maar nou het sy baie honger gevoel.
[4:15] Die aandete was naderhand gereed.
[4:17] En watter heerlike maaltyd was dit nie?
[4:20] Juffrou brompot het werklik gedink dat daar vanaand iets
[4:24] besonders aan die gang is, want daar was koek jellie en ander
[4:29] heerlike dinge. Sy het regtig uitgesien na 'n
[4:32] aangename ete. Maar toe almal net mooi aangesit
[4:37] het. Kom mamma ingestap met jou vir
[4:39] brompot.se bord kos wat sy die middag nie ge eet het nie.
[4:43] Dogtertjies moet leer het mamma gese dat hulle nie moet brom oor
[4:47] goeie kos nie. My dogtertjie sal al hierdie kos
[4:51] moet opeet voor sy van die lekker kos op die tafel kan kry.
[4:55] Moeder het net so effe kies geglimlag.
[4:58] Haai. Hoe het sy tog nie gewens?
[5:01] Sy het daardie bord kos die middag op ge eet nie.
[5:05] Nou het dit glad nie meer lekker gelyk nie en boonop was dit al
[5:09] koud. Die trane het sommer begin rol.
[5:13] Ek wil dit nie eet nie. Het sy gekla die ander het
[5:19] lekker ge eet en die heerlike eetgoed het vinnig minder
[5:23] geword. Jy vir 'n blompot het doodstil
[5:25] gesit met haar mond styf toe. En af en toe dit traan oor haar
[5:30] wange gerol. Toe skielik besef sy dat as hy
[5:35] nie nou gou maak nie, daar geen koek of poeding sal oorbly nie.
[5:39] En toe tel sy haar vir kop. Sy eet dit.
[5:44] C jannie skielik dis nie mooi van jou om dit te sien nie.
[5:48] Dit pappa hom berispe. Net 5 minute en haar bord pas
[5:53] leeg en toe is jy vir 'n brompot die enig glimlag.
[5:57] Sy was gelukkig om die laaste stukkie koek te kry.
[6:02] Toe die kinders daardie aand gaan slaap het het pappa en
[6:05] mamma gese. Ek glo nie sy sal weer oor haar
[6:09] kos kla nie. En sy het nie.
[6:14] Fluit fluit my storie is uit.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
