# Moles in die Oerwoud - Afrikaanse Disney Kinderstories

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 28 Feb 2025, 8:32.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/98134137/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-1-6%2F31315747-4d26-dd3a-b0a3-bb87353445cf.mp3

Ontdek die opwindende Afrikaanse avontuur "Moles in die Oerwoud".🌿🐾 Mowgli, 'n dapper jong seuntjie, moet sy pad deur die digte oerwoud vind terwyl hy vriende maak met wilde diere en slinkse gevare trotseer. Sal hy die regte keuses maak om veilig te bly en sy bestemming te bereik? 'n Spannende storie vol aksie, moed en die wonder van die natuur, perfek vir kinders en hul ouers om saam na te luister! Teken in op Storiebeer YouTube en die Storiebeer Podcast vir meer Afrikaanse kinderstories vol avontuur en inspirasie! 🌍🐒

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Moet les in die oerwoud.
[0:19] Dis mos die lewe vir my seem oublie die oerwoud seuntjie.
[0:25] Marlies.se top baloo die beer.se groot maag.
[0:30] Balous dryf heerlik op sy rug in die dam.
[0:33] Soek. Julle is darem 2 luiaards terg
[0:37] bagheera die swart luiperd vanwaar hy die boomtak staan.
[0:43] Skielik spits bankier as sy ore. Harde geraas soos die van 'n
[0:48] trompet weergalm deur die oerwoud.
[0:50] Dis haat ie die leier van die olifante.
[0:54] Daar's fout rupa gera. Wat is verkeerd?
[0:58] Vra marie. Die olifante roep om hulp skree
[1:02] barbiere. Kom ons gaan kyk wat aangaan cba
[1:05] loer. Marie nba loer volg vir bagheera
[1:10] in die oerwoud paadjie af. Maak gou julle.
[1:14] Ons kan die tyd mors nie raas bagheera.
[1:17] Moet jou nie bekommer nie. Ons is gereed vir enigiets.
[1:21] Cba loer. Gou kom die maats by die
[1:24] olifante. Haat u praat met sy bekommerde
[1:27] trop. 1 mamma olifant lyk baie ongelukkig.
[1:33] Wat is verkeerd? Vra bagheera.
[1:36] My baba het die oerwoud gaan verken toe ek geslaap het,
[1:39] verduidelik sy. En nou kan ons hom nerens kry
[1:43] nie. Hy antwoord glad nie as ons hom
[1:46] roep nie. Ons sal julle help om hom te
[1:49] kry. Cba loer.
[1:51] Kom ons dink aan 'n plan c bagheera.
[1:55] Ek dink ons moet dit doen, begin beloer, verduidelik.
[2:00] Wag luister eers na my plan c bagheera nee.
[2:06] Ek het nog die beste plan c hearty.
[2:10] Sommer gou is al die diere aan die stry mou die besluit om
[2:15] haarself na die baba olifantjie te gaan soek.
[2:19] Marley het in die oerwoud grootgeword.
[2:21] Hy is 'n goeie verkenner. Hy sien dadelik die vreemde
[2:25] spore op die grond raak. Dis 'nmens.se spore mans en en
[2:31] langs hom is die babaolifantjie.se spore seem ou
[2:35] lief vir homself. Hy kom nie agter dat kaa die
[2:39] luislang. Om uit die boom dophou nie.
[2:43] Nou die volg vinnig die voetspore diep in die oerwoud
[2:46] in. 1 k sel rats by die boomstam af en volg vir my outjie.
[2:52] Maar so dik aan die tuur het ook vermoedelik gesien.
[2:56] En hy wil die seuntjie vir homself hier.
[3:01] Die tier spring uit die bosse en hy druk k se kop met sy groot
[3:05] poot plat. Daardie mense welpie is vir my
[3:09] aandeugde.se tjek aan. Ek mag al lank om hom in die
[3:14] hande te kry. Los hom uit k.
[3:19] A weet hy het nie 'n kans teen chili kan nie.
[3:23] Hy seil daar weg, met 'nbose.se. Nou lees besig om spoor te sny.
[3:32] Hy sien die verste kan agter hom nie.
[3:35] Skielik hoor moule geluide hy klim in 'n hoo boom op om beter
[3:40] te kan sien bril shake aan. Daar gaan my aandete.
[3:46] Die tier sluip grommend daar weg.
[3:50] Bo uit die boom sien maklik amp. Daar is baie hokke met diere in
[3:56] die mans het die wille diere in die oerwoud kom vang.
[4:00] Miskien is die baba olifantjie ook daar.
[4:04] Nou die wag in die boom tot dit donker is.
[4:08] Toe klim nou die uit die boom uit.
[4:11] In die maanlig kan hy goed sien wat in die kamp aangaan.
[4:15] Die verlore olifantjie is in 'n paal vasgemaak hy is so bly om
[4:19] ferm oakley te sien. Sjoe.
[4:23] C marlies, saggies. Ek het gekom om jou te red.
[4:28] Wou jy maak gou die swaard tou los hardloop huis toe en maak
[4:33] gou seem oakley. Ek sal al die ander diere ook
[4:37] probeer vrylaat. Maklik sluip stilletjies na die
[4:40] ander hokke toe. Hy maak die deure van die hokke
[4:43] 1 vir 1 oop. Die dier is spring op en
[4:47] hardloop uit. Na 'n rukkie is daar nog net die
[4:50] ape.se hok oor. Die ape is baie opgewonde om
[4:55] weer vry te wees. Hulle babbel raserig en skree
[4:59] van plesier. Die mans in die tent word
[5:02] wakker. O gats c maree hardloop julle
[5:07] gelei vir die ape laat waai. Die apies spring in die bome in
[5:12] woude, die hardloop na die groot rivier toe.
[5:15] Die mans van die kamp volg hom. Hou die spring op 'n boomstomp
[5:20] hy gryp 'n stok waarmee hom van die oewer af kan weg stoot.
[5:25] Die mans is boos toe hulle te laat by die rivier kom.
[5:29] Nou 3 is klaar weg. Nou die dryf op die stomp met
[5:35] die rivier af. K hou hom dop terwyl hy vir
[5:39] basel shark aan loer, ook na die seuntjie van die rivieroewer af.
[5:44] Wag net mens welpie brul 'n tier ek sal jou nog eendag kry.
[5:51] Die baba olifantjie kom teen dagbreek by die huis aan.
[5:55] Die groot olifant is stry nog steeds.
[5:58] Hallo almal roep hy opgewonde. Die olifantjie.se mamma tel haar
[6:03] baba met haar slurp op. Waar was jy?
[6:08] Ons was so bekommerd oor jou c sy.
[6:12] Daar was vreemde mans. Hulle het my gevang, vertel die
[6:17] kleintjie. Maar moule het my uit hulle kamp
[6:20] kom red. Hy het daar gebly om die ander
[6:23] diere vry te laat. Dis maklik nog in die kamp vra
[6:28] bagheera. Dan is hy in gevaar.
[6:31] Ons kan nie tyd morsnie.ch attie ons moet vir maklik kry.
[6:36] Voorwaarts, mars. Gou kom hulle by die babbelende
[6:40] ape. Met julle vermoedelik gesien vra
[6:44] bagheera. Nou lee het vir die mans gevlug.
[6:47] Sy 1 van die ape. Hy is nou besig om die rivier af
[6:51] te dryf. Op 'n boomstomp.
[6:54] O nee sy bakkie ra. Daar is 'n groot waterval 'n
[6:58] entjie in die rivier af. Maak gou.
[7:02] Mou die les salig op sy boomstomp en dryf.
[7:06] Hy dink dis veilig op die rivier?
[7:09] Hy weet nie van die gevaar entjie verder nie.
[7:13] Die stomp begin vinniger en vinniger te beweeg.
[7:17] Dit dryf reguit waterval toe. Die diere kom by die rivier aan.
[7:24] Hulle sien mout lees in gevaar. Moodley het julle gehelp cba
[7:28] giere vir die ape. Nou moet julle hom help gou.
[7:34] Die alpe spring net betyds op die naaste tak.
[7:38] Die 1 kry ferm oakley aan die voet beet net voor hy oor die
[7:41] rand van die waterval stort. Hulle swaai om deur die lug haat
[7:46] u vang ferm oakley met sy slurp, o dankie dankie seem oakley ons
[7:53] is bly ons kon jouhelp.ch t. Alle diere is bly dat nou liewe
[7:59] veilig is. Dit was darem maar amper.
[8:02] Hoera skree die baba olifantjie my held is gered.
[8:08] Jy het uitstekende werk in daardie kamp gedoen?
[8:11] Prys baie giere en beloer vir marie.
[8:14] En julle was almal wonderlik, maar die waterval c marie.
[8:19] Baloo gee ferm outjie is groot beer druk.
[8:23] En die vriende stap vrolik terug in die oerwoud in.
[8:27] Fluit fluit. My storie is uit.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
