# Die Kussing - Stories vir my Tinktinkies

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 6 Aug 2025, 14 min.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/106438245/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-7-4%2F0b772918-0254-91a5-d0a0-79456e54e6b2.mp3

Luister saam na “Die Kussing” – ’n hartroerende Afrikaanse storie oor Klein-Billy, sy avontuurlustige kussing Kolle, en die waarde van huis, liefde en tweede kanse. Wanneer Kolle Kussing buite beland en deur die hond rondgesleep word, beleef hy koue, reën en modder, maar uiteindelik vind hy weer sy plek in die huis – mooier as ooit! Hierdie storie leer kinders op ’n speelse manier oor dankbaarheid, versorging en die belangrikheid van tuiste. Perfek vir ouers wat hul kinders wil vermaak én opvoed met Afrikaanse stories vol warmte, humor en lewenslesse. Subscribe gerus vir nog meer storiepret! #Storiebeer #AfrikaanseStories #Kinders #Storietyd #Kussing #Lewenslesse #Tuiste #Dankbaarheid #Ouerskap #LuisterStories #StorieKanaal

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Die kussing.
[0:17] Klein billy, die hele oggend buite langs die grasperk met die
[0:20] modder gespeel. Mamma het 'n emmer water daar
[0:23] neergesit en vir hom 'n plastiese beker en 'n bak gegee.
[0:28] En teen etenstyd weet hy al rye en rye modderkoekies vir die
[0:33] kastige kerkbazaar gebak. Hy was vuil en vreeslik moeg toe
[0:39] hy eers skoon gebad en aangetrek is.
[0:42] Voel hy hoe honger hy is. Sy magie het aaneen gegor gor.
[0:49] I. En die kos was so lekker en het
[0:53] so mooi in sy bord gelyk. Die kapokaartappels was die berg
[0:59] en die groen ertjies die gelyk. Die kapokaartappels was die berg
[1:05] en die groen ertjies. Die bome wat al om die berg
[1:09] groei. Die vleis wat in sulke dun
[1:12] repies gesny was. Het soos paaie oor sy bord gelui
[1:17] en die geelwortels het soos blomme daar langsaan gelyk.
[1:21] Sommer tjoef tjaf het hy al sy kos opgeeet.
[1:25] En nog die soet nagereg ook. Toe was die mannetjie.se maag
[1:29] darem vol. Hy het meer as genoeg ge eet.
[1:33] Hy was so versadig dat dit vir hom gevoel het asof sy swaer vol
[1:38] magie sy o toe trek. Nog voordat dit vir mamma nodig
[1:44] was om soos gewoonlik vir homte.se dat hy moet gaan slaap,
[1:48] het hy sommer self op die bed gaan lui.
[1:51] Maar as hy gedink het dat hy dadelik gaan slaap.
[1:54] Was hy verkeerd. Coli kussing was 'n baie
[1:59] ontevrede kussing. Hy wou nie altyd net in die
[2:02] kamer op die bed bly lei nie. Hy wou die wereld daarbuite
[2:08] verken. Wat kla jy tog so?
[2:12] Vra katjie kussing juis die dag net voor klein billy gaan slaap.
[2:17] Jy bly so ontevrede. Hier word ons gereeld skoon
[2:21] oorgetrek en elke nag kan die mense lekker op ons rus en hulle
[2:25] slaap stories droom. 8. Ek is moeg van die mense en ek
[2:31] is moeg van hul drome. Ek wil buitentoe gaan.
[2:35] Ek wil hier weg. Ek gaan 'n plan maak sug kolle
[2:39] kussing. Hoor wat ek vir jou.se jy gaan
[2:43] nog spyt wees. C katjie kussing.
[2:48] Klein billy gaan lem met sy kop op kolle kussing en kolle
[2:51] kussing. Maak sy magie so dun sodat
[2:54] kleinbilly.se kop diep daarin wegsak. 8 nee c kleyn billy, hoe
[3:01] is die kussing dan nou so sag? Hy skud die kussing 'n bietjie
[3:04] en druk dat dit so boep staan en gaan lei weer.
[3:08] Coli kussing maak sy magie groot en rond en druk kleinbilly.se
[3:12] kop skeef. 8 nee c kleyn billy weer wat is dit dan nou?
[3:18] Die dinge is so vol bulte en bolle.
[3:21] Ek kan nie lekker lees nie. Hy staan weer op en skud die
[3:25] kussing goed uit. Hy sit dit terug en gaan le
[3:29] weer, maar ai die skelm kolle wil maar net nie hier iemand
[3:34] moet op hom lei nie. Hy maak 'n groot bult aan die 1
[3:38] kant en kleinbilly.se kop gly gly anderkant toe.
[3:43] Toe gryp klein billy die kussing met die mooi blou kolle en gooi
[3:47] dit hulle daar anderkant die bababed inskuif en vat vir
[3:51] katjie kussing en les sy kop gemaklik daarop.
[3:56] Net gou gou is hy in die slaap. Was hy kussing taal kon
[4:00] verstaan, sou hy gehoor het hoe kolle skree.
[4:04] Haai aan ja moenie my so gooi nie net nou as ek vuil.
[4:12] Jy wou mos vir jou snaaks hou. C katjie kussing.
[4:15] Jy het net jou verdiende loon gekry.
[4:19] Hy hoef my nie te gooi nie c kolle weer ontevrede en bly net
[4:23] daar agter onder die baba buite. Hy hoop dat hy op 1 of ander
[4:28] manier buite kan kom. En dis nie lank ie of blessie
[4:33] die wit hondjie kom stilletjies die kamer binne sy soek 'n
[4:37] lekker leplek. En wat sien sy?
[4:39] Daar 'n kussing met pragtige blou kolle op die sloop.
[4:45] En sy gaan ly op die kussing wikkel so bietjie rond en raak
[4:49] rustig aan die slaap. Ruk later word plessis weer
[4:54] wakker. Sy lei en bekyk die kussing.
[4:57] Dis mos 'n lekker speelding nie dink sy en byt byt aan die
[5:01] kolle. Eina skree kolle.
[5:06] Maar blessie hoor niks. Sy ken ook die kussing taal nie.
[5:11] Sy begin skud en ruk die kussing.
[5:13] Hierdie kan toon daardie kant toe.
[5:15] Help tog skree kolle weer. Die hond gaan my verniel.
[5:21] Skatjie kussing kan glad nie vir kolle help nie.
[5:25] Sy ly snoesig warm onder kleinbilly.se kop.
[5:29] Blessie sleep vir kolle na buite.
[5:32] Agter om die huis sleep sy hom kolle stamp en hak in die
[5:36] klippies vas maar Bles jy stap net aan.
[5:40] Agter die huis begin sy 'n speletjie.
[5:43] Sy byt kolle vas ruk hom so 'n bietjie rond en gooi hom in die
[5:48] lug op. As hy val gryp sy hom weer en
[5:52] draf sulke wye draaie met die kussing styf vasgebyt in haar
[5:55] bek. Pasop skrik kolle pasop.
[5:59] As ek stukkend is gaan my vere uitval.
[6:02] Blessie speel maar net voort in sy gooi vir kolle ver uit en
[6:07] kolle val bo op die dorings engela eina skree hy.
[6:12] Blessie blaf blaf vind sy kan nie vir kolle daar in die bos af
[6:16] kry nie. Sy is later moeg geblaf en stap
[6:19] maar weg. Sy gaan kyk of klein billy al
[6:22] wakker is sodat hulle kan gaan speel.
[6:26] Stadig sak kolle tussen die doringtakke af en val diep onder
[6:30] die bos in. Hy wou so graag die wereld buite
[6:33] sien, maar darem nie van onder 'n doringbos af nie.
[6:37] Buitendien lyk alles buite maar net soos dit daar van binne af
[6:41] gelyk het. Buite is beslis nie die plek vir
[6:45] 'n ordentlike kussing soos hy nie.
[6:48] Daar onder die doringbos lee kolle vir dae aaneen soms is dit
[6:53] vreeslik warm en soms is dit weer baie koud.
[6:57] Coli onthou hoe warm dit is in die huis.
[7:01] En ek verlang vreeslik na katjie kussing.
[7:04] Mamma soek oral na kolle sy soek hom in al die ander kamers, maar
[7:10] sy kry hom nie daar nie en ook nie in 1 van die kaste nie.
[7:14] Sy weet net nie waar om nog te soek nie.
[7:17] Saans wanneer katjie kussing onder die komberse le wonder sy
[7:22] waar kolle oral rond kuier. 1 nag begin dit reen dit reen en
[7:28] reen. Die water loop oral in bree
[7:31] strome. Dit spoel takkies en blare weg.
[7:35] Dit spoel rondlei papiere weg en dit spoel erdwurms en slakke
[7:39] weg. Wanneer die slakke en erdwurms
[7:42] teen die kussing vas poel. Is hulle vreeslik bly dat kolle
[7:45] kussing daar lui. Dankie tog dankie tog fluister
[7:51] hulle in kruip onder hom in die slakke suig styf aan die blou
[7:56] kolle sloop vas. Sodat hulle nie verder kan
[7:59] wegspoel nie en die wurms kruip binne in die sloop.
[8:04] O is 6 skrik kolle kyk hoe nat en vuil en vol modder is ek al.
[8:10] En dan kom julle glibberige goed ook nog hier teenaan my sit sies
[8:15] gaan weg. Niemand steur hulle aancolas.se
[8:19] geroep en geraas nie. Hulle is dan juis so bly dat
[8:22] hulle vir kolle dae gekry het. Hulle bly net daar sit totdat
[8:26] die reen ophou en hulle veilig kan weggaan.
[8:30] Die volgende oggend kyk mamma by die venster uit die reen het
[8:34] opgehou maar. Hall, a wild sesy.
[8:39] Iewers het iets die water laat opdam.
[8:43] Kyk net, hoe staan die water daar anderkant die doringbos.
[8:47] Sy gaan kyk wat dit tog kan wees en wat sien sy daar?
[8:51] Dis 'n bondel vuil lappe of iets wat daar onder die bos lui en
[8:55] die stroom water keer. Sy haal dit uit en sien dis in
[8:59] die ou lappe nie, maar verlore kolle kussing, maar ai ou kolle
[9:04] is so vuil en stukkend. Dat 'n mens nooit sal sy dis
[9:08] dieselfde kussing as die 1 wat voorheen in die kamer op die bed
[9:11] gele het nie. Mamma haal die stukkende vuil
[9:14] sloop wat nou glad bruin in plaas van blou is af en gooi dit
[9:20] in die vuilgoedblik. Sy neem warm seep water en was
[9:25] in was in skrop vir kolle oor en oor was 'n hom.
[9:29] Maar die nat vure binne in. Maak alhoemeer vlekke en laat
[9:34] die hele kussing nog leliker lyk.
[9:37] Later sit mamma om in die warm son om droog te word.
[9:41] Kort kort gaan skud sy om sodat die nat vere diep binne en ook
[9:45] kan droog word. Coli is al droog, maar hy lyk
[9:49] nog altyd sleg. So kan hy nooit weer in die
[9:52] kamer op die bed gesit word nie. Wat kan mamma tog met die
[9:56] kussing maak? Sy dink en sy dink en skielik
[10:00] kry sy goeie plan. Sy gaan eers 'n nuwe dik
[10:05] oortreksel vir kolle maak en dan gaan sy 'n mooi bont sloop maak
[10:10] en kolle daarin sit en hom dan op die bank op die stoep sit.
[10:15] Terwyl mamma die sloop en die oortreksel maak.
[10:17] Lee kolle kussing daar eenkant op die bed in die kamer.
[10:21] Skatjie kussing wonder wie die leke kussing kan wees.
[10:25] Sy herken glad nie vir kolle nie.
[10:28] Ek is katjie kussings essay wie is jy?
[10:33] Maar katjie ek is dan kolle. C kolle en hy wil sommer huil
[10:38] omdat hy so lelik en vol vlekke is.
[10:40] Kolle my wereld kolle en waar was jy al die tyd?
[10:46] Ek het so na jou verlang en gewonder waar in die wereld jy
[10:49] rondkuier. Ek het.
[10:52] Ek het al die tyd nog buite in die tuin onder die doringbos
[10:56] gelui, c kolle met 'n huilstemmetjie.
[10:59] Hy vertel vir katjie van blessie.se gespeel.
[11:03] Van die warm dae en koue nagte daar buite van die dorings, die
[11:07] reen die slakke en die gladde wurms.
[11:11] Ek wou so graag die wereld sien, maar ek wou nie daar buite lei
[11:15] nie. C hy hartseer. 8 toemaar kolle c
[11:19] katjie. Sy weet nie wat om vir kolitis
[11:22] sy om hom te troos nie. Toe maar wat as jy eerste nuwe
[11:27] oortreksel en nuwes loop oor het, sal alles weer regkom c sy.
[11:32] Nadat mamma die nuwe oortreksel om die lelike kolle gesit en
[11:36] vasgewerk het. Trek sy die pragtige bont sloop
[11:40] vorm aan. Hy lyk dadelik spoggerig.
[11:44] O maar jy lyk pragtig c kakie bly.
[11:48] Ja ja sy kolle kussing so ja nou gaan ek my mooi kussing op die
[11:54] stoep. Sit sy mamma en vat vir kolle
[11:57] uit stoep toe roep katjie verbaas uit stoep toe.
[12:02] Roep colle ook net so verbaas uit stoep toe.
[12:07] Wat moet ek daar gaan maak? Wonder hy?
[12:10] Katjies sien dat mamma met kolle wegstap.
[12:13] Totsiens kolle roep sy. Moenie vir my vergeet nie.
[12:18] Hoor. Totsiens katjie.
[12:21] Roep kolle kussing ook. Buite op die stoep sit mamma vir
[12:25] kolle eenkant skuins teen die rugleuning van die stoepbank.
[12:29] Sy gaan sit ook op die bank met die kussing styf agter teen haar
[12:32] rug. Coli loer langs mamma verby.
[12:36] Hy kan nie so mooi van agtermamma.se rug af sien wat
[12:39] daar buite gebeur nie. Maar hy word so lekker warm van
[12:43] haar nabyheid. En hy weet dat hy van nou af
[12:46] alles daar van die bank af sal kan sien.
[12:50] Hy sal die motors in die straat sien en hoor verby ry.
[12:54] Hy sal die fietse sien die kinders op die sypaadjie, die
[12:58] mense wat die voordeur klokkie kom, lui.
[13:00] Hy sal die bome en die blomme sien en hy sal die weer na tree
[13:04] nie. En blessie sal ook nie met hom
[13:06] mag speel nie. Hy is so gelukkig dat hy sommer
[13:10] so om mamma.se rug vou terwyl sy so teen hom sit.
[13:14] Mamma.se ai so 'n kussing sit lekker.
[13:19] Coli kussing lag gelukkig en tevrede.
[13:24] Fluit fluit my storie is uit.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
