# Die Ongeluk - Stories vir my Tinktinkies

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 11 Jun 2025, 21 min.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/103979883/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-5-11%2F4b891c83-aa30-5fa2-07b4-4713e0d39550.mp3

✨ Ontdek die magiese wêreld van Kabouterland met "Die Ongeluk"! Hierdie Afrikaanse slaaptydstorie vertel die verhaal van Kalie Kabouter en sy vriende se avontuur na Tafelberg om silwer te kry. Met 'n verstuite enkel en 'n wyse uil, leer hulle oor vriendskap en hulp. Perfek vir kinders tussen 4 en 7 jaar. Subscribe vir meer betowerende stories! 🌙 #Storiebeer #AfrikaanseKinderstories #Slaaptydstories #AfrikaanseSlaaptydstories #Slaaptyd #Kinders #Afrikaans #Kabouterland #Tafelberg #Vriendskap #StoriesVirKinders #Subscribe

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Die ongeluk.
[0:17] Wat die stoorkamers in kabouterland is daar 'n groot
[0:21] doenigheid aan die gang. Die kabouters praat en lag gaan
[0:24] beduie deurmekaar. Dit klink so vrolik dat niemand
[0:28] sou kon raai dat daar 'n werkery in die gang is nie.
[0:31] Dis wel nog maar aan die begin van somer en nog lank voordat
[0:35] die vrugte en later ook die herfsblare geverf moet word.
[0:39] Maar dit is juis nou die tyd dat die kabouters hulle voorrade
[0:43] verf en ander goed moet nagaan en seker moet maak dat daar
[0:47] genoeg van alles is. Daar moet genoeg verf kwassies,
[0:52] skoentjies en ander klere wees. As die baie ver werk eers begin
[0:57] en almal besig is, is daar nie tyd om goed te soek of te maak
[1:00] nie. H alles moet dan klaar en gereed
[1:04] wees. Kallie in sy maats is juis besig
[1:07] om die houers met verf te tel en reg te pak.
[1:11] Hier is te min rooi verf vir die eerste rooiwang perskes wat ryp
[1:15] word. Ons sal nooit al hul rondings en
[1:18] wange hiermee kan verf nie. C 1 kabouter.
[1:23] En wat van die donker pers verf vir die donker druiwe vra nog 1.
[1:27] Kallie kabouter wat aan die hoof van die verf makery is, bekyk al
[1:31] die houers hy tel en skryf en tel en skryf weer in sy boekie.
[1:38] Hier sal sommer nog baie verf moet kom c hy en begin die werk
[1:42] uitdeel. Party kabouters met rooi verf
[1:47] gaan maak ander pers en ander weer geel.
[1:51] Elkeen kry so sy eie werk. Die goue verf is ook maar bra
[1:55] min sekali weer. Vir 6 van die kabouters c hy om
[2:01] sodra dit weer gereen het die goud aan die punt van die
[2:04] reenboog te gaan haal. Julle sal moet wag totdat die
[2:08] reenboog baie mooi helder is. Dan is dit die beste tyd om die
[2:12] pot goud te gaan uitgrawe. Ek sal saam met 'n paar maats
[2:16] gaan en dan gaan haal ons die silwer vir die silwer verf by
[2:20] die silwerbome bo teen Tafelberg.
[2:23] Daar is baie bome en niemand sal ons hinder terwyl ons daar werk
[2:27] nie. Maar daar is 'n silwer boom in
[2:29] die groot tuin aan die voet van die berg 6 tienkie die vrolike
[2:34] kabouter. Ja ek weet.
[2:38] Maar het jy die klomp honde en katte daar gesien?
[2:41] Daar sal ons nooit rustig kan werk nie.
[2:44] Buitendien is dit nou saans laat nog lig en warm.
[2:49] Ons het dus lank tyd om te werk en deeglik en versigtig klaar te
[2:54] maak. Die eerste aand toe dit weer
[2:57] volmaan is, is kallie in sy maats in kabouterland af weg op
[3:01] pad met die silwerbome teen Tafelberg toe die groot ronde
[3:05] maan bokant die bome uitkom, trek kallie hulle al daar bo
[3:10] teen die berg. Eintlik het hulle al vroeg hand
[3:13] net toe die ergste warmte van die dag verby was, begin stap.
[3:17] Die silwerbome is groot en hoog en dis maar 'n gesukkel om die
[3:21] akker dop houers vol te maak en weer versigtig daarmee af te
[3:25] klim sonder om te mors. Dis 'n groot werk om die silwer
[3:29] van die sagte harige silwer blaartjies af te krap.
[3:34] Net 'n klein skraap silky kan van elke blaar afkom anders laat
[3:39] dit littetekens op die blare dit duur ure en ure om die houers
[3:44] vol te maak, maar eintlik vir die nag halfpad verby is is al
[3:48] die houers vol en met die spinnerak deksels styf toe
[3:52] gemaak as ons al die ouers.se silwer blaar skraapsels met
[3:56] plante olie gemeng geroer gekook.
[3:59] En deur 'n blomkelk siffie gegooi het sal ons seker meer as
[4:03] genoeg vir 4 c kallie. Ja ons moet nog die feekoningin
[4:08] en die viertjies silwer skoentjiesverf.se 1 kabouter o
[4:13] en wat van die silwer klokkies van ons feesklere en ook nog die
[4:18] groot pot wat die koning vir die feekoningin met die fees wil
[4:22] gee? Dit moet ook nog 'n vir word.
[4:25] En die ou bekers wat in die paleis.se kombuis staan.
[4:28] Hulle lyk is ook nie meer so blink nie.
[4:32] Met die terugkeer na kabouterland gaan dit maar
[4:35] stadig, want die verf houers is swaar.
[4:38] Die kabouters is slim en vat 'n lang stok en hak die houer.se
[4:43] hingsels daaroor. Dan sit hulle die stok.se 1 punt
[4:46] op 1 kabouter.se skouer en die ander punt op die skouer van die
[4:50] kabouter wat voorloop so stap hulle met die houers vol silwer
[4:54] boomskraapsels al swaaiende aan die stok tussen hulle.
[4:59] So voel dit glad nie so swaar nie.
[5:03] Hou vrolike seuntjie stap 'n hele ent vooruit.
[5:06] Hy moet die beste pad uitsoek waar langs die ander met die
[5:09] baie houers die gemaklikste kan loop.
[5:12] Met die lee houers kon hulle oor en om die rotse klim en klouter
[5:16] maar met die swaar vol houers oor die lang stokke gehak.
[5:21] Is dit 'n ander saak. Dis nou baie moeiliker.
[5:25] Nadat hulle 'n ver ent geloop en so swaar gedra het, kom die
[5:29] kabouters by oop plek waar daar nie so baie skerp klippe en
[5:33] rotspunte is nie. Hier sit hulle die houers
[5:36] versigtig neer en gaan sit dan self so rukkie om te rus.
[5:40] Die maan skyn nog altyd so helder en waar die rotsskeure
[5:44] diep en donker is. Sit 'n paar vuurvliegies met
[5:48] hulle lanterns. Wat ruik so skerp vrae 1.
[5:54] Dis die huide blomme sy seuntjie.
[5:57] Ek het net nou al gesien watter pragtige huide hier groei.
[6:01] Dis pienkes wat is rooi is en selfs die pragtige geel is.
[6:07] Die kabouters soek rond waar die huidige groei en die
[6:10] vuurvliegies bring hulle lanterns nader.
[6:13] Met die maan wat so skyn en die lanterns wat brand, is dit byna
[6:17] so lig soos daglig en kan nie kabouters die bosse heide
[6:21] blommetjies wat amper soos die allerkleinste klokkies lyk
[6:25] sommer goed sien. Dis darem pragtig, kom ons pluk
[6:30] daarvan sy 1 nee c kallie. Ons het te veel houers om te
[6:35] dra. Ons kan nie nog blomme ook dra
[6:38] nie. As almal net altyd die berg
[6:40] blomme pluk soos hulle wil en lus het, sal daar net gou nie
[6:44] meer mooi blomme oor wees nie. Ons los dit net so en as iemand
[6:48] anders hier verbykom, kan hulle ook sien hoe mooi dit is.
[6:54] Ja dis waar sy almal nou ons los dit net soos wat dit hier groei
[7:00] vir almal om te sien. Hulle praat nog so toe hulle 'n
[7:04] grits grits. Daar naby onder 'n bos hoor.
[7:08] Dis seker vlekkie veld my c hulle.
[7:11] Vlekkie is nie vir kabouters bang nie en kabouters asook die
[7:15] vir vlekkie of sy ander veldmuis maats bang nie.
[7:19] Dit grits grits aaneen onder die bos.
[7:23] Is daar nie dalk 'n slang nie. Vra 1.
[7:26] Dalk wil jy slang 'n muis vang o aarde.
[7:30] Ek is bang vir 'n slang as ons hom heiner sal ons pick.
[7:34] Ek bly liewer ver van 'n slang af weg.
[7:37] Wag staan julle bietjieweg.se kallie.
[7:41] Met 'n stok lig hy versigtig die bos.se punt op en wat hulle daar
[7:45] sien laat hulle na hulle asem snak hulle sy a.
[7:51] En aan. En dis pragtig.
[7:55] Want in plaas daarvan om 'n slang te sien of vlekkie
[7:58] veldmuis, sien hulle die pragtigste blomme.
[8:02] Dis skaamrose.se kallie. Hulle hou altyd so diep
[8:07] weggesteek onder die blare. Kyk dit lyk amper net soos die
[8:12] groot berg proteas. Eintlik is die skaam rose en die
[8:16] proteas van dieselfde plante familie.
[8:19] Die kabouters lig nog meer van die takke van die skaam roosbos
[8:23] op en die vuurvliegies bring hulle lanterns nader sodat almal
[8:28] beter kan sien. Dan sien hulle ook dat dit nie
[8:32] vlekkie veld meisies wat hulle gehoor het nie, maar ander klein
[8:35] goggatjies wat daar rond skarrel en ook snags in die stilte besig
[8:40] is. Toe al die kabouters die
[8:44] pragtige skaam rose gesien het sy kallie.
[8:47] Ons sal moet wikkel maats dis nou wil somer.
[8:51] Maar wie weet daar kan dalk skielik miswolke van die see.se
[8:54] kant af kom en hier soos dit tafel doek oor die berg kom lui.
[8:59] Dis juis omdat die nat miswolke soms oor die berghang dat die
[9:03] berg.se naam Tafelberg is. Dit lyk dan soos 'n tafel
[9:07] dikwat.se oorhang. Toe die kabouters weer op pad
[9:12] is, loop steuntjie weer ver vooruit.
[9:15] Kort kort laat hulle stilstaan en dan.se hy.
[9:19] Wag net so bietjie. Ek wil net kyk of daar nie 'n
[9:22] makliker pad is as om oor die rotse te klim nie.
[9:26] En dan draf hy die kant toe en daardie kant toe en om die bos
[9:30] verby en agter om 'n krans of klip.
[9:33] Toe hy weer 1 keer die pad langs 'n afgrond ondersoek, gly sy
[9:37] voet op los klip en o aarde. Daar val hy terwyl sy voet nog
[9:43] tussen 'n skeur nie rotsvas it. O eina groep hy.
[9:48] Julle sal my asseblief big moet kom help eina eina.
[9:53] Die ander kabouters sit hulle houers op 'n veilige plek neer
[9:56] en haas hulle na seuntjie toe. Net gou help hulle hom op en
[10:01] wikkel sy voet versigtig los. Eina versigtig tog kreun hy.
[10:09] Kallie voel versigtig oor die voet kyknet c hy dit begin swel.
[10:15] Dit lyk of die enkel verstuit is.
[10:18] Jy moenie op die voet probeer trap nie seuntjie.
[10:21] Ons sal gou 'n plan maak die voet moet met koue nat lappe
[10:25] toegedraai word, maar ons het nie sak doeke of lappe nie.
[10:28] C 1 wat kan ons doen? Wonder hulle?
[10:32] Wag wag ek het 'n plan. Hier is 'n lekker groot rietbos.
[10:37] Ons vat van die lang plat blare en maak asof dit lappe is.
[10:42] Hulle breek 'n lang bree riet blaar van die rietbos af.
[10:46] Nou moet ons gou 'n waterstroom soek.
[10:48] Sy kallie. Ons moet die seer voet styf
[10:51] vasdraai met die koue na treat blaar.
[10:55] Toe hulle die lang koue nat red blaar om die seer geswelde voet
[10:59] draai, voel dit sommer baie beter.
[11:03] Ek sal hulle daarop kan trap. 16 q.
[11:06] O nee sy kallie dis nog baie ver kabouterland toe.
[11:11] En op daardie seer geswelde voet mag jy glad nie trap nie.
[11:15] Die kabouters probeer vir seuntjie dra.
[11:18] Maar dis te moeilik om die houers en 'n kabouter te dra.
[11:23] Ek dink ons gaan dadelik so vinnig soos wat ons kan huis toe
[11:27] en dan kry ons hulp daar. C kallie.
[11:30] Moet ek dan alleen hier agterbly vra seuntjie bank.
[11:33] Ek wil liewer agter julle aan sukkel as om alleen hier te bly.
[11:38] Nee sy kallie. Knikkie kan saam met jou hier
[11:42] wag. Nou ja dan maak ons so sy
[11:46] seuntjie. Sy voet pyn verskriklik en hy is
[11:50] ook maar bly dat hy nie dadelik daarop hoef te trap nie en
[11:53] knikkie is sommer 'n lekker maat.
[11:55] Hy is altyd so vol grappe en as hy praat knik knik sy kop so
[11:59] skeef skeef. Dis die dat hulle vir hom
[12:02] sommerknikkies.se. Hoe hoe sy?
[12:07] Oupa uil skielik. Hy het al die tyd vir hulle
[12:11] dopgehou toe hulle seuntjies 'n verstuite enkel so met die koue
[12:15] rit blaar vasgedraai het. Hoe hoe?
[12:19] Ek sal hier bly totdat julle met hulp terugkeer.
[12:22] Hoe hoekom sal ek hier weggaan? Hoe.
[12:25] Hoe baie meisies dalk is hier wat ek kan eet.
[12:29] Hoe. O.
[12:32] Dis sommer 'n goeie plan en met 'n geruste harte dat steuntjie
[12:36] en knikkie veilig sal wees. Vertrek die kabouters.
[12:39] Hulle stap pa stadig met die swaar houers en nou is daar ook
[12:43] niemand wat 'n maklike paadjie kan aandui nie.
[12:46] Kort kort kom hulle by 'n hoop krans of 'n steil afgrond en dan
[12:50] moet hulle maar weer 'n ander draai stap.
[12:53] Toe hulle uiteindelik in kabouterland aankom, gaan kallie
[12:56] kabouter gou na die koning om hom te vertel wat gebeur het, al
[13:01] is dit nog nag gee die koning nie om as hy wakker gemaak word
[13:04] nie nie as daar iets in sy kabouterland verkeerd geloop het
[13:08] nie. Hy wil altyd dadelik weet as
[13:10] iets gebeur het. Die koning laat gou gou 2 van
[13:15] die slapende sprinkane roep om die kabouter dokter na steuntjie
[13:18] toe te neem. Kallie vertel vir die dokter ook
[13:22] mooi wat gebeur het en wat hulle gedoen het.
[13:25] Ja ja knik die dokter sy kop. Ja ja.
[13:29] Dit klink vir my of julle die regte ding gedoen het.
[13:32] Ons sal maar gou gaan kyk. Hy pak sy tassie vol medisyne
[13:36] verbande salf sy spannetjie en die skerm om die verband met 'n
[13:40] knip en sommer nog baie ander goed toe is hy gereed om te
[13:44] vertrek op 1 sprinkaan ry die dokter en op 'n ander 1 ry
[13:48] kallie saam sodat hy die plek waar seuntjie en knikkie wag kan
[13:52] gaan aanwys. Terwyl spring q ens pronkie die
[13:56] sprinkane soos spring spring deur die lug trek, word dit
[14:00] stadigaan lig en wil wil die son agter die berg uitkom.
[14:04] In die somer word dit maar altyd so vroeg lig en warm.
[14:10] Oupa uil wat nog steeds daarna by steuntjie hulle in die boom
[14:13] sit begin vaak word. Wanneer dit so lugtig raak, is
[14:18] dit vir hom slaaptyd. Dan het hy klaar die meisie wat
[14:21] snags rondloop, gevang. Steuntjie en knikkies sit
[14:25] geduldig en wag vir kallie hulle.
[14:27] Ouersseuntjie.se voet so seer wou hulle paar keer maar so
[14:31] stadigaan sukkel kabouterland toe, maar dan sy oupa uil
[14:34] wanneer die boom. Hoe hoe?
[14:36] Sal hulle weet waarom julle te kry as julle hier weggeloop het.
[14:41] Hoe. Hoekom wil julle nie, maar maak
[14:43] soos kallie gese. Hetnie hoe?
[14:45] Hoe? Het hy gese.
[14:47] Hoe. Hy het gese hy wag hier nie daar
[14:52] of daar nie. Wag hier.
[14:54] O. Dus wag hier.
[15:00] Dan dink seuntjie en knikkie oupa uil is slim hy weet van
[15:04] alles kyk sy bril. Hy sien goed daardeur dis net
[15:09] soossy.se as ons begin rondloop in die pad huis toe soek sal dit
[15:14] baie langer duur voordat die ander ons kry.
[15:17] As jy so 'n bietjie kan slaap, sal jy nie die seer van die voet
[15:20] voel nie. C knikkie vir seuntjie.
[15:23] Steuntjie het probeer slaap, maar die seer voet klop sodat
[15:27] van die pyn en dan maak niks nie, maar rympies op sodat
[15:30] steuntjie nie al die tyd van die seer voet hoef te dink nie.
[15:34] Die maand.se groot en blink en rond skyn hier en daar en oral
[15:39] rond. Aan die heidebos hang trots op
[15:42] tros die blommetjies fyn soos klokkies klein.
[15:46] Daar is 'n wit en rooi en pienk bos ja selfs heidi blomme in
[15:51] geel 'n tros. Haai knikkie 6 seuntjie ek het
[15:56] nie geweet jy kan sulke mooi versies maak nie.
[15:59] Dis darem pragtig hoor 8 dis sommer niks c knikkie beskeie en
[16:05] skaam. Ek maak sommer altyd versies op.
[16:08] Dan vergeet ek nie al die mooi goed wat ek sien nie.
[16:11] Dit laat my die dinge beter onthou die skaamrosies so mooi
[16:16] ons moet dit ook. Onthou 6 seuntjie wat van die
[16:19] versies makery hou? Wag laat ek ook probeer hy krap
[16:24] sy kop so liggies as hy dink dan sien hy die skaam rose hang soos
[16:28] saam onder die bos tog al te skaam.
[16:31] Hulle lyk so mooi en klere opgetooi.
[16:34] Ek vat hulle sommer met my saam. Dis nie sleg niece knikkie dis
[16:40] sommer goed. Hy is bly dat seuntjie die pyn
[16:43] in sy voet vergeet. Dan sal hy ook sy versie oor die
[16:46] skaam rose op. Skaamroos skaamroos hoekom kruip
[16:51] jy weg. Onder die bos daar bo teen die
[16:54] berg. Ek hou van jou ek pluk jou nou
[16:58] en dra jou weg hier van die berg.
[17:02] Dis vir hulle so mooi dat hulle so saam saam 'n wysie vir hul
[17:05] versies uitdink en dit soos 'n liedjie sing sjoe, nou is my
[17:10] voet darem seer 6 seuntjie skielik.
[17:13] Knikkie gaan skep weer van die water in die stroompie.
[17:16] In sy pet draai die water aan. Hy moet vinnig loop van die
[17:20] water loop sommer deur die pet. Hy maak die rit blaar verband om
[17:24] die voet weer versigtig nat. Toemaar seuntjie die ander sal
[17:28] sommer nou hier wees troos sy. Hoe sy oupa.
[17:33] Uil skielik. Hoe hier hoe?
[17:37] Ek hoor hulle. Aankom.
[17:39] Hoe hier, hoe hier hoe roep hy. Hard sodat die sprinkane en die
[17:47] dokter en kallie hom kan hoor. Toe knik hierdie sprinkane in
[17:51] die dokter en kallie sien is hy so bly dat hy sonder sy hande
[17:55] klap. Die kabouter dokter neem sy
[17:57] medisyne tas en kom haastig na seuntjie toe.
[18:01] Hy voel voel oor die seer voet en maak dan die koue na try
[18:04] klaar los. Julle het baie goeie werk gedoen
[18:08] om die seer verstuite enkel met so 'n lang koue riep laer
[18:12] toedraai. Ek het darem verband saamgebring
[18:16] en nou kan ons die voet met skoon wit verband vasdraai.
[18:21] Hoe. 6 seuntjie toe die dogter aan die voet vat o die seer.
[18:27] Toe die dokter klaar is, gee hy vir seuntjie iets om te drink.
[18:30] Dis sleg en die seuntjie.se gesig trek sommer so lelik toe
[18:35] hy die bitter goed drink. Ja dis slegs deur die dokter.
[18:39] Maar dit sal help vir die pyn. Nadat steyntjie sy medisyne
[18:43] gedrink het, kan almal weer opspring QN sprong kieser 'n
[18:46] terugvlieg na kabouterland. Steuntjies sit by die dokter op
[18:50] die 1 sprinkaan.se rug en kallie en knikkie bier op die ander 1.
[18:54] Dankie oupa uil roep hulle toe hulle vertrek.
[18:58] Dankie dat oupa huil ons so mooi opgepas het.
[19:00] Hoe. Sy oupa uil.
[19:03] Hoe hoe? Anders dan.
[19:06] Ek doen net my plig. Hoe.
[19:10] Terwyl die kabouters so deur die lug terugvlieg na kabouterland
[19:14] begin knikkie weersin. Ons wil graag sing ons kan maar
[19:18] sing. Vandag was daar so amper 'n
[19:21] ding. Steuntjie wou van die rots
[19:23] afspring. Nou is ons so bly ons het die
[19:27] regte hulp gekry. Ons kan opspring q sprinkaan ry
[19:32] en deur die lug so haastig lei. Toe almal weer veilig in
[19:37] kabouterland is en die werkery begin sit steuntjie ook by 1 van
[19:42] die werk tafels. Sy voet rus op 'n stoel.
[19:45] Hy mag nie daarop trap nie. Hy wil nie van die werkery af
[19:50] wegbly nie. My hande makeerniks.se hy.
[19:54] Ek kan nou nie rondloop nie, maar terwyl ek so sit, kan ek
[19:58] baie doen. Terwyl party kabouters die
[20:01] silwerblaar skraapsels met roosolie meng en dit deur die
[20:05] blomkelk siffies in ander houers laat loop om dit daarna weg te
[20:10] pak steentjie besig om die allerpragtigste fees skoentjies
[20:14] te verf. Hy is so gelukkig tussen sy
[20:18] maats en so bly dat knikkie vir hom van die versie maak, vertel
[20:21] hy. Dat hy sommer aaneen versies en
[20:24] liedjies maak en net gou sing. Al die kabouters hartlik saam.
[20:30] Die houers is nou almal vol. Dit loop so amper oor ons pak
[20:35] dit op die rakke weg daar agter in die stoor.
[20:39] Silwer verf het ons gemaak van blaar skraapsels.
[20:43] Dit is ons taak. Ons werk en voel dat dit so
[20:46] kraak. Tra la la la la la laaa.
[20:51] Fluit fluit. Ons storie is uit.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
