# Mickey en Goofy, Skilder in Parys, ñ Avontuur in Frankryk - Afrikaanse Disney Kinderstories

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 21 Mar 2025, 13 min.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/99459708/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-2-6%2Ffe02a4c1-e413-2846-bdda-fadb6331cda5.mp3

Sluit aan by Mickey en Goofy op ’n kreatiewe avontuur in Parys, die stad van kuns en inspirasie! 🎨🗼 In "Mickey en Goofy, Skilder in Parys" droom hulle daarvan om wêreldberoemde kunstenaars te word. Terwyl hulle ikoniese plekke soos die Louvre Museum verken en verskeie bekende kunstenaars ontmoet, ontdek hulle dat die ware hart van kuns nie net op ’n doek lê nie, maar ook in vriendskap en gedeelde ervarings. ’n Pragtige storie oor kreatiwiteit, samewerking en die vreugde van nuwe vriendskappe! Teken in op Storiebeer YouTube en die Storiebeer Podcast vir nog Afrikaanse kinderstories propvol inspirasie en avontuur! 🎙✨ #AfrikaanseKinderstories #MickeyEnGoofy #ParysAvontuur #Storiebeer

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Mickey en goofy skilders in
[0:18] parys. Toe mickey en goofy besluit het
[0:22] dat hulle wil leer om te skilder, het hulle reguit na die
[0:26] hart van ware kuns gevlieg. Parys in frankryk.
[0:32] Toe hulle van die vliegtuig afklim sug miekie.
[0:35] Ek kan nie glo ons is in parys nie.
[0:38] Sommer net nou sien ons die mooi dinge wat kunstenaars soos die
[0:42] gga renault aan maties ge inspireer het.
[0:46] Sjoe nikkie. Dink jy ons kan ooit so goed
[0:49] wees soos hulle was vra koffie. Ons kan probeer antwoord miekie
[0:55] met 'n glimlag. Die volgende oggend besoek
[0:59] mickey en goofy die loer museum. Ek het nog nooit so baie
[1:04] skilderye op 1 plek bymekaar gesien nie.
[1:07] Fluister mickey. Kyk daar sit ek ga skildery van
[1:11] balletdanser esse. Bietjie lees hy die gidsboek.
[1:16] Die gga het na die ballet verhoog toe gegaan om die
[1:20] danseres.se agter die skerms te skilder.
[1:23] Hy bly 'n oomblik stil. Goofy luister jy?
[1:29] Hoeveel luister nie hy is droomverlore.
[1:33] Hy verbeel hom. Hy is die groot ghoeroe vie, die
[1:36] beroemde kunstenaarwie.se skilderye in die leeu vertoon en
[1:40] bewonder word. Kom nou miekie seekoei
[1:44] opgewonde. Kom ons spring aan die werk.
[1:47] In mickey stem saam. Nadat hulle uit die museum is,
[1:53] stop koffie by 'n klere winkel. Wat doen jy?
[1:56] Vra mickey? Jy sal sien sy hoefie.
[2:01] Toefy uitkom dra hy 'n nuwe hemp 'n das en 'n pet.
[2:06] Mooi groefie cm ietjie. Nou lyk jy ten minste soos 'n
[2:10] groot kunstenaar. Dis die ideemiek.se ek hoefie.
[2:15] Kom ons gaan ballet toe. Ek wil 'n ballerina skilder net
[2:19] soos die gga gedoen het. Bietjie en gholf u kom net
[2:23] betyds vir die kleuter 'n petisie daaraan.
[2:26] Gholf is sit sy eer sal agter die skerms reg.
[2:29] Hy hoor die klanke van die orkes terwyl hulle hulle instrumente
[2:33] opstel. Dis amper tyd dat die vertoning
[2:37] begin. Opgewondedan.se reses sit die
[2:41] laaste tikkie grimering aan en maak hulle satyn skoentjies vir
[2:45] oulaas vas. Groefie kan nie wag om te begin
[2:49] verf nie, maar die doppie van die verf buisie wil nie loskom
[2:53] nie. Groefies sukkel vreeslik.
[2:56] Uiteindelik spring die doppie af en die verf spuit oor die
[3:00] ballerina. Gholf is voel na haar daaroor,
[3:03] maar die repetisie gaan voort. Woefie probeer die verf van die
[3:07] danser s afvee, maar hoe meer hy v, hoe meer smeer dit oor haar
[3:12] rokkie. En dis moeilik om by te hou
[3:15] terwyl sy op die verhoog rond dans.
[3:19] Aarde dis nie so maklik om 'n kunstenaar te wees soos dit lyk
[3:23] nie c hoefie en sug. Ek dink ek weet wat die probleem
[3:28] is. Sy miekie.
[3:30] Ons moenie probeer om soos dagga te skilder nie.
[3:33] Ons moet uitvind wat ons die beste kan skilder.
[3:37] Ek dink nie ballet is die regte ding vir ons die koffie.
[3:42] Kom ons gaan eers terug hotel toe en dink daaroor.
[3:47] Die volgende dag gaan bietjie en droe fiena die aai vol toring
[3:50] kyk. Daar ontmoet hulle 'n jong
[3:52] franse seuntjie met die naam jack.
[3:55] Hy staan. Hy staan ook die toring en
[3:59] bewonder miekie en gholf is stel hulleself voor en vertel vir
[4:03] klein jack dat hulle parys toe gekom het om skilders te word.
[4:08] Ek wil 'n argitek word sou jak. Eendag is ek groot is sal ek ook
[4:14] so 'n wonderlike gebou soos hierdie ontwerp.
[4:17] En net soos hulle die toring na die ontwerper daarvan vernoem
[4:20] het, sal hulle my gebou na my vernoem.
[4:23] C hy vir hulle? Bietjie en gholf en kyk na
[4:27] mekaar en hulle.se kom ons ver vooruit vol toorn.
[4:31] Wat 'n wonderlike plan kan ek kyk vra jak.
[4:35] Natuurlik.se hulle vir hom toe hulle hulle esels en verf gereed
[4:40] kry. Mickey en goofy fervent verf en
[4:45] kort voor lank kondig die 2 skilders aan dat hulle klaar is.
[4:50] Maar my jammer begin jak. Toe mickey en goofy na die
[4:55] skilderye kyk sien hulle ook wat die probleem is.
[4:59] Nie 1 van die 2 ek kon die hele toring op 1 doek in pas nie.
[5:04] Wat sal ons nou verf vra hoefie. Saag stel voor dat hulle die
[5:09] blomme by die luxemburg tuin skilder.
[5:13] En verduidelik vir mickey en goofy hoe om daar te kom.
[5:16] Dit was gaaf om jou te ontmoet. Sy maatjie wil jy dalk hy ons
[5:21] moet oor 'n paar dae bymekaarkom sodat jy ons skilderye kan sien?
[5:26] Die nuwe vriende spreek af om later daardie week by die kafee
[5:29] y roer te ontmoet. By die luxemburg tuin ontmoet
[5:35] mickey en goofy 'n klein dogtertjie met die naam simone.
[5:40] Sy is dol daaroor om tussen die blomme in die park te sit en
[5:43] lees. Sy ontmoet altyd nuwe maats
[5:46] daar. Hierdie tuin is so mooi perfek
[5:51] sigcu vie. Bietjie stem saam.
[5:54] Die 2 skuif hulle esels reg langs 'n money sodat hulle met
[5:59] haar kan praat terwyl hulle skilder.
[6:02] Hoef jy so besig om te verf en te praat dat hy nie die by op sy
[6:05] doek raaksien nie. Ongelukkig verf foefie die by
[6:09] raak die briesende by jaag vir koffie oral in die tuin rond.
[6:15] Ek dink ook nie. Dis die regte plek waar ons moet
[6:18] skilder nie. C mickey ek hoop julle skildery
[6:21] is goed 6 simone. Wil jy dit graag sien?
[6:26] Vra mickey. Ons gaan later die weke vriend
[6:30] van ons by die kafee broers ontmoet.
[6:32] Wil jy ook kom? Simonay.se sy sal tog te bly
[6:36] wees. Toe met u en gholf fibre tuin
[6:41] uitstap. Besef koffie.
[6:42] Hy is rasend honger. So miekie.
[6:46] Is dit hoe skilder voel wat rasend honger is?
[6:49] Vra hy met u lag aanwys na 'n restaurant.
[6:53] Ons kan hierin gaan en vir ons iets te ete kry, antwoord hy.
[6:58] Maar toe miekie en woefie nadat die restaurant kom, sien hulle
[7:03] dit is toe. Die man maak die deur oop.
[7:06] Ons is nou toe.se hy vir hulle, maar omdat julle kunstenaars is,
[7:11] kan julle maar inkom. Die man stel homself as frans
[7:14] waarvoor? Hy is die kok en die eienaar van
[7:18] shai franswa. Die kuns van kosmaak is nie my
[7:23] enigste talent nie. C hy trots.
[7:26] Ek het nou net met 'n stillewe skildery begin.
[7:30] Bietjie en francios is dadelik in diepe gesprek oor die
[7:34] verskillende hoeke waarvandaan 'n mens die bord met vrugte kan
[7:38] skilder. Maar groefies stel net in die
[7:42] kos belang. Skielik sien mckee die bord wat
[7:45] amper leeg is en gholf is 'n bol wange vol kos.
[7:50] Bietjie vra dadelik omverskoning, maar franswa
[7:55] verseker hom dat dit nie 'n probleem is nie.
[7:58] Hy kan ander bord vol vrugte rangskik.
[8:02] Baie dankie c micky. Maar ons wil jou graag hiervoor
[8:06] vergoed. Ons wil jou nooi.
[8:08] Om ons later die week by die kafee y roers te ontmoet, sal
[8:13] jy? Dit sal heerlik wees.
[8:15] C franswa. Toe besluit miekie en koffie dat
[8:20] dit tyd is om na 1 van die kafeetjies in die latynse bier
[8:23] toe te gaan. Die restaurantjie is baie vol en
[8:26] hulle moet 'n tafel. Met 'n jong student michael
[8:29] deel. Huis tel ook baie in kuns
[8:32] belang. Terwyl goofy dik ham in
[8:36] kaastoebroodjie en hy kleur verslind, vertel michael vir
[8:39] hulle. Frankryk.se grootste
[8:42] kunstenaars, skrywers en denkers het nog altyd in plekke soos die
[8:46] ontmoet om met mekaar oor hul werk te gesels.
[8:50] Hierdie restaurant is parys verklaar.
[8:53] Mietjie kom ons skilder net hier.
[8:57] Groefie kyk in die besige restaurant rond en droom oor hoe
[9:00] mense eendagsal.se. Dit is waar die groot skilder
[9:03] groefie begin werk het. Hy is so besig om te droom dat
[9:08] hy nie agterkom wat hy doen nie. In plaas daarvan om sy verfkwas
[9:12] in die verf te druk, doop hy dit in iemand.se sop.
[9:16] Toe mickey agterkom wat aangaan maak haastig verskoning by die
[9:19] vis klant. Toe lui vir groepie by die
[9:22] restaurant uit, maar nie voor hy ook vir michael genooi om hulle
[9:26] en hulle nuwe vriende later die week sal ontmoet nie.
[9:31] Bietjie en boefie dwaal deur parys tot hulle by die oewer van
[9:34] die seine rivier kom. Daar sien hulle baie kunstenaars
[9:38] wat mooi weerkaatsings van die lig op die water skilder.
[9:42] Mietjie maak maats met 'n jong kunstenares mo Niek, terwyl
[9:47] groefies sukkel om die eerste op te stel.
[9:51] Is dit nie pragtig nie? Sug monique.
[9:55] Bietjie moet saamstem dit is 'n pragtige uitsig van hier af.
[10:00] En die volmaakte prentjie om van parys te skilder?
[10:04] Bietjie draai om na goofy om vir hom te vra wat hy van die uitsig
[10:08] dink. In sy poging om die eerste oop
[10:11] te maak, val groefie agteroor teen die kunstenaar agter hom en
[10:15] hy val weer op die kunstenaar agter hom.
[10:18] Die verf op hul palette kleur die rivier sodat dit soos 'n
[10:22] reenboog lyk. Moenie help 'n bietjie en woefie
[10:25] om die gemors op te klaar. Ons moet seker nou teruggaan.
[10:29] Hotel to see mickey vermoe Niek, maar dit was heerlik om jou te
[10:33] ontmoet. Wil jy ons nie later die deur by
[10:36] die kafee broers ontmoet nie? Moenie aanvaar die uitnodiging
[10:40] met graagte. Sy skryf die adres van die plek
[10:43] in eer en groet vir miekie en koffie.
[10:47] Die 2 maats is nie bereid om moed te verloor nie.
[10:50] Die volgende dag begin hulle weer van voor af.
[10:52] Hulle is seker dat hulle iets spesiaal gaan kry om te skilder.
[10:56] Hulle stap deur die besige strate van parys en kom by die
[11:00] arc de triomphe. Die gidsboek.se hierdie boog
[11:03] staan in die hart van parys. Dit word die boog van die ster
[11:07] genoem omdat daar 12 lane daaruit vloei soos die strale
[11:12] van 'n ster, vertel mckeever groefie.
[11:16] Groefie hoor net die hart van parys.
[11:19] Kom ons verg die arc de triomphe stel hy voor.
[11:22] Hy begin dadelik sy esel opstel. Oral begin die motors hul
[11:26] toeters blaas koffie. Ek dink nie dis die tyd of die
[11:30] plek om te verf nie. Sy mietjie terwyl hy vertoef die
[11:33] uit die besige straat wegsleep. Ek dink nie ons gaan ooit
[11:36] daardie spesiale iets kry wat ons wil skilder nie.
[11:40] Erken goofy. Ons ken die plek nie so goed
[11:43] soos die vriende wat ons gemaak het nie.
[11:45] Ek weet net wat om te skilder. Toe vertel hy vir koffie van sy
[11:49] plan. Die 2 besluit om dit wat vir
[11:53] hulle spesiaal van parys was te skilder.
[11:56] Op die laaste dag van hul reis wag mickey en goofy opgewonde.
[12:01] Dat hulle vriende by die kafee roer moet opdaag.
[12:05] Hulle kan nie wag om vir hulle die skildery te wys nie.
[12:08] Toe die laaste van hul gaste daar aankom, wys groefie vir hul
[12:12] skildery. Die vriende juig toe hulle sien
[12:15] wat mickey en goofy geskilder het.
[12:17] Dis 'n portret van hulle almal en dis wonderlik.
[12:21] Wat ons uiteindelik uitgevind het, verduidelik miekie.
[12:25] Is dit die beste is om iets spesiaals te skilder?
[12:29] En julle was die mense wat frankryk vir ons so spesiaal
[12:33] gemaak het. Fluit fluit ons storie is uit.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
