# Toe Dirk laat gekom het - Oom Attie se Slaaptydstories

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 3 Mar 2025, 5:27.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/99190775/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-1-28%2F2c80037d-f5f7-5f23-95e6-12583ddd3511.mp3

Luister na die leersame Afrikaanse kinderstorie "Toe Dirk Laat Gekom Het", 'n verhaal oor verantwoordelikheid en die belangrikheid van betyds wees. ⏰📚 Dirk is 'n seuntjie wat altyd laat vir skool kom, totdat hy op 'n dag 'n groot verrassing misloop as gevolg van sy gewoonte. Hierdie storie help kinders verstaan hoe belangrik dit is om te luister na volwassenes en om goeie gewoontes aan te leer. Perfek vir ouers en kinders om saam na te luister! Teken in op Storiebeer YouTube en die Storiebeer Podcast vir nog Afrikaanse kinderstories vol lewenslesse en avontuur! 🎙🌟 #AfrikaanseKinderstories #DirkSeLes #Storiebeer #BetydsWees

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Toe durk laat gekom het.
[0:18] Dirk was 'n skatlike seuntjie van 6 jaar oud.
[0:21] Hy was alreeds 'n jaar op skool en daarop was hy baie trots.
[0:26] Hy was lief vir skool en baie lief vir sy juffrou.
[0:30] Hy het net 1 fout gehad. Hy was gedurig laat.
[0:34] Ek bedoel nou nie dat hy altyd laat was nie.
[0:37] Dit sou darem te erg wees, maar kort kort het hy 5 of 10 minute
[0:41] laat by die skool aangestap gekom.
[0:44] Die juffrou het alles moontlik probeer.
[0:47] Om hom die slegte gewoonte af te leer.
[0:49] Soms het sy hom in die hoekie laat staan. 1 keer het sy hom
[0:53] terugstuur. Huistoe, maar niks het gehelp
[0:56] nie. Mammie het nie geweet wat om met
[0:58] hom te doen nie. Sy het vir homaangehou.se hy
[1:01] moet gou maak, maar dit het niks gehelp nie.
[1:05] Ek dink turkse werklike moeilikheid was dat hy so
[1:08] verdiep in sy spelery geraak het.
[1:10] Dat hy nie besef het die tyd stap aan nie.
[1:13] In die agterplaas het sy pa vir hom lekker groot sandhoop laat
[1:17] aanry, net soos die 1 by die skool.
[1:20] Daarom kon druk vir ure sit en speel.
[1:23] Hy het vir hom tonnels en kastele gebou.
[1:26] Net soos kinders op die strand bou.
[1:28] So draai van die skool af gekom het vir sy middagete is hy na sy
[1:32] sandhoop. Daar het hy dan gespeel totdat
[1:35] mamma hom roep vir aandete. Maar soos julle kan raai was hy
[1:40] nie baie gretig om te luister as sy ma hom geroep het nie.
[1:44] Ek kom nou mamma. Het hy dan gese?
[1:47] Ek wil net die kasteel klaarmaak.
[1:50] Dan het sy ma 'n minuut of wat gewag en hom weer geroep.
[1:55] Maar wat kom is hy? Soms moes sy ma hom daar gaan
[2:00] haal. Sy was nou ook nou net mooi sat
[2:05] vir dirk.se streke en besluit toe om plan te maak.
[2:09] Ek sal hom net moet leer dat dit belangrik is om betyds te wees.
[2:13] Haar kans het ook net die volgende dag gekom.
[2:17] Soos gewoonlik het dirk van die skool af gekom en is reguit na
[2:20] sy sand loop toe. Moeder, dit om genoeg tyd gegee
[2:23] om lekker te speel. Toe roep sy hom om te kom eet.
[2:27] Ek is netnou daar. Mamma het hy teruggeroep.
[2:31] Ek maak net gou klaar met hierdie brug.
[2:34] Anders gaan hy mekaar val. Mamma het nie weer geroep nie en
[2:39] dirk het maar ewe salig aanhou speel.
[2:42] Omtrent 'n uur later het hy honger begin voel.
[2:45] En toe staan hy op om te gaan eet.
[2:48] In die huis was alles doodstil. Hy het na sy ma geroep, maar
[2:52] geen antwoord gekry nie. Daar was ook niks om te eet nie.
[2:57] Die tafel was reeds afgedek en alles was weggesit.
[3:01] As daar iemand was om te hoor, sou dik gehuil het, maar omdat
[3:05] hy alleen was, het hy besluit om groot man te wees.
[3:09] Toe skielik onthou hy dat die juffrou belowe het om hom baie
[3:13] swaar te straf as hy weer laat by die skool aankom.
[3:17] Toe besluit hy maar om terug te keer skool toe.
[3:20] Bang dat hy laat sou wees, het hy begin hardloop, maar hy was
[3:24] nog hopeloos laat. By die skool het nog 'n
[3:28] verrassing gewag. Daar was niemand nie.
[3:31] Nee kind of onderwyser was te sien nie.
[3:34] Wat sou van hulle geword het? Toe besluit hy hy sal maar wag
[3:38] en kyk of hulle terugkeer. Intussen gaan speel hy toe op
[3:42] die skool.se sand. Hy daar lank alleen gespeel.
[3:46] Omtrent 'n uur later hoor hy skielik kinders stemme en daar
[3:50] kom al sy maats in die juffrou by die skoolhek in.
[3:54] Tannie het ons almal na haar tuin genooi c 1 van die seuns
[3:57] opgewonde ja en sy het ons toegelaat om selfs appels en
[4:02] pere van die bome te pluk. C ander 1.
[4:05] En sy het ons sulke lekker eetgoed gegee het 'n ander gese.
[4:10] Toe kom juffrou by n sy ja durk. Vandag het hy darem iets goeds
[4:15] gemis. Waar was hy dan?
[4:18] Dit was die verrassing wat ek julle 'n tyd gelede belowe het.
[4:23] Dirk het sommer begin huil. Kan ek nou maar gaan nie.
[4:28] Ek is bevrees dis nou te laat. Dit sal niks help nie.
[4:33] Was haar antwoord, maar waarom was julle nie betyds by die
[4:36] skool nie? Ek weet nie.
[4:41] Ek was seker laat. Arme durk het so sleg gevoel dat
[4:47] die juffrou maar besluit. Om hom nie verder te straf nie.
[4:51] Die groot teleurstelling sal genoeg straf wees, het sy
[4:55] gereken. Maar sy het hom goed laat
[4:57] verstaan dat hy volgende keer nie weer so lig daarvan af sal
[5:01] kom nie. Daarna was dit ook die weer
[5:04] nodig om hom te vermaan of te straf verlaat kom nie.
[5:08] Om in 1 dag.se ete en nog boonop so 'n groot verrassing mis te
[5:12] loop, was darem te veel. Dirk het besluit dat dit maar
[5:17] die beste sou wees om te luister na wat mamma en juffrou.se.
[5:22] Fluit fluit. Ons storie is uit.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
