# Otto se Eerste Piekniek - Otto se Storieboek

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 11 Mar 2026, 4:17.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/116594094/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2026-2-8%2F73965fa9-2a7a-292f-7c5f-b10c8afcd3df.mp3

Vandag gaan ons saam met Otto en sy lojale vriende op 'n opwindende piekniek. Otto, Koos Krokodil, Sara Seekoei en Japie Apie is reg vir 'n groot avontuur, maar kan hulle die bult uitklouter voor die piekniek begin?Otto weet van die perfekte plek naby 'n kabbelende stroompie en onder 'n reuse koelteboom. Maar wag, wie gaan eerste daar wees? Dit is 'n resies na die lekkerste piekniekplek in die bos! Hierdie pragtige Afrikaanse storie is perfek vir slaaptyd, in die klaskamer, of sommer net om die kleintjies se verbeelding te prikkel. Geniet die helder illustrasies en die opwinding van vriendskap en verkenning.Wat leer ons in hierdie storie?Die waarde van vriendskap en spanwerk.Om die natuur te geniet en te verken.Gesonde kompetisie en pret in die buitelug.As jy van ons stories hou, onthou om te TEKEN (Subscribe) op Storiebeer vir weeklikse nuwe avonture in Afrikaans! Klik ook op die klokkie-ikoon sodat jy nooit 'n storie misloop nie. #Storiebeer #afrikaansekinderstories #afrikaanseslaaptydstories #kinderstories #slaaptydstories #otto #OttoSePiekniek #AfrikaansVirKinders #VoorleesStories #KleuterPret #AfrikaanseKanaal #StorieTyd

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. O toe sy eerste piekniek.
[0:18] O toe gaan vir die eerste keer saam met sy maats, koos, sara en
[0:23] japie. Piekniek hou.
[0:25] En hy is baie. Opgewonde.
[0:27] Hy prop 3 konfyt broodjies in sy rugsak.
[0:31] Ek hoop nie ek. Het iets vergeet nie.
[0:33] C otto terwyl. Hy sy.
[0:35] Taai voor pote. Aflek.
[0:38] Skielik kry otto plan. Net.
[0:41] Wat ons nodig het vir die. Piekniek roep hy.
[0:45] En voor saartjie. Kan keer.
[0:47] Pluk tot oor die tafel dek van die tafel af.
[0:50] Alles wat op die? Tafel was val op die vloer.
[0:53] Kaap laks. Gelukkig klop iemand aan die
[0:57] voordeur. Anders was.
[0:59] Otto in groot moeilikheid. Onthou jou maats is hier.
[1:04] Roep saartjie. Onthou hardloop deur toe weg is
[1:07] ons. C otto totsiens mamma.
[1:11] Saartjie kyk na die lug. Dit is 'n.
[1:14] Bietjie bewolk. Wees versigtig.
[1:17] Sy sy. Kom liewer terug as dit begin
[1:19] reen. Moenie bekommerd wees nie.
[1:22] Troos sara ek sal. Mooi na almal kyk.
[1:26] Hulle klouter teen die heuwel uit en otto wys na 'n bos aan
[1:30] die ander kant. Kom.
[1:31] Ons gaan. Soontoe c hy ek weet van 'n
[1:34] stroompie. En 'n groot boom, waaronder ons
[1:37] kan piekniek hou. Kom ons kyk wie eerste daar?
[1:41] Otto is eerste. Japie is tweede en sara?
[1:44] As derde. Koos.
[1:46] Steun en kreun om by te bly maar toe hy die water sien, is hy die
[1:51] eerste 1 wat inspring kaplaks. Koos.
[1:55] Dit was die slim van jou om sommer net in te spring nie.
[1:58] Raas sara. Jy kon seergekry het.
[2:02] Ek is jammer c. Koos gelukkig het ek niks
[2:05] oorgekom nie. Kom ons gaan eet.
[2:08] Ho thusa en japie spring van 1 klip na die ander om oor die
[2:13] stroom te kom. Op toe gooi die tafel doek op
[2:16] die grond. Oop en saara.
[2:18] Pakkie kos. Uit.
[2:20] Hulle begin net eet. Toe val die.
[2:22] Eerste reendruppels. O gits roep sara.
[2:27] Kom ons gooi die tafel. Dik oor die boom.se tak.
[2:30] Dan het ons 'n tent. Dit is lekker, snoesig en droog
[2:34] onder die tafel doek maar japie bly liewer buite.
[2:39] Dis. Net 'n.
[2:39] Ligte bui. C hy ek gaan sit op die tak.
[2:44] Skielik. Hoor ot hoe japie.
[2:46] Op. Skree.
[2:49] Toe begin die tent skud en dit is.
[2:51] Skielik pikdonker. Japie het van die tak afgegly.
[2:56] En die tent. Op almal laat val.
[2:58] Nou is die piekniekverby.se go to.
[3:01] Dis alles jou skuld japie kla sara.
[3:06] Jy met jou? Aapstreke ons.
[3:09] Kan nou maar net so wel huis toe gaan.
[3:11] C otto hulle. Pak alles op en begin die stroom
[3:14] oorsteek, maar die klippe is glad van die reen en sara
[3:18] verloor haar balans. Help.
[3:21] Skree sy. Almal probeer vir sara vang,
[3:24] maar sy val en trek hulle saam met haar in die water in.
[3:28] Nou dit is 'n gemors. Otto.
[3:32] Kyk om hom rond en almal bars uit van die lag.
[3:36] Dis alles jou. Skuld sara.
[3:39] Jy en jou balans streke? Almal giggel en sara.
[3:43] Lag kliphard. Wag net tot my.
[3:46] Ma ons sien waarsku otto. Maar by die.
[3:51] Huis het saartjie. Vir hulle verrassing.
[3:55] Ek het geweet julle gaan nat. In honger wees wanneer julle
[3:57] terugkom. Toe het ek maar vir julle binne
[4:00] piekniek reggemaak. Haai dankiemamma.co toe.
[4:05] Ons is dood van die honger. Dis lekker om na te word, maar
[4:09] dis nie so lekker om nat broodjies te.
[4:11] Eet nie. Fluit fluit my storie is heid.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
