# Die Atistokatte en die Verlore Halssnoer - Afrikaanse Disney Kinderstories

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 4 Nov 2025, 9:16.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/110639350/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-10-3%2Fa09c3c45-c07c-5e7e-80aa-50b07cfecefb.mp3

Kom luister saam na die elegante en speelse storie "Die Aristokatte en die Verloore Halssnoer"! Wanneer ’n kosbare pêrelhalssnoer skielik wegraak, moet Duchess, Toulouse, Berlioz en Marie – met ’n bietjie straatwys hulp van die gladde Thomas O’Malley – die leidrade volg deur Parys se dakke, stegies en jazzklanke om die skattie te vind. Tussen katkuier, snaakse kinkels en ’n tikkie spanning leer kinders van vriendskap, slim probleemoplossing en om nooit op te gee nie. Hierdie avontuurlike vertelling is ideaal vir slaaptyd, gesinstyd, of enige oomblik wat julle saam wil glimlag en droom. Moet dit nie misloop nie!Subscribe tot ons kanaal vir nog meer Afrikaanse Disney-stories en hartverwarmende vertellings wat die hele gesin sal geniet!#Storiebeer #KinderstoriesInAfrikaans #Slaaptydstories #DieAristokatte #Aristocats #AfrikaanseStories #KindersStories #DisneyStories #GesinsTyd #SlaaptydStories #Parys #Duchess #ThomasOMalley #Avontuur #Vriendskap #Misterie #LuisterEnLeer #SubscribeNou

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Die arres toe katte en die
[0:16] verlore halssnoer. Die somer het aangebreek en dit
[0:22] is warm in die stad. Madam besef dis weer tyd om
[0:27] platteland toe te gaan. Sy vertrek in haar deftige
[0:31] koets. Die arres toeka te gaan saam.
[0:36] Daar is dona die mama cat. En daar is 3 klein katjies,
[0:42] mummo, marie en balie. Iemand anders gaan ook saam.
[0:49] Dit is magnus die muis. Hy is 'n speurder.
[0:55] Almal is bly om weer in die platteland te wees.
[0:59] Die kakies ondersoek die werf en geniet dit om die vars buite lug
[1:04] in te asem. Donna bly in madam.se kamer
[1:11] madam is besig om haar mooi te maak vir 'n partytjie.
[1:16] Sy gaan by haar speel tafel sit om haar deftige goue halssnoer
[1:21] om te sit. Skielik is daar 'n geraas in die
[1:24] kamer langsaan. Wat is dit?
[1:27] Roep madam. Sy sit haar goue halssnoer neer
[1:31] en hardloop deur toe. Die klein katjies het die lamp
[1:36] van die tafel afgestamp. Julle stouterakkers.se madam.
[1:41] Net toe waai daar 'n ligte briesie deur die oop venster en
[1:45] die gordyne vlieg oop. En madam.se halssnoer swiep van
[1:50] die speeltafel af en by die venster uit.
[1:54] Net toe die halssnoer by die venster uitval, stap die 2 gans
[1:59] susters daar verby. Swiep val die goue halssnoer
[2:05] netjies om juffrou ameliagans.se nek haai amelia maar dis 'n
[2:11] pragtige halssnoer c amanda. Haelsnoer watter halssnoer vra
[2:18] amelia verbaas. O.
[2:22] Die ganse waggel na speel dam toe sodat amelia haar mooi
[2:27] halssnoer kan beskou. Intussen raas madam met die
[2:34] klein katjies omdat hulle die lamp gebreek het.
[2:38] Geen aandete vir julle nie. Sesy streng.
[2:42] En julle moet vanaand in die kombuis slaap.
[2:45] Arme, moe marie en balie. Hulle is baie ongelukkig omdat
[2:51] hulle in die kombuis moet bly. Dona volg madam na haar kamer
[2:56] toe. Madam moet gou klaar aantrek.
[3:02] Madam steek haar hand uit om die halssnoer om haar nek te sit,
[3:06] maar dis weg. Jy gee my halssnoer gesien.
[3:09] Daarna vra madam bekommerd. Donder begin soek sy kyk onder
[3:15] die speeltafel. Madam kyk in elke laai, maar die
[3:19] halssnoer is skoonveld. Don't spring op die tafel om in
[3:23] die potjie te kyk. Klim dadelik daar af.
[3:26] Jy sal dit breek. Roep madam 8 ek het vandag
[3:30] genoeg van katte gehad. Madam jaag sommer vir dollar ook
[3:35] kombuis toe bly daar saam met jou stoute kleintjies c madam.
[3:40] Mamma, mamma wat het gebeur? Vra die 3 katjies.
[3:46] Madam.se goue halssnoer is weg. Sy is baie omgekrap daaroor c
[3:51] donna. Ons moet in die kombuis bly tot
[3:55] sy dit kry. Maar wat kan ons doen?
[3:59] Roep die 3 katjies. Magnus die muis hoor die
[4:03] kermende katjies en hy spring by sy gaatjie uit.
[4:08] Julle het 'n speurder nodig see magnus.
[4:12] Wag ek is nou terug en hy skarrel terug in sy gaatjie in.
[4:17] Magnus sit sy speurder pet op en trek sy speurder jas aan.
[4:23] Magnus die muis die baasspeurder is reg vir aksie.
[4:29] Wie sal my help om na die halssnoer te soek.
[4:32] Vra magnus. Ons sal ons sal c die kakies
[4:36] gretig. Goed?
[4:39] Volg my see magnus. Hy lei die kakies by die trap
[4:43] op. En by die agterdeur uit. 1 2 3.
[4:49] Spring die kakies by die valdeurtjie uit agter magnus
[4:53] aan. Toe hulle buite kom, vra magnus,
[4:59] watter 1 is madam.se kamer? Die kakies wys vir hom.
[5:04] Die dief.se voetspore moet dan onder die venster wees.
[5:08] See magnus. Die kakies help soek na
[5:11] voetspore op die grond. Hulle kry baie voetspore.
[5:16] H roep magnus, hier is gans spore.
[5:23] Magnus en die klein katjies volg die spore.
[5:26] Die spore loop verby klits die koets perd.
[5:31] Klits staan in sy stal en lag. Wat is so snaaks?
[5:35] Vra magnus. Die gans susters is nou net hier
[5:39] verby c klits en na media gans dra 'n goue halssnoer.
[5:46] Kan julle dit glo gans met 'n halssnoer gagga.
[5:52] 'N gans met 'n halssnoer. Dankie klits sy magnus haastig.
[5:58] Kom span ons moet gou maak. Hulle volg die gan spore tot by
[6:05] die rand van die woud, maar daar verdwyn die spore.
[6:09] Wat moet ons nou doen? Vra die kakies.
[6:12] Laat ek dink sy magnus terwyl hy sy kopkrap.
[6:19] Toe hulle opkyk, sien hulle 2 honde by die woud uitkom.
[6:24] Die honde lag en lag. Wat is so snaaks vra magnus?
[6:30] Ons het nou net by 2 ganse verbygestap.
[6:33] Hulle is oppad dam toe c 1 van die honde.
[6:37] Die 1 gans dra goue halssnoer c die ander hond verbeel jou 'n
[6:42] gans met 'n halssnoer 'n gans halssnoer.
[6:47] Dankiekerneels.se magnus gou span.
[6:51] Volg my en daar trek hulle. Die 2 gans susters kom by die
[6:58] speel dam aan. Nou goedamelia.se juffrou
[7:03] amanda. Kyk in die water.
[7:06] Dan sal jy sien hoe mooi jy lyk. Familie alleen oor om in die
[7:11] water te kyk, swiep gly die halssnoer oor haar kop en land
[7:17] plons bo op 'n lelie blaar. Wat kan ek met 'n deftige
[7:22] halsnoer op 'n lelie blaar doen vra amelia.
[7:27] En die 2 onnosele ganse waggel daar weg.
[7:34] Magnus en die kakies het gesien toe die halssnoer val.
[7:38] Dis ramp roep hulle uit. Hulle hardloop na die dam toe.
[7:43] En daar lui die halssnoer veilig op 'n lede blaar.
[7:48] Maar dis te ver om by te kom. Laat ek net 'n bietjie dink see
[7:53] magnus. Magnus loer oor die rand.
[8:00] En hy sien 'n klein hout stomp en 'n paar dro tukkies.
[8:04] Ek dink ek het 'n plan c hy. Magnus breek 'n takkie af en
[8:09] gebruik dit vir 'n roeispaan. Toe spring hy op die stomp hy
[8:15] roei na die blaar toe n storie lede baard rugkant toe.
[8:20] Die kakies juig toe magnus met die kosbare halssnoer by hulle
[8:23] uitkom. Die halssnoer is veilig.
[8:27] Marie tel dit op en hulle stap in gelid huis toe.
[8:31] Hy klim ewe kordaat by die valdeurtjie in en daar sit met
[8:36] dame donna in die kombuis. Marie sit die halssnoer
[8:39] voormadam.se voete neer. Julle is wonderlik almal van
[8:44] julle c madam. Magnus en die kakies glimlag van
[8:48] oor tot oor. Madam sit haar halssnoer om haar
[8:52] nek. Nou is hy gereed vir haar
[8:54] partytjie, maar eers moet die helde hulle beloning kry.
[8:59] En sy reel 'n fees in die kombuis.
[9:02] Sy gee vir elke katjie 'n back room.
[9:06] En kaas beskuitjies vir magnus die baas speurder.
[9:12] Fluit fluit my storie is uit.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
