# Die Saadkabouters - Stories vir my Vinkgesiggies

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 26 Mar 2025, 5:44.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/99821716/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-2-13%2Faec931bd-1ca3-d7cb-0a60-786b2fb88109.mp3

Ontmoet Johan en die Saadkabouters in hierdie magiese Afrikaanse storie! Johan leer hoe belangrik dit is om gehoorsaam en verantwoordelik te wees, en hy ontdek die wonderlike wêreld van die Saadkabouters wat die natuur help groei. Hierdie storie is vol verbeelding, avontuur en 'n waardevolle lewensles wat kleuters en hul ouers saam kan geniet. Luister na hierdie betowerende en opvoedkundige storie op ons Storiebeer YouTube-kanaal en Podcast-kanaal. Dit is perfek vir gesinne wat saam tyd wil spandeer en terselfdertyd iets waardevols wil leer. Teken in vir meer Afrikaanse stories vol avontuur, humor en lewenswysheid. #AfrikaanseStories #KindersStories #Saadkabouters #Storiebeer #AfrikaanseYouTubeKanaal #AfrikaansePodcast #KindersVermaak #LewenslesseVirKinders #AfrikaanseKleuterStories #AfrikaanseKindersBoeke

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Die saad kabouters.
[0:16] Mamma vra johan hoekom het ek nog nooit 'n kabouter gesien
[0:21] nie? Ek is dan so 'n soet seuntjie.
[0:25] Ja sy mamma jy is soet. Maar is dit nie dalk omdat jy so
[0:31] dikwels huil nie? Johan dink so bietjie sy mamma
[0:37] is reg. Haai huil darem al te baie.
[0:41] Hy huil nie net as hy nie lus het om sy goed weg te pak nie,
[0:46] maar sommer ook as sy maatjies wil huis toe gaan.
[0:49] Haai huil as hy nie in die reen mag speel nie en hy huil as hy
[0:53] saans moet gaan bad en slaap wanneer hy nog wou speel.
[0:59] Sommer net daar besluit johan om nie weer onnodig te huil nie en
[1:04] om sy speelgoed gereeld weg te pak wanneer hy klaar gespeel
[1:07] het. Miskien sal dit dan 'n kabouter
[1:10] kan sien. 1 aand.se jouhand.se pappa.
[1:15] Jy weet mamma. Ek sien nooit meerjohan.se goed
[1:18] rond lene. Dis ook lanklaas dat ek hom hoor
[1:21] huil het. Ek wonder wat met hom gebeur het
[1:24] dat hy so soet is. Nog so bietjie later toe die
[1:28] reen baie hard val c pappa weer. Ek voel darem net gaan seker
[1:33] maak of johan sy driewiel onder die afdak weggesit het.
[1:37] Dit sal roes asenat reen. Toemaar pappa hoef nie tegaan
[1:42] kyknie.se johan ek het dit weggepak toe ek sien dat dit wil
[1:46] reen. Mense.
[1:50] Maar jy is darem soet c pappa ja dis 'n plesier om jou hande in
[1:56] die huis te he geen trane meer en geen goed wat rondle nie.
[2:01] Met so 'n groot seun in die rondte, is dit darem baie
[2:05] aangenaam. Die volgende dag skyn die son
[2:09] heerlik warm. Johan staan met tuin met sy
[2:12] hande diep in sy broeksakke gedruk.
[2:15] Net soos pappa altyd doen wanneer hy diep dink.
[2:18] Reg voor hom onder 'n groot boom.
[2:21] Lee 'n dik laag bruin peule. Hulle het papnat gereen, maar
[2:27] die son is besig om dit warm en droog te bak.
[2:31] Johan weet wat pelle is. Dit is die doppe wat hom die
[2:35] saad van sommige bome en plante is.
[2:38] Ertjies is ook saad wat in peule ryp word.
[2:43] Wanneer die bome.se saadpeule ryp word, word dit bruin en val
[2:48] dit van die bome af. Die kabouters sorg dat daar van
[2:52] die saad na ander plekke weggeneem word.
[2:55] Sodat dit daar ook kan groei. Johan staan lank so en kyk na
[3:00] die peule. Hy hoor nie eens 'n voeltjie
[3:04] fluit nie. Dit is doodstil om hom.
[3:08] Toe gebeur daar 'n snaakse ding. Kits.
[3:12] Kits. Crits.
[3:16] Hoor hy reg voor hom tussen die bruin peule.
[3:21] Hy gaan baie stadig en saggies op sy hurke sit.
[3:26] En haal nie eens sy hande uit sy broeksakke nie.
[3:30] Want hy is te bang hy maak 'n geluid.
[3:34] Hy luister en kyk en kyk. En daar hoor hy dit weer.
[3:43] Crits, chris. Maak dit sommer oral waar die
[3:47] son so warm die nat pille bak. Buds.
[3:52] Spring 1 peul oop en die paadjies spring uit.
[3:57] Woer. Spring nog 1 oop en nog 1 en nog
[4:01] 1. Johan word so bly dat hy amper
[4:04] hardop na mama roep. Hy is nou seker hy het baie
[4:08] kabouterland uitgekom. Hy was mos baie soet vandat sy
[4:12] mamma gese het hoe soet hy moet wees as hy 'n kabouter wil sien.
[4:19] Kits maak dit weer. Johan sien iets blinks tussen
[4:24] die peule. Dit lyk amper soos
[4:26] waterdruppels. Dis mos kabouter ogies wat daar
[4:30] uitloer dink hy. Die kabouters het regtig die
[4:34] pelle kom help droogmaak en die paadjies kom haal om dit op
[4:38] ander plekke te gaan plant. Net toe johan seker is.
[4:44] Daar gaan nou 'n kaboutertjie uitkruip.
[4:46] Gebeur daar 'n vreeslike ongelukkige ding.
[4:50] Snoekie sy wit hondjie kom blaffend om die hoek van die
[4:54] huis gedraf. Johan skrik so groot hy val
[4:58] vooroor op die peule. Snoepie raas hy.
[5:04] Kyk wat vang jy nou aan die kabouters?
[5:07] Het nou almal geskrik. Wat raps jou sommer?
[5:12] 8 en daar doen johan 'n baie verkeerde ding.
[5:16] Hy begin huil en kan natuurlik toe nie tussen die trane deur
[5:20] die kabouter sien nie. Toemaar wat nou weet ek waar ek
[5:25] volgende keer na die reen moet kom kyk.
[5:27] Ek sal net eers vir snoekie in die huis toemaak.
[5:31] Hy sal nie weer vir my of die kabouters kom verras nie.
[5:35] Dink johan tevrede. Fluit fluit.
[5:40] Ons storie is uit.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
