# Pocahontas - Afrikaanse Disney Kinderstories

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 1 May 2025, 15 min.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/101955824/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-3-29%2Fb7f00958-a2d9-ac23-8f1f-79b0516d06e5.mp3

Ontdek die pragtige verhaal van "Pocahontas" in Afrikaans! Hierdie Disney-klassieke verhaal volg die avonture van Pocahontas, 'n dapper en vrygees jong vrou wat haar mense se kultuur en die natuur liefhet. Wanneer Engelse setlaars, onder leiding van kaptein John Smith, in haar land aankom, moet Pocahontas 'n pad vind om vrede tussen haar stam en die nuwe aankomelinge te bring. Met 'n sterk boodskap oor liefde, respek en die beskerming van die natuur, is hierdie storie 'n tydlose inspirasie vir kinders en volwassenes. Luister na hierdie betowerende verhaal en leer belangrike lewenslesse saam met jou kinders. Subscribe tot ons kanaal vir meer Afrikaanse kinderstories wat jou gesin sal inspireer en vermaak! #Storiebeer #Pocahontas #AfrikaanseDisney #AfrikaanseKinderstories #Disney #AfrikaanseStories #GesinsVermaak #LiefdeEnVrede #NatuurStories #AfrikaanseAnimasie #LuisterEnLeer #AfrikaanseKultuur #KinderStories

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Elke hand s.
[0:17] In die londense dokter is 'n skip.
[0:21] Die suzan konstant op die punt om na amerika die nuwe wereld te
[0:27] vaar. Die matrose groet hul vrouens.
[0:31] Maar jan smit groet niemand. Hy lewe net vir avontuur.
[0:37] Dan daag hulle leier. Goewerneur radcliffe ook op met
[0:43] persie sy bedorwe hondjie. Die geld gierig here cliff gaan
[0:49] na amerika op soek na goud. Juan smit maak vriende met
[0:54] thomas 'n jong man wat hom in amerika wil gaan vestig.
[0:59] Disthomas.se, eerste seevaart. Toe ons leer dit baie gevaarlik
[1:04] is om die oseaan oor te steek. Tydens 'n vreeslike storm word
[1:09] hy oorboord gespoel. Help.
[1:12] Roep, thomas red my. Jon smit spring sonder meer in
[1:19] die gevaarlike branders en red sy vriend.
[1:22] Gou is hulle albei weer veilig op die skip.
[1:26] Dit was nou verfrissend. Korswel smit.
[1:29] Die dapper manne vaar voort na die nuwe wereld.
[1:33] Maar vir die vreedsame mense wat reeds daar woon, is amerika geen
[1:37] nuwe wereld nie. Hoofman pil wat san is die leier
[1:42] van 1 stam? Hy het 'n beeldskone dogter pak
[1:47] 'n hand s. Pak 'n hand is is lief vir
[1:50] plesier. Sy verken op baie graag die
[1:53] rivier saam met haar dierevriende.
[1:56] Mikro wasbeer is nog meer vol streke as sy mens maat.
[2:03] Colibri met die naam flit. Het sy hande vol om hulle 2 uit
[2:08] die moeilikheid te hou. Op 'n dag gaan gesels biki hand
[2:12] s by die tower plek in die bos met ouma wilger.
[2:16] Die tower boom is baie oud en wys.
[2:20] Pak 'n hand is vertel vir ouma wilger van haar probleem.
[2:24] My pa wil hy dat ek met kak oem moet trou maar kak oem is so 'n
[2:30] stroewe krygsman wat moet ek doen?
[2:34] Jy moet jou eie weg volg raai ouma wilger aan.
[2:39] Maar hoe vind ek my weg? Vra pak 'n hand is.
[2:43] Die wyse ou boom antwoord. Jy moet met jou hart luister.
[2:49] Elke hand is luister. Sy luister baie fyn.
[2:54] Toe hoor sy 2 woorde. Vreemde wollte.
[3:00] Boeke hand is klim tot bo en ouma wilger.
[3:03] Daar is vreemde wolke. Die wolke is die wit seile van
[3:09] 'n groot skip. Pak 'n hand is hardloop na die
[3:12] rivier. Sy sien 4 bleek mans in 'n
[3:16] kleiner bootjie. Die mans roei strand toe.
[3:20] Sulke hand s het nog nooit sulke mense gesien nie en die matrose
[3:25] het nog nooit so 'n pragtige plek gesien nie.
[3:29] Juan smit kan nie wag om hierdie mooi nuweland te verken nie.
[3:35] Smit spring uit die bootjie thomas en 2 nuwe aankomelinge
[3:40] Ben en lon. Maak dit aan 'n rots vas.
[3:46] Smit klim op 'n boom daar naby bakke hand is.
[3:49] Hou hom dop. Sy het nog nooit blonde hare
[3:53] gesien nie. Die vreemdeling lyk verpak 'n
[3:56] hans is vriendelik, maar sy is nie seker nie.
[4:00] Sy kruip iewers nog weg. Maar meeku dink hierdie
[4:05] vreemdeling het miskien kos. Hy stap tot reg voor juan smit.
[4:11] Smit het nog nooit voorheen 'n wasbeer gesien nie.
[4:15] En jy is darem 'n kode gif entjie see hy vir mikro.
[4:20] Smit steek sy hand in sy sak wil jy 'n koekie hier.
[4:26] Die koekie smaak vir miek alte lekker.
[4:31] Doer by die stad weet die ander stam lede reeds van die
[4:34] vreemdelinge.se aankoms. Kata die toordokter c die
[4:39] vreemdelinge is gediertes totaal anders as pa wat tans 'n mense.
[4:46] Hoofman pa dan stuur krygsmanne om die vreemdelinge dop te hou.
[4:50] Hy beveel sy ander mense om daar weg te bly.
[4:53] Ons hoop maar net. Die vreemdelinge bly nie lank
[4:57] nie, voeg hy by. Pa dan weet jy dat boeke hand is
[5:02] en Niek hoe nogsteeds vir juan smit agtervolg nie.
[5:06] Pak 'n hand is is nuuskierig en mikro is lus vir nog koekies.
[5:13] Juan smit het nog nooit so 'n wonderlike land gesien nie.
[5:17] Amerika is wild en vry. Hy gaan staan by 'n pragtige
[5:22] waterval. En skielik hoor smit fiets hier
[5:26] naby hom. En hy kyk om.
[5:29] Pak 'n hand s kruip agter die waterval weg.
[5:32] Smit gewaar 'n figuur anderkant die water.
[5:35] Hy ly aan met sy geweer oorgehaal om te skiet.
[5:40] Toe ek 'n hand is kan nie meer vir smit sien nie.
[5:43] En sy kom uit. Smit is verstom.
[5:47] Hy het 'n wrede krygsman verwag. Maar nou sien hy 'n pragtige
[5:52] meisie. Pak 'n hand sn smit staar na
[5:56] mekaar. Intussen hou koel met die ander
[5:59] krygsmanne die vreemdelinge dop. Die nuwelinge het begin om 'n
[6:04] fort te bou en hulle delf alreeds vir goud.
[6:07] Die manskap boom maar af en dolwe die grond om.
[6:11] Grawe vinniger. Beveel die geld gierige
[6:15] goewerneur radcliffe. Die nuwelinge gewaar die
[6:19] krygsmanne en skiet op hulle. 1 van die manne word gewond.
[6:24] Coom bring die gewonde krygsman terug na die stad.
[6:28] Hy vertel vir hoofman pil wat aan wat gebeur het?
[6:32] Ons moet vir die vreemdelinge stuit verklaar pa wat aan.
[6:36] Hy stuur 'n boodskapper na al die ander stamme.
[6:39] Ons sal saam teen hierdie vreemdelinge veg c hy.
[6:43] Pak 'n hand is en juan smit is nie meer vreemdelinge vir mekaar
[6:47] nie. Smit leer verpak 'n hand is om
[6:50] met die hand te groet. Buk hand is onthou oumawilger.se
[6:53] woorde. Luister met jou hart?
[6:57] Daarom luister pak 'n hand is. Hulle hande raak aan mekaar.
[7:02] Dan skielik kan pak 'n hand s juansmit.se woorde verstaan.
[7:07] En hy kan hare verstaan. Smit vertel verpak 'n hand is
[7:11] van londen. Daar is strate vol voertuie en
[7:15] geboue so hoog soos bome. Pak 'n handis.se.
[7:19] Ek wens ek kan daardie dinge sien.
[7:22] In smit glimlag jy sal. Ons gaan hulle hier bou.
[7:28] Hy verwag dit pik hand sou bly wees.
[7:31] Maar pak 'n hand is is kwaad. Elke hand is hou van haar manier
[7:35] van lewe. Die aarde is nie 'n dooie ding
[7:38] wat jy kan besit nie. Ons is almal deel van die
[7:41] natuur, vertel sy vir hom. Namate pak 'n hand is praat
[7:46] begin smit om die wereld deur haar o te sien.
[7:50] En dis die mooiste wereld wat hy nog ooit gesien het.
[7:54] Smit keer na die fort terug. Maar hy wil verpak 'n hand is
[7:58] weer sien. Hy vind dan ook verpak 'n hand
[8:01] is die volgende dag in 'n mielieland buite haar stad.
[8:07] Boeke hand is neem hom na die tower plek in die bos.
[8:11] Wat 'n pragtige plek sug Jon. Om te dink dat ons die hele ent
[8:16] gekom het net vir goud. Wikkel hand is vrae, wat is
[8:21] goud? Smit wys haar 'n paar goue
[8:25] muntstukke. Pak hand is skud haar kop.
[8:30] Hier is nie so iets nie. Sy wys vir smit familie kom.
[8:35] Dis die enigste goud wat hier is, maar dit smaak lekker see
[8:39] essay. Smit moet saamstem.
[8:44] Toe hoorsmit.se stem.se hulle jan smit kom nader.
[8:49] Hy kyk op. Die boom praat met hom.
[8:53] Pak 'n hand is stel hom aan ouma wilger voor.
[8:57] Hy het 'n goeie hart en hy is ook aantreklik c die wyse ou
[9:01] boom vir elke hand is. Smit glimlag.
[9:05] Ek hou van haar c hy. En skielik hoor smit vir Ben en
[9:10] lon na hom roep. Hy is bang sy vriende maak dalk
[9:13] verpak 'n hand is seer. Moenie dit hulle ons sien nie.
[9:17] Fluister hy vir boeke hand is. Hulle skuil agter grootboom.
[9:23] Toe die mans nader kom. Potjie ouma wilger vir Ben en
[9:26] lon met haar wortels. Daardie boom het beweeg skree
[9:32] pen. Hulle skrik so groot dat hulle
[9:35] weghardloop. Pak 'n hand is en smit besluit
[9:38] om mekaar daardie aand weer te sien.
[9:41] Daarna gaan hulle dadelik huis toe.
[9:44] Toe sy by haar stad terugkom, sien pluk 'n hand is krygsmanne
[9:48] van baie ander stamme. Hulle is almal gereed vir
[9:51] oorlog. Pak 'n handis.se vader ons hoef
[9:56] nie te veg nie. Daar moet 'n beter uitweg wees.
[10:00] Maar hoofman pa dan sien nie hoe anders hulle die land kan red
[10:04] nie. Juan smit probeer ook die oorlog
[10:09] keer maar goewerneur redcliffe wil niks hoor nie.
[10:13] Die indiane het ons goud en ek gaan dit kry.
[10:17] Maar hier is geen goud nie roep smit uit.
[10:21] Ru cliff glo hom nie hy besluit om indiane aan te val en hulle
[10:26] goud af te neem. Daardie aand kom smit van pakke
[10:30] hand is bymekaar. Hulle besef dat hulle hoe ookal
[10:34] die oorlog moet keer. En hulle soen mekaar.
[10:39] Skielik kom coom uit die bosse. Hy dink die vreemdeling wil
[10:44] verpak 'n hand is seermaak. Pak 'n hand is skree khume nee.
[10:52] Toe kom daar iemand anders uit die bosse.
[10:55] Thomas het smit agtervolg. Hy vrees weer dat kalkoen vir
[10:59] smit sal aanval. Thomas lig sy geweer en vuur.
[11:05] Thomas moenie. Skree smit.
[11:09] Maar dis te laat. Cu.
[11:13] Is dood. Van die ander krygsmanne hoor
[11:17] die skoot. Hardloop, thomas hart oop.
[11:22] Roep smit. Thomas kom weg, maar die
[11:26] verwoede krygsmanne gryp vir smit.
[11:29] In hulle sleep hom na die stad. Klim.se lyk word in die stad
[11:33] teruggebring. Die hele stam is woedend.
[11:38] Hoofman pa wathans.se met sonop sal hierdie vreemdeling sterf.
[11:44] Pak 'n hand is gaan na Jon smit. Ek is so jammer.
[11:48] Dit sou nooit gebeur het as ons nie ontmoet het nie.
[11:51] CSY. Ek sterf liewers moria sommer
[11:55] 100 jaar te lewe sonder om jou te kon geken het 6 miv saggies.
[12:01] Pak 'n hand is weet sy moet hom red, maar hoe?
[12:05] Met dagbreek neem die krygsmanne vir smit na hoe krans.
[12:10] Radcliffe vind sy manne is ook daar albei kante is oorgehaal
[12:15] vir oorlog. Hoofman pa at an lig sy knots
[12:19] op. Maar daar hardloop pak 'n hand
[12:22] is vorentoe sy werp haarself tussen haar pa en jan smit in.
[12:27] As jy hom doodmaak, sal jy my ook moet doodmaak.
[12:30] Ek het hom lief vader roep ek 'n hand is uit.
[12:34] Hoofman patan is oorbluf. Kyk om jou c pak 'n hand is.
[12:41] Dis waarheen die pad van haat lui.
[12:44] Hoofman papa tans sit sy knots neer.
[12:47] My dogter praat met wysheid. Sy kom hierheen met moed en
[12:51] begrip c hy. Papa tans sy sy krygsmanne aan
[12:55] om swart te laat gaan. Die krygsmanne en die invallers
[13:00] laat hulle wapens sak. Maar radcliffe wil sy goud en sy
[13:04] oorloggie. Nou is dit ons kans skiet,
[13:08] beveel hy. Maar die nuwelinge weier om te
[13:11] skiet toe gryp redcliffe 'n geweer en rig dit op hoofman
[13:15] patan. Juan smit sien wat gebeur.
[13:19] Hy spring tussen die koel en die hoofman in.
[13:22] Die koel tref smit in die maag pak 'n hand is, hou die gewonde
[13:27] man in haar arms. Jy het hom geskiet.
[13:30] Skree s. Jy het hom geskiet.
[13:35] Skree thomas vir redcliffe. Dis sy eie skuld.
[13:40] Bravo radcliffe. Maar die setlaars weet redcliffe
[13:44] is verkeerd. Die setlaars bind redcliffe vas
[13:48] en stuur hom terug engeland toe. Smit word na die skip
[13:52] teruggedra. Hy voel geen pyn nie.
[13:56] Al wat hy voel is sy liefde verpak 'n hand is en vir haar
[13:59] wilde vry land. Smit kyk in pick hanti soooo.
[14:06] Kom saam met my vra hy. Bakhand is wel saam met smit
[14:10] gaan, maar sy moet bly. Sy het nou haar eie weg gevind.
[14:15] Perke hand is sal die vrede tussen die nuwelinge en haar
[14:18] stam bewaar. Smit wil bly maar hy moet
[14:23] teruggaan. Die dokters in engeland sal sy
[14:25] wond kan genees. Pak 'n hand is wens sy en smit
[14:30] kon saam wees. Maar sy weet dit maak nie saak
[14:33] waar hulle ook al woon nie. In hulle harte sal hulle vir
[14:38] altyd saam wees. Fluit fluit.
[14:43] My storie is uit.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
