# Die Klokluier van Notre Dame - Afrikaanse Disney Kinderstories

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 6 Jun 2025, 17 min.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/103745879/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-5-6%2F64e80601-174f-cfc4-891a-d12f0a894f0e.mp3

Kom luister saam na die hartroerende Disney-storie "Die Klokluier van Notre Dame", perfek vir kinders en hul ouers! In hierdie verhaal leer ons Quasimodo ken, die vriendelike klokluier wat in die Notre Dame-katedraal woon. Kinders leer van aanvaarding, vriendelikheid en dat ware skoonheid van binne kom. Met pragtige musiek, kleurvolle karakters en 'n boodskap van hoop is "Die Klokluier van Notre Dame" ideaal vir slaaptyd, gesinstyd of enige tyd wat julle saam wil droom en leer. Moet dit nie misloop nie! Subscribe tot ons kanaal vir nog meer Afrikaanse Disney-stories en inspirerende vertellings wat jou gesin se harte sal aanraak! #DieKlokluierVanNotreDame #DisneyStories #AfrikaanseStories #KindersStories #GesinsTyd #SlaaptydStories #Quasimodo #Vriendelikheid #Aanvaarding #Hoop #LuisterEnLeer #SubscribeNou

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Die klok leier van notre dam.
[0:19] In die stad parys lui die klokke van lotter dam.
[0:22] In die straat daaronder gesels die poppespeler is diegene met
[0:28] die naam klop in met die kinders wat hom sy waentjie saamdrom
[0:33] luister, is hulle nie pragtig nie, wil hy weet teenoor wys in
[0:38] die lug op. Hoog daar hoog in die donker
[0:42] kloktoring woon die geheimsinnige klok leier.
[0:47] Dan vertel klip in vir julle 'n storie.
[0:50] Die verhaal van 'n man en 'n monster.
[0:54] Die verhaal begin op 'n donker nag in die skadu van nautedam.
[0:59] 'N boot met 'n paar sigeuners aan boord dryf geruisloos met
[1:03] die rivier af. 4 gulden vir 'n veilige reis na parys.
[1:09] Deel die skipper die groep mee. Maar die sigeuners stap skaars
[1:14] aan wal of die soldate arresteer hulle.
[1:18] Die gevreesde regter kla dat frollo kom uit die skaduwees te
[1:22] voorskyn. Die regter merk op dat die
[1:25] sigeunervrou bondel dra. Seker gesteelde goed, c hy vat
[1:32] dit by haar af. Die verskrikte vrou hardloop
[1:35] weg. Vrou jaag haar deur die strate
[1:38] van parys. Die vrou hardloop met die
[1:42] katedraal.se trap op met vrae hou te perd agterna.
[1:47] Toe hy die bondel gryp, val sy en stamp haar kop.
[1:51] Haar o val toe om nooit weer oop te gaan nie.
[1:55] Uit die bondel word gehuil gehoor.
[1:58] Baba. Mompel frollo.
[2:01] Hy maak die bondel oop en gil 'n monster.
[2:06] Die aartsdeken van die katedraal c verf rolle om vir
[2:11] hierdievrou.se dood te vergoed, moet jy die kind neem en hom
[2:14] grootmaak asof hy jou eie is. Hou hom dan by jou toegesluit in
[2:20] die klop toring. Antwoord frollo.
[2:24] Dalk sal hy eendag vir my iets beteken.
[2:27] Vra hou noem die kind kwassie mo wat half gevorm beteken.
[2:33] Namate die seun en jongman ontwikkel, bly hy steeds so
[2:37] misvormd. Maar hy is sterker as enigiemand
[2:41] anders. Met sy kragtige arms lei hy die
[2:45] klokke totdat hulle net so 'n deel van sy lewe word as die
[2:49] garls van klip teen die katedraal.se mure.
[2:54] Wanneer kwasi mode alleen is gesels van die chaos met hom.
[2:59] Kyk roep jugo uit terwyl hy af na die plein staar.
[3:04] Vandag is die fees van die gekke.
[3:07] Gaan jy daarna kyk kwassie. Kwassie midde haal net sy
[3:11] skouers op en stap binne toe. La fin kyk hom hartseer
[3:16] agternaen.se wat baat dit om na 'n partytjie te kyk as jy nooit
[3:21] na eenkant gaan nie. Die garls volg hom by die toring
[3:26] in. Kwassie moro sit en bekyk die
[3:29] miniatuur stad wat hy gebeeld sny het.
[3:32] Dis die laaste wat hy nog ooit aan die buite wereld gekom het.
[3:36] Ek wil graag gaan, maar ek sal mos nie daarin pas nie.
[3:41] C hy vir sy vriende? Victor.se jy moet gaan.
[3:46] Dit sal vir jou 'n goeie ondervinding wees.
[3:49] Net toe verskyn, vra hou in die deur en die gargoyles verander
[3:53] weer om klip. Moenie eens daaraan dink om na
[3:56] die fees te gaan nie, see hy vir sy pleegkind.
[4:00] Hulle sal daar net uitlag en jou 'n monster noem.
[4:04] As sy midde laat sak sy kop ja meneer c hy.
[4:08] Jy is my enigste vriend. In die strate daaronder ly 'n
[4:13] aantreklike vreemdeling, sy perd aquiliese.
[4:18] Tussen die skare deur. Sy naam is vibes.
[4:22] Toe hy by 'n sigeuner dancer s verbyloop.
[4:26] Steek hy vas en staar na haar. Sy is die mooiste vrou wat hy
[4:31] nog ooit gesien het. Esmarelda glimlag breed vir hom
[4:36] terwyl sy met haar bok gallie dans.
[4:42] Skielik uiter anders die geen hulle waarskuwing.
[4:46] Voordat die danser s kon vlug keer 2 soldate esmeralda voor en
[4:51] beskuldig haar van diefstal. Jolie stamp 1 van die soldate
[4:55] onderstebo. Terwyl die danser sn haar bok
[4:58] haastig padgee, beveel 4 bus vir aquiliese om op die ander
[5:02] soldaat te gaan sit. 8 ek is jammer sy vibes.
[5:07] So 'n stoute perd. 1 van die soldate swaai sy swaard vir
[5:12] vibes. Ek sal jou les leer plaas
[5:16] lappie. 1 van die soldate swaai sy swaard voor vibes.
[5:22] Ek sal jou 'n les leer. Plaas japie skree hy. 4 bis maak
[5:28] sy mantel oop en wys sy kaptein in die vorm.
[5:32] Ontspanne hulle luitenant c hy. En sal jy my nou asseblief
[5:37] beduie hoe om by die paleis van justisie te kom?
[5:42] Toe 4 is by die paleis aankom. Word hy na vrou geneem.
[5:47] Nou ja kaptein groet die regter hom.
[5:50] Jy is net betyds om my te help om van die sigeuners ontslae te
[5:53] raak. Ons soek tans hul skuilplek wat
[5:57] hulle die hof van mirakels noem. Sodra ons hulle vind van ons
[6:03] hulle soos miere uitroei. Vroue weet nie kwassie meide het
[6:07] intussen besluit om tog die fees by te woon nie.
[6:11] Vasgevang in die wilde vieringe struikel quasimodo en slaan
[6:15] vooresmeralda.se voete neer. Hy trek vinnig sy kap oor sy
[6:19] gesig. Het jy seergekry?
[6:22] Vra sy. Wag laat ek sien.
[6:26] Sy trek sy kappie afen.se toe nou geen skade nie.
[6:32] Terloops daardie is 'n wonderlike masker.
[6:36] Later dans esmerelda. Was dit nou dis staar na haar en
[6:40] hou haar vriendelikheid. Vanaf die uitkykplek kyk vra hou
[6:44] en 4 bus ookin na die pragtige dancer s.
[6:48] Net toe kom die hoof item aan die beurt om die lelikste man te
[6:52] kies en hom as koning van die gekke te kroon.
[6:56] Esmarelda probeer kwassie mode om oorreed om deel te neem, maar
[7:00] die skare besef gou wie jy is. Dis die klok leier van natter
[7:05] dam skree iemand. Klop in paar die mense aan en
[7:10] hulle kroon kwassie mou as die nuwe koning van die gekke.
[7:14] Maar gejuig verander gou in 'n gespot toe die skare teen hom
[7:18] draai. Kos die moedige waarvoor vra hou
[7:21] en roep uit meneer help my asseblief.
[7:26] Maar vra, hou doen niks. Hy wil vir kwassie model s leer
[7:30] omdat hy ongehoorsaam was. Vir esmerelda is dit eens te
[7:35] wreed sy makwassie more los en draai na regter vra hou.
[7:40] Jy mishandel hierdie arme seun net soos jy my mense mishandel c
[7:45] sy vir hom. Vra hulle skreeu woedend.
[7:48] Kaptein 4 bus arresteer haar. Maar is maar selde ontsnap, sy
[7:53] vermom haarself en glip saam met jollie by die katedraal in. 4
[8:00] beskryf die reg om haar te agtervolg.
[8:03] Esmeralde konfronteer haar agtervolger.
[8:07] Toe sy na hom steeks evie bus. Jy veg amper net so goed soos 'n
[8:11] man. Dis snaaks ek wou dieselfde van
[8:15] jou.se antwoord sy. 4 bus beloof esmerelda dat dit hy haar nie in
[8:21] die katedraal sal alles arresteer nie.
[8:24] Toe vra hy daar kom, hou die kaptein sy woord.
[8:28] Dis 'n heilige toevlugsoord c hy.
[8:30] Ons mag nie haar hier arresteer nie.
[8:34] Vra hy draai na die jongste geen herin.
[8:37] Ek het soldate by elke deur c hy as jy 'n voet buite die gebou
[8:41] sit, arresteer hulle jou. Toe vra hy in fair bus weg is sy
[8:47] esmerelda 'n kort ge betjie op veral die wereldse
[8:50] verstotelinge. Toe sy opkyk sien sy kwassie
[8:54] mode hou haar dop. Sy en jolie volg hom na die
[8:59] kloktoring. Esmeralde kyk verbaas na kwassie
[9:02] modes 'n klein model van die stad.
[9:05] Agter die model is die klokke wat hy 1 vir 1 by name aan haar
[9:09] voorstel. So asof hulle mense is.
[9:13] Jy het my gehelp c hy vir haar? Nou wil ek jou weer help.
[9:18] Hy vat vir esmerelda ng in sy arms en swaai af teen die kant
[9:23] van die katedraal. Onder die soldate.se o uit.
[9:27] Toe hulle weer op die grondstaan.se hy.
[9:30] Ek sal jou nooit vergeet nie. Is maar 'n lae.
[9:33] Esmeralde gee vir hom 'n halssnoer.
[9:35] Sy sy vir hom as hy ooit beskerming nodig het.
[9:39] Sal dit hom na die hof van mirakels lui.
[9:44] Toe kwassie my dit terug opklim wag vibes hom in.
[9:48] Qassemi does na hom toe geen soldate gee pad.
[9:53] Hy jaag vibes met 'n brandende fakkel die trap af. 4 besef hom
[10:00] as jy vir esmari las sien sy vir haar.
[10:03] Ek wou haar nie hier en lokvalle lei nie.
[10:06] Ek het net probeer om haar te red en sy vir haar.
[10:09] Sy is gelukkig. Om 'n vriend soos jy te he.
[10:14] Toe, vra hoor, is marelda het ontsnap?
[10:16] Is hy woedend? Sy soldate fynkam die stat vir
[10:20] haar. By 1 huis ondervra vra hou die
[10:23] inwoners en beveel toe vir 4 bus om die huis af te brand. 4.
[10:28] Bis weier. Die regte herinner sy kaptein.
[10:32] Jy is opgelei om bevele te gehoorsaam.
[10:35] Nie die bevele van 'n malman nie antwoord vibes.
[10:39] Vra hulle veroordeel vibes daar en dan tot die dood, maar agter
[10:44] in die skare is daar iemand in 'n mantel en 'n kap wat alles
[10:48] dophou. Dis esmerelda.
[10:51] Sy tel 'n klip op en gooi dit navroue.se perd.
[10:55] Die dier steier in die harwar spring 4 bus op vraelys 'n perd
[10:59] en jaag weg. Vang hom skrifrolle.
[11:06] Die soldate skieter 1 van pyle af 1 van hulle treffi bus en hy
[11:11] val van sy perd af en beland in die rivier.
[11:15] Die soldate sien hoe hy onder die water verdwyn.
[11:19] Maar nadat hulle weg is, duik esmerelda aan die rivier en red
[11:23] vir 4 bus. Hy is erg beseer.
[11:27] Raadop neem esmerelda vir 4 bus na die katedraal.
[11:31] Steek vibes asseblief hier iewers weg soebat sy vir kwassie
[11:35] mode. Belowe my dat hy niks sal oorkom
[11:38] nie. Ek was midde belowe en esmerelda
[11:41] gee dadelik pad. Was jy my wou steek vir 4 bus
[11:46] onder 'n tafel weg net voor regter vra lou daar aankom.
[11:50] Vra ousus. Ek weet jy daardie geslepe psige
[11:55] net vrou gehelp. Ontsnap.
[11:58] Sy het jou om die bos gelei. Maar ek weet waar haar skuilplek
[12:02] is. Jokey.
[12:04] Met dagbreek sal ek dit met 'n 1000 man aanval.
[12:09] Hy swaai om en storm uit. 4 bis hoor alles nog die 1 'n pyn
[12:14] staan hy op en vra kwassie mode moet hom help om die hof van
[12:18] mirakels te soek. Ek mag nie weer om my meester
[12:22] ongehoorsaam wees nie. C kwassie moeder vir hom.
[12:26] Is jy dan die esmerelda.se vriend nie wonder die soldaat.
[12:30] Phoebe strompel daar weg om haar alleen na die hof van mirakels
[12:34] te soek. Die gargoyle sien hoe qassim nou
[12:37] die besluit neem. Hy gaan sy vriendin helpkon.se
[12:42] middel half 4 bus in en wys hom die halssnoer dis 'n kaart c hy
[12:47] saam. Volg hulle dit na die kerkhof.
[12:50] Hulle loop met 'n geheime paadjie langs en word in 'n
[12:54] oogwink omring deur psige ners wat soos geraamtes vermom is.
[12:59] Klop in beskuldigde 2 dat hullevrou.se spioene is.
[13:04] Hierdie mans is nie spioene nie. Hulle is ons vriende.
[13:08] Skree esmerelda. Dis sigeuners luister te veel
[13:12] bus hulle waarsku teen die aanval wat vra nou beplan?
[13:16] Ek sou julle nooit kon kry sonder kwessie moulose hulp nie,
[13:20] voeg hy by. Ek ook nie c die donderende stem
[13:24] van regter vra le. Kom jy my de en 4 bus het
[13:28] onwetend die regter en sy soldate na die skuilplek gelui.
[13:33] Vra hulle beskuldigdes murrell dat sy 'n heks is.
[13:37] Sy sal met haar lewe boet. Hulle arresteer vir 4 besin die
[13:42] sigeuners. N kwessie more word in die
[13:45] kloktoring vasgeketting. Toe raak 'n tyd datesmarelda.se
[13:50] vonnis voltrek moet word. Jou dag het
[13:53] aangebreeksigeuner.se vra le vir esmeralda en hy steek die vuur
[13:58] aan haar voete aan. Skielik weerklink 'n angskreet
[14:03] vanaf die katedraal. Costume da het sy kettings
[14:06] gebreek. Hy swaai van die klok toring af
[14:09] van lig die bewustelose esmerelda in sy arms op.
[14:14] Hy weet die soldate af en vind sy pad terug na die katedraal
[14:18] waar hy uitroep. Dis 'n heiligdom.
[14:22] Vrou is woedend en gee opdrag dat die katedraal aangeval moet
[14:26] word. In die harwar ontsnap vibes.
[14:30] Hy maak die ander los en roep uit.
[14:33] Inwoners van parys vrou het oorlog teen die natter dam self
[14:38] verklaar. Gaan ons dit toelaat?
[14:41] Nee skree almal. Met behulp van higgo en victor
[14:46] maak kwassie moeder houer gesmelte lood warm.
[14:50] Net toe die soldate diekatedraal.se deure wil
[14:53] oopbreek, gooi hy die loot uit sodat dit deur die kloktoring.se
[14:57] spuit geute uitloop. Die soldate is spat in alle
[15:01] rigtings. Kom kyk esmerelda.
[15:06] Ons het hulle teruggedryf. Roep quasimodo uit.
[15:09] Maar esmerelda le roerloos. Terwyl kwassie middel langs sy
[15:16] vriendin kniel, verskyn frollo in die deur.
[15:20] As sy my dat besef dat vra hom wil bykom.
[15:23] Hulle stoei en kwassie more slaan vir vrou plat.
[15:28] Daar is 'n sagter kreun agter hulle.
[15:31] Esmerelda lewe. Kan sy my toe raap vir esmerelda
[15:36] op en spook hom op die dak te kom met vrae agterna.
[15:42] As 'n moeder verloor sy balans, maar esmarelda gryp
[15:45] haarvriend.se hand toe hy oor die rand val.
[15:49] Vra hulle mik met sy swaard. Die spuit geeet waarop hy staan
[15:53] breek af, vra hou val na sy dood.
[15:57] Esmeralda verloor haar greep op quasimodo en hy val ook maar hy
[16:02] val nie ver nie, want vibes is op die verdieping onder hulle.
[16:07] Hy strek sy arms uit en vang. Met dagbreek gaan die
[16:11] katedraal.se deure oop. 4 besin esmeralda stap hand aan hand in
[16:16] die son skyn uit. Agter hulle eers skamerig, maar
[16:21] met al hoe meer selfvertroue kom kwassie mode.
[16:25] Die juigende skare tel vir kwassie midde op hul skouers en
[16:29] stap met hom oor die plein. Kwassie mou die boggelrug van
[16:33] notre dam weet hy is nie langer gevange nie.
[16:38] Fluit fluit. My storie is uit.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
