# Toy Story - Afrikaanse Disney Kinderstories

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 5 May 2025, 15 min.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/102006381/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-3-30%2Fd5538527-1dce-a6b0-150e-bfbb4fb5199c.mp3

Luister na die Afrikaanse weergawe van die geliefde Disney-storie "Toy Story"! Hierdie tydlose avontuur neem kinders en hul ouers saam op 'n reis saam met Woody, Buzz Lightyear en al hul speelgoedvriende. Wanneer 'n nuwe speelding by Andy se kamer aankom, begin 'n opwindende avontuur vol humor, vriendskap en dapperheid. "Toy Story" leer kinders belangrike lesse oor samewerking, lojaliteit en om jouself te wees. Hierdie storie is perfek vir 6-jariges en hul gesinne wat hou van Afrikaanse stories wat inspireer en vermaak.Subscribe tot ons kanaal vir nog meer Afrikaanse kinderstories en Disney-avonture wat jou gesin se verbeelding sal prikkel! #Storiebeer #AfrikaanseKinderstories #Slaaptydstories #ToyStoryAfrikaans #AfrikaanseDisney #WoodyEnBuzz #KinderStories #AfrikaanseKinderverhale #DisneyAvontuur #SpeelgoedStories #GesinsVermaak #LuisterStories #AfrikaanseStories #SubscribeNou

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Toy story.
[0:17] Dis hoog middag in die woestyndorp dro sloot.
[0:21] Uit die skadu's van 'n systraatjie kom 'n bose skelm te
[0:24] voorskyn. Dis meneer lank op die berugte
[0:27] voelvry, verklaarde bankrower. Maar gelukkig wag dapper
[0:32] konstabel heitman hom in. Houtman c met 'n ysige glimlag
[0:37] laat val jou geweer of maak klaar om dit te gebruik jou
[0:41] skurk. Boems boems.
[0:44] Skree klein andyvies. En hy mik met sy 2 gunsteling
[0:48] speelgoed na mekaar. Toe gooi jy die meneer lank op
[0:52] op op die vloer neeren.se jammer jou ou skelm maar eks bevrees
[0:57] konstabel houtman was net te vinnig vir jou jy het verloor.
[1:02] Net toe hoor antie sy ma roep en hy hardloop by die kamer uit.
[1:06] Is dit al tyd om reg te maak vir my verjaarsdag partytjie.
[1:10] Vra die outjie. Wanneer u in die nie daar is
[1:13] nie, kan al die speelgoed loop en praat.
[1:16] Klein konstabel houtman kan sy ore nie glo nie.
[1:20] En in die.se verjaarsdag. Dis verskriklike nuus mompel hy.
[1:25] Houtman sit af na jakkals die hond wat dambord speel.
[1:29] Jakkals ek het slegte nuus afluistery slegte nuus roep
[1:34] jakkals sy hout man. Kry almal bymekaar vir 'n
[1:38] vergadering. Jakkals maak alandy.se speelgoed
[1:42] bymekaar vir houtman.se vergadering.
[1:44] Soos julle almal weet, hetantie.se ma 'n groter huis
[1:47] gekoop en ons gaan almal binnekort trek.
[1:50] C houtman. Elkeen van julle moet dus sorg
[1:53] dat hy 'n maatjie het om saam met hom te trek.se hy.
[1:57] Terloops dis vandageinde.se verjaardag voeg houtman saggies
[2:01] by. Die speelgoed is benoud.
[2:06] Hier kom al die gaste aan skree ham.
[2:09] Al die speelgoed skarrel venster toe om die gaste te bekyk. 8 nee
[2:14] kerm die speelgoed kyk net al die geskenke wat hulle bring as
[2:18] en die nuwe en beter speelgoed kry, gooi hy ons dalk weg.
[2:23] Toemaar sy oud man niemand sal weggegooi word nie.
[2:27] Tog besluit houtman om 'n spesiale span speelgoed
[2:30] soldaatjies met hand radio uit te stuur om die partytjie af te
[2:34] loer en terug te rapporteer. Gelukkig is daar baie min
[2:37] speelgoed tussen al die geskenke wat aan die ontvang.
[2:40] Dis net 'n klomp klere en speletjies, maar die laaste
[2:44] pakkie wat die seuntjie oopmaak laat die soldate na hulle asem
[2:47] snak. Die keer is dit beslis 'n
[2:51] speelding. Maar watter speelding?
[2:55] Later bring aan die die eienaardige nuwe speelding op na
[2:58] sy kamer. Sit dit op sy bed neer en loop
[3:01] dadelik weer. Al die ander speelgoed droom om
[3:04] die bed saam om die eienaardige nuwe speelding te bekyk.
[3:08] Houtman spring op die bed om hom aan die vreemdeling voor te
[3:11] stel, maar skielik spring die vreemde speling open.se staan
[3:15] terug. Julle vreemde wesens.
[3:18] My naam is soom ligjaar en ek kom in vrede na julle planeet.
[3:23] Goeiste. C die dinosourus rex met 'n
[3:26] grynslag. Kom jy werklik van die buitenste
[3:30] ruim hoe opwindend. Hy kom gen van die buitenste
[3:33] ruim nie c heitman gebelg. Kan jy dan nie sien?
[3:37] Hy is maar net so 'n speelding soos ons almal nie.
[3:41] Al die speelgoed is be indruk, maar nie houtman.
[3:45] Verskoon my ek dink die woord wat jy soek is ruimte wagter.
[3:50] Seisoen. Ek is 'n kaptein van die ruimte
[3:53] vloot kyk. Ek het spesiale vlerke en ek kan
[3:56] vlieg. Nee kan nie c houtman ja kan
[4:02] seisoen ek sal jou wys. Tot die verbasing van al die
[4:06] speelgoed spring soen van die bed af in die lug op spring af
[4:11] tot op 'n groot rubberbal wip terug en land op 'n blitsige
[4:15] motortjie jaag daarmee weg en draai.
[4:18] Hom vlieg op en voer 'n perfekte landing uit reg voor
[4:23] houtmanhy.se ek kan houtman lag. Dis geen vlieg nie.
[4:29] Dis net val. Maar al die ander speelgoed is
[4:33] nog steeds be indruk. Net toe hoor hulle buite 'n stem
[4:38] en hulle hardloop almal na die venster.
[4:40] Dis sit die stoute seun van langsaan.
[4:43] Hy is weer besig om te doen wat hy baie goed kan doen om
[4:46] speelgoed te breek. Geskok hou al die speelgoed om
[4:50] dop. Andy is lief vir sy speelgoed,
[4:53] veral vir heel die nuwe 1. Hy speel nou net met zoom.
[4:58] Houtman word jaloers. Op 'n aand gaan aan die en sy ma
[5:02] na pizza planet vir ete en sy ma het gese.
[5:05] Hy mag net 1 speelding saamneem. Houtman hoor dit en omdat hy
[5:10] bang is sy in die sal verdoem kies in plaas van vir hom
[5:13] besluit hy om van zuma ontslae te raak.
[5:16] Daarom laat hy met radiobeheer die renmotor reg opsom af jaag
[5:20] in 'n poging om hom af te stamp sodat hy agter die laaikas
[5:24] inval. Soen kan nie verstaan wat
[5:26] aangaan nie en hy kyk geskok hoe die renmotor op hom afpyl.
[5:33] Soen spring uit die pad en die motor tref 'n aardbol, maar die
[5:37] aardbol stamp te zoom dat hy by die venster uittrek.
[5:41] Die ander speelgoed hoor die lawaai en storm nader om te sien
[5:44] wat gebeur het. Meneer lank opse.
[5:47] Waar is soen? Wat is hier aan die gang, broer?
[5:52] C die ring moedertjie. Neer lank op kan sy ore nie glo
[5:56] nie? Hy draai om kyk bose houtman en
[5:59] skree ring met haar sy. Jy het hom gebruik om die arme
[6:02] zoom by die venster uit te stamp.
[6:05] Nee nee jy verstaan nie. C houtman met 'n verlee
[6:09] grynslag. Ek het glad nie bedoel om maar
[6:13] gelukkig vir houtman command die tune ek by die kamer
[6:15] ingehardloop. Toe hy nie sy nuwe speelding
[6:18] soen kan kry nie, gryp hy sommer vir houtman en drag met hom na
[6:21] syma.se motor sodat hullepiet.se restaurant toe kan gaan.
[6:27] Daar buite sien zoom die motor vertrek en omdat hy glad nie lus
[6:30] voel om agter te bly nie. Gryp by die agterste buffer vas
[6:34] net toe die voertuig wegtrek. Soe is baie vies vir hout man
[6:39] oor hy by die venster uitgestamp is en toe in die cima vir
[6:43] brandstof stilhou. Klouter zoom en die motor in en
[6:46] begin sommer vir houtman toetakel.
[6:48] Hoe hou op. Ek het dit nie aspris gedoen
[6:51] nie. Reg skree houtman.
[6:55] Ongelukkig is die motor.se deur oop en nog so aan die baklei val
[6:59] hulle by die deur uit. En toe tot hulle konsternasie
[7:03] sien houtman en zoeloeandy.se ma.se motor sonder hulle wegry.
[7:08] Gelukkige waarheid manne afleweringswa van die pizza
[7:10] restaurant. Hulle sluip stilletjies by die
[7:13] voertuig in wat hulle saamneem na die restaurant pizza planeet.
[7:17] Net daarna bevind houtman inzoom hulle be ruimte eeu restaurant.
[7:23] Wat die robotte bewaak word? Hoe gaan ons verby die wagte
[7:27] kom? Wonder houtman.
[7:30] Houtman kruip in 'n groot meta sluk bakkie weg en zoom in 'n
[7:33] hamburger. Houer hulle sluip verby die
[7:36] wagte. Houtman kyk dadelik rond of hy
[7:40] vir andy en sy ma kan sien. Maar intussen gewaar zoom
[7:44] vuurpyl skip. Nou kan ek huis toe gaan c hy en
[7:48] klim daarin. Dis toe nie regte vuurpyl nie,
[7:51] maar 'n masjien vol pryse. Die pryse is klein, groen ruimte
[7:56] speelgoed. Ek kom in vrede seisoen vir die
[8:00] ruimte wesens. Houtman met na myself in die
[8:03] vaartuig inklim om zoom te red. Maar voordat houtman versoen kan
[8:07] oorreed om weer uit te klim. Sak 'n yslike metaal klou af na
[8:11] zim toe. Dis die stoutseun sit van
[8:14] langsaan wat ook in die restaurant is en wat probeer om
[8:18] met die kloue prys in die ruimte masjien te wen.
[8:21] Die klou wat so neerdaal vang vir zoom so onverhoeds dat hy
[8:26] nie gou genoeg kan padgee nie. Houtman probeer
[8:30] manhaftignazeem.se been gryp om hom te red, maar hy is nie sterk
[8:34] genoeg nie en word ook opgetrek. Sit lag vermakerig dis mos nou
[8:39] vir jou prys 2 speelgoed net 1 slag.
[8:42] Hy neem sommer dadelik sy 2 speelgoed huis toe.
[8:46] Terug in sy kamer begin sit dadelik weer met die nare
[8:48] speletjies waarvoor hy so lief is.
[8:51] Hy breek die speelgoed aan stukke en swaai hulle in die
[8:53] rondte. Toe hy later moeg word vir sy
[8:56] wrede speletjies, gaan hy ondertoe.
[8:59] Dis toe wat houtman en zoom hulle kans waarneem om te
[9:02] ontsnap, maar skielik gewaar heitman beweging onder die bed.
[9:07] Museum snak na sy asem en sy. Kyk houtman wie is daardie
[9:11] vreemde skepsels? Houtman sien hulle ook in skrik
[9:15] hom boeglam. Daardie monster sit het al sy
[9:18] speelgoed opgebreek en hul stukke gem en net vir die grap.
[9:23] En die vreeslike vreemde affere is kom nou na hulle toe aan asof
[9:27] hierdie omskepte speelgoed nie vreesaanjaend genoeg is nie.
[9:30] Wag 'n groter skok op die arme soen.
[9:33] Skielik sien hy 'n advertensie van 'n zoom ligjaar speelding op
[9:36] teevee haai. Daar is iets nie reg nie dink
[9:39] hy. Ek is die regte zoom ligjaar.
[9:42] Hoe op dees aarde kan daar 'n ander 1 net soos ek op.tv wees?
[9:47] Is ek dan waarlik ook maar net 'n speelding soos houtman
[9:50] beweer. Om vir homself te bewys dat hy
[9:53] regtig 'n ruimte held is. Klim soen tot op die trapleuning
[9:58] sprei sy vlerke uit en probeer vlieg, maar hierdie keer is daar
[10:01] nie 'n rubberbal om hom te help spring nie en eina heiland so
[10:06] hard op die vloer dat hy sy arm breek.
[10:11] Sit.se sussie, cry to zoom daar en neem hom saam na haarpop.se
[10:15] teepartytjie. Eindelik slaag houtman daarin om
[10:18] by haar kamer in te sluip. Gou ons moet hieruit c houtman.
[10:23] Zuma antwoord terneergedruk. Waarom die moeite doen?
[10:27] Ek is maar net 'n simpel 'n speelding.
[10:30] Dit maak nie saak wie met my speel nie.
[10:33] Terwyl hulle terug nasit.se kamer gaan in 'n poging om te
[10:36] ontsnap, probeer houtman verdoem oortuig dat dit net so belangrik
[10:40] is om aandie.se speelding as 'n ruimte wagter te wees.
[10:45] Skielik omring die omgeskep te speelgoed versoen.
[10:48] Tothoutman.se verbasing maak hullezoom.se gebreekte arm heel.
[10:53] Net toe verskyn sit op die toneel.
[10:55] Hy plak 'n vuurpyl aan zoom vas. Hy is van plan om hom die
[10:59] volgende oggend op te blaas. Houtman moet verdoem red voordat
[11:04] die arme ventjie iets oorkom. Maar eers maak hy al sit som
[11:08] geskepte speelgoed bymekaar en vra hulle moet hom met iets
[11:12] help. Die speelgoed volg almal vir sit
[11:16] na die agterplaas waar houtman soos 'n regte kel.
[11:19] Booi skree. Hande in die lug.
[11:22] Sit draai om en kyk verward af na hout man hoe kan 'n poppie
[11:26] met hom praat. Toe sy houtman ons speelgoed.
[11:30] Hou nie daarvan om afgeblaas gebreek of geskeur te word nie.
[11:35] Sit snak na sy asem toe hy sien hoe die seine speelgoed al nader
[11:39] en nader na hom toe kom. Terwyl die woedende speelgoed
[11:44] nader, beweeg sy houtman van nou af moet jy goed vir jou
[11:47] speelgoed sorg ons sal agterkom as jy dit nie doen nie.
[11:52] Sit gil dat hoor en sien vergaan en hardloop terug huis toe om in
[11:56] sy kamer weg te kry. Houtman en die ander speelgoed
[12:00] voor 'n oorwinningsdans uit. Maar houtman inzoom is nog nie
[12:04] uit die moeilikheid nie. Vandag is die dag waarop in die
[12:07] en sy ma trek. Al hulle goed is alreeds gepak
[12:11] en die verhuiswa is gereed om te vertrek.
[12:14] Houtman en zoom hoor hoe dit begin dreun en metsit.se nare
[12:18] hond op hul hakke. Lee hulle die rieme
[12:21] neeruitsit.se agterplaas hulle probeer.
[12:24] Om op die bewegende voertuig te spring.
[12:27] Houtman kry dit reg, maar zoom bly agter toe hy probeer om hout
[12:31] man van sit.se nare hond te red. Houtman moet sy ma help.
[12:36] Binne in die bewegende verhuiswa het hout manne plan.
[12:39] Hy gaan na die boks waar al die speelgoed in is.
[12:43] Ek trek die ren motortjie na die agterkant van dievoertuig en
[12:46] stoot hom met die laai plaat af tot in die straat sodat zoom
[12:50] daarop kan ry. Maar die ander speelgoed begryp
[12:53] nie waarom hy dit doen nie. Hulle dink dat hout man nog
[12:56] steeds jaloers op zoom is en nou net probeer om van die ren
[13:00] motortjie ook ontslae te raak. Daarom stamp hulle vir hout man
[13:04] van die verhuiswa af. Gelukkige zoom reg onder hom in
[13:08] die renmotor en hy laai vir houtman op.
[13:10] Nou volg die 2 die verhuiswa, maar skielik is die
[13:14] renmotortjie.se batterye pap. 8 nee skree houtman nou sal ons
[13:20] hulle nooit inhaal nie. Maar dan kry hy weer 'n plan.
[13:24] Hy steek die lont van die vuurpyl agteropsom.se rug aan
[13:27] die brand en daar trek die 2 van hulle saam bo oor die verhuiswa.
[13:33] En hulle val by die oop dak van indiesema.se motor in.
[13:37] En die is in die wolke toe hy sy 2 beste speelgoed langs hom sien
[13:40] lev. Hy het gedink hulle is vir goed
[13:43] verlore. Hy tel hulle op en druk hulle
[13:46] styf vas. Zoom weet nou dat en die hom
[13:49] liefhet. Hy weet ook nou wat dit beteken
[13:52] om 'n spesiale speelding te wees.
[13:55] Dit is selfs beter as 'n ruimte held.
[13:59] Kort hierna is dit kersfees. Houtman en zoom in al die ander
[14:03] speelgoed is. Gelukkig gaan hulle nuwe huis.
[14:07] Maar die speelgoed raak alweer bekommerd.
[14:09] Sien nou einde kry vir kersfees speelgoed wat nog meer opwindend
[14:12] en lekkerder is om mee te speel. Die groen speelgoed soldaatjies
[14:16] word maar weer uitgestuur om op die uitkyk te wees vir enige
[14:20] nuwe speelgoed wat die ouers kan vervang.
[14:23] Toemaar sy liefie diefie en druk 'n soen op houtman.se wang.
[14:28] My nie sal vir altyd vir jou lief wees.
[14:30] CSY. Nou ja zum sy houtman.
[14:34] Dit lyk my altyd niks om oor bekommerd te wees nie.
[14:37] Toe kom rapporteer die speelgoed soldaatjies uit die leefkamer
[14:41] waaraan die sy geskenk oopmaak. Andy het 'n regte lewendige
[14:46] hondjie gekry. Nou toe nou.
[14:50] Fluit fluit my storie is uit.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
