# Die blaar-sambreeltjies - Stories vir my Vinkgesiggies

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 12 Mar 2025, 16 min.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/99346604/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-2-4%2F68294f4b-0e3c-e396-bb8b-ef119c1d8935.mp3

Ontdek die magiese wêreld van "Blaar-Sambreeltjies", 'n Afrikaanse kinderstorie vol verbeelding en avontuur! 🍂✨ Terwyl Driesman na die herfsblare buite sy venster kyk, ontdek hy iets ongeloofliks – klein kabouters wat blare versamel vir 'n blaar-sambreel-wedstryd! Hy reis saam met hulle na Kabouterland, waar 'n spesiale prys op die wenner wag. Maar wanneer 'n skelm wind opdaag, leer almal 'n belangrike les oor spanwerk en waardevolle verskille. 'n Pragtige storie wat kinders se verbeelding prikkel en die verandering van seisoene op 'n speelse manier vier! Teken in op Storiebeer YouTube en die Storiebeer Podcast vir nog Afrikaanse kinderstories vol magie en avontuur! 🌿🍁 #AfrikaanseKinderstories #BlaarSambreeltjies #Storiebeer #KabouterAvontuur

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Blaar sambreeltjies.
[0:18] Driesman lei warm toegewikkel tussen die komberse op sy bed.
[0:23] Mamma sit op die stoel langs die tafel by die leeslamp.
[0:27] Sy brei 'n rooi trui. Dit is driesman.se trui.
[0:32] Kort kort wil hy lag waar die snaakse storie van die klein
[0:36] kabouter mannetjies wat sy vir hom vertel het.
[0:39] Die kabouter mannetjies het elke keer as hulle vorentoe skuif om
[0:43] die wingerdblare. Voor aan die punt van 'n takkie
[0:46] te verf afgegly. Partykeer het hulle van die pre
[0:50] heel takke afgeval en onder op die grond beland.
[0:55] Driesman kyk na die blare wat so roer hulle beweeg saggies op en
[0:59] af en heen en weer. Dit lyk of hulle partykeer oop
[1:03] en toemaak. Net soos kleinblaar
[1:06] sambreeltjies. Lank kyk hy so en dan skielik
[1:12] sien hy dat dit regtig blaar sambreeltjies is wat so oop en
[1:16] toemaak. Hy sit regop om beter te kan
[1:19] sien, maar nee. Dis maar net blare.
[1:23] Kort kort val 1 af grond toe. Driesman lem maar weer terug op
[1:28] sy bed. As hy na mama kyk sien hy dat sy
[1:32] nog steeds sit en brei. Sy kyk na die blare daarbuite
[1:35] nie. Sy sit altyd so by hom totdat hy
[1:39] aan die slaap raak. Hy hou weer die blare dop wat so
[1:45] roer. Dis nog nie heeltemal donker nie
[1:48] en hy kan hulle mooi klere sien. So hier en daar is daar nog 'n
[1:53] paar wat heeltemal groen is, maar al die ander is bruin geel
[1:58] rooi of oranje. Party is halfpad rooi of halfpad
[2:03] geel. Al die bome.se blare kry sulke
[2:07] mooi klere wanneer dit herfs is en die koue winter naderkom dan
[2:12] val hulle af en die bome bly so kaal totdat dit weer lente is en
[2:17] die nuwe blaartjies en bloeisels uitkom.
[2:20] Oop en toe oop en toe maak die mooi herfsblare daarbuite.
[2:28] My wereld, dit is mos sambreeltjieswat.se oop en
[2:32] toemaak. Driesman, leun by die venster
[2:35] uit om beter te kan sien. Klein mannetjies sit wydsbeen op
[2:40] die takkies. En bekyk die blaar
[2:43] sambreeltjies. Party van die blare gooi hulle
[2:47] sommer af grond toe, maar ander hou hulle en bekyk dit van alle
[2:51] kante. Wat maak julle daar vra driesman
[2:55] nuuskierig ons soek blaar sambreeltjies.
[2:59] Dis vir die herfsblaar wedstryd. Kabouter koning gaan vir die 1
[3:03] met die mooiste sambreeltjie 'n geskenk gee.
[3:06] C hulle opgewonde en vrolik. Weet jy wat dit gaan wees?
[3:12] Vra 1 en c dan haastig. Dit gaan 'n splinternuwe paar
[3:16] reen skoene reenjas en 'n pet wees ons ken jou seat dink die
[3:22] kabouter. Jy is die seuntjie wat die
[3:25] plante in die warm somer natgooi.
[3:28] Ons het jou al baie gesien. Dink u bekyk sy geel blaar
[3:33] sambreeltjie van alle kante. Hy draai dit om en om.
[3:38] A hier is 'n pragtige blaar ek gaan hom hou.
[3:43] Kyk hier is nie 'n stukkende plekkie aan nie en ek is seker
[3:47] dit gaan die mooiste 1 wees lank nog soek hulle so totdat elkeen
[3:52] 'n mooi heel blaar sambreeltjie het.
[3:55] Nou kan ons teruggaan na kabouterland c hulle.
[3:59] Driesman wens hy kan nog saam gaan, maar hy is darem te groot
[4:03] net toe c die 1 kaboutertjie. Jy kan saamkom driesman.
[4:09] Wag. Staan so bietjie in die maanlig
[4:12] straal. Dan raak jy ook so klein soos
[4:14] ons. 3 man staan in die helder. Maanligstraal.
[4:19] Net gou is hy net so klein soos al die ander kabouters saamstaan
[4:25] stap hulle in 'n lang ry terug na kabouterland, elkeen met sy
[4:29] blaar sambreeltjie in die hand. Hoor langs die pad kom ander
[4:34] kabouters ook aangestap. Party het akkerboom blaar,
[4:39] sambreeltjies en ander het sambrele van die rankplant.se
[4:44] groot rooi blare gekry. Het julle al vir kallie kabouter
[4:49] ook raakgeloop. Vra dink u terwyl hydriesman.se
[4:52] hand styf vashou sodat hy nie kan afdwaal en wegraak nie.
[4:58] As 'n mens so klein is en in die pad ken nie kan jy baie maklik
[5:01] verdwaal. Nee c 1, hy is seker nog by die
[5:06] vyeboom hy moet mos die kabouterkoning.se blaas sambreel
[5:10] ook soek. Vrolik geselsend stap hulle tot
[5:15] daar onder by die groot grasperk onder die seringbome naby die
[5:19] wye rivier. Oral staan kabouters met hulle
[5:23] pragtige herfs blaas sambrele rond.
[5:26] Daar is alle klere sambreeltjies, donker groen met
[5:29] geel kolle, geel met bruin kolle met heeltemal geeles, bruines
[5:35] rooies, oranje en selfs rooibruin sambrele.
[5:41] Die kabouters wys vir mekaar hulle blaar sambrele bekyk.
[5:45] Dit lag en gesels en vertel hoe baie die blare hulle van die
[5:49] bome moes afgooi. Omdat dit nie goed genoeg was
[5:53] nie. More sal die mense verbaas wees
[5:56] om die hope blare onder die bome te sien.
[5:59] C hulle. Op klein tafeltjies langs nog
[6:03] kleiner paddastoel bankies. Is borde vol vrugte.
[6:09] Daar is lemoenskyfies stukkies avokadopeer, ryp, bessies en
[6:14] rosyntjies wat van druiwe gemaak is.
[6:18] Daar is ook nog bakkies met die mooiste rooiste, granaat
[6:22] paadjies en selfs appelstukkies om nie eens van die neute te
[6:26] praat nie. Daar is die heerlikste amandels,
[6:31] okkerneute en grondboontjies. Kallie kabouter en 2 helpers kom
[6:37] uitasem aangedraf 1 kabouter dra hulle akkerblaar sambrele terwyl
[6:43] kallie en sy maat die pragtigste en grootste goudgeel vyeblaar
[6:48] dra wat driesman nog ooit gesien het.
[6:53] Dit blink eintlik as die maanligstrale of die
[6:56] vuurvliegies.se liggies daarop skyn.
[6:59] Hulle dra dit tot by die paddastoel tafel waar die koning
[7:03] staan. Pragtig, pragtig.
[7:07] C die koning. Dis die mooiste blaas sambreel
[7:10] wat ek nog ooit gehad het. Goed gedaan julle.
[7:15] Die koning gaan sit en kallie kabouter in sy maats neem hul
[7:19] eie sambreeltjies en stap na die ander kabouters toe.
[7:23] Waar is toedels dan vra kallie. Almal kyk en soek rond maar
[7:28] toedels die klein grapmaker is nerens te sien of te vind nie.
[7:33] Waar draai hy dan tog so? Dis dan al amper tyd dat ons met
[7:39] die wedstryd moet begin. Die koning gaan net nou die
[7:42] mooiste sambreeltjies uitkies c hulle.
[7:46] Toedels kom nog ver anderkant die grasperk aan.
[7:49] Hy het eers die wingerdblare deurgesoek na allermooiste blaar
[7:54] sambreel en hope blare afgebreek, maar nie 1 goet
[7:58] genoegen mooi genoeg gekry nie. Toe is hy na die akkerboom, die
[8:02] appelkoosboom, die perskeboom, die rankplante en nog baie ander
[8:06] bome. Nee wat.
[8:09] Het hy telkens gese die andersins al baie mooier wees.
[8:14] Dan gooi jy die afgeplukte blaar weer neer en soek 'n ander 1.
[8:18] Net toe hy by die avokadopeerboom met die bree
[8:22] langwerpige groen blare verbygestap om hoor hy dat die
[8:26] kabouter koning. Sy hande klap sy keel skoonmaak
[8:31] en begin praat. Kabouters onderdane vriende c
[8:36] hy. Ons sal nou met die verrigtinge
[8:39] begin. Toe del skrik groot o wereld.
[8:44] Ek het dan nog jou blaar sambreel nie c hy en gryp 'n
[8:48] groot wye lang avokadopeer blaar en hardloop tot daar anderkant
[8:52] by die ander kabouters uitasem kom hy daaraan.
[8:56] Toedels waar op aarde was jy? Vra die kabouter saggies.
[9:01] Kyk jou snaaks is blaar sambreel.
[9:06] Dis dan 'n langwerpige blaar sambrele is mos rond.
[9:11] Stilte stilte c die kabouter koning voordat ons met die ete
[9:16] begin, gaan ons eers die mooiste blaar sambreel uitsoek en die
[9:20] prys oorhandig. Elke kabouter dink sy sambreel
[9:24] is die heel mooiste en almal dink dat toedels tog nie die
[9:28] prys sal kry nie. Nie vir so 'n snaakse sambreel
[9:32] nie. Driesman wonder of ek koning nie
[9:35] self die prys gaan kry nie, dan sy sambreel wat so blink is tog
[9:39] maar die mooiste. Omdat ek die koning is en nie
[9:44] self my eie blaas om by hul uitgesoek het nie, kan ek nie
[9:47] self die prys kry nie. C die koning.
[9:50] Ek wil net baie hartlikdankie.se dat kallie en sy maats die
[9:55] pragtige sambreel vir my. Vir die aand uitgesoek het.
[10:01] Ja ja dis waar dis 'n mooi sambreel c die kabouters saggies
[10:06] vir mekaar. Nou ja.
[10:08] Gaan die koning voort? Julle gaan nou in 'n ry voor my
[10:13] verby stap sodat ek die blaar sambreeltjies goed kan bekyk.
[10:18] Toe begin hulle aan stap in 'n lang ry stap hulle.
[10:22] Voor die koning bygele en hou hulle sambrele na hom toe uit
[10:25] sodat hy dit goed kan bekyk. Laaste in die ry stap toedels.
[10:32] Hy is so skaam oor sy lang bree groen sambreel dat hy nie opkyk
[10:37] toe hy voor die koning buig in sy blaar sambreel ophou nie.
[10:41] Hy wens hy het ook maar 1 van die ander blare gehou.
[10:44] Hoekom was hy tog so uitsoekerig?
[10:48] Die koning lag saggies toe toedels sy lang blaar sambreel
[10:52] so ophou, maar hy sien niks. Toe almal weer by hulle plek is
[10:57] c hy? Vriende dis nou 'n moeilike
[11:00] saak. Julle het so baie moeite gedoen
[11:03] om mooi blaar sambrele te kry en almal is so mooi.
[11:08] Dat ek regtig nie kan sy visum die heel mooiste is nie.
[11:12] Ons geen vir elkeen maar 'n nommer en dan trek ons 'n
[11:15] gelukkige nommer. Die 1 aan wie die gelukkige
[11:20] nommer behoort, die kry die prys.
[11:23] Gou gou word die nommers uitgedeel en almal hou hulle
[11:26] asem op 3 koning die gelukkige nommer trek.
[11:29] Wie gaan dit kry? Wonder elkeen.
[11:32] Ek wens dit is ek. Die koning lees die gelukkige
[11:36] nommer dis toedolls.se nommer. Toedels kandit self nie glo in
[11:41] die ander kabouters lyk ontevrede.
[11:44] Nee wat dis nie reg nie. Toedels moes dit nie gekry het
[11:49] nie. Kyk sy ou lang blaar sambreel
[11:52] dit lyk nie eens soos 'n sambreel nie.
[11:55] Toe almal eers begin eet en sing en ronddans dink hulle nie eens
[11:59] meer aan toedels 'n snaakse sambreel nie.
[12:02] As hy so gelukkig was om die prys te kry, kan hulle niks
[12:06] daaraan doen nie. Terwyl die vrolike joligheid aan
[12:10] die gang is, kom stoute wielie walie wind stadigaan gewaai.
[12:15] Hy wil altyd hulle pret bederf hy blaas die reenbogies stadig
[12:20] nader en toe die kabouters weer sien begin dit liggies sag sag
[12:25] reen. O wereld, wat nou gemaak?
[12:30] Kyk die baie goed wat uit die reen gedra moet word.
[12:36] Elke kabouter gryp sy sambreel in die 1 hand en 'n vrugtebak
[12:41] koffie stoel in die aner en sukkel om onder die groot
[12:44] oorhangende klipkrans daar naby te kom sodat hulle nie sal na
[12:48] tree nie. Kallie kabouter help die koning
[12:52] en toe. Kallie kabouter help die koning.
[12:58] En toedels sien 'n goeie kans om sy lang blaar sambreel te
[13:01] gebruik. As 4 van julle met arms vol goed
[13:05] agter mekaar in 'n ry loop sal ek my sambreel oor julle almal
[13:09] tegelyk hou. Dan kan ons die goed gouer uit
[13:12] die reen kry. C hy?
[13:14] Dis 'n goeie plan en so draffie kabouters met hulle arms vol
[13:19] goed gepak op 'n ry na die krans en terug en weer krans toe en
[13:23] terug. Met gou is al hulle goed, veilig
[13:26] en uit die reen en niemand is meer kwaad omdat toedels die
[13:30] prys gekry het nie. Almal is liewer bly daaroor.
[13:34] Want kyk net hoe gou het hulle nou hulle goed uit die reen
[13:38] gekry. Driesman is net so bly dat
[13:41] toedels die prys gewen het, maar hy sien ook dat toedels darem
[13:45] regtig 'n gawe kabouter is. Toe die stoute wielie walie wind
[13:50] sien dit al die kabouters hulle goed so gou uit die reen gekry
[13:54] het en amper nie as natgereen het nie.
[13:57] Waai hy die reen wolkies weer ver weg tot daar anderkant die
[14:01] berge. Dit word al laat sekali
[14:04] kabouter. Ons sal nou moet gaan slaap.
[14:08] More is daar nog baie werk om te doen.
[14:12] Terwyl die kabouters elkeen na sy eie paddastoel huisie toe
[14:15] gaan, neem tinkie weer vir dries man na sy huis toe.
[14:20] Kom ons soek 'n maanligstraal. Dan gly ons gou gou daarop terug
[14:24] na jou huis toe. C hy.
[14:27] Op 'n blink maanligstraal gly hulle daar weg en net gou is
[14:32] driesman weer in sy bed hy waai vir dink u wat vinnig weer op
[14:37] dieselfde maanligstraal terugglip na kabouterland.
[14:41] I die blaas sambreeltjies is darem mooi.
[14:45] Sy driesman en kyk weer na die blare wat daar buite so liggies
[14:49] in die wind roer. Vroeg vroeg die volgende oggend
[14:54] staan hy op hy glip by mamma in die kombuis verby en draf om die
[14:58] huis. Nou, waarheen is die kind so
[15:01] haastig op pad? Wonder mamma instap agterna.
[15:06] Mamma mamma. C hy nog voordat hy haar 'n
[15:10] goeie more toewens. Mamma kyk net hoe lui die blare
[15:15] onder die bome. Die hele wereld is vol van die
[15:18] blare. Ja die reen en wind het dit
[15:23] verlede nag so afgewaai. Sien mamma.
[15:26] Nee mamma dis die kabouters. Hulle het die blare so afgegooi.
[15:32] Dis die blare wat jy goed genoeg vir die blaar sambrele was nie.
[15:36] Waarvan praat die kind wonder mamma?
[15:40] Ja. Groot mense is slim en weet van
[15:43] baie dinge. Maar dis nie altyd dat hulle die
[15:46] dinge van kabouters weet nie. Fluit fluit.
[15:51] Ons storie is uit.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
