# Nuuskierige Nettie - Oom Attie se Slaaptydstories

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 3 Feb 2025, 8:16.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/97912661/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-1-2%2F8410e196-8c8e-8bc1-abd1-2b0e4b9e1052.mp3

Ontmoet Nuuskierige Nettie, 'n avontuurlustige 8-jarige dogtertjie wie se nuuskierigheid haar in die moeilikheid laat beland! Terwyl sy iets ontdek wat sy nie moes nie, leer sy op die harde manier 'n belangrike lewensles oor respek en verantwoordelikheid. Hierdie Afrikaanse kinderstorie help jong luisteraars om te verstaan dat nuuskierigheid goed is, solank dit met wysheid en respek gepaard gaan. Perfek vir kinders en hul ouers om saam na te luister! Teken in op Storiebeer YouTube en die Storiebeer Podcast vir meer boeiende Afrikaanse kinderstories vol avontuur en waardevolle lewenslesse! 🌟📖

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Nuuskierige nettie.
[0:17] Klein nettie nuwe oud was net soos baie ander dogtertjies van
[0:21] haar jare, net so lank omtrent net so breed en omtrent net so
[0:27] mooi. Maar almal wat haar geken het
[0:30] het geweet dat sy in 1 opsig baie anders was.
[0:35] Dogtertjies van 8 jaar. Is gewoonlik taamlik nuuskierig.
[0:40] Maar net hier was nuuskieriger as hulle almal. 1 middag in die
[0:45] kersvakansie het net die haar mammie in die kombuis gehelp.
[0:51] Sy wou altyd graag by wees as haar ma kos kook.
[0:56] Daardie namiddag was net nog nuuskieriger as ooit.
[1:01] Eers was hy in die 1 skottel kyk en dan in die ander kort kort
[1:06] moet 'n vingertjie in die deeg of vulsel gesteek word om te
[1:09] proe hoe dit smaak. Eintlik was mamma moeg van
[1:14] netjiese lastigheid en het sy haar winkel toe gestuur.
[1:19] Met net jy die pad kon mamma haar werk gou klaarmaak.
[1:23] Toe sy die kos eers op die stoof het, het sy besluit om iets
[1:27] lekker te maak vir nettie en haar 2 maatjies wat daardie aand
[1:31] by haar sou kom eet. Sy het teen van die sponskoeke
[1:35] wat sy gebak het middeldeur gesny en dit met aarbeikonfyt
[1:39] gevul. Daarna hetsy vla daaroor gegooi
[1:43] wat sy daardie oggend gemaak het en dit mooi versier met stukkies
[1:47] piesang en 1 of 2 helder rooi kersies.
[1:52] Dit het regtig heerlik gelyk toe mammie daar klaar was.
[1:56] Om dit weg te steek as 'n aangename verrassing vir die
[1:59] aandete. Het mammie die bord met die koek
[2:02] en 1 van die kombuiskaste gesit en die deur toegemaak.
[2:07] Rukkie later was net die terug so nuuskierig soos altyd.
[2:11] Sy wou weet wat mammie gemaak het solank sy weg was.
[2:15] Toe loer sy in die oond, maar die oond is leeg.
[2:18] Dan het mammie dit seker al aan 1 van die muur kaste gebere.
[2:22] Sy was net op pad na die muurkas om te sien wat mammie gemaak het
[2:27] toe mamma haar terugroep. Net die jy mag nie daardie kas
[2:30] oop nie. Maar ek wil sien dat mamma
[2:33] gemaak het. Nee, jy gaan dit nie oopmaak
[2:36] nie. Mamma was vasberade.
[2:39] Onwillig het net omgedraai. Nou was sy eers nuuskierig.
[2:44] Wat is sodanig en daardie kas? Dis seker iets baie lekker.
[2:49] Wat kan dit wees? Sy wou so graag daardie kasdeur
[2:54] oopmaak en staan weer nader net tea.
[2:59] Netty het goed geweet wat dit beteken en stap toe weg.
[3:03] Maar mamma, wat is daarin begin sy weer soebat?
[3:08] Dit maak nie saak nie. Dit is iets vir jou en jou
[3:11] maatjies vanaand. Maar kan ek dink net kyk nie. 8
[3:16] toe mamma net 1 keer. Nee.
[3:22] Net toe roep die buurvrou en haar moeder.
[3:25] Om tog na haar baba te kom kyk die outjie het skielik siek
[3:29] geword. En met 'n laaste waarskuwing net
[3:33] hier om van die 4 en die muurkas af weg te bly, is haar moeder
[3:37] toe oor na die buurvrou net het op 'n stoel gaan sit en
[3:41] verlangend na die verbode kas gekyk.
[3:44] Wat kan tog agter daardie kasdeure wees, het sy gewonder.
[3:50] Ek wonder of mammie sal omgee as ek net 1 ou loertjie gee, het sy
[3:55] gewonder. En al het sy haarmammie.se
[3:58] laaste waarskuwing onthou, het sy nog aanhoudend na die kas
[4:02] gesit en kyk en gewens dat die deure vanself wel oopswaai nuut.
[4:07] 1 loertjie het sy gedink net 1 keer.
[4:12] Eintlik het sy dit van die stoel af opgestaan en na die kas toe
[4:15] geloop. Stemmetjie het in haar oor
[4:18] gefluister. Draai met daardie werweltjie
[4:21] oop. Dan sal jy mos sien.
[4:24] En hoe nader net jy in die kas gekom het, hoe groter was die
[4:27] versoeking. Naderhand het hy 'n stoel
[4:30] nadergesleep. Daar opgeklim en die werwel
[4:33] begin draai. Dit het sommer maklik
[4:37] oopgedraai. Toe sit sy haar vingertjies op
[4:40] die opening en begin die deur oopmaak.
[4:43] Te kraak is kan ure en sy kyk vinnig om te sien of mammie nie
[4:47] dalk kom nie. Maar daar was niemand nie.
[4:51] Eers het sy die deur be skrefie geloer en a.
[4:55] Daar staan dit reg voor op die onderste rak.
[4:59] Haar mond het sommer begin water.
[5:02] Toe trek sy die deur 'n bietjie wyer oop.
[5:05] En meteens glip. Dit deur haar vingers en swaai
[5:09] heeltemal oop. Netty het net aan die lekker
[5:13] koek gedink. Sy het vooroor geleun en daaraan
[5:16] geruik. Haar hand het sommer vanself
[5:19] vorentoe gegaan en sy het daaraan geraak.
[5:23] Dit sal baie lekker smaak, het sy gedink.
[5:26] En die vla is heerlik. Sy het weer geproe net toe oor
[5:32] sy 'n gelyke by haar wat haar skielik laat omswaai.
[5:36] Sy kon niks sien nie, maar was seker iets het aan haar rok
[5:40] geraak. Verskrik het sy gou die deur
[5:43] toegemaak. Die werwel opgesit en weer op
[5:46] haar plek gaan sit ook net betyds.
[5:50] Sy was skaars op die stoel of daar kom mammie terug.
[5:54] Met u het haar maar onskuldig probeer hou en mammie het niks
[5:58] agtergekom nie. Hulle het saam die kombuis
[6:01] skoongemaak en die skottelgoed gewas.
[6:04] Toe alles klaar is, het sy die tafel gedek en gesorg dat daar
[6:08] vir haar maatjies ook plek aan tafel te dek is.
[6:11] Dit was al amper 5 uur en haar maatjies sou enige tyd opdaag.
[6:17] Wil jy graag sien wat daar in die kassies nettie het?
[6:21] Mammie gevra. Ja asseblief mammie.
[6:25] Maar nettie het verlee gelyk. Mammie het gewonder wat skort.
[6:30] Maar het niks gese nie. Nou ja, dan kan jy maar die
[6:34] muurkas oopmaak en kyk want jou maatjies is netnou hier.
[6:39] Net hier weer na die muurkas gestap en net soos vroeer in die
[6:42] dag die werwel oopgedraai en die deur oopgemaak.
[6:46] Dis toe dat sy verskrik uitroep mammie hier is niks nie.
[6:51] Wat? Het mammie, uitgeroep.
[6:55] En oorgehardloop na die kas. Waar sy vroeer die middag die
[6:58] pragtige sponskoek met die vla oor neergesit het, was nou net
[7:03] 'n papery onder die glasbak. Net hier het jy hier aangevat.
[7:08] Wou moeder teleurgesteld weet? Teen die tyd het my die begin
[7:13] huil. Nee.
[7:15] Ja. Maar ek het dit nie ge eet nie.
[7:20] Ek het nie regtig daaraan geraak nie, maar ek het geloer.
[7:25] O wat kom tog gebeur? Het het sy gesnik.
[7:29] Toe hoor mammie die kat uit die hoek van die kas tevrede spin.
[7:34] Sy het haar hand in gesteek en die kat uitgesleep.
[7:37] O nekkie, hoe kon jy so stout gewees het?
[7:41] Maar ek het nie die kat in gesit nie.
[7:43] Dit moes vanself ingespring het toe ek die deur oopgemaak het. 8
[7:48] toggie het nie die gesig. Ons sal maar nie verder.
[7:53] Alles vertel wat daardie aand gebeur het nie.
[7:56] Behalwe dat die kat pakslae gekry het dat net die.se
[8:00] nuuskierigheid bedaar het. En o ja, dat die 3 dogtertjies
[8:05] daardie aand tevrede moes wees met brood en botter en konfyt.
[8:12] Fluit fluit my storie is uit.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
