# Die Koeksister Mannetjies - Stories vir my Vinkgesiggies

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 19 Mar 2025, 13 min.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/99820774/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-2-13%2Fac10a439-8547-74b0-9598-6072a2800e1e.mp3

Ontmoet Ilse, ’n dogtertjie wat mal is oor koeksisters – dalk ’n bietjie té veel! 🍯✨ In "Die Koeksister-Mannetjies" help sy haar mamma om vir haar verjaardagpartytjie te bak, maar kan nie wag om die soet, stroperige lekkernye te eet nie. Wanneer sy steel-steel te veel koeksisters eet, kry sy ’n seer maag en droom sy van lewendige koeksister-mannetjies wat in haar maag vasgevang is! ’n Snaakse en leersame storie oor selfbeheersing en die gevolge van ooreet.Teken in op Storiebeer YouTube en die Storiebeer Podcast vir nog Afrikaanse kinderstories propvol lag en lewenswysheid! 🎙📖 #AfrikaanseKinderstories #DieKoeksisterMannetjies #Storiebeer #LewenslesseVirKinders

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Die koeksuster mannetjies.
[0:18] Heel.se wens sy is al 6 jaar oud sodat sy kan skool toe gaan.
[0:24] Daar leer 'n mens om te skryf en te lees.
[0:29] As ek eers kan lees sy sy. Gaan ek al die boeke met prente
[0:33] stories lees. Ek gaanmammie.se grootmensboeke
[0:37] lees en ook al die dik boeke in die biblioteek.
[0:42] Ek sal baie slim word van al die lees.
[0:45] Ja sy mammie in boeke leer 'n mens van alles wat jy graag wil
[0:51] weet. Van honde en katte van plante en
[0:55] bome van die see die lug van klere en kos.
[1:01] Sommer van alles wat daar op aarde is.
[1:05] Ja, en ook van koekies bak c eeuse.
[1:09] Sy het al baie gesien dat mammie in 'n boek kyk wanneer sy
[1:14] koekbak. Toe onthou u iets?
[1:18] Sy verjaar mos 1 van die dae. Mammie bak altyd ronde wit
[1:23] koekies wat soos balletjies lyk en plat koekies met gesiggies op
[1:28] wanneer sy verjaar. Sy help mammie om koekies wat
[1:33] soos sterretjies, bome of mannetjies lyk uit die
[1:37] uitgerolde deeg te druk. Van alles hou sy die heel meeste
[1:42] van die koeksisters. As mammie die deeg vir die
[1:46] koeksusters uitrol, kry sy ook 'n stukkie deeg om uit te rol en
[1:50] in repe te sny. Hulle vlieg die plat repe deeg
[1:55] mammie vleg haar d grepe en eeuse weer hare.
[2:00] Daarna word dit weer netjies gesny sodat dit soos klein
[2:04] vlegseltjies lyk. Dan eers wanneer die deeg al
[2:08] klaar gevleg is, word die koeksisters in die olie gebak en
[2:13] in die stroop gedoop. O, maar dit is lekker.
[2:18] Joe.se voel eintlik hoe haar mond water as sy aan die lekker
[2:22] koeksusters dink. Sy kan sommer daarvan eet en eet
[2:27] en eet en nooit ophou nie. 8 ek wens ons kan al die koeksusters
[2:34] bak CSY. 1 oggend toe sy weer so wens sy mammie.
[2:41] Engelse. Daar is maar nog net 5 dae oor
[2:44] en dan is dit jou verjaarsdag. Dis net soveelkeer.se slaap soos
[2:49] die vingers aan jou 1 hand. Elke oggend wanneer sy opstaan
[2:54] te leeus is self hoeveel dae daar nog oor is voordat sy
[2:58] verjaar. Sy kyk na haar hand en druk nog
[3:03] 1 vingertjie toe wat al klaar is slaap was.
[3:08] Die oggend toe daar nog net 1 vinger.se slaap oor is sy
[3:12] mammie. Kyk my groot dogter daar is nog
[3:17] net 1 nag.se slaap oor en dan is dit jou verjaardag partytjie.
[3:22] Ons 2 sal vandag al die koekies vir morris 'n partytjie moet
[3:26] klaar bak. Heel.se is bly dat hulle nou
[3:30] einde ten laaste die koeksisters kan bak.
[3:33] Sy help fluks vir mammie. Eers bak hulle al die ander
[3:37] koekies en toe die koeksisters. Wanneer mammie die koeksisters
[3:43] uit die stroop haal, lyk hulle soos pragtige blink geel bruin
[3:48] koek vlegseltjies. Somtyds raak van die koeksister
[3:52] vlegseltjies los as dit in die stroop kom en dan lyk hulle alte
[3:57] snaaks. Haai kyk die 1 lyk soos 'n
[4:01] mannetjie met 'n vet magie. Hier is sy arms ook c i'll.se
[4:08] toe sy die koeksuster met die los wegstaan punte sien.
[4:13] Kyk die 1 mammie. Hy lyk soos 'n maer mannetjie
[4:18] met dun beentjies. Sy lag tog te lekker as sy al
[4:23] die koeksusters wat soos mannetjies lyk sien.
[4:27] Kan ek maar 1 van die wat so snaaks lyk eet vra sy.
[4:31] Nee nie nou nie. C mammie dis nog te warm.
[4:36] Warm koekies en koeksisters gee mens pyn op die maag.
[4:41] Te veel daarvan. Al is dit koud maak 'n mens naar
[4:46] en siek. Sodra ons klaar is.
[4:50] Sal ek vir jou 2 gee om te eet. Eindelik is hulle klaar en kan
[4:56] sy van die snaakse mannetjie koeksusters kry.
[5:00] Sy het darem baie lus vir nog maarmammie.se nee.
[5:04] Nee eers later kan jy weer kry. Mammie barre al die mooiste
[5:10] koeksusters saam met die koek is weg vir die volgendedag.se
[5:14] partytjie. Die wat stukkend is of soos
[5:18] mannetjies met los arm sluit, sit sy in 'n bak in die yskas.
[5:23] Daarvan sal sy later vir hulle gee om te eet.
[5:27] Heel.se gaan later speel. Maar net gou gaan kyk sy of die
[5:32] koeksusters nog almal daar in die bakkies.
[5:35] Hulle lyk darem regtig net soos mannetjies wat lag dink sy. 8
[5:40] wat ek gaan nog 1 eet. Sy speel weer 'n rukkie en gaan
[5:45] toe weer na hulle kyk. Wat doen sy toe?
[5:49] Sy eet nog 1. Dis tog so lekker.
[5:53] So hou sy aan om kort kort daarna te gaan kyk en daarvan te
[5:57] eet. Die aand kan sy nie haar kos
[6:01] geeet nie, want sy is versadig van al die soet koeksusters.
[6:08] Mammie wonder hoekom eeuse nie weer van die koeksusters kon vra
[6:12] nie. Maar toe sy later vir pappa
[6:14] daarvan gaan haal om saam met sy tee te eet, sien sy hoe min daar
[6:19] in die bak oor is. Toe weet sy dat engelse daarvan
[6:24] ge eet het. As sy tog netnie van al die eet
[6:27] baie siek gaan word nie. Sy mammie bekommerd.
[6:30] Jy gaan kyk na engelse wat lankal le en slaap.
[6:35] Kort kort kreoolse in haar slaap.
[6:38] Dis seker haar maag wat pyn. As 'n mens stout was word jy
[6:43] altyd gestraf? Omdat sy te veel van die
[6:46] koeksusters gevat en ge eet het, het sy die straf van 'n seer
[6:50] maag. Mammie, voel jammer vir haar
[6:53] dogtertjie en hoop dat sy nie 'n lelike storie droom nie.
[6:58] Drome is ook maar net so stories.
[7:01] Partykeer is dit mooi en ander kere nie so mooi nie.
[7:07] Toe almal slaap en dit doodstil in die huis is kreun en draai en
[7:12] rol eeuse nog altyd in haar slaap.
[7:16] O. O. 6 sy as dit so pyn.
[7:22] Skielik hoor sy iemand wat lekker uit sy maag lag.
[7:26] Gachaga a. Die feetjie lag hy.
[7:32] Haai wie lag so vra sy. Ga ga ga ga gee lag dit weer
[7:42] daarvan die venster.se kant af. Heel.se kyk soontoe maar sien
[7:48] niemand nie. Net die skaduwee van die boom
[7:51] voor haar venster beweeg. Altyd is die maanskyn val die
[7:57] skaduwee so op die venster en maak dit sulke snaakse
[8:01] patroontjies. Gagga lag dit weer toe.
[8:05] Reels is so o. C van al die pyn.
[8:11] Sy kyk weer daarna die venster.se kant toe.
[8:14] Skielik sien sy 'n vet koeksister mannetjie op die
[8:17] vensterbank staan. Sy maag wip wip as hy lag en sy
[8:23] vet armpies swaai heen en weer. 'N hele ry koeksister mannetjies
[8:28] klim van buite deur die venster. En gaan by die eerste outjie op
[8:32] die vensterbank staan. Party van hulle is lank en maer.
[8:38] Hulle arms is dun en gedraai. Ander is kort en vet met bak
[8:44] krom bene. Hulle lag en spring en dans en
[8:48] soms hak hulle hulle arms om mekaar.se lywe of hulle potjie
[8:53] mekaar met hul voete. Hulle rol om in om motor
[8:56] vensterbank. Haai pasop.
[9:00] Ruppel.se toe 1 van die ou manne kies om rol tot op die rand van
[9:05] die vensterbank. Pasop jy gaan afval.
[9:10] Die mannetjie spring op en kom saam met sy maats na haar toe.
[9:15] As jou maag seer. Vrae 1 laggend o ja sy sy baie
[9:21] seer. Sien.
[9:26] Sien jy ons almal hier? Vra die 1 koeksuster mannetjie
[9:30] en wys na al sy maatjies. Jy het mos baie van ons ge eet.
[9:35] Dit was heeltemal te veel. Ons raak benoud as daar so baie
[9:41] van ons in jou maag is. Ons druk dan so styf teen mekaar
[9:45] dat ons bene en arms deurmekaar vleg.
[9:49] Kyk. So lyk ons as ons almal in jou
[9:52] maag is. Die vet mannetjie gryp sy ander
[9:56] maatjies en druk hulle styf teenaan mekaar.
[9:59] Hulle arms en bene draai om mekaar toe1.se been hak kom die
[10:03] ander.se en die1.se arms krul om 'n ander sin.
[10:08] Ek is benoud skree 1. Ek kan nie my arms los kry nie
[10:13] roep nog 'n ander 1. My bene draai om en om klaar nog
[10:18] 1. Hulle stamp en stoei en druk
[10:21] mekaar. To payneelsie.se maag nog meer.
[10:26] O eina. Roep sy.
[10:30] Moenie so te kere gaan nie my maag pyn as julle so drukkend
[10:34] stoei. Jy moenie weer so baie van ons
[10:37] eet nie net 1 of 2. Ons sal dan nie in jou maag so
[10:42] benoud raak nie. Roep nou gou jou mammie sodat sy
[10:46] vir jou medisyne kan kom gee en ons weer kan losmaak.
[10:51] Toe roep haar gou en onthou. Jou eet nie weer so baie van die
[10:56] soetgoed nie. Hoor.
[10:57] Net toe druk 1 ou vet mannetjie van sy maats onderstebo.
[11:03] Eina. Kla u oes weer mammie mammie.
[11:10] Kom asseblief tog na my toe. Is mykind.se maag is seer.
[11:15] Vra mammie toe sy by ilse kom. O verskriklik.
[11:21] Dis van al die koek susters. Ek het van die wat in die
[11:24] bakkies en soos mannetjies lyk ge eet.
[11:29] Daar is nou so baie van hulle in my maag dat hulle benoud is.
[11:34] Mammie gee tog vir my medisyne sodat hulle bene in arms kan
[11:39] loskom. Mammie gaan haal die medisyne.
[11:44] Dit smaak sleg maar sal gou help essay.
[11:49] Toe ek vanaand gesien het dat daar so min in die bakkie in die
[11:52] yskas is, het ek geweet my groot dogter daarvan ge eet.
[11:58] Ek het net gehoop dat jy tog nie sal siek word nie.
[12:01] Slaap nou maar weer. Die medisyne sal al die naarheid
[12:06] en krampe wegneem. Mammie weet.
[12:10] Toe ek netnou gedroom het, het die koeksister mannetjie vir my
[12:14] gese dat hulle nie daarvan hou as mens so baie van hulle op 1
[12:18] keer eetnie.se joe.se. Slaap nou maar lekker my groot
[12:24] meisie. Onthou more verjaar jy en dan
[12:28] moet jy gesond en plesierig en uitgerus wees.
[12:33] Mammie gee haar weer 'n nagsoentjie en trek haar met die
[12:37] komberse toe. Sy skakel die lig af en gaan ook
[12:41] weer slaap. Sy weet haar dogter het 'n goeie
[12:46] les geleer. Fluit fluit.
[12:50] Ons storie is heid.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
