# Die Ongelooflikes - Afrikaanse Disney Kinderstories

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 24 Oct 2025, 17 min.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/110122941/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-9-23%2F35bcbd5c-2966-a1b4-efa5-e853c8bdd420.mp3

Kom luister saam na die aksiebelaaide Disney Pixar-storie "Die Ongelooflikes", perfek vir kinders en hul ouers! Hierdie verhaal volg die Parr-familie, 'n groep superhelde wat probeer om 'n normale lewe te lei, maar dan weer in aksie moet kom om die wêreld te red. Kinders leer van familiebande, spanwerk en die belangrikheid van om jou unieke talente te gebruik. Met opwindende aksie, humor en 'n boodskap van selfvertroue is "Die Ongelooflikes" ideaal vir slaaptyd, gesinstyd of enige tyd wat julle saam wil droom en leer. Moet dit nie misloop nie! Subscribe tot ons kanaal vir nog meer Afrikaanse Disney Pixar-stories en inspirerende vertellings wat jou gesin se harte sal aanraak! #DieOngelooflikes #TheIncredibles #DisneyPixar #AfrikaanseStories #KindersStories #GesinsTyd #SlaaptydStories #Superhelde #Familie #Spanwerk #LuisterEnLeer #SubscribeNou

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Die ongelooflik.
[0:16] Ice. Nie baie lank gelede nie, het 'n
[0:20] klein groepie. Helde hul spesiale.
[0:23] Kragte begin gebruik om bose sameswering stop.
[0:27] Te sit. En onskuldige mense teen die
[0:30] kwade te beskerm. Hulle is die.
[0:34] Supers. En onder hulle is frozen.
[0:39] Keiser been. En helaas.
[0:42] Die vrou. Maar. 1 van hulle staan ver bo
[0:46] die ander uit. Sy naam is meneer ongelooflik.
[0:53] Hy is die bekendste gewildste held in die stad.
[0:57] En hy verkies gewoonlik om op sy eie te werk.
[1:01] Op 'n. Dag daag buddy, meneer.
[1:04] Ongelooflik.se grootste. Bewonderaar met sy vuurpyl.
[1:08] Stewels by 'n. Bankroof op.
[1:11] Meneer ongelooflik stuur hom huistoe en sy vlieg.
[1:15] Huistoe buddy ek werk alleen maar by.
[1:18] Die wil nie hoor nie en gelukkig kan meneer.
[1:22] Ongelooflik verby die. Red voor 'n bom hom tref, maar
[1:26] in die proses ontsnap 1 bankrower word treinspore
[1:30] vernietig en 'n paar mense kry seer.
[1:33] En na hierdie dag verander die supers.se lewe.
[1:37] Vir. Ewig mense begin.
[1:39] Nou dink die supers doen meer. Kwaad as goed.
[1:42] Die regering besluit die supers mag nie meer hul kragte gebruik
[1:46] nie. Daarom staan, meneer.
[1:48] Ongelooflik en sy. Nuwe bruid.
[1:52] Helaas die vrou. Voortaan as bob en helen paar
[1:56] bekend. Die jare gaan verby en die pars
[1:59] het naderhand 3 kinders. Hulle probeer.
[2:03] As 'n normale gesin lewe. Maar die oudste kinders waai le
[2:08] tenders het ook superkragte dis net die baba jack wat skynbaar
[2:15] normaal is. Nes hul.
[2:17] Ouers mag kinders. Nie hulle krag te openbaar.
[2:19] Gebruik nie. By die.
[2:21] Huis is dit 'n ander storie derms.
[2:24] Gebruik sy super. Spoed om.
[2:26] Wie te treiter? En sy word onsigbaar en baklei
[2:30] terug met. Haar kragvelde.
[2:33] Hulle ouers moet weer hulle. Superkragte gebruik.
[2:37] Om die rusies te be eindig. Die gewone lewe is swaar, veral
[2:42] vir bob. Bob mis die super lewe.
[2:45] Daarom begin hy en sy. Vriend leeus is.
[2:48] Voorheen vrou sin in die geheim misdaad beveg en mense te help.
[2:54] Maar 1 aand terwyl die 2 vriende mense uit 'n brandende gebou red
[2:58] hou iemand. Hulle dop.
[3:02] 'N geheimsinnige vrou, meraai. Volg.
[3:05] Baba en lucius en gaan vertel agterna vir haar baas van die 2
[3:11] meneer ongelooflik is net die man na wie sy en haar baas.
[3:15] Soek. Die volgende dag na 'n
[3:18] onderonsie met sy baas by sy gewone werk.
[3:21] Word baba afgedank. Toe hy by die huis kom kry 'n
[3:25] vreemde rekenaartjie in sy tas. Die skerm gaan dadelik aan.
[3:31] Hallo meneer ongelooflik cm or age.
[3:35] Ek verteenwoordig. 'N hoogs geheime afdeling van
[3:38] die staat. En ons het jou unieke vir moon's
[3:42] nodig. Sy verduidelik dat bob.
[3:46] Hulle moet help om 'n eksperimentele.
[3:48] Robot wat buite beheer is. Te gaan stuit.
[3:52] En meer jaggebied hom driemaal die salaris van sy huidige
[3:56] gewone werk aan. Lank lewe die supers meneer
[4:01] ongelooflik. Jy is nog hier, sluit sy af.
[4:07] Dan verdwyn haar boodskap van die skerm af.
[4:11] Bob aanvaar hierdie geheime spesiale.
[4:13] Opdrag. Hy besluit.
[4:15] Om nie vir sy gesin te vertel. Dat hy al weer by sy.
[4:19] Werk afgedank is nie. Al.
[4:21] Wathy.se is dat hy op 'n sakereis gaan.
[4:24] Binne 'n paar. Uur is meneer.
[4:26] Ongelooflik aan boord. Van 'n blink nuwe.
[4:30] Straler op pad. Na no man is an island.
[4:35] Hy. Luister aandagtig name.
[4:36] Rasse op terug. Die om nie droe it 9000 is 'n
[4:41] hoogs geheime. Prototipe gevegs robot
[4:44] verduidelik sy. Hons het beheer verloor en nou.
[4:48] Loop hy. Los in die oerwoud en is vir
[4:51] almal 'n bedreiging. Sy waarsku.
[4:54] Hom dat die robot.se bewegings vinnig sal snap.
[4:58] Wanneer robot kan dinge aanleer? En die geld moet die dier
[5:02] uitvindings tyd sonder om dit te vernietig skakel hom af.
[5:07] Doen dit vinnig. Moet hom nie vernietig nie.
[5:11] Som meneer. Ongelooflik dit op.
[5:14] Hy gaan. Sowaar weer 'n regte super wees.
[5:17] Dis natuurlik 'n hele ruk vandat meneer.
[5:20] Ongelooflik. Teen 'n onbeheerbare.
[5:22] Robot geveg het. En dit help ook nie juis.
[5:26] Dat hy nie meer super fiks is. Meraai en haar baas sit in
[5:31] hulle. Hoofkwartier, die geveg.
[5:33] Op 'n skerm en dophou. Meneer.
[5:36] Ongelooflik uitoorle die. Robot en.
[5:38] Skakel die gevaarte. Af meneer ongelooflik.
[5:42] Is in sy. Skik hy voel.
[5:43] Soos 'n nuwe mens en terug. By die huis.
[5:46] Het hy 'n nuwe roetine. Elke dag maak hy asof hy werk
[5:50] toe gaan. Maar in werklikheid.
[5:52] Gaan oefen hy en sommer gou is hy weer fiks en sterk.
[5:57] Sy ou super self. Hy laat.
[6:00] Maak selfs vir hom 'n nuwe super pak.
[6:03] By etna mode die supers.se destydse ontwerper.
[6:08] Toe raas weer op sy nommer druk. Is meneer.
[6:11] Ongelooflik slaggereed. Vir die volgende geheime
[6:14] sending. Hy volg haar.
[6:16] Instruksies en vlieg. Terug na die no man is an
[6:18] island. Min weetend.
[6:21] Dat daar. Groot moeilikheid vir hom wag.
[6:24] Weereens moet ek teen 'n om nie droe.
[6:26] It veg. Maar de. 1 is baie.
[6:29] Vinniger en sterker en slimmer. Die gedoente weet sommer vooruit
[6:35] wat meneer. Ongelooflik gaan doen.
[6:37] En daar. Vang die.
[6:38] Robot vir meneer. Ongelooflik skielik.
[6:42] Hoor, meneer. Ongelooflike wille gelag.
[6:45] Dis groter dis sterker. Dis uiteindelik gereed skree 'n
[6:50] man met 'n wilde bos. Hare.
[6:52] En hy pyl op die gevange super af.
[6:55] Buddy. Vra meneer ongelooflik.
[6:59] My naam is die baddie nie. En ook nie wonderseun nie.
[7:03] Skree by die bitter. Ek wou jou destyds net.
[7:06] Help maar. Ek het 'n belangrike les geleer.
[7:10] Mens kan op niemand reken nie. Nou het ek 'n wapen waarteen net
[7:15] ek bestand is, voeg hy by en. Lag boosaardig.
[7:20] Ek is nou sindroom en daar smyt sindroom meneer ongelooflik oor
[7:26] 'n krans sodat hy onder in rivier beland.
[7:30] Hierna gooi sindroom 'n bom ook in die water sodat.
[7:34] Hy vir ewig. Van die super ontslae kan.
[7:38] Wees. Gelukkig het neer.
[7:40] Ongelooflik. In 'n ondergrondse grot beland
[7:44] waarin hy kan skuil. In die grot ontdek hy egter die
[7:48] geraamte van sy arme super vriend geyser BM.
[7:53] Die geraamte bied meneer. Ongelooflik wegkruipplek.
[7:57] En dit verskaf belangrike inligting.
[8:00] Teen die wand van die grot het geyser been.
[8:02] Kortvoor sy dood? Die kodewoord kronos.
[8:06] Uitgekerf. Meneer ongelooflik.
[8:09] Ontsnap uit die grot. En vind sy pad nasindroom.se
[8:13] hoofkwartier waar sy beheerkamer is.
[8:17] Toe, meneer. Ongelooflik die woord.
[8:19] Kronos intik verskynsindroom.se plan op die skerm.
[8:23] Daar is 'n naamlys van supers en die meeste is gemerk uitgewis.
[8:29] Dis gou vir hom duidelik dat die supers almal dood is omdat
[8:33] sindroom hulle. Gebruik.
[8:34] Het om sy om nie droe. It op te lei.
[8:37] En nou dat die bose robot volmaak is, gaan sindroom hom
[8:41] in. Die stad loslaat.
[8:43] Skielik begin, meneer. Ongelooflik.se super pak
[8:46] onverklaarbaar biep. 1 ding is seker.
[8:51] Nou moet hy hardloop. Sindroom.se wagte.
[8:54] Is op hom dis egter te laat. Want die volgende?
[8:57] Oomblik word hy. Deur 'n klomp.
[8:59] Klewerige bobbels platgetrek, die biep geluid is 'n
[9:03] opspoorstelsel. Wat 'n meneer.
[9:05] Ongelooflik.se super pak ingebou is.
[9:08] Helen het dit. Geaktiveer toe sy.
[9:11] By etna mode was. Hetnadat sommer vir die.
[9:14] Res van die paar gesin ook. Super pakke gemaak.
[9:18] Healing besluit om na bo te gaan soek.
[9:21] Maar terwyl sy vir. Wieprobeer.se sy moet mooi na
[9:24] haar boeties kyk. Terwyl.
[9:26] Helen weg is. Ontdek derms die kinders.
[9:29] Se nuwe super pakke. Hy toets sy super spoed pak uit.
[9:33] En wie ontdek dat haar pak onsigbaar kan raak?
[9:38] Haai julle 2. Hou op.
[9:41] Raas, helen. Gou het elastiek vrou alles
[9:47] onder. Beheer en is sy met.
[9:48] 'N straler pad. Na no man is an.
[9:51] Naby die eiland. Ontdek die laaste vrou dat.
[9:54] Waai le tenders. Ook aan boord is.
[9:58] Dis haar. Skuld sy dis.
[10:00] Vinnig is nie. Dis hy.
[10:03] Stry wie. Het julle jak?
[10:06] Aleen gelos. Russel as te vrou natuurlik nie.
[10:11] Ons het 'n. Baba oppasser gekry.
[10:14] Ek is mos nie so om verantwoordelik nie antwoord
[10:17] wie. Die las die vrou bel dadelik die
[10:20] oppasser. Maar die oproep word afgesny die
[10:24] straler. Word aangeval waar sy op
[10:27] hoofkantoor alles dophou, kondig mirage aan.
[10:31] Teiken vernietig. Meneer.
[10:34] Ongelooflik weet sy. Gesin is.
[10:36] Op die straler. En hy is verslae.
[10:39] Smalend 6 in droom. Jy sal dit oorleef.
[10:43] Ek onthou jy? Wil mos.
[10:44] Graag alleen werk. Maar sy droom het hom misreken.
[10:50] Met 'n las die vrou. Eers verander sy.
[10:53] Haar in 'n valskerm en land. Veilig met die 2 kinders in die
[10:56] see. En met 'n paar.
[10:59] Rakke en trekke word sy weer 'n boot.
[11:02] Dis.se super. Vinnige bene het dien as 'n
[11:05] motor en dan jaag. Die super gesin.
[11:08] Na die eiland toe. Om hul pa te gaan red.
[11:12] Veilig op die strand kry laste vroue grot waar.
[11:15] Wie en derms kan wegkruip. Sy gee vir die kinders, maskers
[11:19] en sy. Sit dit op.
[11:22] En as enigiets skeef loop. Gebruik hulle kragte.
[11:26] Dan vertrek die laaste vrou. Om by sydroom.se hoofkwartier te
[11:29] gaan inbreek en haar man te red. Intussen word wie enders.
[11:36] Deur 'n skrikwekkende. Vierbal uit, die grot gedwing.
[11:40] Dit is die hele tyd die. Uitlaatgasse van sindroom.
[11:43] Se basis. Hirsch en wie staan 'n oomblik
[11:46] en kyk hoe die om louis drew it in die naglug.
[11:50] Gelanseer word. En dan sit hulle af.
[11:53] Basis toe. Die volgende oggend sien derms.
[11:58] Wat hy dog 'n pratende fool is. Maar dis 1 van sindroom.se
[12:03] sekuriteit syne. En skielik is wie enders omring
[12:08] deur wagte. Onthou wat ma.
[12:10] Gese het fluister. Wie?
[12:12] Hardloop. Wie word onsigbaar inders nael
[12:17] soos die wind? Intussen kry die laaste vrou
[12:19] haar man by. Mirage sy gee.
[12:22] Die vrou mense. Vinnige vuishou.
[12:24] Hy probeer nog verduidelik dat mirage nou gaan sy kant is en
[12:29] hom wou help ontsnap, maar daar is die tyd nie.
[12:33] Ma raas kondig aan die wagte is op wieenders.se spoor meneer.
[12:39] Ongelooflik en die. Laaste vrou spring.
[12:41] Om die kinders. Te red.
[12:43] Toe, meneer. Ongelooflik en laste vrou in die
[12:46] oerwoud aankom kom 'n groot ronde kragveld deur die bome
[12:50] aangerol. En binne in sit wie en derms.
[12:54] Mamma. Pappa skree valid.
[12:58] Maar in 'n. Japtrap is die.
[12:59] Gesin omsingel deursindroom.se wagte.
[13:02] As 'n span. Is die ongeloof.
[13:05] Likes waarlik ongelooflik maar dii is die sindroom.se terrein
[13:10] en blitsig vang die bose. Skurk hulle in sy.
[13:13] MO. Bestraal terug by die.
[13:16] Hoofkwartier verduidelik sindroom sy plan aan sy
[13:19] gevangenes. Hy het reeds die om nie draai na
[13:22] die. Stad gestuur.
[13:24] Die robot. Sal dramaties verskyn baie skade
[13:28] aanrig en net. Sodra alle hoop laat vaar is.
[13:31] Rett sindroom die stad. Ek gaan 'n groter held wees as
[13:36] wat jy ooit was. In daarmee vertrek sindroom na
[13:40] die stad. Om die stad te gaan red en los.
[13:44] Die ongelooflik ice. Net daar.
[13:48] Intussen saai die om nie 3 het verwoesting.
[13:51] Deur die stad. Die mense is.
[13:53] Beangs. En net toe.
[13:55] Dit lyk asof. Niemand die reusagtige robot kan
[13:58] stuit nie. Kom sindroom tot die redding?
[14:02] Staan opsy mense. Skree hy.
[14:05] En in die geheim gebruik hy sy afstandbeheer om die om nie droe
[14:09] it. Se arm te laat afval.
[14:12] Die skare jubel en. Skreeu en juig sindroom toe sy
[14:17] plan werk sindroom. Lyk soos 'n.
[14:19] Held. Maar so droom het dit mis.
[14:23] Die robot kan mos leer en kom dus nou.
[14:26] Gou, agter. Die robot kan mos leer.
[14:30] En. Kom dis gou.
[14:31] Agter hy word beheer deur die. Afstandbeheer.
[14:36] Die om nie 3 het. Skiet die afstandbeheer,
[14:38] uitsindroom.se hand en slaan hom ek katswink.
[14:43] Is die robot regtig buite beheer?
[14:45] Maar wie het intussen haar? Kragte gebruik.
[14:48] Om haar gesin te bevry en nou. Is die ongelooflike.
[14:52] S in 1 van sy. Droom.se vuurpyle blitsig 'n pad
[14:56] terug stad toe. Meneer ongelooflik.
[14:59] Lig sy gesin in dat hy die om nie 3 alleen gaan aanpak.
[15:04] Eers is die laaste. Vrou ontsteld, maar dan smeek.
[15:07] Bob ek. Kan jou nie weer verloor nie.
[15:10] Ek is nie sterk genoeg nie. Verras en aangedaan omdat
[15:14] haarman.se gevoelens. Antwoorde laste vrou sag.
[15:18] As ons saamwerk sal ons sterker. Wees.
[15:22] En so. Span die ongelooflike.
[15:24] Sweer eens hulle. Superkragte.
[15:25] Saam. Met die hulp van hul vriend
[15:28] frozen slaag hulle. Daarin om die he drew.
[15:32] It te uitoorle. Meneer ongelooflik gryp. 1 van
[15:37] die om die droe iets 'n afgebreekte arms.
[15:39] En rig dit op die robot. Die laaste vrou druk.
[15:43] 'N knoppie op die afstandbeheer en die arm skiet pyl reguit in
[15:47] die robot in. En daar val die om net roet
[15:50] vooroor en ontplof. Die supers het weer gewen.
[15:55] Hulle het die om nie dried vernietig en die.
[15:58] Skare juig. Maar die supergesin.se probleme
[16:02] is nog nie verby nie. Sindroom soek wraak.
[16:06] Toe die paar by die huis. Kom is sindroom besig om jack te
[16:10] ontvoer? Die ongelooflike gis.
[16:14] Spring tot aksie tussen droom. Met die baba opskiet na sy
[16:17] straler toe. Gelukkig blyk dit dat jack ook
[16:21] superkragte het. Hy verander in 'n.
[16:24] Monster verbysterd. Los en droom die baba sommer
[16:28] daar in die lug. Meneer ongelooflik gooi laste
[16:32] vrou wat jack gou vasvang. Sy verander haar in 'n valskerm
[16:38] en daar daal ma en seun. Stadig neer aarde toe.
[16:43] Sindroom is. Egter nie so gelukkig nie.
[16:45] Sy mantel. Raak vir stuk en die straler.se.
[16:48] Turbines en die. Vliegtuig ontplof.
[16:51] In die lug. En dis die laaste wat
[16:53] ongelooflik. Is van sindroom sien.
[16:57] Dis egter nie die laaste keer. Wat die ongelooflike.
[17:00] Gevaar in die gesig sou staar nie.
[17:03] Van nou af. Hoeveel hy nie meer?
[17:05] Kragte weg te. Steek nie.
[17:07] Of ten minste nie die hele tyd nie.
[17:11] Nou. Is hulle regtig?
[17:14] Is super gesin. Fluit fluit.
[17:18] My storie is uit.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
