# Die (tande)Muis - Stories vir my Vinkgesiggies

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 19 Feb 2025, 11 min.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/98715332/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-1-19%2Fd81684d0-1f85-af3e-a0ac-865f52de64d2.mp3

Luister na die betowerende Afrikaanse kinderstorie "Die Muis", 'n magiese avontuur vol verrassings! 🐭✨ Wanneer Bernard snags 'n muis in sy kamer hoor, is hy eers vreesbevange. Maar dan neem die muis hom op 'n ongelooflike reis na Muisdorp, waar hy leer hoe muise lewe en wat hulle met kinders se wisseltande doen! Hierdie verbeeldingryke storie laat kinders op 'n speelse manier ontdek hoe belangrik gesonde tande en moed is. Teken in op Storiebeer YouTube en die Storiebeer Podcast vir meer Afrikaanse kinderstories propvol avontuur en verbeelding! 🦷🌙 #AfrikaanseKinderstories #DieMuis #Storiebeer #TandemuisAvontuur

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Die muis.
[0:17] Dis al laataand en bernard hy nog steeds wakker.
[0:21] Eintlik is hy al baie vaak, maar kort kort hoor hy iets grits
[0:25] grits langs die klerekas. Hy wonder wat dit kan wees en
[0:30] hoop dat dit tog netnie 'n meisies nie.
[0:33] Vir my.se is hy baie bang. Hy trek die komberse tot byna
[0:37] oor sy gesig, maar hy bly loer daarna die kas.se kant toe.
[0:41] Gert gert maak dit weer en iets skarrel oor die vloer.
[0:46] Hy sien dat dit regtig 'n meisies.
[0:49] Mamma roep hy hard en benoud mamma kom gou hier is 'n muis.
[0:55] Mamma kom na die kamer en skakel die lig aan.
[0:59] Hoekom rugby het dan so benoud? Vra sy besorg.
[1:03] Is jy nog altyd wakker? Ek het gedink jy slaap al lankal
[1:07] mamma daar is 'n muis agter die kas.
[1:10] Ek het hom gesien. Ek wil nie meer in my bed slaap
[1:13] nie. Ek wil liewer by ousus gaan
[1:15] slaap c hy bang en huilerig. 8 nee wat sy mamma.
[1:21] Jy is mos 'n groot seun. Weet jy daardie meisies baie
[1:26] banger vir jou as wat jy vir hom is?
[1:29] My.se is bang vir mense van mense is darem baie groter as
[1:34] hulle. Dis die dat hulle snags uit die
[1:36] gaatjies kom wanneer die huismense slaap en hulle nie sal
[1:40] hinder nie. Bernard weetmy.se is baie
[1:44] kleiner as mense, maar dit maak nie saak nie.
[1:47] Hy bly bang. Wag sy mamma.
[1:50] Ek trek die gordyne wyd oop dan skyn die maanligstrale in jou
[1:55] kamer in. Sy skakel die kamerlig af en
[1:58] gaan sit eenkant op sy bed en vertel vir hom 'n storie.
[2:02] Die ganglig skyn ook in die kamer in.
[2:05] Dis baie lig in die kamer. Bernard kyk na mamma terwyl sy
[2:09] vir hom 'n storie van die flukse muise vertel.
[2:12] Hy is so vaak dat hy later nie meer hoor watsy.se nie.
[2:17] Dit klink of haar stem so saggies singerige word.
[2:22] Mamma is al 'n hele rukkie uit die kamer toe bernard weer so
[2:26] girts girts hoor. Dit klink asof iemand hom
[2:29] saggies met so 'n fyn piepstemmetjie op sy naam roep.
[2:34] Wie roep so? Wonder hy en kyk na die kas.se
[2:38] kant toe. 2 klein blink swart ogies loer versigtig onder die
[2:43] kas uit. Dis die muis wat so loer.
[2:48] Haai c die muis. Jy moenie vir my bang wees nie.
[2:53] Ek is klein en sal niks aan jou doen nie.
[2:56] Verbaas kyk bernard na die muis. Hy het nooit geweet datmy.se kan
[3:01] praat nie. Haai.
[3:03] C die muis weer. Ek het gehoor wat jou mamma vir
[3:07] jou van ons my.se vertel. Ek wil he jy moet saam met my
[3:11] kom. Dan kan jy self kom kyk hoe dit
[3:14] lyk in my dorp. O maar ek is te groot.
[3:19] See bernard en lag ek sal nooit dis so 'n klein gaatjie kan gaan
[3:23] nie. Die meisie hou stukkie kaas in
[3:26] sy hand. Eet hiervan c hy?
[3:29] Dit is tower kaas. Versigtig byt bernard 'n klein
[3:34] stukkie af en. Groep groep gryp gryp.
[3:38] Hy word al kleiner en, kleiner en, kleiner net so klein soos
[3:43] die muis. Ek is na die muis c die muis.
[3:48] Hy vatbernard.se hand en saam glip hulle by die gaatjie onder
[3:52] langs die muur in. Deur baie gange en tonnels gaan
[3:56] hulle op 1 plek sien. Bernard 'n klomp strooi.
[4:01] Garedrade toiings en rafels, stokkies en papiertjies lui.
[4:07] Wat is dit? Vra hy?
[4:09] Dit lyk vir my na 'n deurmekaarspul.
[4:12] Dis ou muisneste see many ons gebruik hulle nie meer nie,
[4:17] hulle is dit deurmekaar. Bernard onthou dat toe mamma die
[4:22] ander dag vir ousus gevra het om iets te doen, sal eers vergeet
[4:26] het om dit te doen en later het sy dit net halfpad gedoen.
[4:30] Toe het mamma ges e dat ousus deurmekaar is en muisneste in
[4:34] haar kop het. Bernard lag nou alte lekker.
[4:39] Hy weet sy het darem nie regtig sulke deurmekaar.
[4:41] Muisneste in haar kop nie. Sy het maar net aan ander goed
[4:45] gedink en nie aan dit wat sy moes doen nie.
[4:49] 'N ent verder in die tonnel af stap hulle by mooi skoon sagte
[4:54] muisneste verby. Klein kaal pienk meisies lee in
[4:58] die neste. Party drink aan hulle mammas en
[5:01] ander wag vir hulle mammas van die kos soekery af moet
[5:04] terugkom. Die ou kaal gladde meisies is so
[5:08] pragtig dat bernard wens hy kan hulle optel en streel.
[5:13] Kom sy manie muis. Ons moet vinnig aanstryk na my
[5:17] dorp toe. Dis nog 'n hele ent soontoe.
[5:21] Al met die donker tonnels langs, gaan hulle vinnig voort.
[5:26] Kort kort skarrel ander meisie by hulle verby.
[5:29] Dis so donker bernard nie sien wat hulle nou juis daar in die
[5:33] tonnel maak nie. Maar toe hulle in 'n groter gang
[5:37] kom, sien hy dat die my.se kos aandra.
[5:40] Party dra stukkies heerlike kaas ander weer het broodkrummels of
[5:45] koringkorrels gekry en dra dit nes toe.
[5:49] Ook vet pampoen pitte en stukkies wortel word nes toe
[5:53] aangedra. Sien jy die gesonde kos wat
[5:56] hulle aanraak, vra man en muis. Onsmy.se wat so baie slegte
[6:01] tande en die kinders.se skoene sien weet hoe nodig dit is om
[6:05] gesonde kos te eet. Ek eet tog ook rou wortels,
[6:09] appels en broodkorsies om my tande sterk te hou.
[6:13] Sy bernard. Toe sien hy iets moois dit blink
[6:17] daar ver vorentoe. Wat is dit daardie?
[6:21] Vra hy. Dis ons koning.se paleis c manie
[6:25] muis dit is wat ek jou wil gaan wys.
[6:29] Toe die 2, maar die muis en bernard in muis dorp aankom, kan
[6:34] bernard amper nie glo wat hy sien nie.
[6:37] 'N pragtige blink wit paleis met baie torings staan daar voor
[6:43] hulle. Kleiner, gelerige huisies staan
[6:46] ook daarna by. Dis die paleis see many moois
[6:51] trots en wys na die groot blink paleis kom.
[6:56] Stap nader. Eers toe hulle by die paleis is,
[7:00] sien bernard dat die hele paleis van pragtige blink wit tande
[7:05] gebou is. O maar dis pragtig c hy.
[7:09] Waar kry hulle al die tande om so mooi paleis te bou?
[7:14] Maan die glimlag gelukkig omdat die paleis vir bernard ook so
[7:18] mooi is. Bernard jou mamma het mos vir
[7:22] jou vertel dat ons al die wissel tandjies van kinders kom haal.
[7:26] Nou ja. Daardie is die heel mooiste en
[7:30] die beste wissel tande. My sko ning soek dit self uit
[7:34] wanneer ons hier by my dorp met die talle aankom.
[7:38] Bernard weet dat hy ook nog wissel tande het.
[7:41] Dit is die eerste tandjies wat 'n mens kry.
[7:44] As hy groter word, sal sy wissel tandjies ook los word om plek te
[7:48] maak vir sy nuwe permanente tande.
[7:52] Wat lei na ander kant vra hy en wys na haar groot hoop
[7:55] witterige, geurige goed. Orals is dit vol swart
[7:59] kolletjies. Ek klompmy.se werk aan die goed.
[8:03] Hulle kap en saag en is baie besig en haastig.
[8:08] O dis die slegte tande die met gaatjies en sleg plekke.
[8:13] En wat nie so gesond en blink en wit is nie.
[8:17] Daar is baie werk aan daardie tande voordat die geurige
[8:21] huisies daarvan gebou kan word. Ons muise is tog so
[8:25] teleurgesteld en spyt as ons 'n lelike wisseltand in 'nkind.se
[8:29] skoen kry en dis so bederf seemanne muis hulle borsel seker
[8:35] nie gereeld hul tande as hulle klaar ge eet het nie.
[8:37] C bernard. Ek borsel my tande gereeld.
[8:41] Partykeer borsel mense hulle tande gereeld, maar dan kom daar
[8:45] tog nog kim in hulle monde wat die tande vol gaatjies bo.
[8:51] Ek is jammer vir sulke mense c manie muis weer.
[8:54] Gelukkig kan die tandarts hulle help om hulle tande weer reg en
[8:58] gesond te kry. Ja ek weet sy bernard van my
[9:03] tande is ook al gestop. Ek is lief vir my tandarts.
[9:07] Hy maak nooit my mond seer as hy aan my tande werk en die
[9:11] gaatjies skoon boor en stop nie. Hy laat my altyd van sy klein
[9:16] bordjies vashou terwyl hy werk. Dan daar them one muis stap nog
[9:21] so 'n rukkie deur muis dorp met die tande paleis en huise.
[9:26] Nou dat jy by ons my.se was, moet jy nie meer vir ons bang
[9:29] wees nie. C manie muis.
[9:31] Terwyl hulle terugstap, al in die gange en tonnels langs.
[9:36] Nee, sy bernard, ek gaan elke dag vir julle 'n stukkie brood
[9:40] of kaas reg sit om neste toe te neem.
[9:44] Hulle besluit toe dat as bernard vir die muise iets te eten wil
[9:47] neer sit hy dit elke dag op dieselfde tyd moet doen sodat
[9:52] die meisie weet wanneer om dit te gaan haal.
[9:55] As krummels of ander eet getel lank iewers lui sal die mure dit
[9:59] ruik en kom eet. Toe bernard en manie muis weer
[10:03] by die gaatjie en bernard.se kamer uitkruip en bernard in sy
[10:07] bed klim skyn die maanligstrale op hom en.
[10:11] Groep groep groep groep. Daar is bernard weer net so
[10:16] groot soos altyd. Vaak en moeg kyk hy na ma die
[10:20] muis. Wat vir hom waai en knipoog
[10:23] voordat hy weer by die gaatjie inglip en teruggaan muis dorp
[10:27] toe. Mamma gaan kyk weer of bernard
[10:30] nog slaap. Sy staan 'n rukkie voor sy bed
[10:34] en wonder wat hy tog droom. Wat al die tyd bly glimlag
[10:39] terwyl hy rustig slaap. Sy gee hom 'n sagte soentjie op
[10:42] sy kop. En gaan toe ook maar rus.
[10:47] Fluit fluit my storie is uit.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
