# Toy Story 2 - Afrikaanse Disney Kinderstories

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 6 May 2025, 14 min.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/102201184/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-4-5%2F58f41394-8c03-c0ed-f379-cfc9f681e42e.mp3

Kom luister saam na die geliefde Disney-avontuur "Toy Story 2", perfek vir kinders en hul ouers! In hierdie storie word Woody ontvoer deur 'n speelgoedversamelaar, en sy vriende – insluitend Buzz Lightyear en Jessie – begin 'n dapper reddingsmissie om hom huis toe te bring. Kinders leer van ware vriendskap, moed en om altyd vir mekaar om te gee. Met kleurvolle karakters, humor en hartroerende oomblikke is "Toy Story 2" ideaal vir slaaptyd, gesinstyd of enige tyd wat julle saam wil lag en leer. Moet dit nie misloop nie!Subscribe tot ons kanaal vir nog meer Afrikaanse Disney-stories en inspirerende stories wat jou gesin se harte sal aanraak! #Storiebeer #AfrikaanseKinderstories #Slaaptydstories #ToyStory2 #DisneyStories #AfrikaanseStories #KindersStories #GesinsTyd #SlaaptydStories #Vriendskap #BuzzLightyear #Woody #Jessie #LuisterEnLeer #SubscribeNou

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Toy story 2.
[0:17] Henry is druk besig in sy kamer, speel met sy 2 gunsteling
[0:21] speelgoed. Jy moet nooit met die
[0:24] onverskrokke tweeman kel booi woody en bas ligjaar sukkel nie.
[0:28] C antie. Maar skielik gru.
[0:32] Nee tronk lik hoedie.se arm laat skeur.
[0:35] En einde is veronderstel om nou enige oomblik te vertrek na
[0:39] kalkbaai kamp. Sal hy hoor jy nou nog kan
[0:42] saamneem? En die.se ma stel voor dat hulle
[0:46] hoe die probeer regmaak, maar aan die besluit hy los hoe die
[0:49] liewer hierdie jaar by die huis. Annie.se ma gaan barrio die toe
[0:54] maar hoog op die boonste rak in haarseun.se kamer.
[0:58] En daar sit die arme hoe die met 'n lang gesig en sien hoedat
[1:01] andy sonder om wegry. En het nog nooit tevore sonder
[1:06] hoe die callboy kamp toe gegaan nie.
[1:08] Hoe die wonder of antie nou van hom gaan vergeet.
[1:12] Die volgende oggend hoor hoe die is skielike hoesie langsaan op
[1:16] die rak. Dis hoe jessie speelgoed
[1:19] pikkewyntjie. Wessie roep hoe die uit waar was
[1:24] jy? Nadat my tipper gebreek het, het
[1:27] ek hier bo op die rak beland en het almal van my vergeet.
[1:31] Hoe is die sug? Ons is almal maar net 'n
[1:34] hanetreetjie weg daarvandaan. En wys na die venster.
[1:40] Buite tref en die.se ma voorbereidings om 'n
[1:42] rommelverkoping te hou. Sy kom byantie.se cameron soek
[1:46] goeters vir die verkoping en gryp viz.
[1:50] Moet die besluit hy moet dadelik iets doen.
[1:53] Hy spring op en die.se hondbaster.se rug om die arme
[1:56] piep lose pikkewyn te gaan red. Metbaster.se hulp haal wessie
[2:01] gelukkig weer aandie.se kamer, maar baster het nooit gesien dat
[2:05] hoe die van sy rug afgeval het nie en nou is dit te laat.
[2:10] Met 1 sien 'n vreemdeling vir hoe die raak gretig raap die man
[2:13] die callboy pop op en klou hom styf vas.
[2:18] Ek het hom gekry c hy wat kos die ding?
[2:22] Vra hy vir antie.se ma. Hy in die.se ma weier egter om
[2:27] moet die te verkoop, maar die vreemdeling spring om en daar
[2:30] trek hy met arme. Hoe die. 8 nee roep as ligjaar
[2:35] waar hy in antie.se kamervenster die petaljes sit en bekyk.
[2:39] Hy het hoe die gesteel. Soos blits spring baas by die
[2:42] venster uit en gly met die geut af onder toe, maar basis te
[2:46] laat. Die vreemdeling het reeds met
[2:48] hoe die in sy kar gespring en trek met 'n vaart daar weg.
[2:53] Die laaste ding wat baas sien is die motor.se nommerplaat.
[2:57] Elzette TI br en die dief jaag tot by sy huis en barre hoe die
[3:03] in 'n glaskas. Toe die man weg is, maak hoe jy
[3:07] die kas oop en probeer ontsnap dan skielik hier ha. 3 onbekende
[3:14] speelgoed poppe staan om mooi die ik elke hul 'n perd en 'n
[3:19] prospekteerder. Nog in sy winkel boks.
[3:23] Dis jy dis regtig jy skree die call girl.
[3:27] Die perd lek hoe die vriendelik in die gesig.
[3:30] Ons het jare lank gewag vir hierdie dag verwelkom die
[3:33] prospekteerder hom met 'n glimlag.
[3:36] Wie is julle vra hoe die oorbluf.
[3:38] Hoe weet julle wat my naam is? Die speelgoed stel hulself voor
[3:43] jessie die jode linde kel. Stinkie piet die prospekteerder
[3:49] en bull saai die slimste perd in die weste.
[3:53] Die prospekteerders verduidelik dat hulle deel was van 'n
[3:56] versameling teefie karaktertjies van gewilde tv program genaamd
[4:00] hoodies rande op. En hoe die was die ster.
[4:05] Mooi so groep bo die uit terwyl hy na 'n video van die program
[4:09] kyk. Dis ek daai.
[4:11] Intussen het bass en die ander speelgoed uitgevind dat die
[4:14] motor met die nommerplaat lz EBRN.
[4:19] Aan elsie speelgoed skuur behoort.
[4:22] Die speelgoed ken al goed, sy speelgoed.
[4:25] Advertensies is altyd opdie.tv en is al die tyd l wat verhoed
[4:29] die gesteel het. Baas verduidelik gou aan die
[4:32] ander wat sy plan is. Woody het eenkeer sy lewe virmy
[4:35] gewaag, verduidelik baas. Ek en myselfie sy vriend noem as
[4:39] ek nie bereid is om dieselfde vir hom te doen nie.
[4:42] Wie gaan saam? Daardie nag maak baas slinky
[4:47] meneer patat kop ham en rex hulle gereed om hul gesteelde
[4:51] vriend te gaan red. Baas lei die groep.
[4:54] Almal naal.se speelgoed stuur. Voorwaarts roep hy uit.
[5:00] Terug by el het hoe die intussen uitgevind dat die storie waar
[5:03] is. Hy was eens op 'n tyd'n.tv ster.
[5:07] Nl het die lede van die reeks weer almal opgespoor, behalwe 1.
[5:12] Kel booi hoe die? Die rand op span was vir jare in
[5:15] 'n boks gestoor, terwyl elna hoe die gesoek het.
[5:19] Hoeee roep jessie. Kyk nou is ons almal weer
[5:24] bymekaar. Hoe die jessie en bohaai begin
[5:28] met die rande op speelgoed speel.
[5:31] Nou kan en wil ons aan die museum in japan verkoop.
[5:34] C die prospekteerder museum vroue die.
[5:38] Maar ek moet teruggaan huis toe na my eienaar en die toe.
[5:42] Jessie is gebroke sonder hoe die sal hulle almal weer in 'n boks
[5:46] gestoor word. Dan kom al terug en al die
[5:51] speelgoed laat spat om weer op hul plekke te kom.
[5:54] Hulle hoor l oor die telefoon met die museum in japan praat.
[5:58] Die museum stemme nommer anders span te koop.
[6:02] Ek belowe julle die versameling sal die kroonjuwele word van
[6:05] julle museum waarborg l en plaas die foon terug op sy mickey.
[6:11] Die speelgoed versamelaar pluk hoe die uit sy glaskas oeps
[6:15] hoedie.se arm hak vas en skeur sommer heeltemal af.
[6:19] Help. Bel 'n man met die naam meneer
[6:21] regmaker om modise arm te kom regmaak. 1 2 3.
[6:27] Is hoe die weer splinternuut. Nee, nog beter as nuut meneer
[6:31] regmaker verf sommer aandie.se naam onder hoedie.se skoensole
[6:35] ook toe. Maar dit maak nie saak nie.
[6:39] Hoe die is steeds van plan om terug te gaan na einde toe.
[6:43] Voordat hy vertrek, stop hy gou om die ander lede van die rand
[6:46] op span te groet en dit is toe wat jessie on vertel van die
[6:50] dogtertjie by wie sy gebly het. Dan is mos jou beste vriend nie
[6:54] waar nie? Vra jessie vir hoe die as hy met
[6:58] jou speel, voel dit of jy regtig lewe.
[7:01] Hoe het jy geweet vra hoe die? Want emily aan wie ek behoort
[7:05] het was net so. Sy was vir my alles in die
[7:08] wereld, vertel jessie. Dis snaaks voeg sy by.
[7:12] Jy vergeet hulle nooit nie, maar hulle vergeet van jou.
[7:16] Toe sy grootword, het sy my weggegee.
[7:20] Jessie.se woorde maak hoe die hartseer.
[7:23] Hy is ook bang dat andy hom sal ontgroei.
[7:25] Hy wonder of hy nie maar by die rande op span moet bly in pleks
[7:30] van huis toe gaan nie. Vir die ander speelgoed was dit
[7:34] intussen 'n lang nag. Hulle het die hele nag geloop en
[7:37] geloop om by ilse speelgoed skuur uit te kom.
[7:42] Toe dit weer oggend is, staan hulle oorkant die straat regoor
[7:45] die speelgoedwinkel, maar nou moet hulle nog oor die besige
[7:48] straat kom. Gelukkig het basies slim plan.
[7:52] Die speelgoed skuil elkeen in die verkeer.
[7:55] Skree gil en hardloop oor die straat.
[7:57] Meneer patat koppies byna fyn aartappels.
[8:01] Toe hy anderkant uitkom, maar gelukkig kom almal veilig by hul
[8:05] bestemming aan. Bas en die ander glip by else
[8:10] speelgoed skuur in. Hulle kan hoor die nerens kry
[8:13] nie, maar loop ander interessante speelgoed raak baas
[8:17] ontmoet. Selfs nog 'n bass ligjaar.
[8:20] Na 'n ruk spoor hulle egter hul verlore maat op oorkant die
[8:24] straat in el.se woonplek. Hoe die rebelsheid jy is in
[8:29] gevaar. Ons moet dadelik vertrek.
[8:32] Maar nou wil hoor jy nie meer weggaan nie.
[8:35] Hy vertel vir sy verbysterende vriende van die.tv program die
[8:39] rande op span en die museum. Was jy verstaan nie?
[8:45] Probeer hoe die verduidelik en die word groot en 1 van die dae
[8:49] het hy my nie meer nodig nie. Dis nou my kans om vir altyd in
[8:52] 'n museum te gaan bly. 'N museum.
[8:58] Wil jy vir die res van jou lewe agter glas sit en na kinders
[9:01] staar? Wat 'n lewe.
[9:04] Kerm was. Jy is 'n speelding.
[9:10] Jy is 'n speelding met die iets waarmee kinders kan speel.
[9:14] Jy moet hier wees vir andy onthou, jy vra baas, jy het dit
[9:18] nog vir my geleer. Asantie.se ander speelgoed
[9:22] hartseer by die deur uitloop draai hoe die om en sien weer
[9:26] syou.tv program daar opdie.tv stel is 'n seun wat net soos in
[9:30] die lyk. Hoe die krap die vir van sy
[9:32] skoensool af en kyk weer na aandie.se naam.
[9:36] Hy weet nou dat hy 'n fout gemaak het.
[9:39] Wat val ek aan? Skreeu hoe die?
[9:42] Wat daarvan is en die eendag te groot word om met hom te speel.
[9:47] Tot dan wel hoe die elke oomblik saam met sy beste vriende
[9:50] deurbring. Baas baas wag roep oor die uit.
[9:55] Ek kom saam met julle. Hy roep vir jessie en bohaai en
[9:59] hulle moet ook saamkom, maar die prospekteerder glip uit sy boks
[10:03] en keer hulle. Ek het te lank hiervoorgewag.se
[10:06] hy julle gaan nie my planne nou omverwerp nie.
[10:10] Die volgende oomblik kom l daar ingestap.
[10:13] Hel gryp die rand op span en sit hulle in 'n kissie.
[10:17] Hy is nou op pad na die lughawe om japan toe te vlieg.
[10:21] Daar sal hy hulle aan die museum verkoop.
[10:25] Andy.se speelgoed jaag om hoe die te red doodbenoud dat hulle
[10:29] hom vir altyd gaan verloor. Maar voor hom het die
[10:32] speelgoedkis kan red pluk die prospekteerder om weer terug.
[10:37] Bas en die bende hardloop agter al aan.
[10:41] Maar elkeen in sy kar en ry weg. Hoe gaan ons hom nou in die
[10:44] hande kry? Vra rex.
[10:47] Net toe sien meneer patat koppe af lewens waag van pizza
[10:51] planeet. Petsafe iemand vra hy skelm.
[10:55] Die speelgoed spring almal in die voertuig.
[10:58] Slink trap jy die pedale beveel baas rex jy beduie pad hammond
[11:04] patat kop werk julle met die knoppies in die lug is.
[11:08] Hulle jaag agter l se motor aan. Toe al by die lughawe kom moet
[11:13] hy die speelgoedkis laat inweeg. Die speelgoed draf tot by die
[11:17] voerband wat die bagasie in die vliegtuig laai.
[11:21] Die rande op span is op pad na japan.
[11:24] Baas en sy vriende kruip egter in 'n troeteldier mandjie weg en
[11:27] volg die kissie tot in die laairuim.
[11:30] Dan vlieg pasop om moeite gaan red.
[11:33] Die prospekteerder probeer hulle keer maar hoe die en bas gryp
[11:37] hom in stop hom 'n rugsak vol poppe.
[11:41] Jy sal van emmie hou c hulle sy is 'n kunstenaar.
[11:46] Baas hoe die in bull daai slaag daarin om weg te kom, maar
[11:49] jessie is nog vasgekeer hoe die help bly jessie as sy op die
[11:54] vliegtuig gelaai word. Nou is daar net 1 uitweg.
[11:58] Hoe die en bas spring opboishaai.se rug hardloop soos
[12:02] die wind bol saai. Roep bo die uit as hulle
[12:05] weghardloop om jessie te gaan haal.
[12:08] Moet die spring in die vliegtuig kom aan jessie.
[12:11] Jag hoe die jaar aan nou moet ons huis toe gaan.
[12:15] Maar ek is 'n meisie speelding klaar jessie.
[12:18] Henry gaan nie vir my hou nie ons in antwoord hoe die en die
[12:22] sal van jou hou. Buitendien hy het 'n klein
[12:25] sussie. Het hy vra jessie.
[12:28] Dan gaan ek saam. Meteens gaan die bagasieruim.se
[12:31] deur toe en die vliegtuig begin beweeg.
[12:35] Nou is daar net 1 pad oop open net bokant die onderstel van die
[12:39] vliegtuig. In is die seker hiervan, vra
[12:43] jesus senuweeagtig as sy begin afklim.
[12:45] Ja toe gou. Antwoord hoe die in volg haar.
[12:51] Maar hoe die gly op die olierige ratte hy gryp en daar hang hy
[12:55] net aan 1 arm boonop sy swak arm.
[12:59] Dit begin weer skeur. Houvas oor die skree jessie.
[13:04] Net 'n oomblik roep 'n bekende stem.
[13:07] Baas ligjaar is hier om julle te red.
[13:10] Baas gil hoe die wanneer hy sy ou makker op sy nuwe vriend
[13:14] bulldaai.se rug sien. Hoe die kry 'n slim plan.
[13:18] Hy gooi sy toutjie soos 'n lasso en draai dit om die onderstel
[13:21] vas. Hoe die en jessie's swaai altwee
[13:25] weg en land veilig op bulldaai.se rug mooi gooi
[13:29] callboy. Juig was.
[13:31] Nou gaan ons almal huis toe. C hoe die met 'n bree glimlag.
[13:38] Toe in die van die kamp af terugkom, is hy so haastig om sy
[13:41] speelgoed weer te sien. Dat hy nie eens wonder oor die
[13:44] lughawe.se bagasiewa. Wat voor hul huis staan nie.
[13:49] Hy haas hom teen die trappe op na sy kamer toe.
[13:52] Daar sien hy vir hoe die en bas en 2 splinternuwe speelgoed
[13:55] genaamd jessie en bull daai o dankie ma.
[14:00] Roep hy uit. Ek is trots op jou hoe die sy
[14:03] baas later. Dankie maat antwoord bo die.
[14:07] Jy weet eendag is alles verby is sal dit goed wees om te weet dat
[14:12] ek nog verbaas ligjaar het om my vir altyd en ewig geselskap te
[14:17] hou. Fluit fluit my storie is uit.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
