# Sarel Badkamerseep - Stories vir my Vinkgesiggies

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 2 Apr 2025, 7:35.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/100648830/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-2-31%2F69aa640f-3cba-b160-a161-1d761bf1ad4d.mp3

Ontdek die storie van Sarel Badkamerseep en sy maatjies, wat besluit om vir Boetie 'n les te leer oor die mors van seep! Boetie geniet sy badtyd, maar laat altyd die seep in die water lê, waar dit kleiner en kleiner word. Een nag kry Sarel en sy seepvriende 'n slim plan—hulle gaan met Boetie praat terwyl hy slaap! ‘n Magiese en prettige storie oor respek vir dinge en hoe klein veranderinge ‘n groot verskil kan maak. Ideaal vir voorlees voor slaaptyd! 🌙🛁✨ Teken in op Storiebeer YouTube en die Storiebeer Podcast vir nog Afrikaanse Bybelverhale en kinderstories vol geloof en inspirasie! 🎙📖 #AfrikaanseKinderstories #SarelBadkamerseep #slaaptydstories #Storiebeer

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Sarel badkamer seep.
[0:18] Saans, wanneer boetie gaan bad, speel hy eers so 'n bietjie in
[0:22] die water met die spons en die rubber eendjie.
[0:26] Partykeer is sy plastiese trein en die opblaas bal ook by hom in
[0:30] die water. Dit is vir hom alte lekker om so
[0:34] in die bad te speel. O maar dis seep.
[0:39] Hy smeer en smeer seep aan die spons.
[0:42] Hy was in spat ten maak skyn. Hy was die seep al kleiner en
[0:48] kleiner. Die mure is altyd nat en vol
[0:51] spatsels. Die bad is buite om nat en
[0:55] seperig en die water en skuim spat oor die bad.se rand.
[0:59] Dit loop tot op die vloer. Wanneer boetie pad lyk dit asof
[1:04] die hele badkamer huil so vol water trane en seep strepe is
[1:10] dit. Later wanneer boetie en sy warm
[1:15] bi kiel en slaap, moet mamma die gemors skoonmaak.
[1:19] Na elke keer.se bad 'n gemors bly die seep in die bad water
[1:23] lui. Sarel badkamer seep is ook al
[1:27] moeg daarvan om altyd in die water te bly.
[1:29] Lui en pap word. Hy word ook al hoe kleiner en
[1:33] kleiner as hy so in die water bly le en week.
[1:37] Sarel badkamer seep is nie net moeg van boetie.se stoutigheid
[1:41] nie. Hy is ook baie hartseer daaroor
[1:44] huil sommer van pure hartseer en hoe meer hy huil, hoe kleiner
[1:50] was die trane hom. Sarel badkamer seep besluit dat
[1:54] dit tyd geword het om iets aan die saak te doen.
[1:58] So kan boetie nie aanhou om seep te mors nie.
[2:01] Hy roep al sy seep maatjies bymekaar en hulle sit en dink
[2:06] wat hulle tog kan doen om boetie reg te leer.
[2:09] Hulle het al baie gehoor hoe sy mamma vir hom sy om nie so te
[2:13] mors nie, maar hoor is min. Hy mors die seep net soos hy
[2:18] wil. Na baie dink kry sarel goeie
[2:22] plan. Hy en sy seep maats gaan met
[2:25] boetie gesels. Boeties sal lug goed kan
[2:28] verstaan, want hulle gaan in die nag terwyl hy slaap met hom
[2:32] praat. In die oggend sal hy dink dat
[2:35] dit 'n droom was. Droom is net soos 'n storie wat
[2:39] 'n mens hoor wanneer die slaap. Die nag toe boetie nog so in sy
[2:44] warm bed lui, sien hy die mooi wit badkamer seep ingestap kom.
[2:49] Agter hom kommamma.se groen kombuis seep ook in.
[2:53] Kyk daar is buite seep ook. Buite seep is die
[2:58] waarmeeboetie.se hande was wanneer hy in die modder gespeel
[3:01] het. 8 maar kyknet. Hoe nader die seep kom, hoe
[3:06] kleiner natter en leliker word hulle.
[3:10] O sies dis sommer so pap en lelik.
[3:14] Bly weg. Moenie so naby my kom nie.
[3:18] Ek wil nie ook so nat en seperig wees nie roep boetie uit toe
[3:23] hulle met hulle nat gesigte reg voor sy bed kom staan.
[3:27] Weet jy hoekom lyk ons so lelik vra sarelbadkamer.se.
[3:32] Ja weet jy hoekom vra die ander ook dis jou skuld c hulle
[3:37] tegelyk jy smeer en smeer hope seep aan jou waslap die spons in
[3:42] jou hande. Jy mors seep in die bad water en
[3:45] jy mors seepskuim op die badkamervloer.
[3:48] Jy moet mos net 'n bietjie seep aansmeer 6 aril badkamer seep.
[3:54] Jy los my altyd in die water in die kombuis.se wasbak.
[3:58] Kyk hoe sag het ek geword c die groen kom by seep.
[4:02] Hy begin sommer huil. Die seep trane loop oor sy seep
[4:05] wange en drup op die vloer. Die seep skuim word al hoe meer
[4:10] en meer en loop in klein stroompies oor die vloermat.
[4:15] Vir my laat ly altyd buite by die kraan waar jy modderkoekies
[4:19] bak sommer in die nat modder of water poele los jy my kyk hoe sy
[4:24] die grond aan my gladde nat lyf vas klaar buite seep.
[4:29] Toe begin hy ook huil. Al die tyd loop meer en meer
[4:33] seep trane inseep stroompies. Oor die mat voor die bed en oor
[4:38] die hele vloer loop dit. Sarel badkamer seep huil ook
[4:43] saam. Eers saggies en toe al harder en
[4:46] harder en hoe meer hulle huil, hoe kleiner word hulle en hoe
[4:51] groter word die seep strome op die vloer?
[4:54] Boetie skrik groot toe hy hoor dat hy die oorsaak is dat die
[4:58] seep so verniel en lelik is. Hy bly eers doodstil le.
[5:03] Maar toe hy sien dat die seep van al die gehuil al kleiner en
[5:07] die vloer al meer vol seep trane word.
[5:10] Is hy so spyt en so jammer dat hy die seep so verniel het.
[5:15] Waar gaan hy weer seep kry om mee te was en alles opgehou is?
[5:21] Dis ook nie al nie snik buite seep.
[5:25] Partykeer gooi 'n stukkie seep daar buite rond.
[5:28] Mens gooi nie seep rond nie. Jou mamma kan al die klein
[5:32] stukkies in haar wasmasjien gebruik jy mors net altyd.
[5:36] Nee nee, hou op met huil roep boetie uit ek belowe ek sal nie
[5:42] weer die seep in die water laat lei nie.
[5:44] Ek sal ook nie weer so baie seep skuim in die bad maak en so mors
[5:48] nie. Hou asseblief tog net op met
[5:51] huil. Kyk hoe klein is julle al gehuil
[5:55] o wereld? Kyk die gemors op die vloer.
[6:00] Belowe jy regtig vra sarel badkamer seep sommerso snikkend
[6:05] deur sy trane. Sal jy ons nie weer in die water
[6:08] laat lei nie? Ek belowe regtig.
[6:13] Asseblief seep. Ek sal nie weer so mors nie.
[6:16] Belowe boetie oor en oor. Dankie tog dankie tog roep al
[6:24] die klein seep is uit en glip al met die stropies seep trane by
[6:29] die kamerdeur uit. Toe boet het die volgende oggend
[6:34] wakker word, is sy bly dat sy kamervloer nie meer so nat is
[6:38] soos in die droom nie. Hy vertel vir sy mamma van sy
[6:41] seep droom. Ek gaan net gou kyk of die buite
[6:44] seep nog buite by die kraan lui. C hy en draf gou uit tot daar
[6:49] buite in die tuin. Ja waarlik daar by die kraan lee
[6:54] buite seep sommer so pap en glibberig nat en vol grond.
[6:58] Moet jy gril as hy aan die nat gladde seep vat, maar hy sit dit
[7:02] versigtig op 'n klip neer. Om in die koel wyntjie droog te
[7:07] waai. O maar ek is jammer dat ek jou
[7:10] in die nag buite in die nat laat lee het.
[7:12] Hou seepie c hy. Ek sal jy nie weer so verniel
[7:17] nie. En van daardie dag af het hy ook
[7:20] nooit weer die seep gemors of in die water laat lei nie.
[7:24] Ook die badkamer.se mure het hy nie weer so natgespat nie.
[7:31] Fluit fluit ons storie is uit.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
