# Atlantis, Die Verlore Ryk - Afrikaanse Disney Kinderstories

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 7 May 2025, 22 min.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/102285512/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-4-6%2F87f6ca55-64a5-8bfa-a85e-a8a46e230320.mp3

Kom luister saam na die opwindende Disney-avontuur "Atlantis, Die Verlore Ryk", perfek vir kinders en hul ouers! In hierdie storie volg ons Milo Thatch op 'n ongelooflike ekspedisie om die verlore stad Atlantis te vind. Kinders leer van ontdekking, spanwerk en die belangrikheid van die bewaring van antieke kulture. Met avontuur en 'n tikkie misterie is "Atlantis, Die Verlore Ryk" ideaal vir slaaptyd, gesinstyd of enige tyd wat julle saam wil droom en leer. Moet dit nie misloop nie!Subscribe tot ons kanaal vir nog meer Afrikaanse Disney-stories en inspirerende stories wat jou gesin se harte sal aanraak! #Storiebeer #AfrikaanseKinderstories #Slaaptydstories #AtlantisDieVerloreRyk #DisneyStories #AfrikaanseStories #KindersStories #GesinsTyd #Avontuur #Ontdekking #MiloThatch #VerloreStad #LuisterEnLeer #SubscribeNou

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. Atlantis die verlore ryk.
[0:19] Melo vets weet atlantis bestaan. Sy oupa het idees het sy lewe
[0:25] daaraan gewy om die verlore stad te vind en nou doen milo
[0:29] dieselfde. Dis kundige in tale en
[0:33] landkaarte chemie lo lesing oor atlantis.
[0:37] Hy hou 'n outydse waking skuld wat hom kan belangrike
[0:42] ontdekking laat doen het om hoog.
[0:44] Die veewagter.se joernaal. Die sleutel tot die ontdekking
[0:48] van atlantis. Is nie in ierland nie menere,
[0:52] maar in ysland. Mielie bly stil.
[0:57] En nou menere. Sal ek na julle vra luister en
[1:01] hy wag. Die kamtige gehoor.
[1:04] Wat uit maskersbestaan.se egter niks.
[1:08] Maar die telefoon begin lui. Iemand wat bo in die museum
[1:12] werk, kla dat die warmwatertenk stukkend is.
[1:16] Melusi gin ook uit die tuin met 'n skroefsleutel reg.
[1:20] Hy hoop sy regte toespraak sou die museumraad oortuig van vir
[1:23] hom te betaal dat hy ysland toe kan gaan.
[1:26] As hy net die veewagter.se joernaal in die hande kan kry,
[1:30] sal dit hom atlantis toe lei. Toe kry melo boodskap.
[1:36] Sy vergadering met die museumraad is verskuif.
[1:39] En hy het dit pas misgeloop. Melo gryp sy landkaarte hy
[1:43] hardloop agter die raadslede wat net uit die museum kom aan.
[1:48] Wanneer haar kort wag roep melo agter die direkteur van die
[1:52] museum aan ek het bewys en meneer as jy net kan.
[1:57] Maar die direkteur spring in sy wagtende kar.
[2:00] Die museum betaal net vir ekspedisies wat op feite
[2:03] gebaseer is nie vir stories uit die volksmond nie.
[2:07] Sy meneer haar kort kort af. Buitendien het ons jou hier
[2:12] nodig met die winter wat op die hande is, gaan daar die
[2:16] warmwatertenk baie nodig word. Druipstert gaan meule terug huis
[2:22] toe na sy kat fluffy wat vir hom wag.
[2:25] Maar in plaas van vlaggie wag 'n geheimsinnige vrou hilda hom in.
[2:31] Sy is daar namens haar werkgewer wat familie 'n aanbod wil maak.
[2:35] Stel jy belang vra hilda. Kort daarna is millo in 'n
[2:41] deftige herehuis van preston hoop mol verbaas staan hy en kyk
[2:46] hoe die ou miljoener joga doen. Maar mel hoe val amper op sy rug
[2:51] toe wit moore die veewagters 'n joernaal vir hom gee.
[2:55] Jou oupa het my mond laat oophang met sy stories oor
[2:57] daardie ou boek c die miljoene. Hoop moremi lose oupa was baie
[3:03] goeie vriende. Hulle het selfs 'n weddenskap
[3:06] aangegaan. As studies oor die joernaal
[3:09] opspoor sou hoop moore vir sy ekspedisie na atlantis betaal.
[3:14] Vat die is het uiteindelik die boek gekry, maar hy is kort
[3:18] daarna oorlede. Hoop more is egter vasberade om
[3:22] sy belofte te hou. En nou is die ekspedisie gereed
[3:26] om te vertrek. Moet more die duikboot gereed.
[3:30] Hy het selfs die bemanning klaar uitgesoek.
[3:34] Ek het die beste van die bestes gekry.
[3:36] Sy hoop maar familie. Dis dieselfde bemanning wat die
[3:40] boek uit ysland gebring het. Al wat ons nou nodig het, is 'n
[3:43] deskundige op die gebied van brabbeltaal.
[3:46] Wat sou jy? Min, hoe kan sy ore nie glo nie?
[3:49] Hy gaan atlantis vind. 'N paar dae later is mielie op
[3:54] 'n skip waar hy vir kommandeer roark die bevelvoerder van die
[3:58] atlantis ekspedisie ontmoet. Hel daar is sy tweede in bevel.
[4:03] Hulle maak gereed om aan boord van die vaartbelynde duikboot
[4:06] vol masjinerie en voorrade te gaan.
[4:10] Man as jy 'n weddenskap betaal. Dan doen jy dit goed.
[4:14] Cml over wit moore toe hy vir homtotsiens.se.
[4:19] Toe die duikboot onder die water verdwyn, wys meel hoe vir die
[4:22] bemanning kleurskyfies van 'n reuse monster.
[4:25] Dis 'n illustrasie van die liewe at an die rasie wat die ingang
[4:29] van atlantis bewaak, verduidelik hy.
[4:32] Dis 'n fabelagtige seeslang. Maar kort daarna kaboem bots 'n
[4:38] groot ding teen die duikboot. Wat op aarde?
[4:43] Dis dan 'n masjien roep millo uit toe hy die affere van naby
[4:47] sien. Die leviatan stamp 'n gat
[4:51] dwarsdeur die duikboot. Die oorledene is haal dit net
[4:55] net om in die kleiner duik boekies weg te kom.
[4:58] Waarheen nou, meneer serge vra rook?
[5:02] Melo beduie vir hulle na skeur soos die 1 wat hy in die
[5:06] veewagter.se joernaal gesien het.
[5:09] Dit lei hulle na tonnel wat in 'n lugleegte onder die see
[5:12] eindig. Die bemanning laai die groot
[5:14] trokke en ander masjinerie op die dro land af.
[5:17] Dit lyk asof hulle in 'n grot aan die kant van atlantis beland
[5:20] het, maar dit is tog ver ent na hul bestemming.
[5:25] Roark.se van hier af moet elkeen dubbeld hard werk elkeen moet
[5:29] werk en bestuur. Mielie is nie 'n baie goeie
[5:32] bestuurder nie. Gevolglik word sy trok
[5:34] uiteindelik verder gesleep deur die kragtige grawe van mol die
[5:39] geoloog wat dol is oor die grond.
[5:42] Maar mel hoe toon sy waarde toe die gra verbreek.
[5:46] Ek kan dit glad nie verstaan nie.
[5:47] Ek het die ding vanoggend reggestel.
[5:49] C of 3. Die bemanning.se 10 jaar
[5:52] werktuigkundige. Toe ons 3 loop om nog gereedskap
[5:55] te gaan haal moker, melodie enjin met 'n skroefsleutel.
[6:00] Die enjin vat skielik nes die warmwatertenk by die museum.
[6:04] Al 3 is so wil indruk dat sy mielie oes sommer 2 houe gee.
[6:09] Terwylmedia.se arm vryf, sien hy nie die 2 vreemde gemaskerde
[6:13] figure wat hulle dophou nie. Doen dit die aand klaar kamp
[6:19] opgeslaan het gaan sit millo eenkant met die joernaal.
[6:23] Die bemanning roep mielie om by hulle te kom sit.
[6:27] Maak jy nooit daardie boek toe nie.
[6:29] Vra al 3 vir hom. Jy het dit seker nou al 12 keer
[6:32] gelees. Voeg sweet die mediese offisier
[6:35] by. Ek weet sy mielie, maar dii
[6:39] gedeelte maak nie sin nie. Mielie verduidelik dat die boek
[6:43] praat van die hart van atlantis. Dit kan die kragbron wees waar
[6:47] die atlante aan 'n hul energie gevorderde medisyne en selfs
[6:52] hulle vliegkuns vandaan kry. Maar die boek hou sommer hier op
[6:56] asof daar 'n bladsy kort. Ontspan kind ons word nie oortyd
[7:02] betaal nie, valve nie. Die plofstofkundige hom in die
[7:06] rede. Kort daarna gaan die bemanning
[7:10] slaap. Maar tumelo in die middel van
[7:12] die nag wakker word en opstaan maak sy lig 'n hele klomp
[7:16] vuurvliegies ook wakker. Hulle is egter nie sommer gewone
[7:20] vuurvliegies nie. Binne sekondes het hulle hele
[7:23] kamp aan die brand. Die bemanning spring hulle
[7:27] trokke om te ontsnap, maar die vuurvliegies val verbeter aan
[7:31] kaap bum. Brandstoftenkwa ontplof die
[7:35] trokke tuimel van die brug af en val in 'n diep gat hulle land in
[7:40] die sagter as aan die voet van rustende vulkane.
[7:46] Met die land nie by die ander nie, toe hy weer sien staan die
[7:50] gemaskerde krygers na hom en staar.
[7:53] Met hoe probeer regop sit maar krimp inmekaar van pyn. 1 van
[7:58] die krygers lig sy masker op. En dis al die tyd 'n vrou.
[8:03] Sy vat die kristal wat om haar nek hang en plaas dit op my los
[8:07] 'n wond. En dadelik is die wond genees.
[8:12] Toe hoor hulle die trokke nader kom in die krygers vlug.
[8:17] Die ander lede van die bemanning het besluit hulle kan nie
[8:20] teruggaan soos hulle gekom het nie.
[8:22] Met sy grawe vermaak mielie o gat deur die muur van die grot.
[8:26] En aan die ander kant sit my loon wag sy o vasgenael op die
[8:30] verlore stad van atlantis. En toe die bemanning hulle oe
[8:34] uitvee peul die gemaskerde krygers orals uit en omsingel
[8:37] hulle. My genade, wie is die ouens snak
[8:42] raak? Hulle moet atlante aan 'n wees.
[8:45] C millo. Dis onmoontlik roep helde uit.
[8:50] Maar dis werklik atlante ane. Die kryger wat millo gesond
[8:55] gemaak het, haal haar masker af. Mielie probeer met haar in
[8:59] atlante aans praat, maar tot hulle verbasing praat sy vlot
[9:03] engels en nog 'n paar ander tale ook.
[9:06] Die vrou prinses kaya beduie na die asemrowende stad agter haar.
[9:13] Welkom in die stad atlantis kom saam.
[9:17] Julle moet met my pa kom praat. Die bemanning klim terug in
[9:21] hulle trokke en volg die krygers.
[9:23] Melo babbel opgewonde toe hulle oor die brug na die stad toe ry.
[9:28] Hy en sy oupa was nie geknie. Atlantis bestaan werklik en nou
[9:32] is hy op pad soontoe. Halwe draai na rook en sy stel
[9:37] kommandeer. Hier moes die mense hieronder
[9:40] gewees het nie. Dit verander nou alles.
[9:44] Rawls.se streng gesig word hard. Dit verander niks.
[9:51] Prinses kuba neem millo roark en hilda na haar vader toe.
[9:56] In die troon kamer redeneer q dae eers met die stokou koning.
[10:01] Met los sukkel om die vinnige gepraat te verstaan.
[10:05] Jy weet wat die wet vereis. Geen buitestanders mag die stad
[10:09] sien en bly lewe nie, verklaar die ou koning.
[10:12] Maar vader die mense kan ons dalk help sytjie dae.
[10:17] Die trotse ou koning verstyf ons het nie hulp nodig nie.
[10:22] Maar eintlik stem jy in dat hulle 1 nag mag oorbly.
[10:26] Nadat die bemanningslede weg is, help kudde haar mooi ou vader om
[10:30] te gaan lei. Jou hart het sag geword kieta.
[10:34] 'N 1000 jaar gelede sou jy hulle dadelik doodgemaak het.
[10:38] Toe het die straatligte gebrand en was dit nie vir ons mense
[10:41] nodig om op die rand van 'n kwynende stad te gaan kos soek
[10:44] nie. Sug kla.
[10:48] As hierdie vreemdelinge die geheime van ons verlede kan
[10:50] oplos, mag dalk ons toekoms red. Die koning skud sy kop jy sal
[10:56] alles beter verstaan wanneer jy die troon bestyg.
[10:59] Martjie dalk weet iets moet verander, anders sal atlantis
[11:04] doodgaan. Later praat melo roark en hilda
[11:10] met die res van die bemanning. Dit lyk of q dae van ons hou,
[11:13] maar die koning. Ek dink hy steek iets weg sy
[11:17] melo. Iemand moet met daardie meisie
[11:20] gaan praat, voeg hilda by. Rock stem saam.
[11:24] Dankie dat jy aangebied het. Fidji.
[11:27] Mielie gaan ontmoet weer die prinses.
[11:30] Die 2 het baie vrae vir mekaar. Q dan hemelhoe na stil plek waar
[11:35] hulle ongesteurd kan gesels. Hoe het atlantis hieronder gekom
[11:41] vra. Mello.
[11:42] Kenia onthou nog die val van atlantis.
[11:45] Die lug het donker geword. En 'n helder ster het haar ma na
[11:50] hom toe geroep. Ek het haar nooit weer gesien
[11:55] nie. Sy sy.
[11:56] Askie dat dit onthou besef milo moet sy duisende jare oud wees.
[12:01] Maar nog skokkender is die feit dat nie 1 van die atlante aan 'n
[12:05] kan lees nie. Dis waarom q dae melusi hulp
[12:08] nodig het? Sy wys familie groot klipvis
[12:12] voertuig, maar kieta kan nie die aanwysings lees om dit aan die
[12:15] gang te kry nie. Saam saam, kry hulle dit aan die
[12:18] vlieg. Totdat dit neerstort.
[12:22] Gevolglik wys kug familie die res van die stad te voet.
[12:26] My loos verstom. Jy weet k.
[12:29] Al wat ons verwag het was 'n klompie bouvalle en hier vind
[12:33] ons 'n groot florerende stad. Kieries skud haar kop weemoedig.
[12:38] Ons kultuur is besig om dood te gaan.
[12:41] Om te verduidelik neem sy miljoene diep waterpoel.
[12:46] Hulle duik in in diep onder die water swem hulle tot by die
[12:50] unies. Waar op toneel hy die antieke
[12:53] geskiedenis van atlantis geverf is.
[12:56] Met die lig van kudde as 'n klein kristal sien hulle 'n
[12:59] beeltenis van 'n reuse kristal. Toe hulle weer op die oppervlak
[13:04] uitkom. Roep miel opgewonde uit die hart
[13:07] van atlantis. Die groot kristal is die hart
[13:10] van atlantis en die kragbron waarna die joernaal verwys het.
[13:15] Die da en al die ander atlete aan 'n dra 'n stukkie van die
[13:19] oorspronklike kristal. Dis wat atlantis en sy mense aan
[13:22] die lewe hou. Nou, waar sou dit nou wees?
[13:26] Wonder cui dae. Iemand anders wil egter
[13:30] dieselfde weet roark en die bemanning stap hulle tegemoet.
[13:34] Roark haal die verlore bladsy van die joernaal uit sy stewel.
[13:38] Die bemanning neem kiera vinnig gevange.
[13:41] Skielik besef mello wat aan die gang is.
[13:44] Dis net nog 'n skattejag vir jou rol.
[13:46] Jy wil die kristal het. Millo voel siek?
[13:50] As rook die kristal neem sal atlantis sterf.
[13:55] Dit kan die res van die bemanning egter nie skeel nie.
[13:58] Hulle het ver gekom en baie gevare getrotseer.
[14:02] Al wat hulle soek, is die skat. Met q daai gyselaar word millo
[14:07] gedwing om die bladsy te vertaal.
[14:10] Maar dit maak geen sin nie. Die hart van atlantis lee in die
[14:13] o van haar koning lees hy. Rok.se troepe storm by die
[14:18] koning.se paleis in en gryp hom. Raak swaai sy vuis voor die
[14:23] oukoning.se neus. Hoe lyk dit oubaas?
[14:26] Waar is die kristal kamer? Rook gaan sit op die troon dan
[14:33] glimlag hy van daarvandaan sien hy 'n waterpoel.
[14:36] Waarin 'n lig skyn. En in die poel is 'n groep rotse
[14:40] wat as simbool vorm nes die 1 in die veewagter.se joernaal.
[14:46] Roark plons in die poel en gaan staan op die plaat rotse.
[14:50] Hy dwing melo l da n kie dae om saam met hom te gaan.
[14:55] Die water begin roer in die plaat.
[14:57] Rotse laat sak hulle tot onder in 'n kamer onder die water.
[15:03] In die onderste kamer sien die groep groot blou kristal wat in
[15:07] die lug bokant die rustige waterpoel sweef.
[15:10] Groot beelde uit rots gekap sirkel om die kristal.
[15:15] Keet herken gesigte van die rot speler en val op haar kniee
[15:18] neer. Dis al die konings van ons
[15:20] verlede roep sy uit. Grimmig skop roarke klip in die
[15:25] waterpoel die kristal.se lig verander meteens van blou na
[15:29] helderrooi. Skerp soekligte gaan oral in die
[15:32] groot ondergrondse kamers aan asof die kristal wakker geword
[15:37] het. 1 van die ligstrale om foutjie dae.
[15:41] Asof in 'n droom loop sy in die water in wat gaan nou aan?
[15:46] Huis rol kom te weet melo trek sy skouers op.
[15:50] Hoewel die joernaal c is dat die kristal op 'n vreemde wyse lewe.
[15:55] Dis hulle kragbron hulle is deel daarvan en die kristal deel van
[15:59] hulle. Keet a praten atlante aans alles
[16:03] sal regkom militere djy moenie bang wees nie.
[16:07] En net toe gaan die groot kristal oop helder straal lig.
[16:12] Q daarop en sy word in die kristal ingetrek.
[16:15] Kort daarna kom sy weer te voorskyn en gloeiende lig straal
[16:19] uit haar uit. Op vreemde wyse is skietdae met
[16:23] die kristal verenig. Maar nie te lank nie of rook
[16:27] sluit verky dae in 'n huls toe en laai haar op sy trok.
[16:32] So is dit hoe dit eindig semi lo.
[16:35] Jy wis die hele beskawing. Hy't maar gaaf.
[16:39] Nou is jy ryk ne. Skryf woedend vir roark.
[16:44] Toe hullemielies.se woorde hoor besluit party van die bemanning
[16:47] om nie metrorke.se bose plan saam te werk nie.
[16:51] Roer klim egter in sy trok. Gaaf meer vir my.
[16:56] Toe rook hilda en die troepe met q dae vertrek begin die atlante
[17:00] anise kristalle verdof. En om seker te maak dat niemand
[17:04] hom volg nie. Blaas rol die brug agter hom in
[17:07] die lug. Op daardieoomblik kom roep sweet
[17:12] familie. Die dokter was intussen by die
[17:14] sterwende ou koning. Ek kan niks verder vir hom doen
[17:17] nie. 6 weet droewig wat 'n nagmerrie klaar mielie.
[17:22] En ek is die oorsaak van alles. Die koning gee sy kristal
[17:26] familie en dan c hy. Die dae is die keer gekies soos
[17:31] haar ma voor haar. In tye van gevaar kies die
[17:35] kristal altyd 'n gasheer adellike om homself in sy mense
[17:39] te beskerm. Die koning gaan voort.
[17:43] Die kristal leef op die gesamentlike emosies van almal
[17:46] wat voor ons geleef het. Van sy kant af verskaf hy mag 'n
[17:50] lang lewe en beskerming. Die koning verduidelik dat hy
[17:55] die kristal gebruik het as 'n wapen wat gelei het tot die val
[17:58] van atlantis met sy laaste asem snak die koning.
[18:03] Bring die kristal terug. Red die stad red my dogter.
[18:10] Met, hoe neem die koning.se kristal en hardloop by die
[18:13] paleis uit. Nou moet hy atlantis red.
[18:18] Mielie wys vir almal by hom hoe om die klipvisse met die krag
[18:22] van hul kristalle te laat vlieg. Haai melo roep fanie het jy iets
[18:27] sport ifs? Jy weet soos 'n tuna.
[18:32] Die klub vis vloot styg op roep hulle uit toe nou.
[18:39] Die klipvis vloot styg op bulle roep uit.
[18:42] Toe, nou gaan ons dit doen. Hulle haal rook by die volk
[18:46] aanen hy en hilda is besig om met die warmlugballon deur die
[18:51] volkaan.se skagte ontsnap. Kieta is nog steeds in die huls.
[18:56] Wat met kettings aan die ballon vasgemaak is.
[18:59] 'N verskriklike geveg breek uit tussenrook.se troepe en die
[19:02] klipvis vloot. Met, hoe weet meteens wat om te
[19:06] doen? Van 'n nuwe plan ek en jy gaan
[19:10] die lokaas wees. Sweet en op 3.
[19:13] Ons is gereed roep sweet uit. Hy en die jong werktuigkundige
[19:17] probeer om k se huls los te sny. Toe mielie op die ballon spring
[19:23] skeur die klipvis groot gat daar in die ballon val rok gooi hilda
[19:29] uit die mandjie om die vrag ligter te maak.
[19:32] Toe sy op die grond val begin hilda's skiet op die lugballon
[19:35] wat dadelik in die vlamme uitbars.
[19:38] Intussen is miljoen roark in 'n hewige geveg gewikkel.
[19:42] Milo kry reg om rol te krap met 'n stukkie energie gelaaide glas
[19:46] van kuba.se huls en daar verander rolkoek in 'n kristal.
[19:51] Terselfdertyd barsky dasse hul sob.
[19:55] Met los spring af grond toe en stoot die huls.
[19:58] Tot op 'n veilige plek. Die ballon ontplof en dit
[20:02] veroorsaak dat die vulkaan uitbars.
[20:04] Krake begin vorm en warm gesmelte lawa begin teen die
[20:08] helling afloop. Die volk aan dit lewe weer goue
[20:13] mol. Melo gryp 1 van die kettings van
[20:16] die huls. Hy hak dit om die stert van
[20:18] sweet en al3.se klipvis ons moet q dat terugkry of die hele stad
[20:23] sterf skree hy. Uiteindelik kom hulle by
[20:27] atlantis en mel maak die hul sob kuddes sweef uit rotse wat haar
[20:32] beskerm styg uit die rots op en begin al om haar draai.
[20:37] Straal 'n energie skiet uit q daa wek die reuse standbeelde
[20:41] wat atlantis omring weer op. Die standbeelde klap hul groot
[20:45] hande. Skep so energie koepel oor die
[20:48] stad en die golwende massa lawa spoel skadeloos oor die koepel.
[20:53] Atlantis is gered. Cheetahs weer haar ou self
[20:58] atlantis sal julle name verewig vereer c sy later vir die
[21:02] bemanning toe hulle regstaan. Vir 'n laaste foto die ander
[21:06] bemanningslede is hartseer om van millo afskeid te neem.
[21:10] Is jy doodseker jy wil bly vra sweet vir hom.
[21:14] Melo grinnik. Ek hoor, hier is werk vir iemand
[21:17] wat brabbeltaal goed ken. Terug in witmoore.se herehuis
[21:22] praat die miljoener met die bemanning.
[21:24] Hy wil seker maak datatlantis.se geheim vir ewig bewaar bly.
[21:28] Laat ons net weer seker maak c hy julle het niks gekry nie.
[21:32] Nee net 'n klompie rotse en visse klein vissies sponse.
[21:39] Las van die bui. En wat van mielie vrae wat mor.
[21:43] Hy het saam met die duikboot vergaan.
[21:45] Sy of 3. Wat morsig.
[21:49] In sy hand is 'n nota ene atlantis kristal van millo af.
[21:53] Hy is minstens nou op 'n beter plek c die miljoene.
[21:58] En dis waar. Diep onder die oseaan kyk mielie
[22:01] hoe 'n beeld van kuba.se vader opstaan om saam met die ander
[22:05] konings van die verlede die ongelooflike stad te beskerm.
[22:10] Mielie moes al sy moeten knapheid inspan op atlantis te
[22:14] red en met die prinses.se hand in syne weet mielie dat die
[22:18] avontuur die moeite werd was. Fluit fluit.
[22:22] My storie is uit.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
