# 101 Dalmasiërs - Afrikaanse Disney Kinderstories

An episode of [Storiebeer Stories](https://invisiblenetwork.ai/podcast/1763672990), 12 May 2025, 8:50.

Audio: https://anchor.fm/s/1dd52e5c/podcast/play/102558548/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2025-4-12%2F824e0a9c-dbdd-798f-894a-3b12bde6eb63.mp3

Kom luister saam na die tydlose Disney-storie "101 Dalmatiërs", perfek vir kinders en hul ouers! In hierdie avontuur moet Pongo en Perdita hul 101 Dalmatiese hondjies red van die slinkse Cruella de Vil. Kinders leer van liefde, moed en die belangrikheid van familie terwyl die hondjies saamwerk om veilig huis toe te kom. Met oulike karakters, opwinding en hartroerende oomblikke is "101 Dalmatiërs" ideaal vir slaaptyd, gesinstyd of enige tyd wat julle saam wil lag en leer. Moet dit nie misloop nie!Subscribe tot ons kanaal vir nog meer Afrikaanse Disney-stories en inspirerende vertellings wat jou gesin se harte sal aanraak! #Storiebeer #Slaaptydstories #AfrikaanseKinderstories #101Dalmatiërs #DisneyStories #AfrikaanseStories #KindersStories #GesinsTyd #SlaaptydStories #PongoEnPerdita #CruellaDeVil #Familie #Moed #LuisterEnLeer #SubscribeNou

## Transcript

[0:01] 1 2 3. Rustig welkom by nog 'n storie
[0:07] beur storie luister lekker saam. 101 delmas eers.
[0:18] Eendag lank lank gelede was daar 10 klein delmas eer hondjies.
[0:25] Pango was hulle pa in peddie taa was hulle ma.
[0:30] Hulle het almal in 'n huis in die stad by 2 baie gawe mense
[0:35] gebly. Op 'n dag het die hondjies 'n
[0:38] entjie gaan stap. Vrou met die naam krotoa het in
[0:43] haar motor daar verbygery. Krotoa was 'n honde dief.
[0:49] Die oomblik toe sy die hondjie sien, hou sy stil om hulle te
[0:52] tel. 10 skree sy 10 delmas eer hondjies.
[0:59] Ek moet hulle hier. Krotoa het 2 skelms wat vir haar
[1:04] werk. Hulle name is hannes en jasper.
[1:08] Hannes is kort rond en dom. Jasper is lank maar en dom.
[1:16] Ek wil daardie hondjies. Hy c sy vir hulle.
[1:19] Kry hulle vir my vanaand nog. Daardie nag sluip jasper en
[1:25] hannes die huis waar die delmas eers bly binne.
[1:28] Almal is aan die slaap hulle bondel die hondjies in 'n groot
[1:33] swart sak. Daarna klim hulle by die venster
[1:36] uit. En die hondjies begin blaf binne
[1:39] in die sak. Bang amper detail word wakker.
[1:44] Die mandjie is leeg. Die hondjies is weg.
[1:47] Waar is ons hondjies? Vra vir die taa, ek weet nie c
[1:52] pango bekommerd. Toe kruip anglo blink plan.
[1:57] Kom ons stuur 'n boodskap aan al die honde in die stad c hy
[2:00] miskien het iemand ons hondjies gesien.
[2:05] Pango stuur die boodskap die boodskap word van hom tot hond
[2:08] oorgedra. Klaar rot f nbu wou wil masseer
[2:14] hondjies het hulp nodig nou. Blaf van 'n kevin 'n lang boef
[2:19] boef wou soek ons hondjies kry hulle gou.
[2:23] Dis nie lank nie of al die honde in die stad tussen die blaf.
[2:29] In 'n skuur naby die stad woon daar 'n perd met die naam
[2:33] kaptein 'n hond met die naam kolonel en 'n kat met die naam
[2:38] sersant. Daardie nag hoor hulle die
[2:41] geblaf. Dit kom van die stad.se kant af.
[2:44] Dis 'n boodskap sy kolonel iemand soek na tel masseer
[2:49] hondjies. Nie 1 hier nie kolonel. 6
[2:53] sersant. Toe hoor hulle weer 'n geblaf.
[2:58] Dit kom van 'n huis onder in die straat.
[3:01] Dit klink na klein hondjies c kolonel.
[3:05] Ek dink jy's reg kolonel sy sersant.
[3:08] Dan moet ons gaan kyk of dit die dalmasie randjies is.
[3:12] C kolonel. Hoekom moet ons dit doen?
[3:15] Vra kaptein. Omdat ons die boodskap gekry het
[3:19] 6 sersant. Hulle masseer in die pad af na
[3:25] die ou huis toe. Die geblaf word harder en
[3:28] harder. Dis vreemd sy kolonel daar.
[3:32] Brand 'n lig in 1 van die vensters.
[3:35] Hoekom is dit so vreemd? Vra, kaptein.
[3:38] Omdat niemand daar woon nie. 6 sersant.
[3:42] Hulle stap na die venster toe en loer in.
[3:45] Die kamer is vol delmas eer hondjies.
[3:48] Man hou 'n groot swart sak vas. Nog 10 dalmasie rondjie spring
[3:54] uit. Mevrou in pelseas.se nou het ek
[3:59] 99 idel masseer hondjies. More sal ek almal aan die sirkus
[4:04] verkoop en ons 3 sal ryk wees. Die 3 diere hardloop terug na
[4:12] die skuur toe. Kolonel stuur dadelik 'n
[4:15] boodskap. Ek roep alle honde elke brak in
[4:18] die kontrei. Ons het die dalmasie hondjies
[4:21] gekry. Knorre kef en 'n kort boef wou
[4:25] kom red. Hulle kom tog gou.
[4:28] Gou is die helestad.se honde weer aan die blaf.
[4:32] Uiteindelik kom die boodskap by panga en peddie te uit.
[4:35] Die hondjies is gevind. Skree pongo ons moet hulle gaan
[4:39] red. En hulle spring by die venster
[4:41] uit. Bang amper die te hardloop deur
[4:44] die stad die stads honde ontmoet hulle langs die pad.
[4:48] Hulle severe panga amper dit a hoe om by die ou skuur uit te
[4:51] kom. Toe kolonel hulle sien nadat kom
[4:56] fraai. Soek julle na die dalmasie ron
[4:59] kies. Ja antwoord hulle.
[5:03] Volg ons sek kolonel. Hulle is in 'n ou huis 'n ent in
[5:07] die pad af. N panga imperdiet a volg kolonel
[5:11] kaptein en sersant. Bang amper die tag gaan by die
[5:16] ou huis in hulle sien 2 mans by hulle hondjies.
[5:21] Die 2 mans besef skielik hulle is daar.
[5:24] Wel kyk wie het ons hier c jasper. 2 groot is laat hulle
[5:32] aan ons oor. Bang ou grom inspring op jasper
[5:38] hy skeerjasper.se baadjie en trek dit oor die boef.se kop.
[5:43] Jasper kan niks sien. Net daarna spring sersant in die
[5:48] lug op. Wil skree sersant en 'n land
[5:53] ophannes.se kop hannes is so bang hy kan hom roer nie.
[5:57] Vir die da trek die mat onder die 2 ouens.se voete uit.
[6:01] Jasper en hannes val op die grond.
[6:03] Hulle is so verbaas hulle kan hulle nie roer nie.
[6:06] Goed, nou is ons klaar met hulle seperti tha volgende stap,
[6:11] waar's ons hondjies? Hier is saans roep 1 hondjie.
[6:17] En daar is 99 van ons 99 klein hondjies roep bang uit, maar
[6:24] daar is die tyd om vrae te vra nie.
[6:26] Bang amper dieta lei al 99 hondjies by die huis uit.
[6:32] Hulle stap in gelid terug stad toe.
[6:34] Skielik sien hulle 'n vrou in 'n motor.
[6:37] Dit is krotoa. Keer daardie hondjies roep sy
[6:41] uit. Ek moet hulle aan die sirkus
[6:43] verkoop. Toe pang hy hom vir die dat dit
[6:47] hoor steek hulle die hondjies blitsvinnig in 'n pakkamer weg.
[6:51] Kroaties soek oral rond. Waar is daardie klein bomb
[6:55] brakke? Nou vra sy.
[6:58] Pomp imperdiet as bang. Hoe sal hulle hieruit kom?
[7:03] Kyk ma sy 1 van die kleintjies. Sy is besig om in die vuil roet
[7:08] rondrol. Daar is nie nou tyd te speel
[7:11] nie. Waarsku per dieta.
[7:13] Ons moet hulle manier dink om hier uit te kom.
[7:17] En skielik kruiper dit a 'n plan.
[7:20] Sy.se al die hondjies moet in die roet rondrol.
[7:25] En binne oomblikke is almal vol roet.
[7:28] Bang hy amper die taal lui die hondjies buitentoe.
[7:32] Hulle stap vlak by kroee af. Verby kroonglas steur haar nie
[7:36] aan hulle nie. Sy soek mos na wit hondjies met
[7:39] swart kolle. Nie na grys hondjies nie.
[7:43] Hulle klim in 'n groot vragmotor wat buite geparkeer staan.
[7:49] Net toe die laaste hondjie inklim skreeue haai.
[7:54] Die helfte van die hondjie is grys, maar die ander helfte is
[7:58] wit met swart kolle. Die vragmotor trek met 'n vaart
[8:03] daar weg stop stop skree kroo le.
[8:07] Bring my hondjies terug, maar die bestuurder hoor haar nie.
[8:11] Hy is op pad stad toe. En dit is hoe die delmas eers
[8:15] weer by die huis gekom het. Die 2 gawe mense by wie die
[8:19] honde gebly het, is tog te bly om hulle te sien.
[8:23] Hulle is ook nogal verbaas. Die gesin het mooi uitgebrei.
[8:28] Nou is panga amper die ta in die 99 klein hondjies.
[8:34] Daar is altesaam 'n 101 delmas eers.
[8:39] Dis darem 'n goeie ding dat hulle regtig 2 sulke gawe mense
[8:44] is. Fluit fluit my storie.
[8:49] Is hy.

Shows are listed from Apple Podcasts' charts and directory, and Podcast Index where it is used. Every show and episode belongs to its publisher and plays from the publisher's own feed; this site hosts none of them.
